Upington bulletin 25 sept 2013

25
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop 26 SEPTEMBER 2013 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS Upington

description

Upington bulletin 25 sept 2013

Transcript of Upington bulletin 25 sept 2013

Page 1: Upington bulletin 25 sept 2013

Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop

26 SEPTEMBER 2013 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS

Upington

Page 2: Upington bulletin 25 sept 2013

Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop

26 SEPTEMBER 2013 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS

Upington

Anena Burger

GROOT ontevredenheid heers oor die graf-steen van Dawid Kruiper, legendariese oudlei-er van die Khomani-san.Dit is die naweek op Andriesvale in die

Noord-Kaap onthul.Op Kruiper en sy vrou, Sannah, se grafstene

pryk die ANC-embleem neffens die skild vandie Noord-Kaap.Paul Swartbooi, kulturele leier van die Bon-

delswarts op Steinkopf –wat ook dieBoesmansen Khoi in kulturele en erfenissake verteen-woordig – sê die regering en departement vansport, kuns en kultuur het die gemeenskap niein die ontwerp van die grafsteen geken nie.Hymeendie aanbringvandieANC-embleem

is “goedkoop politiek” om stemme vir die ver-kiesing in 2014 te werf.“Oupa Dawid was nie aan enige politieke

party verbind nie, omdat hy homself as die lei-er van die Boesmans beskou het.“Hy het hom beywer vir die ontwikkeling en

vooruitgang van sy mense,” het SwartbooiMaandag hoogs ontsteld op Upington gesê.“Om ’npolitiekeparty se embleemopsygraf-

steen te sit is net nie reg nie.“Hy was nie eens ’n lid van die ANC nie.”Nie een van Kruiper se seuns was op die ont-

hullingsgeleentheid teenwoordig nie.Hulle kon ook nie vir kommentaar bereik

word nie.Volgens Helena Steenkamp, bestuurder van

die Boesmanraad, was dit wel op ’n vergade-ring bespreek en besluit om die kop van ’n leeuop die steen aan te bring.Swartbooi sê ’n eeue oue tradisie van waar

klippe en hande vol sand deur roubeklaers opdie oorledene se graf geplaas is as ’n teken vanrespek en waardering is nou geskend.“Die klippe waarvoor mense honderde kilo-

meters geryof geryloophet omnádiebegrafnisop Oupa se graf te kom sit is nou verwyder omvir ’n plat steen op sy graf plek te maak,” sêSwartbooi.Hy meen die departement het geensins na-

vorsing gedoen om dié faktore in ag te neemnie.“ ’n Mens kan dit grafskending noem.“Daardie stapel klippe het meer waarde as

dié steen en goedkoop politiek gehad.“Oupa Dawid was ’n tradisionele mens en

daardie reg is tot in sy graf geskend,” sê Swart-booi.Hy beskuldig die regering dat hy op ’n “siek

en afstootlike wyse” die onderhandeling ge-hanteer het.“Selfsmet sy (Kruiper se) begrafnis het hulle

dit gedoen deur symense, die Boesmans en dieKhoi, uit te sluit.”Luidens ’n verklaringwatMaandag deur die

departement van sport, kuns en kultuur uitge-reik is, het tradisionele leiers, buitelandersvan België en gemeenskapslede van Askhamen Mier die grafsteen se onthullingsgeleent-heid bygewoon.

Die departement het erkenning aan Kruiperen die Khomani-san se strewe na die behoudvan hul kultuur en erfenis uitgespreek.Morapedi Sekhoane, verteenwoordiger vir

die departement van sport, kuns en kultuur,het Donderdag in ’n verklaring namens die de-partement verskoning gevra.Hy het gesê die aanbring van die embleem

was ’n fout deur die diensverskaffer wat diesteen gemaak het.“Die departement sal met die verskaffer in

verbinding tree om dit reg te stel. Ons vra ver-skoning aan die Kruiper-familie vir die fout,”het hy gesê.

Grafsteenmaak opslae

NÁ 12 jaar se swoeg en sweet het die matrikulante van die Hoërskool Upington en die Hoërskool Duineveld hul skoolloopbaan met glansen swier afgesluit. Hier is Michelle Visagie van die Hoërskool Upington en Jan Louis Basson van die Hoërskool Duineveld. Foto: Anena Burger

Groet skoolGroet skoolglansrykglansryk

Page 3: Upington bulletin 25 sept 2013

2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

DIE //Khara Hais-munisipaliteithet op Maandag 9 September ’nprojek begin waardeur 520 erwe inPaballelo van water voorsien salword.Die doel van die projek is om ’n

volledige waternetwerk aan die520 erwe te verskaf met individue-le erfaansluitings en voorafbetaal-de watermeters. Die installeringvan die watermeters is omwaterverliese te bekamp deur temeet hoeveel water gebruik word.Die raad van //Khara Hais wilaan elke erf ’n gemeterde water-aansluiting voorsien.BVI- Raadgewende Ingenieurs is

as die konsultante van die projekaangestel en Averrox Trading 55CC sal as kontrakteurs vir diéprojek van 36 weke optree.Die munisipaliteit finansier dié

projek wat sowat R6 miljoen salkos.

