FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s),...

25
STELLENBERG “Die enigste ding beter as een brownie, is twee brownies...” Mnr. G. Burger In T his Issue Exam tips Mrs Hugo’s Little lessons Wildeklawer Student Council news Stellenberg High School Newsletter 2/2016 May 2016 FIRE value: Faith “With God all things are possible”. FAITH is to believe in something you cannot see. To have FAITH is to have confidence and trust in your God and yourself. FAITH in God = peace, kindness, humbleness, sincerity, compassion. At Stellenberg we strive to focus on our core value, FAITH. Milandré Gildenhuys: Skoolbestuur

Transcript of FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s),...

Page 1: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

STELLENBERG

“Die enigste ding beter

as een brownie,

is twee brownies...”

Mnr. G. Burger

In This

Issue

Exam tips

Mrs Hugo’s

Little lessons

Wildeklawer

Student

Council news

Stellenberg High School Newsletter 2/2016 May 2016

FIRE value: Faith “With God all things are possible”.

FAITH is to believe in something you cannot see.

To have FAITH is to have confidence and trust in your God and yourself.

FAITH in God =

peace, kindness, humbleness, sincerity, compassion.

At Stellenberg we strive to focus on our core value, FAITH.

Milandré Gildenhuys: Skoolbestuur

Page 2: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Career Day

This unique exhibition at

Stellenberg High School,

afforded learners the

opportunity to engage with

various institutions and

allowed learners the

opportunity to make

informed career choices.

55 different institutions

from a variety of sectors,

including leading

educational providers,

industry-training

organizations, government

and private sector

organizations, visited the

school. Learners were

provided with career

guidance, skill-

development information,

available study options,

information regarding

bursaries, apprenticeships

and employment

opportunities.

Hou al die skryfbehoeftes wat jy nodig het om te studeer, soos

penne, potlode, glanspenne, papier, byderhand.

Wees positief. Maak seker dat jou brein die inligting vaslê

deur jouself voortdurend te herinner hoe belangrik dit is om die

werk te onthou en die punte te kry.

Stap nou en dan buite rond. ‘n Verandering van omgewing sal

jou leervermoë stimuleer. Jy sal verbaas wees hoeveel meer

jy inneem nadat jy ‘n bietjie vars lug geskep het.

Deel jou leertyd in hanteerbare eenhede op. As jy probeer om

alles op een slag te leer, sal dit net jou brein moeg, ongefokus

en angstig maak.

Hou jou studietye kort, maar effektief, en beloon jouself met

kort, konstruktiewe pouses.

Verduidelik die konsepte wat jy geleer het aan

enigeen wat bereid is om te luister. Dit is die moeite

werd om jou hersieningsnotas hardop te lees.

Prente en verskillende kleure help jou brein om te leer.

Gebruik dit oral waar jy kan.

Volstaan met die leerareas wat jy goed ken, en fokus jou

breinkrag op die afdelings wat jy sukkel om te onthou.

Herhaling is die sleutel om die werk wat jy ken, te onthou. Hou

die pas vol en moenie moed opgee nie.

Slaap elke nag ten minste 8 uur lank, eet gesond en drink baie

water—dit is alles belangrike dinge wat jy kan doen om jou

brein te ondersteun. Voorbereiding vir die eksamen is amper

soos harde fisiese oefening, en daarom moet jy fisies

voorbereid wees.

Klik hier om die

eksamenreëlings te

lees.

Klik hier om die

eksamenrooster te

sien.

Klik hier om die

praktiese eksamen-

rooster te sien.

Page 3: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Gr.9

Aanlegtoetse

Human Progress

Management (HPM) het

op 12 Mei die graad 9-

leerders bygestaan met

die aflê van ‘n aanleg- en

leervaardigheidstoets.

Hierdie resultate help

leerders met die

ontwikkeling van

vaardighede asook die

neem van besluite t.o.v.

vakkeuses.

‘n Oueraand word gehou

op 11 Augustus om 18:30

vir 19:00. Die resultate

van die toets sal

uitgedeel en verduidelik

word. Meer inligting oor

vakkeuses vir die Senior

Sekondêre kursus (gr.10-

12) sal ook bespreek

word.

