Northern News 30.3

1
30 MARCH 2012 PRINT RUN: 8 000 GRATIS/FREE Die waarheid sonder voorbehoud / The truth without prejudice LEPHALALE, BALTIMORE, MAASSTROOM, MARKEN, MARAPONG, MARNITZ, SELEKA, STEENBOKPAN, SWARTWATER, TOLWE, TOM BURKE, VAALWATER Onverwacht Sakesentrum, Onverwacht, Lephalale 0557 Tel: 087 150 5306 Fax: 086 614 6209 E-mail: adverts@ Bulletin Bosveld/Bushveld NUUS NEWS ORDELIKE ORDELIKE R R THERN THERN O O NUUS NEWS N N We bring you the news! Ons bring die nuus na jou toe! 148 Thabo Mbeki, Mokopane, 0600 Onverwacht Sakesentrum, Lephalale, 0557 Tel: 014 763 5132 (Lephalale) / 015 491 3082 (Mokopane) Fax: 086 614 6209 Email: [email protected] Tel: 014 763 6958No 4, Jacobus Street, Lephalale (Across Build It) Second hand & New Furniture Best prices in town! Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319 www.agamefarms.co.za Melanie 083 307 4476 Braam 073 578 6435 Jolene 082 909 1270 Chris 076 432 8445 Kantoor 014 763 4040 1. Swartwater 249 ha met handelsaak ingesluit (aparte BK) 17 ha be- sproeiingsregte, 2 toegeruste boorgate, huis en stoor R2 365 000 + BTW 2. Swartwater 400 ha met 30 ha besproeiingsregte, toegeruste boorgat, huurkontrak op lande vir 3 jr R2 365 000 + BTW 3. Vaalwater 558 ha wildplaas met 2 huise, koelkamer, stalle, baie wild, R6 350 000 + BTW 4. Steenbokpan, 501 ha wildsplaas, goedontwikkel, baie geboue, sluit los goedere in R5 300 000 + BTW 5. Ellisras 830 ha wildsplaas, goed ontwikkel, baie wild, 2 huise en koelkamer R6 500 000 + BTW 6. Beauty wildplaas, 450 ha, lodge, huis en ander geboue R4 000 000 + BTW KONTAK: Braam 073 578 6435 PLASE TE KOOP Tel: (015) 491 8142 / (015) 491 8492 Ruiterweg 40 - Mokopane - Waltie, Billie, - Epos: [email protected] M E A T C I T Y Biltong & Droëwors R129.00 p/kg Maalvleis R39.95 p/kg Bloubul Steaks R48.95 p/kg Chicken Flatties R22.95 p/kg Beef Patties R39.99 p/kg Tenderised Steak R50.95 p/kg Bulk Varkpakke R39.95 p/kg Traditional Boerewors R39.95 Spare ribs R47.95 Tel: 014 763 3603 / 014 763 3604 014 763 3605 / Faks: 014 763 3613 c/o Dikbas & Drift Street, Onverwacht Hyundai Lephalale SERVICE CENTRE PASSENGER AND COMMERCIAL VEHICLES SERVICES MOKOPANE – ‘n Nuwe Afriforum tak is verlede Donderdagaand by die AP Kerk se lapa in Mokopane op die been gebring. Tiaan Esterhuizen, Limpopo organiseerder van Afriforum, het tydens hierdie sgngsvergadering gesê dat Afriforum dit ten doel het om gemeenskapskwessies aan te spreek en op te los. Die organisasie streef daarna om die Afrikaanse gemeenskap sy stem terug te gee, het Esterhuizen verduidelik. “Ons [Afriforum] is ‘n Christelike organisasie, nie ‘n polieke organisasie nie, maar is meer as bereid om saam enige groep of organisasie te werk,” het hy bygevoeg. Om ‘n tak te kan begin is daar ‘n minimum vereiste van 20 lede en by Donderdagaand se vergadering was daar baie meer as 20 inwoners wat opgedaag het om aan te sluit as sgterslede. Die nuwe tak se eerste taak sal wees om ‘n lys van kwessies wat aandag nodig het in die dorp te idenfiseer. Hierdie sake word dan een-vir- een per brief onder die LEPHALALE – Die departement van