TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R...

10
Geagte Ouers/Dear Parents The first term of 2017 started earlier than usual this year. The teachers were on their posts on 9 January and we started the year with a gallop on 11 January. It is quite frightening to think that a quarter of the year is behind us already. Ons glo dat elke skool in baie opsigte hulself as spesiaal ag, maar Eversdal bly vir ons ‘n spesiale skool met baie spesiale ouers en kinders. Deurgaans probeer ons om binne die groter Everfamilie nog altyd voorsiening te maak vir elke kind se individuele behoeftes. Dit is nie altyd baie maklik nie, maar dit bly deurgaans ons strewe. We started this year with an introduction to BYOD (bring your own device) to our Grade 4 and 5 parents. This was a very successful event and will be followed up with another similar event in the second term. We are fortunate enough to have a set of iPads (32) for every Grade in die school. We already have ? children (Grade 4-7) who have their own devices. Met groot opwinding is ons eerste MARIMBA-instrumente ook gedurende die eerste kwartaal by die skool afgelewer. Dit was verstommend om te sien hoe hierdie kinders ontwikkel het tydens die oefenkamp wat oor die naweek van 10 en 11 Maart plaasgevind het. Dawena Jonck (suster van Louise Rheeder) het ons kinders onder hande geneem en verstommende resultate in so ‘n kort tydjie gelewer. Ons het in die eerste kwartaal alreeds ons Graad 6 en Graad 7 Buitelugkampe gehad en weer besef dat ons ‘n verantwoordelikheid het om ons kinders op ‘n praktiese wyse aan ons natuur en die verskillende ekosisteme daarin bloot te stel. In beide Jonkershoek en die Wellingtonberge is die droogte eerstehands deur ons kinders ervaar. I have the privilege to see our Evers taking part and competing in many different disciplines. We have so many opportunities for them to take part. Some manage to be top of their class or in a first team or to be part of a very selective group, but others are happy just enjoying the participation and being part of the larger Ever family. Taking part in different extra-mural activities involve them in many situations where they learn lessons which will help them to become successful adults one day. Betrokke ouers vorm die kern van enige skool en by Laerskool Eversdal is dit ook nie anders nie. Baie dankie aan elkeen van ons ouers wat hul kinders ondersteun, vergaderings bywoon waarby hul kinders belang het en die skool se aktiwiteite bywoon. Ons probeer geleenthede skep waar u as ouers ook moontlik antwoorde kan vind op vraagstukke waarmee u worstel. Maak seker dat u vroegtydig vir u ‘n plek bespreek vir Gavin Keller wat op 24 Mei by die skool ‘n praatjie kom lewer. Meer inligting hieroor sal volg. Our U/14 Hockey Girls have already returned from their tour to Knysna. Our girls did very well and they are looking forward to a very good season. Our U/14 Hockey Boys team left for Knysna yesterday and another 70 rugby boys (U/13 A&B and U/11A) leaving for Grey Bloemfontein on tomorrow. We wish all of these players a safe journey and we believe they will enjoy their tours. My opregte dank aan almal wat die Laerskool Eversdal hierdie kwartaal gedien het - Everaksie, Beheerliggaam, Trust of as deelnemers aan verskeie aksies by die skool. My dank ook aan al die personeel van die skool (ook die Nasorg) wat ‘n skoon en veilige omgewing vir ons kinders skep. Mag u ook die kort vakansie geniet. TEMA VAN DIE KWARTAAL / THEME OF THE TERM EERLIKHEID / HONESTY 1

Transcript of TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R...

