'n Pylvergif Van Die Boesmans in Silld-Afrika

6
9 Februarie 1957 S.A. TYDSKRIF VIR GENEESKUNDE THE COST OF DIAG OSlS 115 'N PYLVERGIF VAN DIE BOESMANS IN SillD-AFRIKA U. G. BULSMA EN F. DE WAARD Pharmacologisch Laboratorium, Utrecht, Nederland Medical progress has laid severe obligations on the doctor. In the matter of diagnosis it is often no longer possible to arrive at a full and complete diagnosis by clinical means alone. A careful history, full clinical examination and long experience will often enable the wise practitioner to arrive at a working diagnosis, and his therapy is based on this working diagnosi . If anything more is required, he has to face the responsibility of advising his patient that ancillary methods of examination are necessary. The cost and number of these have mounted rapidly in the last few years. That this should be 0 is natural. The examinations of the blood, of the bone marrow and of the various fluids and solids excreted by the patient have increased in number and complexity as our knowledge of disease has increased. The cost also of radiological examina- tions has kept pace with the rising cost of living and the mounting costs of radiological equipment. These investiga- Die ondersoek t.O.V. die werking van pylgifstowwe het dikwels in die verlede 'n interessante verloop gehad. Terwyl die ondersoeker hom aanvanklik op suiwer toksikologiese terrein waag, het dit na korter of langer tyd geblyk dat hy eintlik te doen het met stowwe wat van groot betekenis vir die geneeskunde was. As eerste voorbeeld daarvan kan ons curare noem--destyds die berugte gifstof wat die Indiane van die Amazone-bekken aan hulle pylpunte gebruik het, maar tans 'n belangrike farmakon, veral in die chirurgiese en die psigiatriese kliniek. Tweedens kan ouabaien en strophantien ge- noem word wat van die belangrikste bestanddele uit- gemaak het van die pylgifstowwe wat deur die Oos- Mrikaanse inboorlinge gebruik is, terwyl dit tans, in die moderne geneeskunde, waardevoIJe terapeutika by die behandeling van hartlyers is. Die Boesmans van die Kalaharie gebruik o.a. die larwes van 'n kewer Diamphidia simplex Peringuey by die vervaardiging van pylgif. Hoewel Duitse ondersoekers hulle reeds besig gehou het met die toksikologie van die gifstof wat uit hierdie larwes verkry is, skyn dit vir ons nuttig om enkele aspekte van die giftige werking van hierdie stof nader te ondersoek. In die besonder het ons onsself afgevra waarom 'n stof wat luidens die literatuur nie 'n spoedige dood van die getroffe dier tot gevolg het nie, nogtans so 'n reputasie as pylgif gekry het. Ben van ons was so gelukkig om tydens 'n besoek aan Suidwes-Mrika 'n IS-tal kokonne van die Diamphidia simplex Peringuey in die hande te kry. Maar voordat ons eie ondersoek en bevindinge meegedeel word, gee ons eers 'n kursoriese oorsig oor die oue-hoofsaaklik Duitse-literatuur wat in Suid-Mrika waarskynlik moeiIik te raadpleeg vaJ. In 1894 deel Schinz mee dat hy op 'n terugtog van tions have to be performed by or under the supervision of highly trained medical men, and doctors and technicians have to be adequately paid; the result i reflected in mounting bill . The patient at the end of a disease is often confronted with a surpri ingly high doctor s bill for which he ha very little to show and he sometimes holds his practitioner to blame for this. The doctor cannot always take the patient fully into his confidence on the question of diagnosis because he mu t allay fear and not inspire them. His doubt about the diagno is and the need to exclude various horrible and frightening diseases are omething he mu t keep to himself. The patient only hear about these doubts and difficulties after the diagnosis is settled and he is presented with the bill. It is a wise policy for the doctor, for his own protection, to take his patient into his confidence as much as he can about the fees that are being incurred, and to remember that in due course there will come a reckoning. 'n ekspedisie na die N'garnimeer, n aantallarwes van 'n kewer bekom het wat deur die Boesmans by die ver- vaardiging van huIJe pylgif gebruik word. Die ontdek- kingsreisigers, Le Vaillant, Livingstone en Baines, het reeds vantevore van hierdie giftige larwes gewag gemaak. Dit het egter geblyk dat Schinz se eie versameling ongeskik vir entomologiese en farmakologiese onder- soek was. Van'n vriend het hy gelukkig 'n tweede versameling ontvang wat. deur Fairmaire (Parys) en B6hm (Leipzig) ondersoek is. Die Franse insekte- kundige het 'n latynse beskrywing gegee en die kewers ingedeel as behorende tot die Chrysomelideae van die geslag Diamphidia, maar no em hulle ten onregte na homself. Prioriteit moet naamlik gegee word aan die naam: Diamphidia simplex Peringuey (soms kom 'n mens ook die naam: Cladocera nigro-ornata tee). In dieselfde publikasie kon B6hm reeds meld dat die gif 'n toksalbumien is wat taamlik onskadelik vir koubloedige diere maar dodelik vir die soogdiere is. Die fatale uit- werking van die gif word mede bepaal deur die toege- diende dosis. a subkutane inspuiting van 'n waterige oplossing van die inhoud van die larwes, ontstaan hemoglobinurie, diarree en paralitiese verskynsels. By na-doodse ondersoek is ernstige nierbeskadiging, sowel as hemorragiese ontsteking van die derm lymvlies en van die huid rondom die inspuiting plek vasge teJ. Lewin het in dieselfde jaar sy di serta ie-onder oek aan die pylgifte gewy. Behalwe die gegewens deur B6hm vermeld, wys hy ook op die intrede van krampe en asemhaling stoornisse na 'n sneIJe opname van die gif uit die larwes van Diamphidia. In 1897 het B6hm en Starcke'n voIJedige ondersoek gepubliseer. Eersgenoemde het homself hoofsaaklik met 'n ondersoek van die chemie e eienskappe van die