Munisipaliteitgee huisewater

TWEE raadslede van die //Khara Hais-munisipaliteit, Elliot Lebitsa (links) enZilindile Ntlanganiso, spit die sooie om amptelik die projek te begin waardeur520 erwe in Paballelo van water voorsien sal word. By hulle is lede van diegemeenskap, die konsultante en kontrakteurs. Foto: Verskaf

OP Vrydag 6 September is die Noord-Kaap se Boomplantdag opUpington gevier. Sylvia Lucas, premier van die provinsie, het die be-leidsrede gelewer en amptelik die eerste boom geplant. Foto: Verskaf

Premier vier Boomplantdag

Page 4: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 3

The wait is over – Upington finally has its own Queenspark store!Come and visit us at Queenspark, Kalahari Mall, Upington to see whyso many love our classic fashion must-haves for men and women.

Now Open

elegance comes to town

RAYNO NEL en Santie de Waal, albei van die Hoërskool Duineveld,het geskitter in hul pragtige uitrustings. Foto’s: Anena Burger

BO: Lizanne Hugo en NJ De Kock van die Hoërskool Duineveld ontspan’n bietjie voor die groot glansaand.

BO: Vone Heyns en Robert Young, albei vandie Hoërskool Duineveld, het ook hul aand ter-deë geniet.

DILLON VORSTER van die Hoërskool Duine-veld het vir sy matriekafskeidsgeselligheid om-trent alles laat invoer. Van sy bloedrooi pak watspesiaal vir hom in Singapoer ontwerp en ge-maak is tot sy fraaie nooientjie, Charlene Ver-meulen, wat al die pad uit Kriel, Mpumalangagekom het.

SJ BECKER en Amor Lambrechts van die Ho-erskool Duineveld het hul aand by die matriek-afskeidsgeselligheid met ’n tikkie ou-Holly-wood-glans opgetower.

MATRIEKAFSKEID

Page 5: Upington bulletin 25 sept 2013

4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Politiekesirkus beginMET 2014 en die verkiesing omdie draai begin ’n mens weerbewus raak van die politieke spelrondom jou.Ons nader weer die tyd waarin

elke politieke party berigte in diekoerant wil plaas van die werkwat hulle gedoen het, steeds doenen nog wil doen.Skole, paaie, huise, universitei-

te, hospitale en nog vele anderinstansies se sooispitplegtighedeword gehou. Minderbevoorregtesword gehelp en alles moet gepubli-seer word sodat alle partye soveelstemme as moontlik kan werf.Dit kan egter ook nadelig wees.

Nou is die tyd dat elke opposisie-party ou koeie uit die sloot wilgrawe. Elke amptenaar, politikusen raadslid se doen en late isonder die vergrootglas en elkefout word aan die groot klokgehang.

Albei pogings om in die mediate verskyn het tog meriete. Maakdit werklik saak wat die beweegre-de agter die bou van die skool,pad of hospitaal is, of is die feitdat dit tog gebou word, belangri-ker?Die foute, korrupsie en oneerlik-

heid moet uitgewys word en as dit’n paar stemme in die sak bring,is dit tog twee vlieë met een klap.Wat egter geweldig pla, is die

vraag wat tussen verkiesingstyegevra word: Gebeur daar iets oftel elke politikus, amptenaar enraadslid net geld en bou kontakteop?Word huise, paaie en hospitale

se sooispit-geleenthede tussenverkiesings gehou? Word amptena-re, politici en raadslede seminderwaardige optredes dan aandie groot klok gehang of lewealmal dan net te lekker?

Laat jou geloofjou dryf

Philip van Vuuren

IN Markus 5:25-34 is ’n gebeur-tenis in die bediening van Jesuswaarby ons goeie lesse kan leer.Dit handel oor die vrou wat

aan bloedvloeiing gelei het enhaar poging wat sy aangewendhet sodat Jesus haar kongenees, is prysenswaardig.Weens haar siekte hoort sy

nie eintlik daar nie, wantvolgens die wet was sy onreinen mag sy nie naby mensegekom het nie.

Die Skrif vertel ook sy heterg onder die geneeshere gely.Sy het al haar besittingsuitgegee sonder dat hulle haargesond gemaak het. Sy wasdaarom bankkrot en het niksgehad nie.Al wie haar kon help, was

Jesus.Dit is nogal eie aan ons tyd.

Ek wonder hoeveel mense lyvandag omdat hulle nietoeganklike mediese sorg hetnie.Jesus was so verdring deur

die skare dat sy letterlik in diestof moes kruip.Haar geloof was só sterk. Sy

het geglo dat as sy net aan syklere kon raak, sou sy gesondword.Dit wys dat sy nie heeltemal

handdoek ingegooi het nie,maar dat sy eerder op haargeloof staat gemaak het.

Haar wil om te leef het haarlaat optree.Hoeveel mense is daar wat

kan leef, maar nie meer wilnie? Dan kry jy ook mense watsó siek is, dat hulle nog willeef, maar nie meer kan nie.Lewe is ’n geskenk van God.Dié vrou se optrede, haar

desperaatheid, het bygedra tothaar genesing.Jy, liewe leser, moet daarom

dink en jouself vra: Hoe ernstigis ons om gehelp te word?Geloof vra egter van elkeen

van ons om ook ons deel tedoen. Ons moenie net agteroorsit en ons aan omstandighedeoorgee nie.Ons moet soms ernstiger tot

die Here roep en partykeermeer in geloof teruggee.Ons moet miskien ook meer

eredienste in kerke bywoon.’n Engelse gesegde lui: We are

not the victim, but we arevictorious.Geloof in Jesus Christus

bring hoop. Die vrou se geloofhet haar tot aksie gedryf.Wat is jy bereid om te doen

om te kry wat jy nodig het?) Philip van Vuuren is leraarvan die AGS-kerk Oasis opKuruman.