omgewingsake se Groen Skerpioene is besig met ’n forensiese audit na Eskom se betrokkenheid by die beweerde onwege sandmynery uit die Mogolrivier vir bouwerk aan die Medupi-kragstasie by Lephalale. Beeld het verlede week berig dat Frances Craigie, hoof van die Groen Skerpioene, ’n opdrag aan Eskom se bestuur gegee het. Dié skrywe dui aan dat die departement bekommered is oor die beweerde ernsge agteruitgang van die Mogolrivier terwyl bouwerk aan Medupi aan die gang is. Volgens Beeld het Albi Modise, die departement se hoofdirekteur van kommunikasie gesê ’n deeglike ondersoek na alle partye wat by die bouwerk van Medupi betrokke is sal binnekort van stapel gestuur word. Partye kan volgens hom eindelik strafregtelik vervolg word. Noordelike Nuus het voorheen berig dat ’n ondersoekspan van die Wêreldbank verlede jaar November bevind het dat die omgewingsimpak- en watergebruikstudie wat aan die Wêreldbank voorgehou is as deel van Eskom se aansoek vir ‘n R30-miljard lening, onvoldoende was. Die lening is in 2010 aan Eskom toegestaan. Die verslag wat deur die paneel saamgestel is het bevind dat die Wêreldbank nie genoegsaam gesondheids- en omgewingsfaktore in berekening gebring het toe die lening vir die voltooing van die Medupi projek goedgekeur is nie. Die paneel het Lephalale twee maal besoek en was veral bekommerd oor die impak van sandmynery op die Mogolrivier. Hilary Joffe, hoof van kommunikasie by Eskom, het in haar reaksie gesê dié kragverskaffer meen daar was geen onwege optrede met die bouwerk van Medupi nie. Eskom hou vol die maatskappy wat die bouwerk aan Medupi doen, koop die sand by ’n mynhuis wat ingevolge mynbouwetgewing ’n mynpermit by die departement van minerale bronne ontvang het. Intussen is verneem dat Graigie Eskom gewaarsku het dat die Groen Skerpioene alle rekenaars en geskrewe dokumente in die kragverskaffer se besit gaan ondersoek om vas te stel waer stappe gevolg is om sand vir die bouwerk uit die Mogolrivier te myn. Volgens Joffe het studies getoon die sandmynery het die funksionaliteit van die rivier verhoog. “Die rivier is dus nie vernieg nie, maar verbeter,” het sy volgens Beeld gesê. Eskom voer aan die myn van sand uit die Mogol gaan reeds vir etlike jare aan en die maatskappy wat dit aan Eskom verskaf, voorsien ook ander boukontrakteurs uit dié rivier. Afriforum skiet wortel in Potties plaaslike munisipaliteit se aandag gebring en daar word gevra vir ‘n aksieplan. Indien die munisipaliteit nie op hierdie briewe reageer nie, word ‘n regsproses van stapel gestuur wat munisipaliteite dan voor die hof tot verantwoording roep. Inwoners van Mokopane was baie beïndruk met Afriforum, “Afriforum sal groei in ons land en ons dorp,” sê een inwoner. Inwoners het as Afriforum-lede onder mekaar ‘n komitee gekies wat die gemeenskap sal verteenwoordig in die toekoms. Die komiteelede is Fred Vermaak, voorsier (082 496 7803), Willie van Staden (072 281 4851), Riaan Louwrens (082 391 6285), Mike Kruger (083 282 0941) en Kas De Meyer (082 802 9943). Mokopane inwoners wat nog belangstel om aan te sluit kan enige van die lede kontak.