Page 1: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

Geagte Ouers/Dear Parents The first term of 2017 started earlier than usual this year. The teachers were on their posts on 9 January and we started the year with a gallop on 11 January. It is quite frightening to think that a quarter of the year is behind us already. Ons glo dat elke skool in baie opsigte hulself as spesiaal ag, maar Eversdal bly vir ons ‘n spesiale skool met baie spesiale ouers en kinders. Deurgaans probeer ons om binne die groter Everfamilie nog altyd voorsiening te maak vir elke kind se individuele behoeftes. Dit is nie altyd baie maklik nie, maar dit bly deurgaans ons strewe. We started this year with an introduction to BYOD (bring your own device) to our Grade 4 and 5 parents. This was a very successful event and will be followed up with another similar event in the second term. We are fortunate enough to have a set of iPads (32) for every Grade in die school. We already have ? children (Grade 4-7) who have their own devices. Met groot opwinding is ons eerste MARIMBA-instrumente ook gedurende die eerste kwartaal by die skool afgelewer. Dit was verstommend om te sien hoe hierdie kinders ontwikkel het tydens die oefenkamp wat oor die naweek van 10 en 11 Maart plaasgevind het. Dawena Jonck (suster van Louise Rheeder) het ons kinders onder hande geneem en verstommende resultate in so ‘n kort tydjie gelewer. Ons het in die eerste kwartaal alreeds ons Graad 6 en Graad 7 Buitelugkampe gehad en weer besef dat ons ‘n verantwoordelikheid het om ons kinders op ‘n praktiese wyse aan ons natuur en die verskillende ekosisteme daarin bloot te stel. In beide Jonkershoek en die Wellingtonberge is die droogte eerstehands deur ons kinders ervaar. I have the privilege to see our Evers taking part and competing in many different disciplines. We have so many

opportunities for them to take part. Some manage to be top of their class or in a first team or to be part of a very

selective group, but others are happy just enjoying the participation and being part of the larger Ever family. Taking

part in different extra-mural activities involve them in many situations where they learn – lessons which will help them to

become successful adults one day.

Betrokke ouers vorm die kern van enige skool en by Laerskool Eversdal is dit ook nie anders nie. Baie dankie aan

elkeen van ons ouers wat hul kinders ondersteun, vergaderings bywoon waarby hul kinders belang het en die skool se

aktiwiteite bywoon. Ons probeer geleenthede skep waar u as ouers ook moontlik antwoorde kan vind op vraagstukke

waarmee u worstel. Maak seker dat u vroegtydig vir u ‘n plek bespreek vir Gavin Keller wat op 24 Mei by die skool ‘n

praatjie kom lewer. Meer inligting hieroor sal volg.

Our U/14 Hockey Girls have already returned from their tour to Knysna. Our girls did very well and they are looking forward to a very good season. Our U/14 Hockey Boys team left for Knysna yesterday and another 70 rugby boys

(U/13 A&B and U/11A) leaving for Grey Bloemfontein on tomorrow. We wish all of these players a safe journey and we

believe they will enjoy their tours. My opregte dank aan almal wat die Laerskool Eversdal hierdie kwartaal gedien het - Everaksie, Beheerliggaam, Trust of as deelnemers aan verskeie aksies by die skool. My dank ook aan al die personeel van die skool (ook die Nasorg) wat ‘n skoon en veilige omgewing vir ons kinders skep. Mag u ook die kort vakansie geniet. Ten slotte wil ons nogmaals vir Dr. Hester Traut (Hoof van die EVERNASORG) gelukwens met die verwerwing van haar doktorsgraad – ons is trots op jou.

TEMA VAN DIE KWARTAAL / THEME OF THE TERM

EERLIKHEID / HONESTY

1

Page 2: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

May you all enjoy some quality time with your family during the holiday. Waar ons ook in die vakansietyd 'n gebeurtenis herdenk van 2 000+ jaar gelede wat tot vandag nog lewensveranderende gevolge het, kom ons gaan die Paasfees in met die wete dat daar Iemand was wat die wêreld so liefgehad het, dat HY bereid was om te sterf vir jou en my. Geseënde Paasfees! Regards SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER 2017-31-03

Our u/14 Hockey Boys after receiving their tour clothes. Good luck boys and make us proud!