Oudword hou ook ander voordele inAnnerie Louw

AI, watter mooi herinneringe aandie kameeldoringbome so met diesee in my ore. Die nuwe blyplekby die see is ook weer ’n anderaanpassing om nie eens van dienuwe status te praat nie.Ek en Dierbaarste moes in die

tweede week van ons nuwe tuisteop verskillende dae elkeen ’n draaiby verskillende vreemde doktersmaak omdat ons in spasma was.Seker maar die baie trappe op en

af of die rondskuif van meubels en

die gordyne ophang met arms bojou kop dat jou rugbiltonge laterpyn. Dit was op hierdie doktersbe-soek dat ek die eerste keer“pensioentrekker” by “beroep”moes invul. Op daardie oomblikhet dit vir my gevoel asof ons nouniks meer vir die gemeenskap kan

beteken nie, want ons is noupensioentrekkers.Al die gespot vooraf het nou ’n

werklikheid geword en watterwrede werklikheid. Geen volgendestap om voor te werk nie – ons isnou klaar voor in die bos, reg omgekap te word.Net voordat ek te veel daaroor

hoef te tob, bel broer Stevie envertel ons van die afslag watpensioentrekkers op Donderdae by’n eetplek kry.Wat ’n verrassing. Vir R72 vir

ons twee oues van dae kan ek nie

eens een sak kruideniersware koopnie – wat nog te sê ’n verskeiden-heid van geregte met nageregmaak.So vind ons ook uit dat daar in

hierdie omgewing verskillendesoorte afslag vir senior burgers is.“Maar dan moet jy 60 wees,” het ’nparmantige kassiere my gemaantoe ek probeer vir die afslag.Ons kort nog gordynrelings en

maak ’n draai by Game. “Meneer,vandag is dit mos 10%-afslag opalle aankope vir pensioentrekkers.”Gelukkig het sy niks vir my gesê

nie. Ek dra in elk geval nie diebeursie nie en is, ondanks dieydelheid, maar te dankbaar vir dieafslag.“Dis die meeste klomp oumense

wat ek nog bymekaar gesien het,”merk Dierbaarste op – vir daardieoomblik heeltemal onbewus vanons ouderdom. Dalk is dit dieseelug wat hom so jonk laat voel.Om oud te word is nie vir sissies

nie, is wel die algemene spreek-woord, maar om die voorregte vanouer wees te geniet, is weer ’nander storie.

DIE trots van die Kalahari – pragtige gemsbokke. Hierdie foto is op die Mattanu- private wildsplaas net buiteBarkly-Wes geneem. Foto: Johan van Wyk

Briewe mag nie langer as 400 woorde wees nie. Voorkeur word aan kort briewe gegee waarinstandpunte bondig gestel word. Laster en beledigings is nie aanvaarbaar nie. Briewe moet dieskrywer se naam, van en adres bevat asook ’n telefoonnommer waar die briefskrywer bedags

gekontak kan word. Dit geld selfs al skryf u onder ’n skuilnaam. As die brief na ’n berig verwys watverskyn het, verskaf asseblief die opskrif van die berig asook die datum waarop dit verskyn het. DieBulletin behou hom die reg voor om briewe te keur, te verkort of te redigeer vir publikasie. Briewe

wat per e-pos ontvang word, sal voorkeur geniet.

MEESTER: ’n Strokiesprent deur Danie Cronjé.

Eie aan die Kalahari

DROOM jy daarvan om ’n joernaliste word?Nou is jou kans.Met Kalahari Bulletin se nuwe

webontwerp bied dit jou die kans om’n burgerjoernalis te word.Met die nuwe ontwerp kan lesers

hulle gratis registreer om foto’s, vi-deo’s, geleenthede, nuuswenke, mis-daadvoorvalle, ensovoorts, te laai. Jyhet oë en ore waar ons nie altyd kanwees nie.Jy weet wat lesers se hart vinniger

sal laat klop.Ons het nie genoeg plek in die ge-

drukte koerant om elke week alles teplaas wat in die gemeenskap gebeurnie.En ons weet ook nie van alles wat

gebeur nie.Aandieweb is egter geeneindenie.Al jou gemeenskapsnuus is steeds

beskikbaar met foto’s, video’s, me-ningspeilings, ensomeer. Met die nu-we ontwerp verskyn die storie watlaaste gelaai is, eerste.Kalahari Bulletin se mobi-site gee

jou toegang tot jou koerant op jou sel-foon.Besoek die webwerf vandag by

www.kalaharibulletin.co.za of opjou selfoon by kalaharibulletin.mo-bi.Onthouookdat ons opFacebook is.

Nuwe stories en foto’s word op ’ndaagliksegrondslaggelaai.Gaankykgerus by www.facebook.com/kbulle-tin.

