Winskoop! BUSHVELDER Archived News… · Stuur asb jou CV na [email protected] Vir meer...

1
P04 18 MAY 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected] TE KOOP THABAZIMBI: BESIGHEIDSPERSEEL IN INDUSTRIELE GEBIED – TE HUUR – R12 000 OF TE KOOP – R1 620 000 3 SLPK, 2 BADK, OOPPLAN LEEFAREA EN KOMBUIS, DUBBEL MOTORHUIS, LUGREËLINGS INGESLUIT, BESPROEIING, 2 WATERTENKS MET POMPSTELSEL R1 020 000 3 SLPK, 2 BADK, OOPPLAN LEEFAREA, 2 SLPK WOONSTEL MET BASIESE GERIEWE, LAPA EN SWEMBAD, 3 M/ HUISE, 3 AFDAKKE R1 480 000 3 SLPK, 2 BADKAMER, OOPPLAN LEEFAREA EN KOMBUIS, 1 M/HUIS, AFDAK – R670 000 3 SLPK, 2 BADK, OOPPLAN LEEFAREA, M/HUIS, WATERTENK R746 000 • 4 SLPK MET DUBBELGERIEWE, SWEMBAD EN LAPA, AFDAK IN ECO ESTATE – R12 000 • 2 SLPK MET BASIESE GERIEWE, 16KM UIT DORP – R4 900 • 2 SLPK MET 2 BADKAMERS, AFDAK – R5 500 • 3 SLPK MET DUBBELGERIEWE IN SEKURITEITSKOMPLEKS, BESKIKBAAR 1 JULIE – R 7 500 • 1 SLPK MET BASIESE GERIEWE – R3 550 TE HUUR THABAZIMBI: TE KOOP NORTHAM: www.bertiejoubertproperty.co.za | [email protected] 3SLPK, 2BDK, DBL GARAGE, APARTE OPWAS R 795 000 3SLPK, 2 ½ BDK, KOMBUIS MET APARTE OPWAS, W/S + BADK, LUGVERSORGERS IN KAMERS, DBL M/HUIS, ALARM R1,35 MILJ 8 HA WITH A FRAME STRUCTURE – R950 000 180M² HOUSE, 4 BEDR, 2 BATH, BOREHOLE, OPEN PLAN KITCHEN SEPERATE SCULLERY, 1300M² WITH FLAT R870 000 CONTACT - HERMAN @ 078047 7777 DOUBLE GARAGE AND CARPORT, 3 BEDR, 2 BATHR, LAPA AND SWIMMP - R 1 040 000 THABAZIMBI : BAREND: 082 469 5727 | BERTIE: 082 373 8301 HELIZE: 082 820 0806 POPULAR STAND CLOSE TO MEDICLINIC 1000M2 + STANDS FOR SALE ONLY A FEW STANDS LEFT R217 000 ADVERTENSIE VERKOOPSVERTEENWOORDIGER Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir advertensie verkope, hulp met joernalistiek gedrewe take, asook verskeie administratiewe take vir die Platinum Bushvelder koerant in Thabazimbi en omliggende gebiede. Vereistes: Moet tweetalig wees (Engels en Moet oor basiese rekenaar MOET oor eie vervoer en ‘n lisensie beskik. Hierdie is nie onderhandelbaar nie. Stuur asb jou CV na [email protected] Vir meer informasie, skakel: 014 592 8299 Afsluitingsdatum: 18 Mei 2018 BUSHVELDER Hierdie baie netjiese 4 slaapkamer huis is nuut in die mark en geleë in ‘n baie goeie area. Hierdie huis is nuut opgeknap en oorgedoen en getuig van goeie smaak. Die erf is 1650m 2 groot met ‘n elektroniese skuifhek, outomatiese besproeiing en die erf is ideaal vir ‘n huisgesin waar spasie ‘n noodsaaklikheid is. Die kombuis, eetkamer en leefarea is alles ‘n oopplan gedeelte met meer as genoeg spasie. Die kombuis het granietblaaie, gasstoof en genoeg kaste asook ‘n aparte opwas. Hier is ook is hier ook ‘n dubbel motorhuis, swembad en braaiplek. ‘n Groot pluspunt is die 5 kva sonkrag sisteem wat reeds geïnstalleer en in werking is, wat help vir die talle kragonderbrekings. Vir meer inligting kontak Barend Gerber by 082-469 5727 van Bertie Joubert Eiendomme. Moderne woning op groot erf nuut in die mark ‘n 8.5 Hektaar plot naby die dorp beskikbaar: Ruim 4 slaapkamer woning met pragtige kombuis en aparte opwas, groot sitkamer, eetkamer met kaggel asook 2 motorhuise. Die eiendom het ook nog ‘n 2 slaapkamer woonstel met basiese geriewe en ‘n 1 slaapkamer woonstel met basiese geriewe. Stoorkamer en werkershuise. Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer informasie. Thabazimbi – Daar is pragtige hondjies beskikbaar vir aanneming by Thabazimbi Animal Rescue (TAR). TAR is ‘n organisasie wat na die welstand van diere in die Thabazimbi omgewing omsien. Die organisasie is nie winsgedrewe nie en verwelkom dus enige donasie om beter vir die brakkies te sorg. Kontak Tania op 084- 885 6487 of Magda by 082-375 4064, of besoek hul Facebookblad by https://www. facebook.com/tbzanimalrescue/. Die volgende hondjies is beskikbaar vir aanneming: Winskoop! Help TAR om diere te help Athena, x-breed daschhound, vroulik en sowat 18 maande oud. ‘n Liefdevolle dier en sal goed oor die weg kom met kinders en ander diertjies. x-breed, is manlik en sowat drie jaar oud en baie goed met kinders. Howler, minpin, sal ‘n fantastiese aanvulling wees tot ‘n liefdevolle familie. Ons soek tans haar eienaars! x-breed.