Page 3: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

BEHEERLIGGAAM / GOVERNING

BODY

Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is

geen uitsondering nie, maar, danksy goeie bestuur,

bied Laerskool Eversdal steeds vir ons ’n tuiste

waar ons kinders geborge kan wees. Dankie aan

die onderwysers en ondersteuningspersoneel vir jul

reuse bydrae. We are excited about the continued

improvements being made to the school, of which

the artificial grass in the quad is the latest

addition. Ons is ook opgewonde oor die

aanpassings wat gemaak word in die

erkenningstelsel sodat prestasie, sowel as

deelname, erkenning geniet. Ons is dankbaar dat

Eversdal se ouers betrokke is by die skool, veral

wanneer dit kom by die kleiner dinge. We are also

grateful that the school's finances are sound. ’n

Spesiale woord van dank aan Gustav Geyer vir sy

puik bydrae tot die finansiële komitee. Gustav,

unfortunately left us, as his youngest daughter is

now in high school.

GREETINGS Corné Klem

CURRICULUM / KURRIKULUM

GRONDSLAGFASE / FOUNDATION

PHASE Laerskool Eversdal bied soveel opwindende

aktiwiteite en genotvolle geleenthede, dat dit maklik

die akademie in die skadu kan stel. Gelukkig is dit

glad nie die geval nie, want die Grondslagfase-

onderwysers maak seker daarvan dat elke skooldag

propvol pret en nuwe leerervarings is.

The Information Evening started our academic year

off with a bang, followed by our successful Grade 1

Homework Evening. Continuous learning and

assessment took place throughout the term and

culminated with the handing out of reports and the

parents meetings.

Met hul kwinkslae, onvoorwaardelike liefde en

onuitblusbare energie, het die Evertjies nuwe lewe

kom blaas orals waar hulle hulle in die skool

begeef. Dit is ongelooflik hoe hulle aangepas het en

alles wat die skooldag bied, soos sponsies opsuig.

In die klaskamer leer hulle klank-, lees- en

woordprobleme oplos. Dan word die iPad-tas

ingestoot en verstom hulle ons met die selfvertroue

waarmee hulle dit hanteer en hoe hulle onbevrees

ontdek en leer. Die Evergym-, Kuns-, Biblioteek- en

Rekenaarperiodes voltooi die prentjie.

The Grade 2 learners started their new year at a

rapid pace and showed their new teachers what

they were capable of, not forgetting what they had

learned the previous year.

The Grade 3 learners are now in the more serious

grade as far as the Foundation Phase goes. They

are currently preparing themselves emotionally and

academically for the Intersen Phase.

Thank you to our parents for giving us your endless support thus far. We really appreciate you!

INTERSENFASE / INTERSEN PHASE

GRAAD 4

Die Graad 4-leerders het suksesvol aangepas in die

Intermediêre Fase. Hulle is al klaar ‘groot’ en

geniet die uitdagings om te leer, te skryf en te

reken. Hulle is opgewonde om hulle take en

toetsies vir Mamma en Pappa te gaan wys. Hulle

sit in groot banke en is roostergebonde.

The Grade 4s were introduced to STEM: Science,

Technology, Engineering and Mathematics. They

also did Coding, drew and enjoyed Minecraft. They

find Scratch 2 to be most enjoyable

Hulle het van die verlede geleer en ja, die klasse

was een Groot Museum. Hulle kon nie glo hoeveel

IMPORTANT DATES: BELANGRIKE DATUMS:

18 Apr. Skool heropen Sport & Didakties begin Maandag se sportprogram word gevolg ter voorbereiding van sportdag teen Van Riebeeckstrand

W.P 0/12 en 0/13 Rugby-proewe - Sone 4 – L/S Gene Louw 19 Apr. Geen Rugbyoefening nie. Stellenberg Kwikspar o/13A-Rugbytoernooi 20 Apr. Everaksievergadering – Raadsaal 07:30

Geen Rugbyoefening nie. Stellenberg Kwikspar o/13B & o/11B-Rugbytoernooi 21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand - Tuis 22 Apr. Sportdag vs Van Riebeeckstrand (Rugby en Netbal) - Tuis 24 Apr. Netheidskontrole

Klasverteenwoordigersvergadering – Jack van Renensaal 18:30 25 Apr. Boekverkoping Middag/Aand Vaardigheidstoernooi o/7 – o/9 Rugby, Netbal & Hokkie 24 – 26 Apr. Gr. 5 SOS-Kamp, Villiersdorp 20 Mei – Everwinterdans - Skuur

Page 4: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

oudhede in ons huise is nie. Die bottermaker van

meer as 100 jaar gelede was vir hulle `n ontdekking

en die onderwysers se speelgoed het hulle laat

glimlag. Die glaspoppe met die slaapogies was vir

hulle baie spesiaal.