description

'N PYLVERGIF VAN DIE BOESMANS IN SillD-AFRIKA

Transcript of 'n Pylvergif Van Die Boesmans in Silld-Afrika

  • 9 Februarie 1957 S.A. TYDSKRIF VIR GENEESKUNDE

    THE COST OF DIAG OSlS

    115

    'N PYLVERGIF VAN DIE BOESMANS IN SillD-AFRIKA

    U. G. BULSMA EN F. DE WAARDPharmacologisch Laboratorium, Utrecht, Nederland

    Medical progress has laid severe obligations on the doctor.In the matter of diagnosis it is often no longer possible toarrive at a full and complete diagnosis by clinical means alone.A careful history, full clinical examination and long experiencewill often enable the wise practitioner to arrive at a workingdiagnosis, and his therapy is based on this working diagnosi .If anything more is required, he has to face the responsibilityof advising his patient that ancillary methods of examinationare necessary. The cost and number of these have mountedrapidly in the last few years. That this should be 0 is natural.The examinations of the blood, of the bone marrow and ofthe various fluids and solids excreted by the patient haveincreased in number and complexity as our knowledge ofdisease has increased. The cost also of radiological examina-tions has kept pace with the rising cost of living and themounting costs of radiological equipment. These investiga-

    Die ondersoek t.O.V. die werking van pylgifstowwehet dikwels in die verlede 'n interessante verloop gehad.Terwyl die ondersoeker hom aanvanklik op suiwertoksikologiese terrein waag, het dit na korter of langertyd geblyk dat hy eintlik te doen het met stowwe watvan groot betekenis vir die geneeskunde was. As eerstevoorbeeld daarvan kan ons curare noem--destyds dieberugte gifstof wat die Indiane van die Amazone-bekkenaan hulle pylpunte gebruik het, maar tans 'n belangrikefarmakon, veral in die chirurgiese en die psigiatriesekliniek. Tweedens kan ouabaien en strophantien ge-noem word wat van die belangrikste bestanddele uit-gemaak het van die pylgifstowwe wat deur die Oos-Mrikaanse inboorlinge gebruik is, terwyl dit tans, indie moderne geneeskunde, waardevoIJe terapeutikaby die behandeling van hartlyers is.

    Die Boesmans van die Kalaharie gebruik o.a. dielarwes van 'n kewer Diamphidia simplex Peringuey by dievervaardiging van pylgif. Hoewel Duitse ondersoekershulle reeds besig gehou het met die toksikologie van diegifstof wat uit hierdie larwes verkry is, skyn dit vir onsnuttig om enkele aspekte van die giftige werking vanhierdie stof nader te ondersoek. In die besonder het onsonsself afgevra waarom 'n stof wat luidens die literatuurnie 'n spoedige dood van die getroffe dier tot gevolghet nie, nogtans so 'n reputasie as pylgif gekry het.

    Ben van ons was so gelukkig om tydens 'n besoek aanSuidwes-Mrika 'n IS-tal kokonne van die Diamphidiasimplex Peringuey in die hande te kry. Maar voordatons eie ondersoek en bevindinge meegedeel word, geeons eers 'n kursoriese oorsig oor die oue-hoofsaaklikDuitse-literatuur wat in Suid-Mrika waarskynlikmoeiIik te raadpleeg vaJ.

