09:30 Oggenddiens - gkpotchbult.co.zaLied 547:1-3 Al julle volke klap julle hande Flam 21 v1-4 In...

6
5 Mei 2013 Jaargang 2 #14 09:30 Oggenddiens Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected] webblad: www.gkpotchbult.co.za Kontak ons Ds Fanie Coetzee: 082-520-5168 [email protected] Ds Willem Steyn: 082-854-3587 [email protected] Ds Fanie Coetzee Tema: Die Here is ons Herder Rev Fanie Coetzee Theme: Fallen man and the risen Lord Scripture reading: Luke 22:54-62; 24:1-12 & 27-35 Focus verse: Luke 22:62 11:30 English Service Voora�ang 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Volgelinge van Jesus neem verantwoordelikheid vir ander mense Tema: Juig, God is op sy Heilige troon Lied 547:1-3 Al julle volke klap julle hande Flam 21 v1-4 In die hemel is die Heer Ps 47-2:1,2 Juig o volke saam Lied 163:1 Soos ’n wildsbok Sing: Lied 169:1-3. Heidelbergse Kategismus V&A 56 Sing: Ps. 32-2: 1, Ps. 32-1:6 Skriflesing: Lukas 17:1-10 Teks: Lukas 17:1-3a. Sing: Sb. 9-4:1, 4. Amen: Sb. 13-2 Sing: Ps. 95-2:1,3 Sing: Ps. 28-2:5 (Kinderbegeleiding) Skriflesing: Markus 6:30-44 Verootmoedigingsdiens (Herderloos) Fokusdeel: Markus 6:34 Sing: Ps. 119-1:63 Versoeningsdiens (Herder gevind) Fokusdeel: Markus 6:34b, 41-43 Nagmaal Sing: Sb.17-2:5,6 Sing: Ps.32-1:1,4 Antwoorddiens (Herderskap bedien) Fokusdeel: Markus 6:35-39 Sing: Ps.23-1:1,2,3 Amen: Sb.13-3

Transcript of 09:30 Oggenddiens - gkpotchbult.co.zaLied 547:1-3 Al julle volke klap julle hande Flam 21 v1-4 In...

  • 5 Mei 2013Jaargang 2 #14

    09:30 Oggenddiens

    Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

    Kontak

    onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

    Ds Fanie CoetzeeTema: Die Here is ons Herder

    Rev Fanie Coetzee Theme: Fallen man and the risen Lord

    Scripture reading: Luke 22:54-62; 24:1-12 & 27-35 Focus verse: Luke 22:62

    11:30 English Service

    Voora�ang

    18:00 AanddiensDs Willem Steyn

    Tema: Volgelinge van Jesus neem verantwoordelikheid vir ander mense

    Tema: Juig, God is op sy Heilige troon Lied 547:1-3 Al julle volke klap julle hande

    Flam 21 v1-4 In die hemel is die HeerPs 47-2:1,2 Juig o volke saamLied 163:1 Soos ’n wildsbok

    Sing: Lied 169:1-3.Heidelbergse Kategismus V&A 56Sing: Ps. 32-2: 1, Ps. 32-1:6Skriflesing: Lukas 17:1-10Teks: Lukas 17:1-3a.Sing: Sb. 9-4:1, 4.Amen: Sb. 13-2

    Sing: Ps. 95-2:1,3Sing: Ps. 28-2:5 (Kinderbegeleiding)Skriflesing: Markus 6:30-44Verootmoedigingsdiens (Herderloos) Fokusdeel: Markus 6:34Sing: Ps. 119-1:63Versoeningsdiens (Herder gevind) Fokusdeel: Markus 6:34b, 41-43

    NagmaalSing: Sb.17-2:5,6Sing: Ps.32-1:1,4Antwoorddiens (Herderskap bedien) Fokusdeel: Markus 6:35-39Sing: Ps.23-1:1,2,3Amen: Sb.13-3

  • 2

    Musse vir die SopkombuisOns gaan moreoggend vir almal by

    die Sopkombuis ‘n mus of serp of warmding uitdeel. As jy nog gou ‘n

    skenking wil bring – bring dit asseblief voor 09:00 na die

    kerkkantoor.

    Liefdegawesby die deure5 Mei

    Oggend: Bolandse BedieningAand: Meelewingsfonds12 MeiOggend: SustentasieAand: Meelewingsfonds19 MeiOggend: Pro EcclesiaAand: Meelewingsfonds

    Teeskinkbeurte

    Baie dankie!

    5 MeiWyk 28 (Retha van Wyk) & Wyk 30 (Jacoba van Rooy)

    12 MeiWyk 31 (Elsa Reinecke) &Wyk 33 (Wilma Herbst)

    19 MeiKG 1 (Anna Fick) &

    Wyk 1 (Petro van der Vyver)

    Die Engelse diens gaan skink ook tee na hulle diens (Wintertyd). Dit is daarom nie nodig om die teetrol-lie te bêre nadat daar vir die Afrikaanse diens tee geskink is nie.