Research for their Geography task was done in the

Computer Room and many learned new skills - how

to search for and transfer pictures from the internet

onto a Word Document and print it. Cami has

enjoyed its full share of attention, as this electronic

resource plays an important role in reinforcing

Mathematics concepts.

GRAAD 5

The year started off with a bang! Our Grade 5

learners had to adapt to a timetable where various

teachers teach them different subjects. Using

Edmodo, as an App to keep up to date with

homework and assessments, proved to be an

asset.

Hierdie kwartaal het ons Graad 5-klasse ook begin

met STEM. Daar is steeds groot opgewondenheid

oor die “Coding” op die skootrekenaars en, om die

kwartaal af te sluit, het hulle skelette gebou vir hulle

NW- en Tegnologie-assessering. Ons Gr. 5’s word

dus blootgestel aan ‘n nuwe era van onderwys.

GRAAD 6

Scholar Patrol

The scholar patrol is comprised of Grade 6 learners

who diligently perform their duties every day. They

see to it that learners and parents are able to cross

the road safely. Early morning, even when it is dark,

one can see the reflective jackets and hear the

whistles blow. Come rain or shine, they are always

on duty. We trust them to keep us safe!

Bybelvasvra

Die Bybelvasvraspan word goed deur Graad 6-

leerders verteenwoordig. Hulle sien nooit op om die

klomp Bybelboeke te bestudeer nie en die span het

hierdie kwartaal al regtig hard gewerk. Ons wens

hulle sterkte toe. This year the content is from Acts

and Numbers. Thank you to Liezl Maas, Liezl de

Jager and Carlien Kleim who are supporting the

team.

STEM Education This term, we started with our new STEM

Education. The Grade 6 learners started the year

off by building a spaghetti tower, using only

cellotape and raw spaghetti. The winning tower was

a whopping 73 cm in height! Our next project was to

teach the learners about different methods used to

generate electricity; so they built wind-turbines that

could generate enough electricity to light a LED

bulb. The learners were really creative and built

some amazing turbines. They are currently

exploring with Coding on the Hour of Code platform

and will then move on to Scratch Coding, in the new

term.

Echoklub Die Ever Echoklub is in 2017 gestig om die kinders

meer bewus te maak van die natuur daar buite.

Graad 5- en 6- leerders is deel hiervan. Ons eerste

uitstappie was na die Twee Oseane Akwarium,

waar die leerders ‘n geleentheid gehad het om aan

‘n lewendige haai te vat, meer te leer daaroor,

asook om die res van die akwarium te geniet. Ons

kom ongeveer vier keer per kwartaal bymekaar.

GRADE 7:

Die Graad 7's het hul laaste jaar in Eversdal betree. Hulle het gou besef dat die pas heelwat vinniger is en dat fyn beplanning en toewyding nodig is om by alles uit te kom. Economic and Management Sciences is an exciting new subject about the economy and entrepreneurship. Subject terminology has been added to their vocabulary. By now they understand the difference between formal and informal businesses, as well as the different types of businesses. May they all become entrepreneurs in the making! In Natuurwetenskappe het hulle in verwondering na plante gekyk en dit baie geniet om self blomme te dissekteer. Wat 'n voorreg om met die regte apparaat in 'n goed toegeruste laboratorium te werk! In Languages, much had been done to develop their creative writing skills. Improvement in this area became evident in the dialogues and compositions they wrote. The skills they developed in Creative Arts, e.g. breathing control, relaxation and improvisation lead to raised confidence levels in their oral presentations.