Die leervaardigheids-

toets wat afgeneem is,

bepaal hoofsaaklik die

leerder se vermoë om

suksesvol te studeer.

‘n Opvoedkundige

adviseur van HPM maak

afsprake met ouers om

terugvoer te gee oor die

volgende vaardighede:

lees, luister,

konsentrasie, naslaan,

eksamenvaardighede,

probleemoplossing en

tydsbestuur. U en u kind

staan onder geen

verpligting om sodanige

afspraak te maak nie.

Accounting On 18 May 2016, five grade 12 Accounting learners took part

in the Olympiad. We wish Vega Louw, Carla de Sousa, Tania

Henn, Carl Oellrich and Werner Zeelie the best of luck for round 2.

Mathematics The top 30 individuals and the top 10 pairs in the UCT

Mathematics Competition (held in April) were invited to take part in

the UCT Mathematics Challenge, held on Saturday 7 May. This

means that of the more than 8000 participants in the first round,

only 250 were invited.

If you think that they look a bit pale on the photograph, you must

understand that this time they wrote a MONSTER of a Maths

paper. We are very proud of these learners who made it to the

second round.

Nicholas Sander, Charl Booysen, Jamie van Staaden, Allan Williams, Louis de Waal, Carla de Sousa

Vega Louw Carla de Sousa Tania Henn Carl Oellrich Werner Zeelie

Page 4: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

- By Mrs R. Hugo -

In South Africa we use British English. According to Queen

Elizabeth II, there is no other kind.

PRACTICE - please note the C - is a NOUN. (This follows the same pattern

as ADVICE which is also a noun.)

There are ELEVEN ways to use this word

1. (a) When it refers to a skill: It takes hours of practice to write well.

(b) When it refers to a period of time you spend training to improve your skill: We have two

rugby practices this week.

2. In practice is used when you say what really happens - In practice, women receive lower salaries

than men.

3. When you refer to a CUSTOM (a way in which something is done): The farmers have abandoned the

practice of giving wine to the farm labourers.

4. When something is done often: There is a widespread practice of corruption in our country.

5. The work place of a doctor or a lawyer is called a medical practice or a legal practice.

6. When we refer to common/standard/general/normal behaviour: it is common practice in Scandinavian

countries for the father to stay at home if his wife has given birth.

7. When you want to give an example of a good or bad way of doing something: It is considered bad

practice to reveal a young criminal's name.

8. When you are out of practice it means that you have not done something for a long time.

9. The opposite can also be true: I am in practice for my exam.

10. If you have an idea and you make it work, you are putting it into practice.

11. Practice makes perfect.

PRACTISE - please note the S - is a VERB.

If you put the word "to" in front of the word, the word has to have an S!!

There are FIVE ways to use it:

1. To do an activity regularly - Today we are going to practise parking until you know what to do. She

is practising for her music exam.

2. To use a particular method or custom: Poligamy is still practised by some people in South Africa.

3. To work as a doctor or a lawyer: Gemma is now practising as a dentist. He went on to practise law.

4. If you practise a religion, you live your life according to a system of rules.

5. Practise what you preach! Do the things that you advise other people to do.

When you use PRACTISE as a verb in a Present Tense sentence it will look like this: I practise every day.

When you combine it with other verbs in other tenses remember that it is still a verb: I was practising when I

hurt my leg. I have been practising very hard. I should have been practising but I felt lazy.

Page 5: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

CROSS-week

Die Cross-leiers het

die week van 3 - 6 Mei

gebruik om die Stellies

elke oggend by die

hekke te verwelkom

en hulle het

motiverende briefies

uitgedeel om die

Stellies moed te gee

vir die opkomende

eksamen.

Tydens pouses het

ons aktiwitiete in die

saal gehad. Philip

Erasmus, die vorige

tromspeler van Die

Heuwels Fantasties,

het tydens saal op ‘n

baie vermaaklike

manier met ons gedeel

hoe die Here sy lewe

kom verander het.

Daar was die

Woensdag tydens

eerste pouse ‘n “praise

and worship” in die

saal .

Donderdag het Hanno

Ackerman

(jeugdominee by

Sonstraal NG Kerk) ‘n

Hemelvaart boodskap

met ons kom deel.

