09:30 Oggenddiens · Tannie Rika Taljaard se toestand bly steeds kritiek. Ons bid vir haar, oom...

6
18 Oktober 2015 Jaargang 4 #31 09:30 Oggenddiens Godwin Mushayabasa Theme: God reveals himself in history and has power over history Scripture reading: Ruth 4:1-22 Key verse: Ruth 4:16-17 11:30 International Service 18:00 Aanddiens Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Orton Becker & Nico Botha Diaken: Elza Hattingh Prof Gert Breed Tema: Jesus skenk ons sy volkome vreugde, leef in die vreugde Ds Willem Steyn Tema: Swaarkry is ’n realiteit – hou daarom by wat jy geleer is, en wat jy glo Sing: Sb 12-3:1,2 Sing: Ps 84-2:1,3,4 Sing: Sb 14-2:1 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps 19-3:1,4,5 Skriflesing: Johannes 15 Teks: Johannes 15:11 (Preekbegeleiding) Sing: Ps 33-2:1,2,7 Sing: Sb 3-4:1,2,3,4,5 Amen: Sb 13-3 Voorafsang: • Lied 159: 1 • Lied 303 • Sb 8-1:1 Erediens: Sing: Ps 47-2:1,2 Sing: Ps 25-1:2 Skriflesing: 2 Timoteus 3:1-4:8 Teks: 2 Tim 3:12,14a Sing: Lied 241:2 Sing: Sb 17-3: 1,2 Nagmaal Sing: Lied 200: 1 Sing: Ps 134-1: 1, 2 Amen: Sb 13-1

Transcript of 09:30 Oggenddiens · Tannie Rika Taljaard se toestand bly steeds kritiek. Ons bid vir haar, oom...

18 Oktober 2015Jaargang 4 #31

09:30 Oggenddiens

Godwin MushayabasaTheme: God reveals himself in history and has power over history

Scripture reading: Ruth 4:1-22 Key verse: Ruth 4:16-17

11:30 International Service

18:00 Aanddiens

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Orton Becker & Nico Botha

Diaken: Elza Hattingh

Prof Gert BreedTema: Jesus skenk ons sy volkome vreugde, leef in die vreugde

Ds Willem SteynTema: Swaarkry is ’n realiteit – hou daarom by

wat jy geleer is, en wat jy glo

Sing: Sb 12-3:1,2 Sing: Ps 84-2:1,3,4Sing: Sb 14-2:1 (Kinderbegeleiding)

Sing: Ps 19-3:1,4,5Skriflesing: Johannes 15 Teks: Johannes 15:11

(Preekbegeleiding)Sing: Ps 33-2:1,2,7 Sing: Sb 3-4:1,2,3,4,5

Amen: Sb 13-3

Voorafsang: • Lied 159: 1 • Lied 303 • Sb 8-1:1Erediens:Sing: Ps 47-2:1,2Sing: Ps 25-1:2Skriflesing: 2 Timoteus 3:1-4:8

Teks: 2 Tim 3:12,14aSing: Lied 241:2 Sing: Sb 17-3: 1,2NagmaalSing: Lied 200: 1Sing: Ps 134-1: 1, 2Amen: Sb 13-1

2

Verjaarsdae

20

Vandag, 18 OktoberAiméé Calasse 079-906-9818Wilta Erasmus 082-450-9077Lourens Harmse 082-093-7334Theo Jooste 072-978-2860Janco Jordaan 071-641-0972

Maandag, 19 OktoberCora de Beer 082-392-8060Annemarie Hoogenboezem 082-766-8608Christie Roode 082-557-4842

Dinsdag, 20 OktoberLenie Aucamp 018-293-2835Elisca Boneschans 079-385-3279Bets Conradie 082-824-1964Hesmé Schoeman 073-142-3899

Woensdag, 21 OktoberWilhelm van Belkum 083-626-9189

Donderdag, 22 OktoberRoberio de Azevedo 060-407-1831Dries du Plooy 082-921-4885Ina van der Walt 084-700-7034

Vrydag, 23 OktoberNatalie van der Merwe 082-773-5294

Saterdag, 24 OktoberWilhelm Kruger 082-443-8833

2085

80

21

12

Gesoek: Mede-kerkkombuis-toesighouer

Die Susters is op soek na ‘n tweede sus-ter wat kan help met die verhuring en kon-trole van die kerk se breekware. Dit moet iemand wees wat ook tydens werksure be-skikbaar is om by die kerksaal breekware uit die kassies te haal weer te kontroleer na afloop van ‘n funksie. Indien u kans sien om behulpsaam te wees met hierdie taak, kontak asb vir Hanlie of Judie.