Page 5: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

OPERASIONELE BESTUUR/

OPERATIONAL MANAGEMENT

Elke organiasie (lees skool) sluit 'n klompie aksies, kragte en beplanning in wat gesinchroniseer moet word volgens fyn strategieë. Hierdie strategieë moet elkeen meesterlik harmonieër om sukses te verseker. Hierdie uitdagings is elke dag binne ons skool, binne die kantoor en binne die klaskamer. The challenge is to synchronize all the powers to ensure the attainment of set goals; some of these goals entail the successful management of the various components of the school, in order to obtain success. The way in which classes and teaching staff engage in the possibilities of all the developments in and around the school, underlines that synchronizing is taking place. It is important to ensure that the school continues to run smoothly, amidst all the actions. Dus, sterkte aan elke Ever, ouer, onderwyser, span, groep...en wie ook al betrokke is. Mag al die kragte sinchroniseer en sodoende verseker dat die skool op geoliede wiele bly hardloop. Good luck for the rest of 2017!

CULTURE / KULTUUR

Ons Evers woeker reeds fluks op die kultuurfront!

ATKV-REDENAARS

Laerskool Eversdal het vanjaar ‘n totaal van 11 sprekers vir die ATKV-Redenaarskompetisie ingeskryf. Ons het ook twee inskrywings in die kategorie Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Al die redenaars is op die oomblik hard aan die oefen vir die eerste rondte wat vroeg in die tweede kwartaal by Laerskool De Kuilen sal plaasvind.

EISTEDDFOD

The Eisteddfod entries are in and we are all looking forward to preparing the learners for the adjudication during August.

EVERDRAMA

The Ever Drama group grew to a total of 23 members. They regularly attended their rehearsals during the course of the first term. The actors who were casted for our competition play this year, will participate in four play festivals during the third term.

EVERJAM

Everjam is ‘n saamsing geleentheid vir Graad 1 - 7. Ons kom gewoonlik op Dinsdagoggende bymekaar om stof tot nadenke te kry, asook om ou, sowel as nuwe liedjies, lekker saam te leer en te sing. Kinders kry die geleentheid om liedjies op die Evermanier te leer. KOOR

This year the Junior Choir consists of 69 Grade 1 to 3 learners. They are working very hard, learning a lot of new, difficult music, in order to be prepared for the upcoming performances in the second term. Ons is trots op wat hulle reeds vermag het en glo dit kan vorentoe net al hoe beter gaan.

Met 40 nuwe lede bestaan die Seniorkoor hierdie

jaar uit 102 lede en is ook vanaf hierdie jaar onder

leiding van hulle nuwe dirigent, Juffrou Madri

Gerber. Hulle het reeds die eerste naweek van die

kwartaal ‘n oefenkamp gehad om al die nuwe

musiek aan te leer. They plan to take part in several

competitions and concerts this year and are hard at

work preparing for the first concert which takes

place early in the second term.

KUNS

Hierdie jaar was ons bevoorreg om die jaar af te skop met twee groot kunslokale, asook twee kunsonderwyseresse; Mevv. Michelle Botha en Ria Coetzee. Albei lokale is toegerus met nuwe wasbakke en droograkke. Mnr. Erasmus is besig met groot nuwe blaaie vir die werkstafels en ons kan alreeds met groter gemak en spasie werk.

In Grade 1 to 3, the young artists studied the colour wheel and learnt about warm and cold colours. Grade 1s created lovely self-portraits, fun multi- coloured cats as well as a sun and moon artwork. Grade 2’s also used warm and cold colours to draw mirror image houses, while the Grade 3s created lovely pictures of themselves embracing a parent, against a patterned background.

In die IFSEN-fase is klem gelê op die elemente van kuns. Graad 4’s het ‘n familieportret geteken en die Graad 5’s mense in ‘n sportaksie. In albei gevalle moes die leerders verskillende kunselemente uitbeeld in drie of meer mediums. Graad 6 se natuurskilderye moes in drie of meer mediums monochroom uitgebeeld word.

Grade 7 had a whole series of small tasks to perform, ranging from drawing blind contour lines to portraits to showcase their observational skills.

In die Kunsklas is ons ook deeglik bewus van die ernstige waterkrisis wat tans in die Wes-Kaap heers. Ons poog ook om ons eie bydrae tot waterbesparing te lewer deur slegs een wasbak water per dag vir al die klasse te gebruik en sover moontlik afspoelwater te gebruik vir die plante op die terras.