    In 1894 deel Schinz mee dat hy op 'n terugtog van

    tions have to be performed by or under the supervision ofhighly trained medical men, and doctors and technicianshave to be adequately paid; the result i reflected in mountingbill . The patient at the end of a disease is often confrontedwith a surpri ingly high doctor s bill for which he ha verylittle to show and he sometimes holds his practitioner toblame for this. The doctor cannot always take the patientfully into his confidence on the question of diagnosis becausehe mu t allay fear and not inspire them. His doubt aboutthe diagno is and the need to exclude various horrible andfrightening diseases are omething he mu t keep to himself.The patient only hear about these doubts and difficultiesafter the diagnosis is settled and he is presented with the bill.

    It is a wise policy for the doctor, for his own protection,to take his patient into his confidence as much as he canabout the fees that are being incurred, and to rememberthat in due course there will come a reckoning.

    'n ekspedisie na die N'garnimeer, n aantallarwes van 'nkewer bekom het wat deur die Boesmans by die ver-vaardiging van huIJe pylgif gebruik word. Die ontdek-kingsreisigers, Le Vaillant, Livingstone en Baines, hetreeds vantevore van hierdie giftige larwes gewag gemaak.

    Dit het egter geblyk dat Schinz se eie versamelingongeskik vir entomologiese en farmakologiese onder-soek was. Van'n vriend het hy gelukkig 'n tweedeversameling ontvang wat. deur Fairmaire (Parys) enB6hm (Leipzig) ondersoek is. Die Franse insekte-kundige het 'n latynse beskrywing gegee en die kewersingedeel as behorende tot die Chrysomelideae van diegeslag Diamphidia, maar noem hulle ten onregte nahomself. Prioriteit moet naamlik gegee word aan dienaam: Diamphidia simplex Peringuey (soms kom 'nmens ook die naam: Cladocera nigro-ornata tee). Indieselfde publikasie kon B6hm reeds meld dat die gif 'ntoksalbumien is wat taamlik onskadelik vir koubloedigediere maar dodelik vir die soogdiere is. Die fatale uit-werking van die gif word mede bepaal deur die toege-diende dosis. a subkutane inspuiting van 'n waterigeoplossing van die inhoud van die larwes, ontstaanhemoglobinurie, diarree en paralitiese verskynsels. Byna-doodse ondersoek is ernstige nierbeskadiging, sowelas hemorragiese ontsteking van die derm lymvlies envan die huid rondom die inspuiting plek vasge teJ.

    Lewin het in dieselfde jaar sy di serta ie-onder oekaan die pylgifte gewy. Behalwe die gegewens deurB6hm vermeld, wys hy ook op die intrede van krampeen asemhaling stoornisse na 'n sneIJe opname van diegif uit die larwes van Diamphidia.

    In 1897 het B6hm en Starcke'n voIJedige ondersoekgepubliseer. Eersgenoemde het homself hoofsaaklikmet 'n ondersoek van die chemie e eienskappe van die

  • 11G S.A. MEDICAL JOURNAL 9 February 1957

    gifstof besig gehou. Maserasie van die larwe in '.nfisiologiese soutoplo sing het 'n werksame su penslegebied (I larwe per 1 ml.), wat in 'n dosis van 05 ~l.sonder uitsondering fataal vir konyne was. adat dIelarwes met eter behandel is, is geen giftige stof afgeskeinie en deur dit te kook en met alkohol te behandel,het die giftige stof onaktief geword. Die gif was metammoniumsulfaat uit te sout, en rue dialiseerbaar rue,met die gevolgtrekking dat die stof 'n tok alburnien is.Die toevoeging van 'n klein hoeveelheid chloroform hetdie agteruitgang voorkom wat in die werksaamheidintree a.g.v. die ontwikkeling van kokke-kulture.In droe toe tand het die gif vir jare lank aktief gebly.Dit het geblyk dat die kokonne en die volwa se kewersnie giftig wa nie.

    Starcke het die effek van die aktiewe su pensie opver killende diersoorte ondersoek. a 'n subkutanetoediening aan konyne was die vergiftigingsbeeld asvolg: 'n Spoedige gebrek aan eetlus, die dier verloorsy Jewen lustigheid en gaan stil in 'n hoekie sit. a4-10 uur word bloedrooi urine afgeskei en die faecesword dun. a ten minste 7 Utlr tree die dood in metvergiftiging verskynsels ai;ln die senustelsel wat blykuit: onmag om alleen op te staan, sensibiliteitsverlies,soms krampe en ten slotte asemstilstand. Met kleindosisse het die diere dae lank aan die lewe gebly-hullekry later weer eetlus, die urine word weer helder, maarop die plek van die inspuiting ontstaan 'n sweer. Sulkeskynbaar geneesde, rnaar vermaerde diere, gaan togbinne 14 dae dood.

