Toe jy kind was

17
TOE JY KIND WAS NP van Wyk Louw

description

NP van Wyk Louw. Toe jy kind was. Toe jy kind was, het jy gedink : daar sal groot dinge kom uit my,. When you were a child, you thought: great things will come out of me. Groot dinge , grotes en goeies – soos ‘n seun moet dink, natuurlik. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Toe jy kind was

Page 1: Toe  jy  kind was

TOE JY KIND WAS

NP van Wyk Louw

Page 2: Toe  jy  kind was

Toe jy kind was, het jy gedink : daar sal groot dinge kom uit my,

When you were a ch i ld , you thought: great th ings wi l l come out of me

Page 3: Toe  jy  kind was

Groot dinge, grotes en goeies – soos ‘n seun moet dink, natuurlik. o Spreker praat met homselfo Dit is vanselfsprekend en natuurlik vir

hom om as seun hoë ideale te hêo r1-r4: idealistiese, maar naïewe en

eenvoudige siening van die kindo Woordgebruik is eenvoudig – pas by

die seun se sieningo Tempo is stadig en rustig as gevolg

van die baie leestekens Great th ings, great and good – as a boy ought to th ink, natura l ly

Page 4: Toe  jy  kind was

En: die groot is gesplits, én die goeie, ‘En:’ die spreker vra eintlik die vraag: “En, wat

het toe gebeur?” Die dubbelpunt ná ‘en’ skep ‘n pouse wat die

verskil tussen die lewe as volwasse en as kind aandui

Na die dubbelpunt volg die verduideliking van wat toe gebeur het

Die ‘groot’ is nou nie meer so groot nie en die ‘goeie’ is nou nie meer so goed nie

Dit is nie meer eenvoudig nie, maar gekompliseerd – net soos die sinstruktuur van hier aan vorentoeAnd: the great was spl it , and the good,

Page 5: Toe  jy  kind was

nou:

Die gebruik van ‘nou’ alleen in r.6 is funksioneel – noudat ek groot en volwasse is – daar is ‘n verskil van die idealistiese kinderwêreld

Dui tydsverloop aan

n o w:

Page 6: Toe  jy  kind was

en in plaas van net groot en net goed,het daar verskriklikheid en eenvouden boosheid en eenvouden eenvoud en nederigheid

and instead of only great and only good, ( there came) terr ib le, dreadful , horr ib le th ings and s imple/everyday th ings and evi l th ings and humi l i ty

Page 7: Toe  jy  kind was

gesprikkelde sampioene ...... keiserlik rooi en wit

metafoor: iets wat onverwags gebeur – dit groei oornagdie sampioen is pragtig en aantreklik, maar ook baie giftigdinge wat mooi lyk kan gevaarlik weess p e c k l e d m u s h r o o m s . . .

. . . i m p e r i a l l y r e d a n d w h i t e

Page 8: Toe  jy  kind was

deur die teeruit die teer van die straat wat jy is kom peul

erupts through the tar of the street which is you

daar kom goed en kwaad uit hom

al is jou lewe standvastig (steadfast), kan onverwagse dinge oor jou lewenspad kom

Breuk=swakplek – jy is verantwoordelik vir wat met jou gebeur, die goed en kwaad in jouself

Page 9: Toe  jy  kind was

Die aarde is nie eenvoudig Jou toekomsplanne

gaan nie noodwendig uitwerk nie, maar jy sal ‘n wyser persoon word

Taalkundig is die sin onvoltooid (nie), soos die onvoltooidheid en gekompliseerdheid van die lewethe world/life is not simple

Page 10: Toe  jy  kind was

Toe jy kind was, het jy gedink: daar sal groot dinge kom uit my

J Robert Oppenheimer was a versatile scholar. He was interested in the humanities, psychotherapy, and in science. He majored in chemistry at Harvard, but continued his studies of Greek architecture, classics, art, and literature. He took six courses each term, and graduated summa cum laude in three years.

Page 11: Toe  jy  kind was

En: die groot is gesplits, én die goeie,

gesplits – wetenskaplike term - dui ook op die kleinste van alle dinge, die atoom wat gesplits is om die grootste ramp van alle tye te veroorsaak.

Page 12: Toe  jy  kind was

nou:

Page 13: Toe  jy  kind was

en in plaas van net groot en net goed,het daar verskriklikheid en eenvoud (uit jou gekom)

Page 14: Toe  jy  kind was

en in plaas van net groot en net goed,het daar verskriklikheid en eenvoud (uit jou gekom) en boosheid

Page 15: Toe  jy  kind was

gesprikkelde sampioene

Beeld van die sampioen: verwys na sprokie (kindertyd) en atoombom (die vernietiging waartoe mens in staat is) m.a.w. mens het goed en kwaad in homself. Onskuld/gif in een mens saamgevat

H IRO

SHIM

A NAGA

SAK I

Page 16: Toe  jy  kind was

keiserlik rooi en wit

Keiser Hirohito en die Japanse vlag

Page 17: Toe  jy  kind was

Die aarde is nie eenvoudig