MUSIC DEPARTMENT

Ons Musiekdepartement is in volle swang met

altesaam 130 (‘n rekordgetal) leerders wat

individuele lesse ontvang.

SLAGORKES / MARIMBA

Die skool het hierdie jaar 'n groot stap geneem met die aankoop van nog ses marimbas sodat ons ons eie marimbaorkeste kan begin. Die orkeste word hoofsaaklik deur Mev. Burger gelei. At the end of this term, the school will have two marimba bands, each of them actively busy on the marimbas every week. Mrs Dawena Jonck, from Gonubie Primary School in East London, presented two workshops on Saturday, 11 March, to help our learners on this new journey. Our Grade 2 and 3 percussion bands, led by Mrs Prozesky and Miss Gerber, are also practising every week. Ons sien uit na die uitkoms van hulle harde werk.

Page 6: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

LEERDERSAKE / LEARNER MATTERS

MENSLIKE HULPBRONNE / HUMAN RESOURCES

Hierdie kwartaal het baie vinnig verby gevlieg, alhoewel dit 'n langer kwartaal as gewoonlik was. As ons dus terugkyk en met onsself in gesprek kan tree oor 'n magdom geleenthede, ervarings en aksies wat plaasgevind het, kan ons met dankbaarheid ons eie menswees, wie en wat ons is, saam met ander herroep. As dit nie so was nie, het ons nie gegroei nie, maar net bestaan. We express our gratitude to every staff member who contributed to aspiring to new levels in 2017. Yes, many new personnel have joined the Eversdal Staff and our children are exposed to many new, as well as young teachers. We, as adults, are the creators of many glamorous and glorious events. In the Foundation Phase, Mrs Jayde Odendaal and Miss Aimee Henry started Grade 1 and Miss Melissa du Plessis in Grade 2 English class. Miss Megan Henry officially started her teaching career in Grade 3. We also welcomed two class assistants in the Foundation Phase - Miss Marli Crafford and Miss Inge van der Merwe. Die Intersenfase het ook nuwe en jonger bloed ingekry. In Gr. 4 het Mnr. Leon le Roux aangesluit en in Gr. 7 Mnr. Kelvin Stoman. Mev. Michelle Botha bied ook vanaf vanjaar Kuns aan vanaf Gr. 1- 4. Ons hoop dat al ons personeellede werklik ook 'n verskil sal maak in Evertjies se harte. Mnr. Iand van Deventer het in Gr. 6 aangesluit en Mej. Louise Conradie in Gr. 5. Congratulations to Mrs Aneske Jacobs and the family on the birth of their second son, Liam. Mrs Riëtte Coetzee is the substitute teacher in Gr. 3A. Ons Steunpersoneel het ook vir Mev. Brenda Meyer verwelkom. Mev. Meyer se vriendelike gesig is altyd sigbaar en ons wens haar ook mooi jare toe saam met die hardwerkende Ever-Steunpersoneel-span! Baie dankie dat u elkeen bydra om ons skool se beeld te poets met die netheid en die harde werk binne en buite die skool. Almal het hoë waardering daarvoor!

BEMARKING/MARKETING

FONDSINSAMELINGSPROJEKTE

Die Everaksie het hierdie kwartaal, onder leiding van mnr. Org Rautenbach as voorsitter, weereens ‘n baie genotvolle Everkamp by Montague aangebied. Die Everouers het dit baie geniet en daar was lekker vermaak vir oud en jonk. Die Everaksie het ook ‘n baie suksesvolle Skattejag aangebied. Die wins was R16 900 meer as in 2016! Hulle was ook verantwoordelik vir die verkryging van pryse vir die Chas Everitt Pretdraf – nog ‘n fondsinsamelingsprojek wat hierdie kwartaal plaasgevind het. Ondersteun asseblief die Everwinterdans wat op 20 Mei sal plaasvind. Besprekingsbesonderhede sal in Everfokus volg. LOJALITEITSKAARTE