    Ook by katte en honde was die verloop van die ver-giftiging rue akuut rue. Selfs 6! uur na 'n binne-aar einspuiting, was 'n hond nog rue dood rue. By katte is naI-I! uur parese van die agterpote opgemerk; ook hierhet sensibiliteitsverlie ingetree en met name analge ie.By krorues-verlopende gevalle het subkutane ab e seontwikkel wat perforerende en groot etterrende sweretot gevolg gehad het. In hierdie stadium is 'n tempera-tuurstyging van 41 3C gemeet. Mikroskopiese onder-soek van die urine het geen normale eritrosiete, rnaarwel rooi, silinderagtige vormsels getoon; voorts iseiwit en oksihemoglobien aangetoon.

    'n Uitgebreide verslag van die patologies-anatOlniesebevindinge, veral t.o.v. die ruere is gegee. In laasge-noemde orgaan is veral degeneratiewe veranderinge inbloedkapillere, glomeruli, tubuli contorti en opstygendebeen van die Henle se lisse opgemerk.

    Plaa like toedierung van die gif op die konjunktivavan konyne het 'n heftige, dog verbygaande, ontstekings-reaksie tot gevolg gehad. Een dier het na ses dae gevrekonder 'n epiloptiform beeld, en 'n ander het na viermaande atrofie van bulbus oculi en nervus opticusvertoon. Anorexie en hemoglobinurie is by hierdiewy e van toediening rue waargeneem nie.

    Dit het geblyk dat voel ook besonder gevoeligvir die gif wa na in puiting daarmee. 'n Duif en 'nmossie is egter glad nie ge kaad deur die in luk vaneen van die larwes nie. Paddas het eers enkele dae nadie inspuiting doodgegaan a.g.v. hemorrhagiese ver-anderinge.

    Heubner het van 'n kollega 'n paar vergiftigde pyleuit die gebied tu en Gobabis en Rietfontein, Suidwes-Afrika, ontvang. Twee opmerkinge van die autochtone

    bevolking word meegedeel: dat die getroffe diere eerna enkele ure doodgaan en dat die jagters veer dietoebereiding van die wildsvleis, die pylpunt met dieomringende vleis uitsny.

    Hierdie ondersoeker het daarin geslaag om behalwe 'neiwitagtige gifstof, ook 'n anorganiese vergif te isoleer.Terwyl hy nie van larwes nie, maar van vergiftigde pylein sy ondersoek gebruik gemaak het, is dit rue bewysdat die anorganiese komponent van Diamphidia simplexafkomstig is nie; die Boesmans het immers dikwelsmengsels van verskillende gifstowwe, o.a. Euphorbia-sappe, Haemanthus toxicarius (slanggif) aan huIIepyle gesmeer! Die ontstaan van 'n absederende phlegjmoon op die inspuitingsplek by 'n hond wat met gi-behandel was, maak die aanwesigheid van die larwe-gifstof wel waarskynlik.

    Hall en Whitehead het gedink dat die Kung- enHeikumstamme ook van bakteriee-vergifte gebruikgemaak het. Hierdie outeurs het ook die oorlewingstyevan sommige wildsoorte gemeld, by. 'n springbok 2 uur,'n eland 10 uur en 'n kameelperd 50 uur.

    In Suidwes-Afrika het Trommsdorf proewe met dielarwegifstof gemaak. Die larwes het hy in ruil vir tabakvan die Boesmans gekry. Die larwes was, blykens dieduidelike afbeeldinge, van dieselfde 800rt as wat onsondersoek het. Toksikologies onderskei hierdie onder-soeker 'n plaaslike en 'n algemene werking; die laastekategorie word deur horn in twee gedeel, nl. verskynselsvan neurologiese en van hemorrhagiese ontstekingsaard,waartoe hy ten onregte ook die nierveranderinge reken.

    Handel en Gildmeister het kewer-Iarwes en kokonneuit die gebied van Grootfontein, Suidwes-Afrika, ont-vang. Sowel uit lewende as uit dooie materiaal is gifverkry. Hierdie outeurs het die invloed van die gifstofop eritrosiete in vitro uitvoerig ondersoek. 'n Suspensievan I larwe per 1 ml. kombuissout-oplossing, wat10,000 maal verdun is, het in 30 min. nog 'n hemoli-serende werking op caviabloed. Bloed van voels envisse is veel ininder aangetas. Bloed in isotoniese riet-suikeroplossing was baie weerstandkragtiger teen diehemoliese, behalwe in die geval van visbloed. Leukosieteis deur die gif gedood, maar verskillende soorte bakterieenie.

    Die uitvoering van proewe op lewende diere het weerdieselfde resultate gelewer as die wat deur die reedsgenoemde ondersoekers geboekstaaf is. Besonderinteressant was die immunisasie-proewe. Deur, metuiters klein dosisse te begin, en die dosisse geleidelikte vergroot, kon konyne ten slotte sonder nadeligegevolge, 200 maal die aanvangdosis, d.w.s. die inhoudvan 'n hele.larwe, verdra. Die immuun-serum is eersin vitro op hemolise-verhindering getoets en daarna invivo toegepa .