Cross-week is

afgesluit met Stellies

wat Vrydag tydens

eerste pouse hul

getuienisse gedeel

het. Dit was

ongelooflik om te hoor

hoe die Here in en

deur ons werk.

Hoërskool Stellenberg se Debat en Redenaars het die afgelope

twee kwartale alreeds baie suksesse behaal.

Op 12 Maart is Stellenberg se span – bestaande uit Elouise van

Wyk, Amy Brooks en Anandi de Witt (al drie in graad 11) – as die

wenners in die Harde Koejawel-afdeling (vir ervare debatteerders)

tydens die WOW-Debatfees in Stellenbosch gekroon.

Al agt debatspanne wat aan die ATKV-Debatkompetisie

deelgeneem het, het hulle debatte gewen. Veral een leerder –

Anja Botha (gr. 9) – verdien spesiale vermelding. Weens een

spanmaat wat siek geword het, sou een span moes kanselleer,

maar Anja het die oggend van die kompetisie ingestem om die

toespraak so goed as moontlik te leer en deur navorsing oor die

onderwerp te gaan. Daardie middag het sy saam met die ander

twee lede ’n debat gepraat en die beoordelaars kon nie glo dat sy

daardie oggend eers begin voorberei het en dat dit haar eerste

debat ooit was nie.

Alhoewel al die spanne hulle onderskeie debatte gewen het, gaan

slegs die volgende debatteerders deur na die semifinale ronde wat

op 11 Junie in Paarl gehou word: Elouise van Wyk, Marichen Vlok,

Amy Brooks, Anandi de Witt (graad 11-leerders), Heinrich

Anderson, Jacques Wüst, Anri Brink, Marenique van Wyk (almal in

graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad

9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht

(graad 8-leerders).

Verder het agt leerders tot die ATKV-Redenaars se semifinale

ronde wat op 28 Mei by Paarl Vallei in Somerset-Wes plaasvind,

deurgedring.

Hulle is: Flavia

Davids (gr. 9),

Caleb Felix (gr.

11), Lize-Marie

Marais (gr. 9),

Lynn-Marí Brooks

(gr. 8), Nicola

Hanekom (gr. 9),

Tian Brand (gr. 9),

Amy Brooks (gr.

11) en Anandi de

Witt (gr. 11). Amy Brooks, Elouise van Wyk, Anandi de Witt

Page 6: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

SSK Goud...

SMK Goud...

...en DUBBELGOUD vir André! ‘n Onvergeetlike Applouskompetisie - die saal is leeg behalwe vir die beoordelaars.

Voor op ‘n hoë stoeltjie sit André wat die vorige dag nog in die Intensiewe Sorgeenheid van die

Panorama-hospitaal na twee hartaanvalle gelê het. En voor hom staan twee kore wat hul hart

uitsing vir die toegewyde koormeester – ‘n meester op alle vlakke van die woord!

In 2015 het die nuutgestigte SSK uit ‘n skamele 29 lede bestaan. Vroeg in 2016 word 89 seuns vir

die SSK gekeur. Van die 89 lede het daar op die ou end 59 oorgebly. En dis hierdie 59 seuns wat

die beoordelaars oorrompel het met hul suiwer klanke. Dis met harte wat warm klop wat ‘n mens

na die oorgawe, genot en toewyding waarmee hierdie seuns sing, luister. Hulle wen goud met hul

eerste kompetisiedeelname!

Dan SMK: pragtige jongdames met hul flambojante voorkoms wat pas by die warmte, borrelende

entoesiame en totale inlewing waarmee elke lied gesing word. Wanneer hulle op die ou end hul

laaste lied met arms oor die bors gekruis en geboë hoofde afsluit, is daar ‘n paar oomblikke lank ‘n

voelbare stilte in die saal. Want elkeen wat op daardie oomblik in die Gene Louw–skoolsaal was,

het geweet dat hierdie gebaar nie net die aangrypende einde van hul laaste lied was nie, maar ‘n

eerbetoon aan hul koormeester. Hulle behaal goudstatus tydens die Applouskompetisie vir die

16de keer!