The parents are actively utilizing the loyalty cards (Makro, My School and Spectra) and the school has received the following amounts to date: Makro - R27 287,00 and My School – R11 696 from Jan. – Feb. LIEFDADIGHEID

Die Evers het hierdie kwartaal die volgende projekte aangepak: * Hulle is steeds besig om plastiek botteldoppies en broodsakkiebindertjies in te samel om by te dra tot die aankoop van rolstoele vir kinders wat dit nie kan bekostig nie. * Verder het die Evers reeds verlede jaar begin om tweedehandse skoolskoene, wat nog in ‘n goeie toestand is, in te samel vir kinders wat baie ver moet skool toe stap en wie se skoene, veral in die winter, nie lank hou nie. Ons onderhandel tans met die Pepgroep en sal eersdaags van hulle hoor watter skool hierdie kwartaal gaan baat vind by die projek. * Vroeër in die kwartaal het die Wes-Kaap gekreun onder al die veld- en bergbrande. Die Evers het energiedrankies, sjokolade en sonroom ingesamel vir die brandweermanne om hulle werksomstandighede te probeer verlig. Dit is aan die plaaslike brandweer oorhandig. By die geleentheid het hulle ‘n demonstrasie aan die Evers kom gee op die rugbyveld. * Nadat 15 000 mense dakloos gelaat is a.g.v. ‘n brand in Houtbaai, het die Evers weereens ‘n insamelingsveldtog gereël om die dakloses te help.

Agter v.l.n.r: Melissa du Plessis (Gr. 2), Leon le Roux

(Gr. 4), Ian van Deventer (Gr. 6), Kelvin Stoman (Gr. 7),

Louise Conradie (Gr. 5), Inge vd Merwe (Klasassistent)

Front l.t.r: Jayde Odendaal (Gr 1), Michelle Botha (Art),

Megan Henry (Gr 3), Amy Henry (Gr 1) and Marli Crafford

(Class Assistant)

Page 7: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

PARENTCONFERENCE

We are well aware of the challenges some parents face with regard to the education model, as we have known it up to now, and towards the worldwide movement using mainly technology. Therefore, the Learner Support Department hosted a Parent Evening with an exceptional guest speaker, Mr Alan Goldberg. He is the Director of Education and Training at Digicape, as well as an Apple Development Consultant. The topic, was “We believe that technology should be accessible to everyone”. BORGE

Eversdal is vanjaar weer baie bevoorreg om ‘n paar kategorieborge aan boord te hê. Tot op hede het Barloworld Toyota Kuilsrivier (André Schoeman), Chas Everitt (Charl Louw en Carlou Brand) en Stellenberg Kwikspar (Oosie en Penny Oosthuizen) weer hulle borgskappe as platinumborge hernu. Drrs. Smit en Winkel (tandartse) en Troy Minnaar van Celsa Eiendomme, asook Butler’s Pizza, as silwer borg.

Sonder die borge en donateurs sal dit nie moontlik wees om die leerders so mooi uit te rus op sporttoere nie en dit sou ook onmoontlik wees om die fasiliteite van die skool op ‘n deurgaanse basis op te gradeer. Eversdal dank u! Baie geluk ook aan die volgende ouers wat verkies is tot die Everaksie: Dialouise Terblanche (Voorsitter), Natalie Biermann (Onder-voorsitter), Isla Louw (Sekretaresse), Marlene Swanepoel (Bemarking & Borgskappe), Caryn Bothma (Danse), Chantel de Jongh (Sop en Biltong), Uanita Beetge en Anel Keuler.

ICT-DEPARTEMENT

Die kwartaal het afgeskop met die BYOD-projek

waar die Graad 4 - 7 leeders hulle eie tablette mag

skool toe bring. Sover het ons omtrent 120 leerders

wat deel is van die projek. Die OneNote-opleiding

vir die opvoeders is ook voltooi en nader nou die

implementeringsfase waar die leerders daaraan

blootgestel gaan word.