    Sean Shin en sy gesin is op soek na ‘n meenthuis of huis om te huur. Hulle soek ‘n plek met minstens twee slaapkamers, ‘n tuintjie en nie meer as R4500 per maand nie. Laat weet asseblief die kerkkantoor as u van enigiets weet.

    KatkisasieVir die wintermaande vind die Sondag-katkisasie vir alle skoolkinders na afloop

    van die oggenddiens plaas. Volgende Sondag oggend kom die ouers van die kinders saam met die kinders vir

    gesinstoerusting.

    Musiek met meningHiermee nooi die NWU Puk Simfonie orkes almal hartlik uit na MUSIEK MET MENING . Hierdie gaan ‘n aangeleentheid wees vir ieder en elk. Danse van dwars oor die wereld gaan gespeel word, van Strauss na Grieg tot Noorweegse danse.Musiek met mening is ‘n fondsinsamelings-konsert, en alle winste sal geskenk word aan Huis Hebron, ‘n arm blanke gemeen-skapsprojek. Hoop om u daar te sien.Wanneer: Saterdag, 11 MeiPlek: POK saal (Potch Kampus)Koste: R100 (Kaas en Wyn ingesluit)Vir kaartjies of meer inligting skakel vir: Olivia Conradie 074 199 6498

    Wanneer: Saterdag, 25 Mei 2013Tyd: 9:00Waar: Schoemanshof, Vredefort KoepelHoe ver: Ongeveer 3 ure se stapWie: Enigiemand wat wilBring saam: jou eie alles, piekniekgoed wat nie ‘n vuur nodig het nie, stoel / kom-bers, water, ens.Kry mekaar voor kerksaal om 8:30 as jy nie weet waar dit is nie.Meer inligting: Hesmé 073 142 3899

    Stap Pieknieken

    Die Admin Buro het ‘n groot aantal bege-leiersboeke (Psalm & Skrifberymings) wat hul gratis weggee. Gaan kry joune nou!

  • @gkpotchBult #gkbult #potchG5

    3

    Getuienis

    http://www.facebook.com/gkpotchbulthttp://www.facebook.com/gkpotchbultG5http://www.facebook.com/VenterskroonBedieninghttp://www.facebook.com/GKBultProjekte

    G5 Koffi ekamer is oop! Kom maak Woensdag- en Sondagaande ’n draai en geniet ’n lekker beker koffi e saam goeie geselskap. Sien jou daar.

    Ons gebedsgroep kom elke Vrydag oggend 06:30-07:15 bymekaar by die koffie kamer. Kom bid saam met ons vir ons gemeente en ons gemeente se bediening binne die konin kryk van die Here. Almal is welkom!

    “Ek het die waarde van Spreuke 4:23 hierdie week besef: ‘..wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan want dit bepaal jou hele lewe.’”

    - Louisa van der Walt

    “Ek het die waarde van Spreuke 4:23 hierdie week besef: ‘..wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan want dit bepaal jou hele lewe.’”

    Die volgende vergadering van die Litur-giese Werkgroep is op Maandag, 20 Mei 2013 in G5 Koffiekamer van 19:00 tot 20:30. Die hoofdoel van hierdie byeenkomste is om die betekenis, toepassing en belewing van die Liturgie vir elke lidmaat nog meer sinvol te maak sodat ons werklik die almal meer in die Liturgie en die res van ons lewe die eer van God kan besing en uitleef. Al ons lidmate word genooi om hieraan deel te neem hetsy om hulle insette self te kom lewer en saam ‘n koppie koffie te drink of om vir ons voorstelle te stuur wat onder-soek kan word. Ons sal enige deelname baie waardeer. Kom ons werk almal saam om ons Liturge ook te ondersteun! Skakel gerus met Fransa by die Kerkkantoor of met Lou van Wyk by [email protected] of by 0845201086.

    Liturgiese Werkgroep

    Bid saam @ G5

    Piekniek

    Praat saam @G5How to train your god. Dink jy ons het die Bybel nodig om te weet wie God is? Is die Bybel regtig nog relevant tot ons verhouding met God? Kom ge-sels saam Woensdagaand 19:00 by die koffiekamer. Bring gerus jou vriende saam.

    Woensdag 15 Mei om 18:00 is daar ’n ontmoetingsgeleent-heid vir al ons nuwe intrekkers wat van Januarie af by

    ons ingeskakel het. Kom kuier saam, en hoor sommer bietjie meer oor Die Bult gemeente en al ons aktiwi teite en bedieninge.