Transcript of Winskoop! BUSHVELDER Archived News… · Stuur asb jou CV na [email protected] Vir meer...

Page 1: Winskoop! BUSHVELDER Archived News… · Stuur asb jou CV na news@platinumbushvelder.co.za Vir meer informasie, skakel: 014 592 8299 Afsluitingsdatum: 18 Mei 2018 Thabazimbi: Swartklip

P04 18 MAY 2018, PLATINUM BUSHVELDER, Tel: 081 309 3876 / 081 542 6796, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] / [email protected]

TE KOOP THABAZIMBI:BESIGHEIDSPERSEEL IN INDUSTRIELE GEBIED – TE HUUR – R12 000 OF TE KOOP – R1 620 000

3 SLPK, 2 BADK, OOPPLAN LEEFAREA EN KOMBUIS, DUBBEL MOTORHUIS, LUGREËLINGS INGESLUIT, BESPROEIING, 2 WATERTENKS MET POMPSTELSEL – R1 020 000

3 SLPK, 2 BADK, OOPPLAN LEEFAREA, 2 SLPK WOONSTEL MET BASIESE GERIEWE, LAPA EN SWEMBAD, 3 M/HUISE, 3 AFDAKKE – R1 480 000

3 SLPK, 2 BADKAMER, OOPPLAN LEEFAREA EN KOMBUIS, 1 M/HUIS, AFDAK – R670 000

3 SLPK, 2 BADK, OOPPLAN LEEFAREA, M/HUIS, WATERTENK – R746 000

• 4 SLPK MET DUBBELGERIEWE, SWEMBAD EN LAPA, AFDAK IN ECO ESTATE – R12 000

• 2 SLPK MET BASIESE GERIEWE, 16KM UIT DORP – R4 900

• 2 SLPK MET 2 BADKAMERS,

AFDAK – R5 500• 3 SLPK MET DUBBELGERIEWE

IN SEKURITEITSKOMPLEKS, BESKIKBAAR 1 JULIE – R 7 500

• 1 SLPK MET BASIESE GERIEWE – R3 550

TE HUUR THABAZIMBI:

TE KOOP NORTHAM:

www.bertiejoubertproperty.co.za | [email protected]