Dit was ‘n aand gevul

met emosie, ja, maar

ook ‘n aand wat ‘n mens

weereens laat besef het

wat woorde soos

deursettingsvermoë,

selfdissipline,

opofferende liefde,

toewyding, talent en ‘n

waardige uitdrukking van

‘n ongelooflike kultuur

van koorsang beteken.

Die gemeenskap, skool,

koorouers, SSK en SMK

salueer jou, André!

Page 7: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

All the world’s a stage... “I regard the theatre as the greatest of all art forms, the most

immediate way in which a human being can share with another the

sense of what it is to be a human being.”

With these words of Oscar Wilde being the centre of so many of

Stellenberg High School’s learners’ being, the school celebrates

the art of the theatre by hosting an annual Play Festival.

Every year, talented student writers produce masterpieces, of

which the best (usually four) are chosen to be developed, directed

and performed by the learners.

This year’s Play Festival was extra special: as this year is

Stellenberg High School’s 30th birthday, six plays were chosen to

be performed on the evening of 11 May 2016.

The evening was a huge success and had to start later than planned, as a result of the long line

of spectators trying to get through the door all at once.

As promised, Play Festival 2016 was one of the greatest yet and the wide variety of pieces –

comedy, tragedy, romance, you name it – made it difficult for the judges!

And the award goes to

Best supporting actress:

Zara do Nascimento

Best supporting actor:

Vleis Dippenaar

Best actress:

Kirsten Schouw

Best actor:

Diego De Abreu

Best advertising:

“Liewe Mamma”

People’s choice – Poster:

“Lewe op die Hoek”

People’s choice – Trailer:

“Lewe op die Hoek”

Best script:

“Mr Herald”

Best director:

Tammy Mostert

Best production:

“Mr Herald“

Voor: Kirsten Schouw, Diego de Abreu, Nicolene Smuts Agter: Ethan Sydow, Tammy Mostert, Liardus Nel

Page 8: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

92 Stellies het deelgeneem aan die

Wildeklawer Skole Rugby- en

Netbaltoernooi. Die toernooi het vanaf

27 April tot 2 Mei in Kimberley

plaasgevind.

Die Wildeklawertoernooi het in 2009

met 12 skole begin en agt jaar later

spog die toernooi met altesaam 128

spanne wat hul skole verteenwoordig.

Hierdie skole het op uitnodiging

deelgeneem.

Wildeklawer het hom die afgelope jare

gevestig as ‘n senior speler in die verbouing van ‘n verskeidenheid gehalte landbouprodukte

en het dieselfde oogmerk met skolesport. Wildeklawer wil die ontwikkeling van toekomstige

SA-sportsterre bevorder.

Die opening van die toernooi het menige ondersteuner trots laat voel. Elke skool is

aangekondig, waarna die spelers met hul skoolvlag of banier op die veld gestap het.

Claudia Basson, voormalige Protea-netbalspeler en oud-Stellie, was die gasspreker.

The u.14A, u.15A and u.16A rugby teams played against EG Jansen and Garsfontein. The

U19A rugby team played against Northern Cape High School and won 27 – 19. Their

second match was against Garsfontein High School, who is ranked 9th in the country.

Stellenberg stood their ground and kept to their game plan. The final score was 18 – 19.

Ons is ongelooflik

trots op elke speler

wat Hoërskool

Stellenberg

verteenwoordig het.

‘n Groot dank aan

ons afrigters,

spanbestuurders,

ouers en

ondersteuners wat

bygedra het tot ‘n

onvergeetlike

toernooi. Die eerste Rugbyspan by Wildeklawer

Page 9: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Dit is die 4de jaar van deelname aan die gewilde Wildeklawertoernooi in Kimberley waaraan

die voorste twaalf o.19-spanne in die land deelgeneem het. Elke jaar sover het Stellenberg

onder die top 3-skole geëindig.

Soos in 2013 het Stellies ook teen AFFIES in die eindstryd gespeel en met een doel verloor;

die eindtellings was 33-32. In 2014 is Stellenberg met 35-31 deur AFFIES geklop. In 2015

was Stellenberg die kampioene deur die Wilderklawer-uitnodigingspan 38-24 in die finaal te

wen.

Vanjaar moes hul weer die knie buig teen AFFIES met ‘n naelskraap nederlaag van 30 – 31.

