Naam: - Collegiate...dr ie v ie r t ie n f ie ts d ie p t ie r m ie r d ie r s ie k d ie f p ie p s...
Transcript of Naam: - Collegiate...dr ie v ie r t ie n f ie ts d ie p t ie r m ie r d ie r s ie k d ie f p ie p s...
Graad 3
Kwartaal 2 Week 5
Afrikaans FAL
Naam: __________
Hallo! Mooiste Graad 3 meisies, hier is julle Afrikaans werk vir die week.
Ons hoop julle is almal veilig en gesond.
Lekker werk! ♥♥♥
Hierdie week gaan ons al die klanke wat ons tot dusver geleer het hersien.
This week we are going to revise all the sounds we’ve learnt so far.
ui , ie , ei , ou
* Lees deur al die “ui”, “ie”, “ei” en “ou” woorde in jou Uil klanke boek. Maak die Engelse betekenis
van die woord met jou hand of ’n liniaal toe en probeer om te onthou wat elke woord beteken.
(Die plakkate vir die klanke is in hierdie boekie weer aangeheg. Gebruik die “ui” plakkaat om die
Engelse woorde in jou Uil klanke boek neer te skryf as jy nie alreeds so gemaak het nie.)
Read through all the “ui”, “ie”, “ei” and “ou” words in your Owl klanke book. Cover the English
meaning of the word with your hand or a ruler and try to remember what each word means.
(The posters for the sounds have been included in this booklet again. Use the “ui” poster to
write the English words in your Uil klanke boek if you haven’t already done so.)
* Vra vir mamma of pappa om 5 woorde van elke lys uit te roep. Jy kan hulle in die sand skryf, op
die venster met ’n witbordpen of op ’n los vel papier.
Ask mom or dad to call out 5 words from each list. You can write them in the sand, on the
window with a whiteboard marker or on a piece of paper.
* OPSIONEEL: KLANKE SPELETJIE: Knip die prentjies op bladsy 5 en 6 uit. Versprei die
kaartjies onderstebo op ’n tafel. Tel een kaartjie op ’n slag op, draai dit om, kyk na die prentjie
en probeer om die Afrikaanse woord daarvoor neer te skryf. As jy nie kan onthou nie, sit
die kaartjie weer onderstebo op die tafel neer en tel ’n ander kaartjie op. As jy met ’n
ouer boetie, sussie of familielid speel moet julle beurte neem. As al die kaartjies opgetel is,
kyk na die plakkate of in jou Uil klanke boek om seker te maak dat jou woorde korrek gespel is.
Die persoon met die meeste korrekte antwoorde aan die einde is die wenner.
OPTIONAL: KLANKE GAME: Cut out the pictures on page 5 and 6. Spread the cards out
facedown on a table. Pick one card up at a time, turn it over, look at the picture and try to
write down the Afrikaans word for it. If you can’t remember the word, put the card back on the
table, facedown, and pick a different card up. If you play with an older brother, sister or family
member, you must take turns. Once all the cards have been picked up, look at the posters or in
your Owl klanke book to make sure that your words have been spelled correctly. The person
with the most correct answers at the end is the winner.
KLANKE
tuin huis muis bruin kuiken sluit duim suig uil vuis vuil ruik luister huil duif kombuis
ui sounds like “ay” in English
pull your top lip over your top teeth
garden house
mouse brown
chick lock
thumb suck
owl fist
dirty smell
listen cry
dove kitchen
drie vier
tien fiets
diep tier
mier dier
siek dief
piep sien
brief papier
wie nie
ie
PIEP! PIEP!
sounds like “ i ” in English
smile when you say it
three
animal
tiger
ten
deep
ant
bicycle
four
who
letter paper
not
see chirp
sick thief
trein klein
reis seil
wei Mei
meisie lei
albei eina
veilig
ei sounds like “ay” in English
smile when you say it
train
sail
lead
graze
both
little
travel
girl
May
ouch
safe
oud nou
kou bou
hout koud
sout stout mou kous
vrou blou
ouma oupa
ou sounds like the word
“oh” in English
old now
chew build
wood cold
salt naughty
woman
grandma
blue
grandpa
sock sleeve
(extra word...for fun!)
the
5
KLANKE SPELETJIE Hierdie speletjie is opsioneel en is nie verpligtend nie. As jy jou werk op die
rekenaar doen kan jy jou eie prentjies teken en uitknip as jy graag die speletjie
wil speel.