Hou jou oor op die grond

Page 6: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 5

Page 7: Upington bulletin 25 sept 2013

6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Ilse Watson

MET die opening vansy nuwe vertoonlo-kaal verlede week hetAlert Plumbing Sup-plies op Kathu ’ngroot kompetisie virsy klante en ook virlaerskoolkinders aan-gebied. Die eersteprys was ’n LG 42”HD-televisiestel, dietweede prys was ’nCanon Complete Kit-kamera en die derdeprys ’n Samsung Ga-laxy 2-tablet. Die vier-de prys was ’n Weber-skottelbraaier. Diebesigheid het ook ’nafsonderlike kompe-tisie gehou vir die La-erskool Kathuwaarindie wenner ’n Xbox360 kon wen. Hullehet ongelooflik baieinskrywings ontvangen hier is diewennersvan die onderskeiekompetisies.

Húlle wen groot pryse

DIE bestuurder van Alert Plumbing Supplies, Debby Loots, oorhandig die Xbox-prys aan HeinrichOlivier. Foto’s: Madri Scheepers

DIE wenner van die eerste prys, Monica Joubert (links), en Debby Loots van Alert PlumbingSupplies.

AL die wenners van die verskeie kompetisies met hul pryse. Van links is Enzo Wadrif (Weber-braaier), Monica Joubert (42”-TV-stel), Katelynn Grobler (Canon-kamera), Milena van Zyl(Galaxy-tablet) en Heinrich Olivier.

DIEGlamGuru,Han-non Botma, is op 12Oktober op Kathu.Dié geleentheid is

’n spesiale oggendwat deur die Kathu-apteek gereël is omgeld vir Kansa Kathuin te samel.Met aankoms sal

elke vrou ’n verwel-komingsdrankie engeskenkpak ontvang.Daar is sitplek

vir 500 vroue.Koop jou kaartjies

by Ria by die Kathu-apteek (053-723-1101).

GlamGuruhier

Page 8: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 7

Benneli Olivier Van der Walt

TIEKIE DIE TANDMUIS het saam met dr. DanGouws van Elite Dental die Preprimêre SkoolPikkie Pret besoek. Susan Gouws het die kin-ders geleer hoe om na hul tande om te sien. Tie-kie het ’n tandmuissakkie aan al die leerlingegegee.Hullekanhulwisseltandedaarinbêrevirwanneer die tandmuis kom kuier.

Tandmuisloer in

DR. DAN GOUWS, Tiekie die tandmuis enSusan Gouws van Elite Dental op Kathu.

Foto: Benneli Olivier Van der Walt

Page 9: Upington bulletin 25 sept 2013

8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

KARLIEN VAN JAARSVELD tree Donderdagom 21:00 op die Eiland-hoofverhoog op.

JUANITA DU PLESSIS tree Vrydag om 21:00 op die Eiland-hoofverhoog op. Foto’s: Verskaf

GERHARD STEYN tree Vrydag om 22:00 op die Eiland-hoofverhoog op.

FREDI NEST tree Vrydag om 19:00 en Sater-dag om 19:30 op die Eiland-hoofverhoog op.

Page 10: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 9

Page 11: Upington bulletin 25 sept 2013

10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Ilse Watson

DIE matrieks van die Hoërskool Kathu het ver-lede Donderdag in styl afskeid geneem.

Explosive Functions van Olifantshoek hetverseker datmet die tema,Winter in dieKalaha-ri, die saal in ’nparadysvan ligblouenwitomge-skep word. Feestelike boompies, wit voëlhok-kies, fairy lights en wollerige skapies was allesoral te sien en het die saal mooi afgerond.

Eddie Stevens het die heerlike kos, waaraandie matrieks weggelê het, voorsien.

Hoewel dit ’n stormagtige, stowwerige dag indie Kalahari was, het dit beslis nie diematrieksse gees gedemp nie.

Kathu-matrieks hou afskeid

MERVIN KLUI en Marlize Dercksen.

LUCINDA LIEBENBERG

DIE saal.

EILEEN CAMPRECHT en Drikusde Lange.

Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt

MATRIEKAFSKEID

Page 12: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 11

LEDE van die polisiediens op Upington isnet so opgewonde oor die Kalahari Mall.Hulle het saam met die Kalahari Mall se

bemarkingspan skole in die gebied besoeken Vrydag saam met die bestuurspan vandie Kalahari Mall ’n toer deur die sentrumonderneem.Die toer wat net ’n halfuur sou duur,

duur toe amper twee uur.Die polisie sal vandag op die openingsge-

leentheid dienste verrig om almal seveiligheid te verseker om sodoende ’ngenotvolle ondervinding vir almal teverseker.

Daar sal ook daagliks polisiëring soosnormaalweg in die sentrale sakekern, bydie Kalahari Mall, gedoen word.Karlien Kuhn, bemarkingsbestuurder, het

sowat 26 skole in die omgewing besoekwaartydens sy geskenkies aan skoolhoofdeen onderhoofde uitgedeel het.Die bestuur van die Kalahari Mall het

ook kaartjies, wat hy van die KalahariKuierfees gekoop het, aan mense oorhan-dig.Volgens Kuhn was dit ’n ongelooflike

ondervinding om al die trotse skoolhoofdete ontmoet.