    'n Ander mededeling van terapeutiese waarde het onsby Water on gevind. Die Boesmans het nl. 'n natuurlikeantidotum, Kalahuetlwe, geken-'n bolgewas wat klein,geel blommetjies dra.

    EIE PROEWE

    Die kokonne i in Desember 1954 deur dr. Watt aaneen van ons gegee-'n versameling wat hy in Februarie1953 van die magistraat van Gobabis ontvang het.

  • 9 Februarie 1957 S.A. TYDSKRIF VIR GENEESKUNDE 117

    z

    Hulle het gemiddeld ongeveer 500 mg. geweeg en dielarwes daarin sowat 150 mg.

    'n Giftige suspensie is berei deur 'n snit in die huidjievan die larwe te maak, die jellie-agtige inhoud versigtiguit te druk en dit vir enkele minute te skud met 'n fisiolo-giese soutoplossing. Die verhouding van 1 larwe per5 mI. soutoplossing is altyd as 'n standaard suspensiegehandhaaf. Dit was nie moontlik-mede a.g.v. diegeringe hoeveelheid materiaal-om betroubare gege-wens omtrent die sterkte van hierdie ,standaard' saamte stel nie, aangesien die larwe-inhoud besonder on-vol1edig gesuspendeer het.

    Tydens orienterende proewe is 7 uit 9 witmuise gedooden wel binne 'n uur na die inspuiting van O' 1-05ml. van 'n standaard-suspensie, subkutaan sowel asintraperitoneaal. Ons het die indruk gekry dat diegif na enkele ure in werksaamheid verswak het. Diemuise het almal verlammingsverskynsels aan die agter-pootjies vertoon, terwyl die dood in een geval reedsbinne 2 min. na 'n intraperitoneale inspuiting ingetreehet, wat gepaard gegaan het met heftige krampaanvaIIe.Dit is moontlik dat die gif in hierdie geval direk in diebloedstroom ingespuit is. 'n Suspensie van die kokonalleen het ook giftig geblyk te wees-'n feit wat niemet die bevindinge van Boehm ooreenstem nie.

    Daar is aan die moontlikheid van 'n curare-agtigekomponent gedink. Met O' 1 en 03 ml. van 'n stan-daardsuspensie was daar egter geen curare-werkingop twee gedeserebreerde paddas, met afgebinde A. i/iaca(proef van Claude Bernard), nie. Die paddas was weldie volgende oggend dood. Inspuiting van O' 3 mI.standaardsuspensie in 'n gesonde padda het alleen 'ninisiatiefgebrek tot gevolg gehad: Die gedrag hetooreengekom met die van 'n gedeserebreerde dier.'n Werking op die hoere dele van die sentrale senuwee-stelsel mag miskien veronderstel word. Origens konons 'n mindere gevoeligheid van die padda t.O.V. diegif vasstel. Op 'n geisoleerde paddahart is geen digitalis-agtige werking gekonstateer nie.

    Subkutane inspuiting van 05 mI. van die standaard-suspensie in 'n kat, het na 20 min. verskynse}s laatontstaan wat aan buikpyn laat dink het: die dier hetblykbaar onbehaaglik gevoel, het telkens op 'n andermanier gaan le, en het af en toe in 'n sywaartse rigtinggeloop--'n besonder ongewone handelswyse. Na toe-voeging van 1 0 ml. het die asemhaling dieper envinniger geword en daar het -geen sianose. bestaan nie.Ook die orige 35 ml. is toegedien terwyl die gedrag vandie kat ewe merkwaardig gebly het; verskeie kere hetdie kat gemiaau. In die loop van die volgende dag isdie dier dood. By seksie was die inspuitingsplek grouvan kleur (die onsmaaklikheid, en nie die giftigheid nie,sou die Boesmans daarvan weerhou het om die getroffeliggaamsdeel te eet), hart en longe het geen duidelikwaarneembare afwykings getoon nie, aan die niere wasveral die donker kleur van die murg opvalIend, in dieblaas was bloedkleurige urine, aan die maag en dermswas geen duidelike afwykinge vas te stel nie, behalwe 'nvaatinjeksie van die serosa. By mikroskopiese ondersoekwas daar degeneratiewe veranderinge aan die hart,lewer en niere gekonstateer; in die lewer, gal-thrombi,wysend op verhoogde bloedafbraak; in die niere,tubulusvulling met 'n geel-rooi-bruin inhoud wat deur

    die glomeruli deurgelaat is-waarskynllk hemoglobien.Die verskyn els van buikpyn het ons daartoe gebring