Dit het weer gewys dat AFFIES ons gedugste teenstander die afgelope vier jaar was.

Stellenberg het vanjaar in hul groep 27-20 teen Diamantveld gewen, 20-26 teen HTS

Middelburg verloor en 14-19 teen Hoër Meisieskool Paarl gewen. Stellies eindig 2de in die

groep en speel uit teen Menlopark, nr. 1 in groep 2, en wen 30-29.

Dit het Stellies in die top 3-spanne saam met Sentraal Bloemfontein en AFFIES geplaas. Hul

wen in ‘n titaniese stryd teen Sentraal met 28-25.

Die senter en kapteine, Zeandré Nel, Ebonie Gaskin (verdedigende vleuel) en Jean-Marie

Orton (doel) was van die staatmakers gedurende die toernooi.

Mev. Joana Winterbach, afrigter, skryf die sukses toe aan gedissiplineerde spel, ‘n

gesamentlike spanpoging, veggees en akkurate doelwerk.

Jean-Marie Orton

(17) is ook as die

doel van die

toernooi

aangewys.

Ander Wes-Kaap

skole wat aan die

toernooi

deelgeneem het,

was Hoër Meisie-

skool Paarl wat in

die 4de plek

geëindig het en

Paarl Gim wat in

die 7de plek

geëindig het.

Die eerste netbalspan saam met hul afrigter, mev. Joana Winterbach

Page 10: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

o.14 C 5 - 29

o.14 B 0 - 16

o.14 A 10 - 17

o.15 C 7 - 24

o.15 B 0 - 5

o.15 A 3 - 26

o.16 C 0 - 62

o.16 B 3 - 33

o.16 A 3 - 32

o.19 E 5 - 36

o.19 D 0 - 45

o.19 C 13 - 10

o.19 B 14 - 39

o.19 A 8 - 34

Vs Boys High o.14 A 7 - 31

o.15 A 10 - 32

o.16 A 8 - 32

o.19 B 3 - 19

o.19 A 3 - 41

Die volgende spelers is

deur na die finale WP-

proewe:

o.16

Nivan Petersen

Jessie Herborn

Lindo Ncusane

Justin Cupido

Jason Jansen

Nahum Johannes

o.19

Angelo Davids

Ons wens hierdie

spelers sterkte

toe met die

volgende proewe.

Vs Paul Roos

Fouché van Rooyen Dieter Langhans

Ethan Paulsen

Page 11: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Netbalproewe

Die volgende leerders

is in die Kaapse

Metropool (WP) spanne

opgeneem:

o.14

Tenica Mearns

Liske Cilliers

Kirsten Wolfaardt

o.15

Lené Steenkamp

Miscka Kriel

Mia Joubert

Sarah Thompson

Emma Hewitt

o.17

Heike Swartz

Megan Kotze

Ebonie Gaskin

Bianca van Rensburg

Chané Steyn

Miceala van Dijk

Donné Kriel

Jean-Marie Orton

Maria Loubser

o.18

Megan Witte

Kobie Neethling

Courtleigh Behr

Bronwyn de Lange

Zeandré Nel

Congratulations to

Thamaga Photo who

has been selected for

the Western Cape

team.

She will take part in the

Winter Games from

9-15 July 2016 in

Durban.