description

Community newspaper for Lephalale & Mokopane, Limpopo, Bushveld

Transcript of Northern News 30.3

Page 1: Northern News 30.3

30 MARCH 2012 PRINT RUN: 8 000 GRATIS/FREEDie waarheid sonder voorbehoud / The truth without prejudiceLEPHALALE, BALTIMORE, MAASSTROOM, MARKEN, MARAPONG, MARNITZ, SELEKA, STEENBOKPAN, SWARTWATER, TOLWE, TOM BURKE, VAALWATER

Onverwacht Sakesentrum, Onverwacht, Lephalale 0557 Tel: 087 150 5306 Fax: 086 614 6209 E-mail: [email protected] 07 Januarie 2011 Drukoplaag: 7 000 (ABC-accredited) GRATIS VERSPREIDING / FREE DISTRIBUTION

BulletinBosveld/Bushveld

NUUSNEWS

ORDELIKEORDELIKERRTHERNTHERNOO NUUS

NEWSNNWe bring you the news! Ons bring die nuus na jou toe!

148 Thabo Mbeki, Mokopane, 0600 Onverwacht Sakesentrum, Lephalale, 0557 Tel: 014 763 5132 (Lephalale) / 015 491 3082 (Mokopane) Fax: 086 614 6209 Email: [email protected]

Tel: 014 763 6958No 4, Jacobus Street, Lephalale (Across Build It)

Second hand & New FurnitureBest prices in town!

Tel: 014 763 4040 Faks: 014 763 3319www.agamefarms.co.za

Melanie 083 307 4476 Braam 073 578 6435Jolene 082 909 1270 Chris 076 432 8445 Kantoor 014 763 4040

1. Swartwater 249 ha met handelsaak ingesluit (aparte BK) 17 ha be-sproeiingsregte, 2 toegeruste boorgate, huis en stoor R2 365 000 + BTW2. Swartwater 400 ha met 30 ha besproeiingsregte, toegeruste boorgat, huurkontrak op lande vir 3 jr R2 365 000 + BTW3. Vaalwater 558 ha wildplaas met 2 huise, koelkamer, stalle, baie wild, R6 350 000 + BTW4. Steenbokpan, 501 ha wildsplaas, goedontwikkel, baie geboue, sluit los goedere in R5 300 000 + BTW5. Ellisras 830 ha wildsplaas, goed ontwikkel, baie wild, 2 huise en koelkamer R6 500 000 + BTW6. Beauty wildplaas, 450 ha, lodge, huis en ander geboue R4 000 000 + BTWKONTAK: Braam 073 578 6435

PLASE TE KOOP

Tel: (015) 491 8142 / (015) 491 8492

Ruiterweg 40 - Mokopane -

Waltie, Billie, - Epos: [email protected]

MEAT

CITY

BULK VARK

BRAAI TJOPS

R37-95p/Kg

BLOU BUL

BOEREWORS

R37-95p/Kg

BEES

KOOK VLEIS

R43-95p/Kg

BEES

KOOK VLEIS

R43-95p/Kg

FISH

FINGERS

R28-50p/Kg

FISH

FINGERS

R28-50p/Kg

2,5 Kg

McCAIN CHIPS

R38 PER PAK

2,5 Kg

McCAIN CHIPS

R38 PER PAK

BILTONG

R129-00p/Kg

BILTONG

R129-00p/Kg

CHICKEN LEG

QUARTERS

R25-95p/Kg

CHICKEN LEG

QUARTERS

R25-95p/Kg

BULK VARK

BRAAI TJOPS

R37-95p/Kg

BLOU BUL

BOEREWORS

R37-95p/Kg

Biltong & DroëworsR129.00 p/kg

MaalvleisR39.95 p/kg

Bloubul SteaksR48.95 p/kgChicken FlattiesR22.95 p/kg

Beef PattiesR39.99 p/kg

Tenderised SteakR50.95 p/kg

Bulk VarkpakkeR39.95 p/kg

Traditional BoereworsR39.95

Spare ribsR47.95

Tel: 014 763 3603 / 014 763 3604 014 763 3605 / Faks: 014 763 3613

c/o Dikbas & Drift Street, Onverwacht

Hyundai Lephalale

SERVICE CENTREPASSENGER AND

COMMERCIAL VEHICLES SERVICES

MOKOPANE – ‘n Nuwe Afriforum tak is verlede Donderdagaand by die AP Kerk se lapa in Mokopane op die been gebring. Tiaan Esterhuizen, Limpopo organiseerder van Afriforum, het tydens hierdie stigtingsvergadering gesê dat Afriforum dit ten doel het om gemeenskapskwessies aan te spreek en op te los.

Die organisasie streef daarna om die Afrikaanse gemeenskap sy stem terug te gee, het Esterhuizen verduidelik. “Ons [Afriforum] is ‘n Christelike organisasie, nie ‘n politieke organisasie nie, maar is meer as bereid om saam enige groep of organisasie te werk,” het hy bygevoeg.