3SLPK, 2BDK, DBL GARAGE, APARTE OPWAS R 795 000

3SLPK, 2 ½ BDK, KOMBUIS MET APARTE OPWAS, W/S + BADK, LUGVERSORGERS

IN KAMERS, DBL M/HUIS, ALARM R1,35 MILJ

8 HA WITH A FRAME STRUCTURE – R950 000

180M² HOUSE, 4 BEDR, 2 BATH, BOREHOLE, OPEN PLAN KITCHEN

SEPERATE SCULLERY, 1300M² WITH FLAT R870 000 CONTACT -

HERMAN @ 078047 7777

DOUBLE GARAGE AND CARPORT, 3 BEDR, 2 BATHR, LAPA AND SWIMMP -

R 1 040 000

THABAZIMBI : BAREND: 082 469 5727 | BERTIE: 082 373 8301 HELIZE: 082 820 0806

POPULAR STAND CLOSE TO MEDICLINIC 1000M2 + STANDS FOR SALE ONLY A FEW STANDS LEFT

R217 000

ADVERTENSIEVERKOOPSVERTEENWOORDIGER

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir advertensie

verkope, hulp met joernalistiek gedrewe take, asook verskeie administratiewe take

vir die Platinum Bushvelder koerant in Thabazimbi en omliggende gebiede.

Vereistes: • • Moet tweetalig wees (Engels en

• Moet oor basiese rekenaar

• MOET oor eie vervoer en ‘n lisensie beskik. Hierdie is nie onderhandelbaar nie.

Stuur asb jou CV [email protected]

Vir meer informasie,skakel: 014 592 8299

Afsluitingsdatum: 18 Mei 2018

Thabazimbi : Swartklip : Northam : Ellisras (Lephalale) : Mogwase : Moruleng

BUSHVELDER

Hierdie baie netjiese 4 slaapkamer huis is nuut in die mark en geleë in ‘n baie goeie area. Hierdie huis is nuut opgeknap en oorgedoen en getuig van goeie smaak. Die erf is 1650m2 groot met ‘n elektroniese skuifhek, outomatiese besproeiing en die erf is ideaal vir ‘n huisgesin waar spasie ‘n noodsaaklikheid is.Die kombuis, eetkamer en leefarea is alles ‘n oopplan gedeelte met meer as genoeg spasie. Die kombuis het granietblaaie, gasstoof en genoeg kaste asook ‘n aparte opwas. Hier is ook

is hier ook ‘n dubbel motorhuis, swembad en braaiplek. ‘n Groot pluspunt is die 5 kva sonkrag sisteem wat reeds geïnstalleer en in werking is, wat help vir die talle kragonderbrekings. Vir meer inligting kontak Barend Gerber by

082-469 5727 van Bertie Joubert Eiendomme.

Moderne woning op groot erf nuut in die mark

‘n 8.5 Hektaar plot naby die dorp beskikbaar: Ruim 4 slaapkamer woning met pragtige kombuis en aparte opwas, groot sitkamer, eetkamer met kaggel asook 2 motorhuise. Die eiendom het ook nog ‘n 2 slaapkamer woonstel met basiese geriewe en ‘n 1 slaapkamer woonstel met basiese geriewe. Stoorkamer en werkershuise. Skakel Marina vd Wateren by 082-550 6649 by JF van Graan & vd Wateren Eiendomme vir meer informasie.

Thabazimbi – Daar is pragtige hondjies beskikbaar vir aanneming by Thabazimbi Animal Rescue (TAR). TAR is ‘n organisasie wat na die welstand van diere in die Thabazimbi omgewing omsien. Die organisasie is nie winsgedrewe nie en verwelkom dus enige donasie om beter vir

die brakkies te sorg. Kontak Tania op 084-885 6487 of Magda by 082-375 4064, of besoek hul Facebookblad by https://www. facebook.com/tbzanimalrescue/. Die volgende hondjies is beskikbaar vir aanneming:

Winskoop!

Help TAR om diere te help

Athena, x-breed daschhound, vroulik en sowat 18 maande oud. ‘n Liefdevolle dier en sal goed oor die weg kom met kinders en ander diertjies.

x-breed, is manlik en sowat drie jaar oud en baie goed met kinders.

Howler, minpin, sal ‘n fantastiese aanvulling wees tot ‘n liefdevolle familie.

Ons soek tans haar eienaars!

x-breed.