Vs DF Malan o.14 A 24 - 12

o.14 B 17 - 9

o.14 C 20 - 9

o.14 D 21 - 2

o.15 A 34 - 10

o.15 B 30 - 13

o.15 C 27 - 5

o.15 D 18 - 8

o.16 A 25 - 10

o.16 B 11 - 15

o.16 C 16 - 10

o.16 D 9 - 11

o.17 A 37 - 9

o.17 B 15 - 11

o.17 C 6 - 23

o.19 A 46 - 7

o.19 B 41 - 7

o.19 C 17 - 8

Vs WCSS o.16 A 31 - 3

o.19 A 51 - 5

Vs Windhoek o.15 A wen o.15 A 25 - 6

o.17 B verloor o.17 A 12 - 20

o.16 A verloor o.19 A 21 - 23

Ons WP-spelers

Page 12: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Boys Premier Team

Girls u.19 A vs Elkanah 1 - 1 vs Fairmont 0 - 0

u.19 B vs Curro 0 - 3

u.19 C vs Fairbairn 2 - 0 vs Melkbos Private 0 - 1

Prem 1 vs Reddam 6 - 0 vs Fairmont 3 - 0 vs Windhoek 10 - 0

u.16 A vs Reddam 3 - 0 vs Fairmont 1 - 3 vs Windhoek 5 - 0

u.16 B vs Elkanah 2 - 0 vs Fairmont 1 - 1 vs Curro 2 - 1

u.16 C vs Curro 0 - 2 vs Curro 0 - 3

u.16 D vs JG Meiring 2 - 0 vs Fairmont 0 - 4

u.14 A vs Reddam 5 - 0 vs Fairmont 0 - 1

u.14 B vs Elkanah 0 - 1 vs Central 0 - 4

u.14 C vs Fairbairn 6 - 0 vs Fairmont 0 - 1 vs Settlers 6 - 0

Boys Prem vs Boys High 3 - 0 vs Windhoek 3 - 0

u.19 A vs DF Malan 0 - 3 vs Boys High 0 - 9

u.16 A vs DF Malan 1 - 2 vs Boys High 0 - 6 vs Windhoek 4 - 0

u.14 A vs DF Malan 1 - 2 vs Boys High 0 - 6 vs Windhoek 1 - 1

u.14 B vs DF Malan 1 - 0 vs Boys High 0 - 2

Hockey trials

WP u.18 A

Kaylen du Toit

Lizé Steyn

Monya Miller

WP u.18 B

Caitlin Butler

WP u.18 North

Emma Hedinger

Roeanne Fryer

WP u.16 A

Jessi Hedinger

Kayla de Waal

WP u.16 North

Danielle Groenewald

Robyn Peskin

WP u.14 North

Chelsea Tomlinson

Ingrid Bosch

Page 13: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Landloop

Op 11 Mei het die

Landloop-byeenkoms

(Liga 4) plaasgevind

by ons. Oom Piet en

sy span het die baan

uitgelê met groot

akkuraatheid en die

SR, onder leiding van

Liné, was die

baanbeamptes en

het ‘n fantastiese

werk gedoen.

Die Stellenberg

landloop-atlete, saam

met ongeveer nog

600 atlete van ander

skole, het die 4km,

6km en 8km roetes

aangepak. Die dag

het goed verloop en

elke atleet kon sy

wedloop eindig met

‘n glasie Coke

geborg deur

Stellenberg Kwik

SPAR. Die atlete,

ouers en selfs juffrou

Ochse se

registerklas het

gehelp Coke skink.

Ons borg,

Stellenberg Kwik

SPAR, het ook aan

die gereelde landloop

-liga-atlete langmou-

opwarmingshemde

gegee wat voorwaar

‘n trots en warm

gevoel geskep het.

Stiaan Albertyn, Antoine Mathey, Christiaan Bellingan (k), Mev Marietjie van der Merwe, Christiaan Kok, Pieter Basson, Joshua Smedema

Eerste span: Wen teen Durbanville 1: 4 - 2

Eerste span: Verloor teen DF Malan 1: 1 - 5

Tweede span: Wen teen Brackenfell 1: 3 ½ - 2 ½

Tweede span: Wen teen Bellville 1: 4 - 2

Derde span: Verloor teen Durbanville 2: 59 - 62

Derde span: Verloor teen DF Malan 2: 71 - 77

Page 14: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Amber Manchest

Congratulations to Amber

Manchest in Grade 11

who was selected to

represent South Africa at

the CANA Zone IV

Swimming

Championships in

Mauritius from 20 - 24

April.

Amber achieved the

following excellent results:

Silver medal in an

individual race, the

50m Butterfly.

Gold medal in a relay

race, the 4 x 50m

Freestyle.

Stellenberg’s Chess Club is growing in numbers each week.

Practices are on Friday afternoons from 14:00-16:00 in the Media Centre and everyone is invited to

attend. Craig Willenberg, a well-known SA chess coach, is coaching Stellenberg’s chess players.

Our u.15 team has a lot of star players. They have won all, but one, of their league matches.