Polisie sien omnaveiligheid bymall

DIE lede met hul pienk veiligheidshoede is van links Kapt. Roelf Mouton, ao. Cecil March, konst. Llewelyn Swartz, kapt. Jacques Buys, ao. Marcellis Rajap, Lt. kol. Abe Raff, kol. Henk vanHeerden en kapt. AD Kella.

VAN links Ao. Marcellis Rajap, Frans Waters, skoolhoof van Leerkrans Primêr, en Karlien Kuhn.Foto’s: Verskaf

Page 13: Upington bulletin 25 sept 2013

12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Page 14: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 13

Page 15: Upington bulletin 25 sept 2013

14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Page 16: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 15

Lynn-Mari Olivier

DIE matrieks van die Hoërskool Kalahari konsowaar koninklik voel op hul matriekafskeid-geselligheid. Die tema was Koninklike troue.Talle motors het elke paartjie in styl aan die

agterkant van Kameeldoringpark afgelaai.Dit het gelyk asof die manier van vervoer

’n belangrike rol gespeel het om die matrieksse uitrustings af te rond.Voordat die paartjies die saal ingestap het,

moes hulle eers, soos dit ’n prins en prinses be-taam, hul rokke en pakke aan die skare wys.Pers was duidelik die gewildste kleur onder

die meisies.Die gr. 11-leerlinge, geklee in swart en wit,

het in tipies koninklike styl die paartjies inge-wag om die saal in te gaan.Massas liggies uit die dak en silwerkandela-

re op die tafels het die tema mooi afgerond.Kyk na nog foto’s van die geleentheid op die

webblad www.kalaharibulletin.co.za.

Matrieks koninklik onthaal

VAN links is Zanri Snyman, Johan Jonker, Wilanry Greeff, AJ Le Roux, Sonja Bateman en BollaBester. Foto: Lynn-Mari OlivierJAPIESTEYNenLolla Scheepers. Foto:Verskaf

Page 17: Upington bulletin 25 sept 2013

16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

VISIT US TODAY!

3 Seodin Avenue, KurumanTel: 053 712 3114/6/8 Fax: 053 712 3117

• Mica reserves the right to limit quantities of any advertised item offered for sale • All offers available from 24 September- 06 October 2013• While stocks last • Cash ‘n Carry • Mica takes utmost care to ensure that all advertisements are correct • If a mistake occurs or incomplete

information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details • Prices exclude accessories used for display purposesand include VAT • Customer Care line 086 11 22 114 • Visit us at www.mica.co.za

TRADING HOURSMonday - Friday: 07:30 - 17:00Saturday: 08:00 - 13:00Sunday: CLOSEDPublic Holidays: 09:00 - 13:00

SEPT

EMBE

R20

13

Lawnmower & Trimmer Combo99-30123• Lawnmower

- 1000W Long-life ball bearinginduction motor

- 3 Position height adjustable(20/40/60mm)

- 32cm Cutting width- 30L solid grass box- Lock-off safety switch

• Trimmer- 350W bearing motor- 26cm Cutting diameter- Double 1.2mm cutting line- Automatic tap-to-feedcutting head fortrouble-free line-feed

- Easy-to-changecutting line spool

- Wide-vision,impact-resistantsafety guard

1 YearDomestic

usewarranty

+

Sunflo Pool Pump0.75kW500-2010M• Reinforced

clear lid• Quick fit unions

Sunfl o Pool Pump

• Quick fi t unions

129999 179999

3 YearWarrantyon Tank

179917991799Bull Shark Combi PackK0710• 8 x 1m Durable hoses included• Low maintenance & easy set up

119999per kit

A singlemoving partwith lifetimewarranty

180A Air Cooled WelderMAT9040• Single phase 220V• Moveable core type

transformer welder• Suitable for DIY applications• Thermal protection overload• No load voltage 47 to 50V• Output 60-180A• Duty cycle

30%• Weight

21Kg

99999

Orbital Sander0603340100 /PSS200AC• 200W• 92 x 182mm• Clean working

due to micro-filtersystem 39999

IncludesCarryCase

14999

8 Panel DoorKYD8• 813mm x 2032mm• Use under cover,

must be sealed

6999913999

MichellePedestal

MICPED• Excludes basin

29999

Michelle BasinMICB1TH

• One tap hole• Excludes pedestal

99999per set

Mist FanFS1619R• 40cm Standmist fan

• 90° Oscillation,3 speed

• Remote control• Humidity function• Mist capacity:

200ml/h,height: 1.3m

• Tank capacity: 1.5L• LCD display• Silver/black only

99999

3 Bag Filter520-1006M• To be used

with a0.75kWpump

MasoniteHollow-coreInteriorDoorHBSTDLI0• 813mm x

2032mm• Exposed

edges edges

1 YearGuarantee

1 YearGuarantee

Page 18: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 17

Boere het onder-steuning nodig, veraldeesdae met hoë in-setkoste en arbeids-aangeleenthede, ter-wyl die natuur nie al-tyd saamspeel nie.

aan die boer op vierKalahari-plase en ditwys ’n vrou hoef nieterug te staan vir be-roepe wat oorheer-send deurmans beoe-fen word nie.

