€¦ · Web viewVan links na regs: Dr Japie van der Westhuizen (SA Stamboek), CS Puttergill...

4
Suid-Afrikaanse Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging (Geregistreer in terme van Wet 62 van 1998) South African Stud Book and Animal Improvement Association (Registered in terms of Act 62 of 1998) Adres/Address Posbus / PO Box 270 BLOEMFONTEIN 9300 Telefoon/Telephone: (051) 410-0900 Faks/Fax: (051) 447-3964 e-Pos/Mail: [email protected] Internet: http://www.studbook.co.za Lid van die Internasionale Komitee vir Diereverbetering Member of the International Committee for Animal Recording MEDIAVERKLARING Uitgereik deur: Dr Pierre van Rooyen Posisie: Hoofbestuurder: SA Stamboek Datum: 9 November 2015 Kontaknommer: 051 410 0900 SA Stamboek Elite 2016 Suiwelboer van die jaar Streekstoekennings word gemaak. Die streekstoekennings van SA Stamboek se Elite Suiwelboer van die jaar vir 2016 het in September afgeskop. Die kompetisie is ‘n platform waar SA Stamboek aan sy Logix melkdeelnemers erkenning gee vir die prestasies wat deur die jaar behaal is. Kuddes word op ‘n vergelykbare basis in rangorde van ekonomies-belangrike metings, genetiese vlakke en stamboom volledigheid geplaas. Spesiale toekennings, asook meriete-, brons, silwer, goue en platinum toekennigs is gemaak. In elke streek dring die kudde wat platinum toekennings ontvang deur na die nasionale rondte. Indien geen platinum toekennings in ‘n streek gemaak is nie, dring die kudde met die hoogste persentasie goue toekennings na die nasionale rondte deur. Die kuddes sal in Mei 2016 meeding om die titel van SA Stamboek Elite 2016 Suiwelboer van die jaar. Te midde van baie sterk kompetisie is die volgende uitstaande deelnemers as wenners in die die verskillende streke aangewys: Noord Streek: Japie Nel President: C UYS Hoofbestuurder/General Manager: DR P VAN ROOYEN Lewenslange Ere-Presidente/Honorary Life Presidents: A R EVANS, H M DE VILLIERS, L LABUSCHAGNE, J P GREY Alle korrespondensie moet gerig word aan die Hoofbestuurder/All correspondence to be addressed to the General Manager

Transcript of €¦ · Web viewVan links na regs: Dr Japie van der Westhuizen (SA Stamboek), CS Puttergill...

Page 1: €¦ · Web viewVan links na regs: Dr Japie van der Westhuizen (SA Stamboek), CS Puttergill (wenner) Vrystaat (Foto 4) Van links na regs: Neil Ungerer (Nupro Voere Beth), Rika Hendriks

Suid-Afrikaanse Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging(Geregistreer in terme van Wet 62 van 1998)South African Stud Book and Animal Improvement Association(Registered in terms of Act 62 of 1998)

Adres/Address Posbus / PO Box 270BLOEMFONTEIN9300

Telefoon/Telephone: (051) 410-0900Faks/Fax: (051) 447-3964e-Pos/Mail: [email protected]: http://www.studbook.co.za

Lid van die Internasionale Komitee vir

DiereverbeteringMember of the

International Committee for Animal Recording

MEDIAVERKLARING

Uitgereik deur: Dr Pierre van RooyenPosisie: Hoofbestuurder: SA StamboekDatum: 9 November 2015Kontaknommer: 051 410 0900

SA Stamboek Elite 2016 Suiwelboer van die jaar Streekstoekennings word gemaak.

Die streekstoekennings van SA Stamboek se Elite Suiwelboer van die jaar vir 2016 het in September afgeskop. Die kompetisie is ‘n platform waar SA Stamboek aan sy Logix melkdeelnemers erkenning gee vir die prestasies wat deur die jaar behaal is. Kuddes word op ‘n vergelykbare basis in rangorde van ekonomies-belangrike metings, genetiese vlakke en stamboom volledigheid geplaas. Spesiale toekennings, asook meriete-, brons, silwer, goue en platinum toekennigs is gemaak. In elke streek dring die kudde wat platinum toekennings ontvang deur na die nasionale rondte. Indien geen platinum toekennings in ‘n streek gemaak is nie, dring die kudde met die hoogste persentasie goue toekennings na die nasionale rondte deur.Die kuddes sal in Mei 2016 meeding om die titel van SA Stamboek Elite 2016 Suiwelboer van die jaar.Te midde van baie sterk kompetisie is die volgende uitstaande deelnemers as wenners in die die verskillende streke aangewys: • Noord Streek: Japie Nel• Wes Kaap - Arno Schoonwinkel • Oos Kaap – CS Puttergill.• Vrystaat – Dr Kobus Hendriks (OVS- Inovula Eiendoms BPK)

(SIEN FOTO’s ONDER OP VOLGENDE BLADSY)

President: C UYS Hoofbestuurder/General Manager: DR P VAN ROOYENLewenslange Ere-Presidente/Honorary Life Presidents: A R EVANS, H M DE VILLIERS, L LABUSCHAGNE, J P GREY

Alle korrespondensie moet gerig word aan die Hoofbestuurder/All correspondence to be addressed to the General Manager

Page 2: €¦ · Web viewVan links na regs: Dr Japie van der Westhuizen (SA Stamboek), CS Puttergill (wenner) Vrystaat (Foto 4) Van links na regs: Neil Ungerer (Nupro Voere Beth), Rika Hendriks

2

FOTO’s VAN WENNERS

Noord Streek (Foto 1) Van links na regs: Japie Nel (wenner) en Willie van Zijl (Meadow).

Wes Kaap (Foto 2) Van links na regs : Arno Schoonwinkel, Jan Schoonwinkel (Wenner), Dr Pierre van Rooyen (SA Stamboek) , Claudia Falch (Deltamune Laboratories), John French (Alltech)

Page 3: €¦ · Web viewVan links na regs: Dr Japie van der Westhuizen (SA Stamboek), CS Puttergill (wenner) Vrystaat (Foto 4) Van links na regs: Neil Ungerer (Nupro Voere Beth), Rika Hendriks

3

Oos-Kaap (Foto 3)Van links na regs: Dr Japie van der Westhuizen (SA Stamboek), CS Puttergill (wenner)

Vrystaat (Foto 4) Van links na regs: Neil Ungerer (Nupro Voere Beth), Rika Hendriks (Wenner: Inovula EDMS BPK –Heilbron), Jaco Hendriks (Inovula EDMS BPK –Heilbron), Dr. Pierre van Rooyen ( SA Stamboek) , Rampie de Wet (SA Stamboek)

EINDE

Page 4: €¦ · Web viewVan links na regs: Dr Japie van der Westhuizen (SA Stamboek), CS Puttergill (wenner) Vrystaat (Foto 4) Van links na regs: Neil Ungerer (Nupro Voere Beth), Rika Hendriks

4