Reece Frye, a grade 8 learner, recently won the u/15 category of the Western Cape Schools Chess

Tournament that was held on 30 April–1 May 2016. He is part of the team that will play in the SA

Schools Chess Championship in Durban during July 2016.

For more of Reece’s

achievements, click

here

Page 15: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Muurbal-

uitslae

Stellies vs Boys

High:

6 - 11

Stellies vs Paul

Roos:

12 - 3

Biathle

Kayla de Waal en

Retief Ochse behaal

Goud by die WP-

Kampioenskappe.

Triathle

Retief Ochse behaal

Goud en Carlah

Kayser behaal Brons

by die Wes-Kaap

Kampioenskappe.

Stephan Maree en Christian Lamprecht is opgeneem in die WP-

o.15-oefengroep.

Stephan Maree Christian Lamprecht

Page 16: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Trolley Drive het afgeskop in die tweede kwartaal

waar elke Stellie ‘n geleentheid gekry het om ‘n verskil

te maak in ander se lewens.

Nie-bederfbare kos is ingesamel en die

gemeenskapsdienskomitee van die Studenteraad het

weekliks die kos met waentjies in die gange

ingesamel.

Stellenberg Kwikspar was vrygewig genoeg om vyf

van hulle waentjies vir ons te leen om die projek

suksesvol te maak. Hierdie waentjies word ook

aangewend vir ander projekte.

Thanks to everyone’s participation, we collected over

650 cans of food and bags full of other non-perishable

items. This food will be donated to Fisantekraal

Primary and Secondary School, the schools with

which the Student Council are currently joining

hands. Thanks to every single Stellie, we have the

opportunity to fill many hungry tummies.

“We can’t help everyone, but everyone can help

someone!”

You are invited to see Wanda

Banda as an artist’s model. Both

Wanda and the artist, Jeanne Hugo,

are proud Stellies. The art

exhibition featuring paintings from

this artist can be viewed from 2nd

June at The Upstairs gallery in Bree

Street, Cape Town.

Tammy Mostert, KD Straszacker, Jancke van Wyk, Cara van Aswegen, Carla de Sousa

Page 17: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Graad 11-Dinee

17 Mei was ‘n aand gevul

met dans, eet en

kuier! Die Gr.11-Dinee

het leerders ‘n

geleentheid gegee om op

hul mooiste die aand

saam met mekaar te

geniet. Al 178 leerders

wat die aand bygewoon

het, kon deur ‘n ring

getrek word.

The Gr.11 Student

Council members worked

from early on to change

the activity centre into a

vintage setup. Learners

were spoiled with a

delicious three-course

meal which was served

by our handsome Gr 8

learners.

This night was one to

remember with memories

made that will last

forever.

Page 18: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

On 3 May, two Grade 11 learners, Annika Carstens and

Marné van Butzelaar, invited the Western Province Blood

Transfusion Service (WPBTS) to Stellenberg High School for

a blood donation day.

These two learners created an opportunity for Stellies to

make a difference. Stellenberg learners, staff members and

the community donated blood to save lives.

Annika says that it is great to see how these blood donation

events are growing. More Stellenberg learners and the

community feel the urge to be part of such an important

cause.

On 18 July, Stellenberg High School

will also host a shavathon and blood

donation day. This charity event will

be the

school’s

contribution

to the 67

minutes for

Mandela

Day .

Die SR, saam met die

gr.8-graadvoogde, het

op Dinsdag 3 Mei ‘n

pizza-aand vir die gr.8’s

gereël. Die opkoms was

baie goed. Die gr.8’s het

lekker gekuier, en selfs

’n bietjie litte losgemaak

op die “dansvloer” in die

saal.

Baie dankie aan Tammy

en Liardus vir hul

inisiatief en harde werk

om dit te laat realiseer.

Personeel maak ook hul bydra

Marenique van Wyk en Christiaan de Beer

Elrette du Plessis en Claudia Justus

Page 19: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

The Student Council of Stellenberg High School has decided to take a few steps towards

changing the world for the better – or, at least the world of a few endangered seabirds.

The school has joined hands with The Southern African Foundation for the Conservation of

Coastal Birds (SANCCOB) in order to raise funds to rehabilitate the hundreds of seabirds –

specifically the African penguin, an endangered species – that are abandoned as chicks or

eggs, or that are victims of pollution.