laat wag nie en het in2000 die boervrouvan die jaar-kompeti-sie as top-uitvoerdervan rooi vleis in dieNoord-Kaap gewen.Sy is nou heeltyds

te koop en tuiniershoef nie meer so lankte wag voordat diegroente op die tafel isnie.Ansie Venter het

haar vanjaar by dieVLV aangesluit envertel van haar op-draande stryd náhaar man se dood toesy met ’n paar plaseen vier seuns diemasmoes opkom.Al wat sy geweet

het, is dat ditmoet re-en.Die Glen-landbou-

kollege by Bloemfon-tein moes haar vanweiding, bulle en vee-voer leer.Sy het nie op haar

dit soos ’n teekoppielyk en dan moet diebuitenste takke ver-minder word sodatdit nie oor mekaargroei nie. Bykanstwee derdes van dieplant moet weggesnyword. Rose groei eg-ter nou al welig enmoet goeie bemes-ting kry.De Klerk het gesê

die nuwe meerjarigepetunias is pragtigen veral geskik virhangmandjies. Ka-melias ryp glad niedood nie en groei indie koelte.Die lewe raak net

makliker – daarom isgroentesaailinge nou

PetroSpangenberg

OP die vergaderingvan die Vroue-Land-bouvereniging (VLV)se Kuruman-tak hetAnsie Cilliers, die sa-meroeper, Eon deKlerk oor die nuutstetuinboumodes uitge-vra.De Klerk is van die

Tuinpaleis-kwekeryen het ’n uitstalling,asook ’n praktieseroossnoeidemonstra-sie, gehou.Die VLV-lede het

geleer die binnekantvan die roosboommoet heeltemal uit-gesnoei word sodat

GROET DIE GROT-MAN is op 3 Oktoberop Kathu.Alle geld wat inge-

samel gaan word, isten bate van KansaKathu.Hierdie is ’n optre-

de wat nie gemismoet word nie. Ditvind by die Hoër-skool Kathu plaas endit begin om 18:30.Die koste van die

kaartjies is R100 perpersoon. Kry joukaartjies byCarolene082-449-7707, Carin083-554-7707 en byKansa Kathu by 082-226-1239.

Sienstuk opKathu

VLV-lede leer rose snoei

EON DE KLERK van die Tuinpaleis-kwekeryhet ’n uitstalling gehou en ’n praktiese roos-snoeidemonstrasie aangebied.

Page 19: Upington bulletin 25 sept 2013

18 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

AANDAG: ALLE GROOTMANS! Groot nommers in

winkel beskikbaar.Kontantafslag gewaarborg.

Specials vir die week!Uitgesoek vir die somer.Kortmouhemde - R100

Kortbroeke - R150The Nu-Shop, Palm Gate-sentrum, Hoofstraat, Kuru-

man.Tel. 053 712 1264.

AANDAG ALLE BOEREEk koop bokke, skape sowelas ou bakkies kontant. Ska-kel 072 604 5219.

YORKSHIRE TERRIëRS tekoop. Kuruman. 3 tefies en1 reun. 6 weke oud. Gespuiten ontwurm. Skakel082 559 9455.

CO

LU

MB

IA-9

-10-0

8-K

B-L

H

ColumbiaCarpets/Blinds

053 712 1961

053 712 2068

ELEKTRIESE HEININGSBeveilig u eiendom. VirProffesionele geakrediteerdeinstallasies. Francios072 156 4035

HEKMOTOR engaragedeur-motorherstel eninstallasies. SkakelOkker:082 829 0292

Florcare-matte enblindings:Ons installeervolvloermatte en blindingsteen die beste pryse.072 747 1991/073 558 4705

Hydro Clean:Laat u matte enmeubels professioneelstoomskoon maak teen diebeste pryse! Aubrey072 747 1991/073 558 4705

HILUX 1.8, 1980, running,papers in order - R18 500.Christiana 071 967 0285

ISUZU 2.5D, 1995, R27 000.Hilux 1.8, 1995, R39 500.Phone 072 472 8686.

2004 CONDOR, 2.4D,R70 000. 2002 Toyota KZTE3.0D, R75 000. Phone072 472 8686.

2008 TOYOTA COROLLAD4D 2.0: White, fullhouse.165 000 km. R140 000.TOYOTA COROLLA 1.6Sprinter, 2012. Silver. 14 500km. R195 000. Phone084 313 5336.

MERCEDES 300E, 1990R17 500. 1990 Jetta 1.8R18 500. 1985 Cortina 3.0R11 500. Phone 072 472 8686.

POLO 1.6, 2001 - R33 500.2001 Sentra 1.6 R33 500. 1997Astra 1.6 R27 500. Phone072 472 8686.

POLO 2.0 1999 R29 500.2001 Mazda 1.6 R24 500. 1995Sentra 1.6 R22 500. Phone072 472 8686.

MF 65 TRACTOR,R27 000. 8-ton truck, rails,R58 000. 072 472 8686.

CASH FOR CARS, bakkies,caravans, trucks andtractors. Phone 072 472 8686.

V-TEC TRAILERSKURUMAN

Verkoop nuwe sleepwaens,onderdele en tweedehandsesleepwaens. Dryf ook handelin nuwe en tweedehandseChallenger- en Karet-sleepwaens. Skakel Louw-rens 083 310 0272/053 712 1072, Hobsonstr 20.