    NUWE INTREKKERSbyeenkoms vir

  • 4

    Verjaarsdae

    19

    Kursus in pastoralebedieningvanaf 16/04/13

    Dinsdagaande 19:00-20:00

    Het jy al magteloos gevoel omdat jy graag iemand wou bystaan en jy het nie geweet hoe nie?Hierdie gratis kursus wil jou toerus om met iemand te gesels en te begelei tot oorwin-ning oor probleme.Onderwerpe wat onder andere aange-spreek word is:• Bybelse beginsels van pastoralebedie-ning.• Begeleidingstegnieke.• Stappe in die beradingsproses.• Die dinamika van verandering.• ‘n Verskeidenheid pastorale probleme word ook behandel soos depressie, ver-slawing, mense wat hulleself beseer, eetver-steurings.Die kursus word aangebied as inisiatief van GK Die Bult en GK Cachet en die aanbie-ders is prof Gert Breed en Dr Frans Minnie e.a. Dit vind plaas by die gemeentesentrum van die GK Cachet in Hoffmanstraat. Navrae: Gert Breed – 0825796628,[email protected]

    Vandag, 5 MeiZabeth Robinson Kleingroep 08 082-898-4393Wihan Sarakis Nuwe lidmaat 082-779-5165Nico van der Merwe Wyksgroep 30 082-344-8316

    Maandag, 6 MeiMaritha de Jager Wyksgroep 26 082-464-9800Aiden Pretorius Wyksgroep 20 072-595-8930 Jan Swanepoel Wyksgroep 27 076-959-4340Dalene van der Walt Wyksgroep 10 072-460-9719Henriette van der Zwan Nuwe lidmaat 082-859-2229

    Dinsdag, 7 MeiMartea van Belkum Wyksgroep 08 084-602-1898

    Woensdag, 9 MeiAbiola Mbamalu Wyksgroep 13 081-371-8786

    Donderdag, 10 MeiMarilize Richter Wyksgroep 17 082-094-5265

    6

    MeelewingDit gaan goed met Elsa Reinecke (083-458-0384) na die operasie aan haar hand, alhoewel sy steeds baie pyn het. Ons dink steeds aan jou, en ook aan Charles wat jou bystaan in hierdie tyd! Baie geluk aan Japie Spoelstra (083-647-4896) en Corlene le Grange (079-841-0540) wat onlangs verloof geraak het. Mag hierdie tyd in jul lewe vol seën wees!Esmé Snyman (082-923-6631) en Mark Daniel is Vrydag in die huwelik bevestig. Ons is bly saam met julle, en bid die Here se seën op jul lewenspad toe.

    Gert de Beer - MesmakerMaak messe, skêre en ander snygoed skerp.R10 per item (ten bate van die diakonie)Tel: 073-603-5035 / 018-297-6586

  • 5

    Op Saterdag 18 Mei maak ons pakkies vir die gemeente van Ven-terskroon. Hul huise het slegs die heel basiese items, daar is nie ‘n verwarmer, lopende water, stort, yskas of stoof nie. Jy kan dus seker wees dat enige klere, skoene, truie, jasse, musse, serpe, komberse, enigiets, vir mans, vrouens en kinders met groot vreugde ontvang sal word. Kom gee gerus af by die kerkkantoor (weeksdae 08:00 - 13:00).

    Pakkies vir koepelmense

    Ontbyt vir 70-plussers Word jy vanjaar 70 of is jy alreeds? Dan word jy (en almal ouer as 70!) hartlik uitge-nooi om Donderdagoggend 16 Mei, om 9 uur saam te kom kuier in die kerksaal ter-wyl ons heerlik ontbyt eet! Wederhelftes wat nog nie 70 is nie, is ook baie welkom. Laat weet asseblief of jy kan kom!Indien jy enige vrae het, kan jy vir Fransa by die kerkkantoor, 018 297 4843 of vir Ans by 018 294 4132 kontak.

    HEMELVAARTDIENSTEDonderdag vier ons saam met die kerk van die Here oor die hele wêreld die HEMEL-VAART van ons Here. Ons belydenis (HK Sondag 18) verklaar die betekenis van die hemelvaart soos volg: 1. Ten eerste dat Hy in die hemel ons Voor-spraak by die Vader is 2. Ten tweede dat ons ons menslike natuur in die hemel as ‘n betroubare waarborg het dat Hy, as die Hoof; ook ons, sy lede, na Hom toe sal neem.3. Ten derde dat Hy sy Gees as waarborg na ons toe stuur deur wie se krag ons soek na wat daar bo is, waar Christus is en aan die regterhand van God sit, en nie na wat op die aarde is nie

    Om die wonderlike gebeurtenis te vier word daar twee geleenthede gereël. Dit is ons voorreg om Laerskool Mooirivier om 8 uur in ons kerkgebou vir ʼn diens te ontvang EN ons kom as gemeente die aand om 19:00, saam met Oos en Mooi-rivier hier in ons kerkgebou bymekaar vir ʼn erediens.