    om 'n kat, na voeding met bariumpap en inspuitingmet die giftige suspensie, rontgenologies te ondersoek.By herhaling van die rontgenproewe het geblyk dat diemaag veel langsamer ontledig word a wat ondernormale omstandighede die geval is, en dat die kolonook later gevul word. Terwyl in die geval van 'n gesondekat, na koolhidraat-voeding, die maagontledinging endie begin van die kolonvulIing reeds binne 3 uur geskied,was daar by die vergiftigde kat selfs na 6 uur nog geensprake daarvan nie. Sommige van die X-straalbeeldehet die indruk gewek van 'n spasma van die pylorus-deelvan die maag-later is dit egter nie meer op die X-straalfotos waargeneem nie. 'n Vertraging van die ontledigingvan die maagderm-kanaal is egter by drie katte, uit 'nreeks van ses, met sekerheid vasgeste!.

    Die katte was gedurende die proewe gedurig onderobservasie. Behalwe die verskynsels van onbehae, wat

    Fig. 1. Twee katte na inspuiting van die gifstof. Uitgesprokeapatie.

    ons aan buikpyn toeskryf, het 'n sekere apatie ookopgevaI. Die katte het minder gereageer op prikkelsen het alIerlei klein onaangenaamhede verdra. 'nVoorbeeld van hierdie toestande is duidelik sigbaar opdie meegaande foto van twee vergiftigde katte (Fig. 1).

    Die vraag het ontstaan waaraan die vertraging van diemaagdermontlediging toegeskryf moes word. Daaromis die gifstof ondersoek t.O.v. die werking daarvan .Ppgeisoleerde cavia- en katderms. Dit was duidelik datdie toevoeging van sowel kleinere as grotere dosisse(resp. 0001-001 ml. en 0125 m!. van 'n standaard-oplossing) aan die medium (l0 m!. tyrode-oplossing)'n spasma opgewek het. Die werking van klein dosissekon nie deur atropien of benodien opgehef word nie,maar wel deur cyclospasmol (amandelsuur ester van3, 3, 5-trimetiel cyclohexanol), ten minste binne enkeleminute na die toediening van die gif. Kort daarna hetdie dermstukkies so vergiftig geblyk, dat hulIe tot geensametrekking of verslapping gebring kon word nie.(Sien Fig. 2).

    Ten einde 'n indruk te kry van die werking van die gifonder natuurlike omstandighede, het ons twee melk-bokke daarmee ingespuit en hulIe vir enkele ure dop-gehou. Vir die kleinste bok (byna 10 kg.) het ons 10 ml.van 'n standaardsuspensie onder die rugvel ingespuit.Reeds na 6 minute kon 'n mens merk dat die dier nielekker voel nie-sy het telkens gaan le en weer opgestaan.

  • 11 S . A. MED I C A L J 0 URN A J, 9 February 1957

    Fig. 2. Werking van die stof op die geisoleerde katderm endie spasmolitiese werkIDg van cyclo pasmo!. Beide derm-stukkies is in 10 m!. tyrode-oplossing gehang. Standaard-suspensie= 1 larwa gesuspendeer in 5 m!. Ringerse oplossing.

    1=O 5 m!. van 'n lOO-maaJ verdunde standaard-suspensie.2=0'5 m!. van 'n IO-maal verdunde standaard-suspensie.3= 10 m!. van 'n IO-maal verdunde standaard-suspensie.4, 5, 6, 7 en 8 is telkens 01 mJ. van 'n oplossing van cyclo-

    spasmol in propyleenglikol (I mg./m!.). Omhooggaan van diegrafiek beteken sametrekking van die stukkie katderm.

    Die bok het op die grand gerol met uitgestrekte pate,het haarself af en toe opgerig, onreelmatig asemgehaalmaar het rue gebler rue (Fig. 3). Die dier kon wel loop

    Fig. 3. Melkbok na inspuiting van die gifstof. Duidelikekatatonie.

    maar het verkies om in die koeIte te bly le. Die stertis dikwels opgelig in 'n paging om te rills, 'n verskynselwat op maagpyn wys. As die dier wou opstaan, het syhaarself opgegooi-Wat is nou die betekerus van bierdie vergif van dieBoesmans? Ons dink dat dit in die eerste plek 'nimmobiIiserende uitwerking het. Van die taIlose dier-soorte wat ondersoek was, het dit volgens die literatuuren ons eie waarneminge geblyk dat geen enkel eendirek gedood is rue. (Ons moet wel daarop wys dat bydie toksikologiese ondersoeke rue so sv,:aar gedoseeris soos die Boesmans dit gewoonlik gedoen het met 'npasta wat uit verskeie larwes berei is rue). Daar treein elk geval baie duidelike tekens van onwelsyn in en

    . daarna 'n toestand van apatie, wat die wild sou noopom die vlug te staak, sodat die gif sy dodelike werkingin die betreklike nabyheid van die jagters kan voItrek.