Industriële vensterlose, hoëBAKKIEKAPPIE wat bo-

oor kajuit gaan, te koop. Pasop Mazda, Ford, ens. R5 000.

082 551 6622.

RUIM 1-SLK-woonstel inveilige omgewing. SkakelHannes: 083 267 0003. R4500W en l uigesl. Kuruman.

AVONREPRESENTATIVES

needed. Want to earn extramoney? Work for yourself.SMS your name, town and

cell Nr to 083 721 5888.

TEGNIESEVERTEENWOORDIGER:Agtergrond van omliggendemyne in die Kuruman-/Hotazel-omgewing. Tegnie-se agtergrond. Goeiemenseverhoudings. Afri-kaans- en Engels- sprekend.Permanente aanstelling.Stuur asseblief CV [email protected] offaks na 086 243 5850.

J STEYN

In die boedel van wyle Jo-hannes Steyn,boedelnommer: 291/2013,voorheen woonagtig teThompsonlaan 32, Kuru-man.Skuldeisers en skuldenaarsin boegemelde boedel wordversoek om hulle vorderingsin te lewer en hulle skulde tebetaal by die kantore vandie ondergemeldeprokureurs binne 30(DERTIG) dae vanaf 27 Sep-tember 2013.Jordaan & Mans IngProkureurs vir EksekuteurPosbus 27Bearestraat 26Kuruman8460Tel. 053 712 1091/[email protected]

MF MOKUBUNG

In die boedel van wyleMonty Frank Mokubung,identiteitsnommer250419 5162 085, met nagelateeggenote Leratoeng Wilhel-mina Mokubung,identiteitsnommer320212 0261 085, in lewe vanLeratongstraat 355,Magojaneng-distrik, Kuru-man, boedel-nommer:2706/2011.Kennis geskied hiermee datdie eerste en finale likwida-sie- en distribusierekeningin bogenoemde boedel ter in-sae lê by die kanttor van dieMeester van die Hooggeregs-hof te Kimberley en 'n af-skrif daarvan by die Land-droskantoor, Mothibistad,vir 'n tydperk van 21 (EENEN TWINTIG) DAE VANAF27 SEPTEMBER 2013.Prokureurs: Duvenhage &Van der MerwePosbus 63Kuruman8460

PJ DE NYSSCHEN

In die boedel van wyle Pe-trus Jacobus De Nysschenvan Kameellaan 11, Kuru-man 8460, boedelnr:2099/2013, geboortedatum:23/04/1953, identiteits-nom-mer: 530423 5094 084, datumoorlede 18/10/2012 ennagelate gade Getruida Jo-hanna Magdalena de Nys-schen, geboortedatum09/02/1955.Skuldeisers van bogenoem-de boedel word hiermeeversoek om binne 30 daevanaf 27 September 2013 huleise te bewys en hul skuldete betaal by die ondergete-kende.Geteken te Kuruman op die13 dag van September 2013.KBVS ProkureursPosbus 565Bearestraat 51Kuruman8460

BETREKKINGS

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 20: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 19

Page 21: Upington bulletin 25 sept 2013

20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Page 22: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 21

FRESHPERSPECTIVESOur diversity makes a world of difference.

www.humanjobs.co.za Human Communications 102585

CONVEYOR BELT REPAIRER: DMS PLANT, KUMBA IRON ORE,SISHEN MINE, NORTHERN CAPE

BAND 8Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality ironore to the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes,we’re a growing South African company and the fourth largest supplier of seaborneiron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping to build the leadingglobal mining company.

In this role, you will take charge of the splicing and lagging functions, where dutieswill include splicing on all sizes of steelcord conveyor belts and pylon conveyor beltsin the plant, making old splices on the pylon conveyor belts, lagging of pulleys in theworkshop, as well as in the plant, and lagging of all other items in the plant (excludingchutes and pipes). You must ensure all items are coated with ceramic, and will beexpected to roll up and remove worn-out conveyor belts and conduct extensiveconveyor belt inspections on a regular basis.

Apply today with your Grade 12/N3, strong technical skills and 5 years’ relevantexperience, as well as a valid Code 08 driver’s licence. You must be declaredcompetent as a Conveyor Belt Repairer (certificates to be shown). If you can work ina team and comfortably at heights as well as work overtime during breakdowns, youcould be our ideal candidate. Ref. S706762

See your career dreams grow at Kumba Iron Ore Ltd. Apply today by forwarding yourapplication to [email protected] before 4 October 2013.

Appointment will be made in line with Employment Equity considerations.

If you do not receive feedback from us within 6 weeks of the closing date, pleaseconsider your application unsuccessful.

Page 23: Upington bulletin 25 sept 2013

22 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Page 24: Upington bulletin 25 sept 2013

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013 23

73,5 kg kon dra voordat dit gebreekhet. Meer as 600 skole in Suid-AfrikaenNamibiëhet aandie brugboukom-petisie deelgeneemwat jaarliks deurdie Suid-Afrikaanse Instituut vir Si-viele Ingenieurs (SAICE) aangebiedword.

’n BRUGBOUSPAN van die Hoër-skool Duineveld was algeheel vyfdein die AECOM-SAICE- Internasiona-le Brugboukompetisie.