Om ‘n tak te kan begin is daar ‘n minimum vereiste van 20 lede en by Donderdagaand se vergadering was daar baie meer as 20 inwoners wat opgedaag het om aan te sluit as stigterslede.

Die nuwe tak se eerste taak sal wees om ‘n lys van kwessies wat aandag nodig het in die dorp te identifiseer. Hierdie sake word dan een-vir-een per brief onder die

LEPHALALE – Die departement van omgewingsake se Groen Skerpioene is besig met ’n forensiese audit na Eskom se betrokkenheid by die beweerde onwettige sandmynery uit die Mogolrivier vir bouwerk aan die Medupi-kragstasie by Lephalale.

Beeld het verlede week berig dat Frances Craigie, hoof van die Groen Skerpioene, ’n opdrag aan Eskom se bestuur gegee het. Dié skrywe dui aan dat die departement bekommered is oor die beweerde ernstige agteruitgang van die Mogolrivier terwyl bouwerk aan Medupi aan die gang is.

Volgens Beeld het Albi Modise, die departement se hoofdirekteur van kommunikasie gesê ’n deeglike ondersoek na alle partye wat by die bouwerk van Medupi betrokke is sal binnekort van stapel gestuur word. Partye kan volgens hom eindelik strafregtelik vervolg word.

Noordelike Nuus het voorheen berig

Skerpioene ondersoek Mogol-sandmynery

dat ’n ondersoekspan van die Wêreldbank verlede jaar November bevind het dat die omgewingsimpak- en watergebruikstudie wat aan die Wêreldbank voorgehou is as deel van Eskom se aansoek vir ‘n R30-miljard lening, onvoldoende was. Die lening is in 2010 aan Eskom toegestaan.

Die verslag wat deur die paneel saamgestel is het bevind dat die Wêreldbank nie genoegsaam gesondheids- en omgewingsfaktore in berekening gebring het toe die lening vir die voltooing van die Medupi projek goedgekeur is nie.

Die paneel het Lephalale twee maal besoek en was veral bekommerd oor die impak van sandmynery op die Mogolrivier.

Hilary Joffe, hoof van kommunikasie by Eskom, het in haar reaksie gesê dié kragverskaffer meen daar was geen onwettige optrede met die bouwerk van Medupi nie. Eskom hou vol die maatskappy

wat die bouwerk aan Medupi doen, koop die sand by ’n mynhuis wat ingevolge mynbouwetgewing ’n mynpermit by die departement van minerale bronne ontvang het.

Intussen is verneem dat Graigie Eskom gewaarsku het dat die Groen Skerpioene alle rekenaars en geskrewe dokumente in die kragverskaffer se besit gaan ondersoek om vas te stel watter stappe gevolg is om sand vir die bouwerk uit die Mogolrivier te myn.

Volgens Joffe het studies getoon die sandmynery het die funksionaliteit van die rivier verhoog.

“Die rivier is dus nie vernietig nie, maar verbeter,” het sy volgens Beeld gesê. Eskom voer aan die myn van sand uit die Mogol gaan reeds vir etlike jare aan en die maatskappy wat dit aan Eskom verskaf, voorsien ook ander boukontrakteurs uit dié rivier.

Afriforum skiet wortel in Pottiesplaaslike munisipaliteit se aandag gebring en daar word gevra vir ‘n aksieplan. Indien die munisipaliteit nie op hierdie briewe reageer nie, word ‘n regsproses van stapel gestuur wat munisipaliteite dan voor die hof tot verantwoording roep.

Inwoners van Mokopane was baie beïndruk met Afriforum, “Afriforum sal groei in ons land en ons dorp,” sê een inwoner.

Inwoners het as Afriforum-lede onder mekaar ‘n komitee gekies wat die gemeenskap sal verteenwoordig in die toekoms. Die komiteelede is Fred Vermaak,

voorsitter (082 496 7803), Willie van Staden (072 281 4851), Riaan Louwrens (082 391 6285), Mike Kruger (083 282 0941) en Kas De Meyer (082 802 9943).

Mokopane inwoners wat nog belangstel om aan te sluit kan enige van die lede kontak.