Stellenberg High School started working in association with SANCCOB at the beginning of this

year and the Student Council, other learners and some of the teachers have already raised

more than R6 000 and thus saved the lives of fourteen penguins.

The school regards a project such as this of

the utmost importance, as it so directly links to

the “LeadStellies” initiative, which encourages

doing small things to make a big difference

through Stellenberg High’s core values: faith,

integrity,

responsibility

and

excellence.

Op 10 Mei 2016 het die jaarlikse gr.10-braai buite die

kafeteria plaasgevind. Ongeveer 70 graad 10-leerders het

die geleentheid bygewoon.

Dit was 'n uitstekende kans vir verskillende groepies om met

mekaar te sosialiseer en mekaar te leer ken. Die gr.10's het

saam geëet, gedans en koffie gedrink!

Baie vordering is gemaak sedert verlede jaar se gr.9-braai en

baie positiewe terugvoer is vanaf die graadgroep ontvang.

Die gr.10-VRL sê baie dankie aan almal wat die braai

bygewoon het! Ons sien uit na nog baie projekte saam met

julle. Julle is 'n fantastiese graad!

The SC’s Eco Committee with one of the penguins

Page 20: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Once a Stellie, always a Stellie! Let’s take a look at our staff:

Then as Stellie learners, Now as Stellie staff.

Mnr Rijk van Romburgh (Sportmanskap)

Mnr Gunther Burger (pas uit matriek)

Me. Jeanine Calitz (in gr.8)

Me. Telanie de Klerk (WP-Landloop)

Mnr Heine van Dyk (Atletiekspesialis) Me. Suzanne van der Merwe (onder-hoofmeisie)

Page 21: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder
Page 22: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Klik

hie

r o

m d

ie r

es v

an

die

ja

ar

se

ka

lend

er

te b

esig

tig

.

Page 23: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Het jy geweet? Mnr. Aldrich het gehelp om die skoollied te skryf!

Page 24: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

SchoolMAGIC

Bly op hoogte van jou kind se gedragspunte,

teenwoordigheid en loer na sy/haar rapportpunte.

Registreer by SchoolMAGIC deur hier te klik.

Communicator

Dit is belangrik dat al ons

ouers die Communicator op

hul selfone of rekenaars laai.

Dit is ons primêre

kommunikasiemedium aan

ouers.

Wat u hier kan verwag:

Opgedateerde

kalender

Wedstrydbepalings

Verskuiwing of

kansellasie van

wedstryde

Sportuitslae

Eksamenroosters

Belangrike briewe

Opedaebriewe vanaf

universiteite

Dans- en

matriekafskeidreëlings

Laai die communicator af

deur hier te klik.

Ons amptelike Facebook-bladsy

Hoërskool Stellenberg het 'n amptelike

Facebook-bladsy. Dit word deur personeel

onderhou en opdateer. Hiermee poog ons om 'n

wye verskeidenheid nuus en inligting met die

gemeenskap te deel.

“Like” ons bladsy hier.

Awsum koerant

Klik hier om die koerant te lees.

Page 25: FIRE value: Faith I13#...graad 10), Dedri Aspeling, Alo Bester, Liza-Marie Marais (graad 9’s), Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en Anrika Engelbrecht (graad 8-leerders). Verder

Contact Us

Give us a call for more

information about our

school.

Stellenberg High School

Mountain View Drive

Stellenryk

Cape Town

7550

(021) 9191029

[email protected]

Visit us on the web at

www.stellenberg.org.za

To advertise in this

newsletter, contact Tineke

at:

[email protected]

Outeniqua-terugvoer

Netbal: Topskole en Wes-Kaap proewe

Eksamenflaters

More flashbacks!

Mrs Hugo’s little lessons

Ons borge

Personeel, ouers en oud-Stellies U word hartlik uitgenooi om Vrydae, vanaf 16:00 (16:30) te kom ontspan in die funksielokaal. Kom drink ‘n koffie, koeldrank of drankie saam met ouers en oud-leerders.

Stellenberg High School — Vivat Scientia

DISCLAIMER

Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading

up their specific sport or department. All articles that are received by the deadline date for copy are included in the publication.