Die span bestaande uit Jan-Hen-drikOpperman, JanLouisBassonenAlex Meyer het ’n brug gebou wat

Velties wys hul slagin brugboustryd

DIE span van dieHoërskool Duineveld wat vyfde in die AECOM-SAICE- Inter-nasionale Brugboukompetisie was, is van links Alex Meyer, Jan-Hendrik Op-perman en Jan Louis Basson. Foto: Verskaf

DIE Hoërskool Upington het dieweek van 19 Augustus ’n kultuur-week aangebied.

Die week is met ’n heerlike kul-tuuraand begin, waarna ’n musiek-fees die Dinsdag aangebied is.

Pouses het kultuuraktiwiteite in

die vierkant plaasgevind.Man en muis het na JB Gilliomee,

eenvandieUppie-onderwyser, enRi-aanKotze, skoolhoof, se gedigvoorle-sings kom luister.

J Ell Slabbert, een van die onder-wysers, het ook onder die boom in

die vierkant die skare soos ’n waffer-se Jack Parow met sy kitaar en sangvermaak.

Die Uppies het gesing en gedansen Neville Schubach se AmperseKabaret pousetyd het ’n vol saal ge-trek.

Kultuurweek suksesvolJ ELL SLABBERT, een van die Hoërskool Upington se onderwysers, sing onder die boom in die vierkant op eenvan die kultuurweek-byeenkomste. Foto: Verskaf

DIE nuwe koningin van dieOranjehof-tehuis vir bejaardes ismet die hulp van die HoërskoolUpington gekroon.

Danksy ’n bietjie oorreding hettannie Wessie de Jager besluit ’nmens is net so oud soos ’n mensvoel en sy en haar mede-inwonershet die kroning van die koninginvan Oranjehof aangepak.

Deelnemersmoes ouer as 70 jaar

wees, vol lewe wees en nog die lig-ter kant vandie lewewaardeer.Al-tesaam 16 inwoners van die tehuishet hulle ingeskryf.

Uppie-meisies het elkeen ’n “ou-ma” gekry om in die nuutste mo-des wys te maak. Om die speelveldgelyk te maak moes alle deelne-mers in ’n rolstoel opdaag.

Uppie-seuns het die finalisteingebring en vir DJ van den Hee-

ver, TC Lamprecht en Connie deJager was dit ’n voorreg om die fi-naliste aan die gehoor bekend testel.

Ná ’n Michael Jackson-verto-ning en ’n optrede deur die sang-paar Gielie en Yolande is tannieBaby Blaauw as die koningin vanOranjehof gekroon.

Alle geld wat ingesamel is, hetaan Oranjehof gegaan.

Koningin gekroonVAN links is Jenny Maritz (tweede prinses), Baby Blaauw (koningin van Oranjehof) en May Snyman (eersteprinses). Foto: Verskaf

DIE jaarlikse Uppie-koorfees vandie Hoërskool Upington het op 20Augustus plaasgevind.

Sewe kore het aan die koorfeesdeelgeneem en die aand is met ’nmassakoor bestaande uit al sewekore se lede afgesluit.

Vanjaar se koorfees is opgedraaan Johan Engelbrecht ter erken-ning van die bydrae wat hy gele-wer het omkoormusiek opUping-ton te bevorder. Engelbrecht isvroeër vanjaar oorlede.

Die Uppie-koorfees was die per-fekte afsluiting vir die Uppie-Ca-

marata, die Hoërskool Upingtonse skoolkoor, wat vanjaar ’n won-derlike jaar beleef het.

Die Camarata het na die Wes-Kaap getoer waar die koorlede ’ndraai by die Kunstekaap gemaakhet en ’nmeestersklas vanAcamaFick (voormalige dirigent van dieStellenbosse Universiteitskoor)ontvang het.

Hulle het in ’n erediens op Mal-mesbury opgetree en aan dieWes-Bolandse Eisteddfod deelgeneemwaar hulle ’n silwerdiploma ver-werf het.

Uppies bekoorgehore op koorfees

DIE Uppie-Camarata, die skoolkoor van die Hoërskool Upington.Foto: Verskaf

Page 25: Upington bulletin 25 sept 2013

24 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 26 SEPTEMBER 2013

Jongspan leer tennis speel’n BEGINNERS-TENNISTOERNOOI is die na-week van 13 en 14 September deur Helene vanden Berg aangebied.Al die klein tennisspelers was tussen vyf en

nege jaar oud.

’n Mens kon sien dat hulle dit regtig baie ge-niet het.Spelers is in vyf groepe ingedeel en ouers

kon saammethul kleingoedaan roltennis deel-neem.

VandenBerg rig al vandie begin vandie der-de kwartaal aan die Laerskool Oranje-Noordtennis vir beginners af.Sy probeer om ’n liefde vir tennis by die

klein spelers te

kweek en leer ’n groot verskeidenheid basiesebalvaardighede vir hulle aan.Sy is ook deel van LivingBall waar die Evan-

gelie deur middel van sportballe verspreiword.

JJ JANSE VAN RENSBURG rek vir ’n moeilikebal. Foto’s: verskaf

“WAARHEENmoet ek die bal rol?” Evan Jansevan Rensburg speel roltennis.

CARLA KUHN stap doelgerig opdie tennisbaan rond. Foto: verskaf

AJ BURGER geniet elke oomblik van dié ten-nistoernooi.