Baie dankie aan almal wat bygedra het tot ons Borg-‘n-Bybel-projek. Ons het ‘n oor-weldigende reaksie gehad! Ons het vir 500 Bybels gemik, maar 618 ingesamel! Hier-van het die kinders met hul spaarboksies R2511.85 ingesamel (50 Bybels).

Borg ‘n Bybel

Hiermee word u almal vriendelik uit-genooi na die gesamentlike Hervorm-ingsdiens saam met Cachet Gemeente (NWU Ouditorium) op 25 Oktober 2015 om 19:00 in die Ouditorium en die prediker is ds. Peet Coetzee.

Hervormingsdiens

Wil jy graag ’n Almanak 2016 bestel? Hierdie boek het al die inligting oor die GKSA in, asook dagstukkies en

baie meer. Dit kos R70. Skryf asseblief jou naam vandag nog

op die lyste in die portaal om jou bestelling te plaas.

Die bestellings sluit vandag. Andersins is jy welkom om dit direk

by die Admin Buro aan te koop.

Almanak 2016

3

MeelewingLiefdegawes

18 OktoberOggend: EmeritaatsversorgingAand: Meelewingsfonds25 OktoberOggend: VenterskroonAand: Meelewingsfonds1 NovemberOggend: ThusofondsAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

Kalender 2016Ons is besig om die Gemeente-Kalender vir volgende jaar reg te kry. Kontak gerus die kerkkantoor as daar enige inligting is (bv. vergaderings van kommissies, ens.) wat hierin moet verskyn.

Bêre asseblief die teekoppies na afloop van die Oggenddiens. Die Internasionale diens

bedien sap na hulle diens.

Baie dankie!

18 OktoberWyk 7 (Paulina vd Walt - 0825674727)

KG 7 (Ina vd Walt - 0847007034)

25 OktoberWyk 8 (Alta Verster - 0824470476)

KG 8 (Ans Geertsema - 0731928976)

1 NovemberWyk 9 (Miquet van Tonder - 0833896613)

KG 9 (Elsa Els - 0824600939)

Teeskinkbeurte

Dankie dat ons mekaar hierin ook tegemoet kan kom.

Waaier af? Te warm? Te koud?

Waaier aan?

Tannie Rika Taljaard se toestand bly steeds kritiek. Ons bid vir haar, oom Daan (082-705-1295) en hulle gesin in hierdie tyd.Mari Mostert (083-273-5587) het ʼn opera-sie in haar heup ondergaan. Dit is ʼn poging om die infeksie in haar liggaam onder be-heer te bring sodat ʼn noodsaaklike rugope-rasie kan plaasvind. Sy is in Pretoria in die hospitaal.Oom Pierre Muller (082-534-3411) is in die hospitaal waar hy vir ontwatering en al-gemene swak gesondheid behandel word. Ons bid vir beterskap.Ons dink aan tannie Bettie Coetzee (082-697-2388) wat nou eers die komende week ʼn operasie aan haar neus moet onder-gaan.Ons dink aan Heilna du Plooy (082-300-9068) wat ʼn knievervanging ondergaan het. Sterkte met die herstel. Marna van der Schyff (071-060-2161) het aan die SA’s vir Ritmiese Gimnastiek deel-geneem. Vir vlak 5 – O/13 het sy brons medalje vir die tou roetine gekry en 10de algeheel geëindig vir O/13 uit 32 deelne-mers. Ons is trots op jou! Baie geluk aan Annien Muller (072-580-3571) wat verkies is tot die Presidentspan om Suid-Afrika in België te verteenwoor-dig in Lewensredding.

Baie sterkte vir die nuwe G5 Bestuur. Dankie vir julle bereidheid om op hierdie manier diensbaar te wees. Baie dankie ook aan al-mal wat deel was van die vorige bestuur!

