Web viewhet, word verminder met 20%. ‘n Ander jas met ‘n oorspronklike . ... Tom digs...

4
GRAAD/GRADE 9 OPWARMING 6/WARM-UP 6 1. ‘n Regte sirkelvormige silinder het ‘n volume van 144 π en ‘n hoogte van 9cm. Wat is die oppervlakte van die basis? Druk jou antwoord in terme van π uit. A right circular cylinder has a volume of 144 π and a height of 9cm. What is the area of its base? Express your answer in terms of π. _________ 2. Indien al die hoeke in die figuur regte hoeke is, wat is die omtrek van die figuur? If all the angles in the figure shown are right angles, what is the perimeter of the figure? _________ 3. Op die getallelyn hieronder is die merkies eweredig versprei. Wat is die waarde van b – a ? Druk jou antwoord as ‘n gemengde getal uit. On the number line below, the tick marks are evenly spaced. What is the value of b – a? Express your answer as a mixed number. _________

Transcript of Web viewhet, word verminder met 20%. ‘n Ander jas met ‘n oorspronklike . ... Tom digs...

Page 1: Web viewhet, word verminder met 20%. ‘n Ander jas met ‘n oorspronklike . ... Tom digs twice as fast as Dick, how many hours would it take Tom, working alone,

GRAAD/GRADE 9 OPWARMING 6/WARM-UP 6

1. ‘n Regte sirkelvormige silinder het ‘n volume van 144 π en ‘n hoogte van 9cm. Wat is die oppervlakte van die basis? Druk jou antwoord in terme van π uit.A right circular cylinder has a volume of 144 π and a height of 9cm. What is the area of its base? Express your answer in terms of π . _________

2. Indien al die hoeke in die figuur regte hoeke is, wat is die omtrek van die figuur?If all the angles in the figure shown are right angles, what is the perimeter of the figure? _________

3. Op die getallelyn hieronder is die merkies eweredig versprei. Wat is die waarde van b – a ? Druk jou antwoord as ‘n gemengde getal uit.On the number line below, the tick marks are evenly spaced. What is the value of b – a? Express your answer as a mixed number. _________

4. Die prys van ‘n jas wat oorspronklik ‘n verkoopprys van R80 gehad het, word verminder met 20%. ‘n Ander jas met ‘n oorspronklike verkoopprys van R100 word 30% afgemerk en dan word ‘n 10% afslag gegee op die afgemerkte prys. Na al die afslagte, wat is die positiewe verskil in die pryse van die 2 jasse?The price of a coat that originally sold for R80 is reduced by 20%. A different coat that originally sold for R100 is marked down 30%, and then a 10% discount is given on the reduced price. After all of the deductions, what is the positive difference in the prices of the two coats? __________

5. Hoeveel 0,5 cm by 0,5 cm by 0,5 cm kubusse word benodig om die reghoekige prisma met afmetings 4 cm by 3 cm by 3 cm volledig te vul?How many 0,5 cm by 0,5 cm by 0,5 cm cubes are needed to completely fill this rectangular prism measuring 4 cm by 3 cm by 3 cm? __________

Page 2: Web viewhet, word verminder met 20%. ‘n Ander jas met ‘n oorspronklike . ... Tom digs twice as fast as Dick, how many hours would it take Tom, working alone,

6. ‘n Haas hardloop teen ‘n spoed van 1 m per minuut, terwyl ‘n skilpad teen ‘n spoed van 1 cm vir elke sekonde kruip. Hoeveel verder, in meter, sal die haas as die skilpad in I uur vorder?A hare is running at a rate of 1 m every minute, while a tortoise is crawling at a rate of 1 cm every second. In meters, how much farther than the tortoise will the hare travel in an hour? __________

7. Twee standaard, seskantige dobbelstene word gerol. Wat is die waarskynlikheid dat die positiewe verskil tussen die getalle wat gerol word, 1 is? Druk jou antwoord uit as ‘n gewone breuk.Two standard, six-sided dice are rolled. What is the probability that the positive difference between the numbers rolled is 1? Express your answer as a common fraction. __________

8. Deur saam te werk, kan Tom en Dick 3 gate in 6 uur grawe. Indien dit bekend is dat Tom twee keer so vinnig as Dick grawe, hoeveel uur sal dit vir Tom neem, as hy alleen werk, om 12 gate te grawe?Working together, Tom and Dick can dig 3 holes in 6 hours. Knowing Tom digs twice as fast as Dick, how many hours would it take Tom, working alone, to dig 12 holes? __________

9. In ‘n ry van 5 positiewe heelgetalle, word elke daaropeenvolgende term bepaal deur die vorige term met 1,5 te vermenigvuldig. Indien die mediaan van die 5 terme 36 is, wat is die gemiddelde van die 5 terme. Gee jou antwoord korrek tot een desimale syfer.In a sequence of five positive integers, each term after the first term is determined by multiplying the preceding term by 1,5. If the median of the five terms is 36, what is the mean of the five terms? Express your answer correct to one decimal. __________

10. Die oppervlakte van ‘n spesifieke reghoek is 2a2−ab−b2vierkante eenhede. Indien die breedte voorgestel word deur die uitdrukking a−b , wat is die lengte van die reghoek, in terme van a en b.The area of a particular rectangle is 2a2−ab−b2square units. If its width can be represented by the expression a−b, what is the length of the rectangle, in terms of a and b? __________