    In hoeverre die onbehaaglike gevoel deur die aange-toonde werking op die maagdermkanaal veroorsaakword, kan rue met sekerheid gese word rue, maar dieapatie moet aan 'n werking op die sentrale senuwee-stelsel toegeskryf word. Daar is wel een proef gedoent.O.V. die invloed op die kniebuigings-refl.eks (N. pero-naeus) van 'n gedekapiteerde kat. Baie klein dosisse(1-3 mI. van 'n 200=maal verdunde standaard-suspensie)intraveneus toe~edien, het die refl.eks verhoog.

    Vir die toesending van nuwe gifstof hou ons onsseIfaanbevole.

    Graag betuig ons dank aan dr. J. S. Watt, Direkteur van Land-bou, S.W.A. Administrasie, Windhoek, vir die verstrekking vandie kokonne van Diamphidia simplex en aan die navorsings-afdeling van die .V. Brocades en Stheeman vir die cyclospasmo!.

    BIBLJOGRAFIE

    Bohm, R. (1897): Arch. expo Path. Pharmak, 38. 424.Handel, . en Gildmeister, L. (1912): Arb. GesundAmte (Berl.),

    40, 123.Hall, I. C. en Whitehead, R. W. (1927): J. Infect. Dis., 41, 51.Heubner, W. (1907): Arch. expo Path. Pharmak., 57, 358. .Lewin, L. (1920): Die Gifte in der Weltgeschichte, p. 556. Berlyn:

    Julius Springer.Metzger, F. (1950): Narro and his Clan. Windhoek, SWA: John

    Meinert Ltd.Schapera, L (1930): The Khoisan Peoples of South Af'ica, p. 130.

    Londen: Routledge and Kegan.Schinz, H., Bohm, R. en Fairmaire, E. (1894): BioI. Zb!., 14, 337.Starcke, F. (I8Q7): Arch. expo Path. Pharmak., 3R, 428.Trommsdorf, H. (1911): Arch. Schiffs- U. Troperihyg., 15, 617.Waterson, J. (1929): atural History Magazine, 2, 74.

  • 9 Februarie 1957 S.A. TYDSKRIF VIR GE EESKUNDE

    ADDENDUM

    A BUSHMAN ARROW POISO

    119

    (Diamphidia Nigro-ornata Stal.)Douw G. STEYN

    Professor of Pharmacology, University of Pretoria, Pretoria

    TABLE I. THE EFFECT OF THE COCOO S AND LARVAE OF DIAMPHIDA NIGRO-ORNATA STAL. 0 RABBITS

    Result .

    (cocoon shells or dry larvae or fresh live larvae) wasfinely ground up in a mortar and, after the addition ofphysiological aline solution, further ground until anextremely fine su pension was obtained. This wasfiltered through very ane cheese-cloth before beinginjected.

    The result of subcutaneous, intramu cular and in-travenous injections are shown in Table I.

    DISCUSSIO

    In the cour e of investigations in the orthernparts of South West Africa, I was informed by variousindividual that the Bushmen do not use the abovelarvae in shooting game but reserve them for protectionagainst their enemies, because they (the larvae) immo-bilize the victim immediately and cause death within afew minutes. These two facts appear to be borne outby the results of these experiments. Slower types of

    ditto

    25mg. ditto

    5 0 mg. ditto

    O' 25 mg. dittoI 0 mg. ditto

    10 mg. ditto

    O 375 g. ditto

    0075 g. fresh larvae

    O' 035 g. ditto

    100 mg.10 IV

    25 sc

    025 IV

    05 IV

    01 IV

    05 IV

    0025 IV01 IV

    05 sc

    Immediately after injection very restless, staggering, severegeneral convulsions, gasping for breath and died i minuteafter injection. Autopsied immediately: Blood in rightatrium and ventricle completely coagulated and partlycoagulated in left atrium and ventricle and the coronaryarteries.

    Miosis, dyspnoea, restlessness, and accelerated pulse within10 minutes after injection; recovered within an hour.

    Fatal convul ions within! minute after injection. Autopsyimmediately: Similar to that of F.

    Developed no symptoms.Within 30 seconds miosis, restlessness, dyspnoea, accelerated

    pulse, generalized tremors followed by convulsions, anddeath within 2 minutes after injection. Autopsy as in F.

    Generalized convulsions and death while the injection waswas being made. Immediate autopsy: blood in both atriaand ventricles and coronary vessels completely coagulated.

    As in K; died within II minutes after injection. Autop y:As in K; also haemolysis.