G5 Be

stuu

r

G5 Be

stuu

r

4

Rina Myers082-462-8318

Welkom hier!

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Begroting vir Bedieningsaspekte

Die begrotingsproses van die gemeente vir die volgende finansiële jaar wat strek vanaf Maart 2016 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedieningsaspekte verband hou, met die beraamde koste van die verskillende items in die aansoek en in volgorde van voorkeur, moet voor of op Maandag 26 Oktober 2015 verkieslik per e-pos aan Jan Geertsema, voorsitter van die Bedienings-kommissie, gestuur word (e-posadres: [email protected]). Diegene wat verlede jaar ’n fondstoekenning ontvang het, word gevra om ’n jaarverslag van die aktiwiteite en die benutting van die fondse saam met die begrotingsaansoek in te dien. Besonderhede van die formaat vir die ver-slag is by hom beskikbaar. Die plan is dat die Bedieningskommissie hierdie aansoeke sal nagaan en ’n voorlegging daaroor aan die Finansiële Kommissie sal doen.

Alle 70-plussers word vriendelik uitgenooi na ‘n VROLIKE BLOMME TEE!Datum: 29 Oktober 2015 Tyd: 10:00 vir 10:30 Plek: Elsje’s Koffiehuis by Moredou Meubels RSVP teen 23 Oktober 2015 by Fransa by die kerkkantoor (018-297-4843). Jy kan ook met Fransa gesels as jy vervoerprobleme het of onseker is waar die Koffiehuis is. Bring asseblief ‘n mooi blom saam ( jy mag dit selfs in jou hare sit!)

DANKIE-SÊ SondagHierdie Sondag is ʼn dankie-sê dag in ons gemeente. Die studente begin van nou af al hoe skaarsers word namate die eksamens naderkom en daarom doen ons dit dié tyd van die jaar. Ons, as gemeente, het soveel om die Here voor te dank. Afgesien van al die seëninge waarmee elke gelowige ge-seën word, bestaan ons gemeente en kon ons die afgelope jaar weer mooi groei beleef. Ons sê dankie aan elke lidmaat wat formeel en/of informeel tyd en gawes gegee het in die opbou van die gemeente. Dankie ook vir elke gelowige wat elke dag getrou lig en sout is waar julle lewe. “Ons bring, wanneer ons aan julle dink, voor God ons Vader in herinnering die werk van julle geloof, die inspanning van julle liefde en die volharding van julle hoop op ons Here Jesus Christus.” (1Thes.1:3)

GEBEDSDAGBOEK MET 110 GEBEDE: “EK KAN NIE ALLEEN NIE” deur

ds Johan Botha (emeritus, GK Laeveld) Prys: R40 elk (posgeld ingesluit) Bestel van GK Laeveld-kantoor: Maandag tot Don-derdag: 08:00-12:00 Tel nr. 015 307 3205 E-pos: [email protected]

5

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Nagmaal vanaandOns het die gebruik om twee van die agt geleenthede per jaar in die aand Nagmaal te vier. Dit is die reëling om dit vir studente, wat nie die naweek hier is nie, moontlik te maak om terug te kom en saam met ons Nagmaal te vier. Vanaand is so ʼn geleent-heid.

Ons wil julle graag uitnooi na die vol-gende Luistergeleentheid. Hoewel die geleentheid gerig is op OUERS MET VOORSKOOLSE KINDERS, is ander lidmate ook welkom om te kom ge sels oor jou bediening in die gemeente. Ons wil ook graag sommer saameet na die luister en saampraat.Ons beplan hierdie geleentheid vir volgende Sondag by die kerksaal. Daar sal ‘n waterglybaan wees, asook kindertoesig. Bring asseblief sommer ‘n piekniekmandjie met middagete vir jou gesin saam.Datum: Sondag, 25 OktoberTyd: Ons begin 11:30 om saam te ge-sels, en behoort dan teen 13:00 te eetPlek: Kerksaal Bring saam: Eie alles (eetgerei, kos, drink goed, ens.) en swemklere vir die kinders.