This game is optional (you can choose) and is not compulsory (you don’t have
to play it). If you do your work electronically (on the computer) you can draw
your own pictures and cut them out if you’d like to play the game.
animal
….
old
6
KLANKE SPELETJIE
LEES* Lees weer die storie van XSeerowersX in die Powerpoint
skyfievertoning. Lees dit hardop vir jou mamma of pappa.
Read the story of XSeerowersX again in the Powerpoint slideshow. Read it aloud to
your mommy or daddy.
Jy mag weer na Sarel Seerower luister as jy wil, maar jy hoef nie.
You may listen to Sarel Seerower again if you’d like to, but you don’t have to.
* Kyk en luister twee keer na die video van LUIPERD SE HUIS en voltooi daarna bladsy 7.
Watch and listen to the video of LUIPERD SE HUIS twice and then complete page 7.
TAAL EN SKRYF * Kyk weer die video van WILDEDIERE en gebruik die inligting om die sinne op bladsy 8 te
vertaal. Onthou van hoofletters en punte.
Watch the video about WILD ANIMALS again and use the information to translate the
sentences on page 8. Remember capital letters and full stops.
.
I am a tortoise and I have a shell.
7
LUISTER—- EN LEES
Kyk en luister twee keer na die video van LUIPERD SE HUIS.
Watch and listen to the video of LUIPERD SE HUIS twice.
LUIPERD SE HUIS
Wat sê die storie? Pas die sinne in kolom B by die regte diere in kolom A. Gebruik ’n verskillende kleur vir elke dier.
Match the sentences in column B with the correct animals in column A. Use a different colour for each animal.
*As jy op die rekenaar werk kan jy die antwoord (a, b, c, d, e, f of g) net in kolom A tik.
* If you are working electronically (on the computer), you can type the answer (a, b, c, d, e, f or g) in column A.
A B
Luiperd a.) gaan haal die gras.
Leeu b.) maak ’n deur met blare.
Renoster c.) bring takke.
Sebra d.) maak ’n dak van gras.
Aap e.) wil ’n huis he.
Bok f.) breek die huis af.
Olifant g.) bou die mure met takke.
ˆ
Voltooi die sinne.
Complete the sentences.
1. Wie is die hoofkarakter (main character) in die storie?
_________________ is die hoofkarakter.
2. Waar woon (live) al die diere?
Die diere woon in die _________________ .
3. Hoekom is Luiperd onvriendelik?
Luiperd is onvriendelik want hy se nie _________________ nie.
4. Hoe voel die ander diere teenoor (about) Luiperd?
Die diere is _________________ vir Luiperd.
ˆ
8
Kom ons skryf oor
WILDEDIERE Kyk weer die video van WILDEDIERE en gebruik die inligting om die sinne te vertaal.
Gebruik die woorde in die blokkie om jou te help. Onthou hoofletters en punte.
Watch the video about WILD ANIMALS again and use the information to translate the sentences.
Use the words in the block to help you. Remember capital letters and full stops.
Eg. The lion has a mane. (We say “a mane” in English, but “maanhare” in Afrikaans.)
Bv. Die leeu het maanhare.
2. The crocodile is strong and has scales.
________________________________________________
3. The rhinoceros is an endangered species.
________________________________________________
4. A zebra has black and white stripes.
________________________________________________
5. The cheetah hunts for his food.
________________________________________________
6. The hippopotamus has big teeth and lives in water.
________________________________________________
7. An elephant has a long trunk.
WOORDESKAT
bedreigde spesies - endangered species het - has ’n - a/an leeu - lion jag - hunt / hunts
woon - live/lives sebra - zebra die - the groot - big
sy - she/his strepe - stripes maanhare - mane renoster - rhinoceros
kos - food en - and krokodil - crocodile slurp - trunk
water - water sterk - strong jagluiperd - cheetah wit - white
vir - for tande - teeth skubbe - scales swart - black
seekoei - hippopotamus is - is lang - long olifant - elephant