    Restlessne s and miosis in the course of the injection, anddeath in generalized convul ions, as in the other cases,within i minute after injection. Autop y: sin K.

    Death in generalized convul ions within I minute afterinjection. Autopsy: As in K; also pronounced haemolysis.

    IM=intramuscularly. IV= intravenou Iy into vein of left ear. * into muscle of left hind leg.

    ditto

    ditto

    dittoditto

    ditto

    ditto

    ditto

    ditto

    Fresh live larvae

    sc=subcutaneously.

    17

    egative.egative.

    Almost immediately developed IDlOS1S, restlessness, acceler-ated pulse, dyspnoea, paresis and paraly is. Frequenturination and defaecation. Urine reddish (haemoglobinuria).Died within 6 hours after injection. 0 autopsy.

    Miosis within 2 minutes (further than C). Died within 6hours after injection. Urine reddish. 0 autop y.

    As in C and D. Died 4 hours after injection. Injected hindleg completely paralysed within ! hour. Urine reddish.

    o autopsy.

    L 18

    M 32

    RabbitNo. and Material Volume Injected EquivalentWeight (c. c.)20 Dry cocoon shells 25 sc I . 5 g. dry cocoon shell

    B20 ditto 25IM 15 g. dittoC23 ditto 25 IV 1 5 g. ditto

    (Left ear vein)

    D 25 Dry larvae (as 25 sc 0175 dry larvaesubmitted)

    E26 ditto 2'5IM* 0175g. ditto

    K 23

    EXPERIMENTS 0 RABBITS

    The experiments detailed below were conducted 3years ago. The material used. for injection into rabbits

    ome 3t years ago, through the kind services of Dr.J. S. Watt, Director of Agriculture, South West Africa

    dministration, Windhoek, S.W.A., I obtained 20cocoons of the beetle Diamphidia nigro-ornata Stal (D.simplex Peringuey) from the Epicuro Reserve, situated

    orth-East of Gobabis. The cocoons are found in theandy soil under small shrubby bushes. The shells are

    hard and dark brown in colour, and are composed offairly coarse sand-granules glued together. The insideof the cocoon shell is black. Each cocoon contains asingle larva which lies in a doubled-up position and islight orange-pink in colour. (See figs 4-7). The wieghtswere as follows: 20 cocoons (unopened) 94 g., 20cocoon shells 64 g.,. 20 larvae 30 g., 11 semi-drylarvae 07 g.

    F 35

    G 21

    H 18

    125J 19

    z

  • 120 S.A. MEDICAL JOURNAL 9 February 1957

    Fig. 4. Cocoon of Diamphidia nigro-ornala Slat. atural sizei-t by t-i inches.

    Fig. 6. Larva of Diamphidia nigro-ornala Stal removed fromthe cocoon. Natural size i-1 by t-t inches.Fig. 7. Cocoon of Diamphidia nigro-ornala Slat showing posit-ion of larva in cocoon.

    poison (Adenium boehmianum, etc.), are used for gamehunting.

    From the foregoing experiments it appears (1) thatthe cocoon shell also contains a small amount of thepoison present in the larva, and (2) that the dried larvaesubmitted retained their toxicity. The quantity ofmaterial available was insufficient to ascertain whetherin drying they had possibly decreased in toxicity.

    As was to be expected, the poison is most toxic wheninjected intravenously. According to these preliminarytests the intravenous minimum lethal dose for therabbit appears to be between 025 and 05 mg. offresh larva per kg. body-weight.

    5Fig. 5. Cocoon of Diamphidia nigro-ornala Slat with oneend opened to expose the larva.

    THE TREATMENT OF CARCINOMA OF THE CORPUS UTERI*

    BRYA C. MURLFSs, RA., M.R, RCH. (CA TAB.), F.R.C.S.E., F.R.C.O.G.Senior Obstetrician and Gynaecologist, King Edward VIII Hospital, Durban, and Lecturer to Department oJ

    Obstetrics and Gynaecology, Natal University. Assistant Gynaecologist, Addington Hospital, Durban

    In recent years carcinoma of the cervix has been muchto the fore but cancer of the body, 'the poor relation',has received less attention. In most cases cancer of thebody is treated by general practitioners, general surgeonsand mo t gynaecologists throughout the countryby total hysterectomy and removal of the adnexa.This is not urprising, for tbis treatment has been thetext-book teaching almost without change since 1905,

    Paper presented at the Congress of the South African Societyof Obstetricians and Gynaecologists, Durban, July 1956..

    except for the addition of radiotherapy by some surgeonsin the last decade. It is the object of this paper to arguethat this treatment is insufficient and that, with present-day conditions, a more radical approach is justified.Methods of Treatment

    Several variations in the treatment of cancer of thebody may be listed:

    1. Surgery alone (total hysterectomy and removal ofthe adnexa).