    Biltong�ees Mooirivier gemeente se jaarlikse biltong-fees vind DV Vrydagaand 17 Mei (18:00 vir 18:30) in die Banketsale plaas. Kom ons ondersteun hierdie verdienstelike projek van hulle; ons doen ‘n beroep op almal om deel te hê aan hierdie fees (dit is een van die gemeente se grootste jaarlikse fondsin-samelings).Kom eet jou knuppeldik aan alle soorte bil-tong, vars brode en heerlike konfyte. Dit is altyd ‘n volmaak(te) fees. Die koste be-loop R120 per persoon., maar slegs R50 vir laerskoolkinders en R10 vir voorskoolse kinders. Kaartjies is by Retha van Wyk beskikbaar (083 967 1511 of 018 294 7971). Laat weet so spoedig moontlik sodat ons tafels vroegtydig kan bespreek. (Verlede jaar was kaartjies vroeg reeds uitverkoop).Biltong word ook te koop aangebied maar geen brakkiesakkies mag weggedra word nie.

  • Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

    Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

    Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

    6

    SKOOLVERLATERSKAMPAS JY ’N GROEPLEIER WIL WEES OF OP DIE KOSSPAN WIL WEES,

    KONTAK VIR:HARDUS : 084 983 8714

    OF JG: 084 906 3732

    ONDERHOUDE VANAF 7-9 Mei 17h30 – 19h00

    Mag die Woordbediening en die viering van die nagmaal ons nie net in die geloof versterk nie, maar ook aan spoor om die boodskap van Jesus Christus deur woord en daad te verkondig.

    Nagmaal

    Die ouderlinge vergader jaarliks agt keer. Vier van hierdie vergaderings is verslagvergaderings, en die ander vier is kerkraadsvergaderings. Daar word van ‘n ouderling verwag om vier keer ‘n jaar huisbesoek te doen -- meestal net voor ‘n verslagver-gadering. Om hierdie rede besoek ‘n ouderling nie ‘n lidmaat nood-wendig voor elke Nagmaal nie -- veral ook omdat ons agt keer ‘n jaar Nagmaal vier.Die volgende verslagvergadering is 2 Junie 2013.

    Het jy geweet?

    ‘n BOODSKAP UIT GK WORCESTERLiewe broeders en susters van die BultDie GK Worcester word diep getref deur die siekte van ons predikant, ds Paul Geertsema. Hy is nou al vir langer as sewe maande so siek dat hy nie sy normale pligte kan nakom nie. Omdat ons Doppers maar dun gesaai is hier in die Wes-Kaap (ons besef nie aldag dat daar in die hele Kaapse metropool minder Gere-formeerde Kerke is as in Potchefstroom nie) beteken dit dat ons op leesdienste aangewese is. ‘n Leesdiens is ‘n erediens soos enige wat deur ‘n predikant waargeneem word ( ja – soms selfs beter, maar meermale nie heeltemaal nie), maar as dit nou al vir sewe maande en langer al is wat daar is begin lidmate verlang na ‘n “ware” erediens. Die “lesers” se preke raak ook al op, want daar kom nie baie nuwe preekbun-dels op die rak nie en dan moet mens maar so tussen die oues soek na een wat die gemeente hopelik nie meer onthou nie.Dit is nou waar u in die prentjie kom. Ons is baie dankbaar vir gemeentes soos u wat u preke op die internet plaas. Die gewone lees-diens word nou soms afgewissel met ‘n “me-diadiens” waar ons ‘n hele diens van die in-ternet aflaai en aan die gemeente voorspeel of die leser behartig die hele liturgie en speel dan net die preek voor. Baie dankie dat ons belydenis dat ons glo “aan die gemeenskap van die heiliges” ook op hierdie manier tot uiting kan kom.Verspreid-wonende lidmate, soos ons wat meer as 60km van die kerk af bly en nie elke Sondag “gou” kan kerk toe gaan nie, geniet ook op die manier die voorreg om deel te wees van ‘n gereformeerde erediens.Dopper groeteJan en Linda van Wyk de Vries (uit Tulbagh)

    Baie dankie!Elke Sondag word ons Afrikaanse dienste na Eng-els toe getolk. Graag wil ons dankie sê aan die volgende lidmate wat so getrou hierdie dienswerk verrig:Elma de Kock, Elma van Wyk, Orrie Oosthuizen, Susan Conradie, Da’Niel Smit, Chrissie Reinecke, George Lotter, Jos Coetzee en Wouter Jooste.