Dit is vanjaar ons gemeente se voor-reg om die gesamenlike sustersafslui-ting aan te bied. Ons maak solank die datum bekend sodat u dit in u dagboeke kan aanteken. Die afsluiting vind vanjaar op Dinsdag 17 November om 18:00 vir 18:30 plaas. Kom geniet ‘n aand van musiek, sang en woordkuns!Skryf asseblief u naam op die lys in die portaal as u die geleentheid wil bywoon.

Sustersafsluiting

Luistergeleentheid

Ons wil graag dankie sê aan almal se bydrae tot die resepteboek!Die resepteboek is ’n gemeente projek, waar al die lekkerste resepte; van vroeg tot nou, dekadent tot eenvoud, in een boek saamgevat word. Ons het vanuit die gemeente ’n reeks resepte ontvang, en hoop om met hierdie resepteboek elke gemeentelid aan te spoor om mense oor te nooi en nuwe resepte uit te probeer. Beginners sowel as geslypte kosmakers is sal hierdie boek geniet.Omdat hierdie ’n gemeenteprojek is soek ons jóú idee van ’n Resepteboek-naam. Volgende week, die 25e Oktober, gaan daar ’n bestel- en naamvormpie in die Lantern beskikbaar wees: • Skryf jou idee van ’n naam op; • Sê of jy belangstel aan ’n resepte- boek en • Gee die vorm in by die deure in.Jy kan uitsien na ’n heerlike kosmaak-tyd wat voorlê, veral met resepte soos die beroemde Peer- en Pekanneutkoek wat eintlik net te ete is by Aardklop!

Resepteboek

Wil jy die Lantern elektro nies ontvang? Stuur `n e-pos aan [email protected]

6

Cantabile Dames koor bied ‘n Kaas en Wyn aand aan met rustige musiek, op Saterdag 24 Oktober 2015 om 14:30 vir 15:00 by GK Bult se kerksaal. Kostes beloop R100 per persoon, R80 per pensionaris en studente, kinders onder 14 jaar is gratis. Kaartjies verkrygbaar by die deur of kontak 083 502 3787 vir inligting.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Skriba: Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Ans Geertsema: 073-192-8976Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Kosbank: Kerkkantoor: 018-297-4843Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

advertensiesVAN JESUS GEPRAAT deur Willemien van Heyningen. ‘n Bundel van 23 sketse/vertel-lings uit die evangelies, aangevul met bybel-studievrae en ‘n omvattende inligtingsbylaag wat kaarte insluit. Deur prof Jaap Helberg aanbeveel vir vermeerdering van kennis, lees-genot, innerlike verryking en bybelstudie. 1 Oktober - 30 November 2015 beskikbaar teen R100.00 by die skrywer (083 560 6730 / [email protected]) of die kerkkantoor. Pamfletjies in die voorportaal.

Charles Williams se plantjies is nou ook be-skikbaar by Easy Pets & Plants te Hoffmanstr 109. Skakel gerus vir Charles (079-167-5567) vir enige navrae.

Bachelor Woonstel te huur – Molenstraat (0,5 km van Teologiese Skool / 1,25 km vanaf Puk Administrasie) Slaapkamer / woon, kom-buisie, badkamer. Heeltemal privaat en veilige parkering. Dit is nie ‘n studentehuis nie. R2900 (water & ligte ingesluit). Vanaf 1 Januarie 2016 beskikbaar. Skakel 082 491 1745

Vir ons tuinman is ons op soek na ‘n goed-koop tweedehandse yskas. Dit moet darem nog in ‘n goeie werkende toestand wees. Johan de Klerk, 082-884-7061.

Vir kunsklasse of raamwerk kontak Celia Kruger by 074-180-3449.

KEURBOS GALERY (Oudeboordweg no 12a)Die publieke galery is nou oop op weeks-dae tussen 10.00 tot 12.00 en smiddae tus-sen 15.00 tot 17.00. Kunstenaars wie se werke uitgestal word is: Danie van Graan, Amanda Haagner, Denise Moolman, Elna Venter, Heilna du Plooy, Roy, Cronje Lemmer, Jean Lampen, Hendry Cordier, Hester Smit, Cobus Pretorius, Connie Pretorius en Annemarie Coetzee. Kom kyk en geniet pragtige kunswerke in die unieke bosgalery! Baie welkom. Annemarie Coetzee