The ICT committee is currently busy with the

upgrading of our network where we will be

implementing a fibre backbone. This will enhance

the speed of our network. All the learners will

benefit from this, as they will have faster access to

their online resources. Our security is also being

expanded with the installation of cameras in all the

Foundation Phase classrooms and some parts of

the outside perimeter of the buildings and fields.

We are looking forward to seeing our learners reaping the benefits of the implementation of technology within our curriculum.

FINANCES / FINANSIES

Financial management is crucial to the well-beging

of the school, in order to provide sufficient funding

for day-to-day needs and long-term planning. Our

Financial Committee is committed to maintaining

the best practices in financial governance, financial

management and reporting. Good financial practice

means managing money and money processes, so

that the budget is aligned to the school’s strategic

plan.

Die skoolfondskomitee staan gereed om die 2016

uitstaande skoolgelde op te volg. Ons wil graag

ons ouers wat getrou skoolfonds betaal, hartlik

bedank!

Parents are liable to pay school fees according to the South African School’s Act, section 39! Therefore, if you are struggling to make school payments and need to make arrangements, please contact the Finance Office or send an e-mail to [email protected]

PROCURA

SOSIALE-, EMOSIONELE- EN

LEERONDERSTEUNING:

Procura - want ons gee om!

Dit is die grondslag waarop ons alle nuwe uitdagings in Procura aanpak. Dit was 'n opwindende en uitdagende eerste kwartaal. Eversdal is geseën met 'n hele groep Gr. 1's wat met groot opwinding hulle eerste skooldag aangepak het. Na die aanvanklike paar trane en hartseer mammas, het ons die nuwe Evertjies mooi gelei om 'n suksesvolle eerste kwartaal agter die rug te kan hê.

The Didactical Help staff and the three Learning Support staff members, Mrs Christiana Smit and Nansia Maas in the Foundation Phase and Miss Carin Cilliers in the Intersen Phase, are functioning at full speed, helping learners with back logs in Afrikaans, English and Maths. There are also a whole group of capable ladies who are supporting the learners with assessment accommodations when they write tests.

We are proud to say that Procura is steadily

growing in strength!

Page 8: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

BIBLIOTEEK

Ons biblioteek het met spoed weggetrek vir ‘n

besige kwartaal! Die nuwe Biblioteekmonitors het

hul goed van hul taak gekwyt, was elke dag betyds

op hul pos en het die groot aanvraag met gemak

hanteer! Daar is vir die eerste drie maande van

2017 meer as 6 500 boeke uitgeneem!

We celebrated World Read Aloud Day on 16

February by reading and sharing stories and, thus

spreading the love for reading and taking action on

behalf of the 758 million people who cannot read.

Internasionale Moedertaledag op 21 Februarie, is

gevier deur te fokus op die belangrikheid daarvan

om in jou moedertaal onderrig te word. Leerders is

aangemoedig om trots te wees op hul taal en om dit

te praat, te lees, te spel, te dig en te redeneer.

The 2nd of March created a buzz of excitement as

the learners were kept busy with many activities as

we celebrated Dr Seuss Day! We made birthday

cards, bookmarks were handed out and new

characters and words were invented. The display of

books drew much interest.

Suid-Afrikaanse Biblioteekweek is vanaf 18-25

Maart gehou met die tema: “My Biblioteek, Jou

Biblioteek”. Die fokus is geplaas op die

belangrikheid en rol wat verskillende biblioteke in

die gemeenskap en land speel, asook die reg wat

elke individu op inligting het. Boekmerke is

uitgedeel, mobiele biblioteekbussies is gevou en

briefies is aan ons skoolbiblioteek geskryf.

A Book Sale by The Book People, on 28 and 29 March, ended a very busy library term.

GEBOUE EN TERREIN

Die kwartaal was ‘n baie besige kwartaal wat

geboue en die terrein aan betref. Die nette is

opgesit voor al die vensters in die vierkant en ons is

tans besig met die finale afwerking. Ons kan nie

wag tot die kinders begin voordeel trek uit die nuwe

oppervlak nie.

The A-field has also been extended, so the B-field

will no longer need to share a goal area with the A-

field. Learners and parents will also be able to pass

between the two fields without having to walk inside

the goal area on match days.

We had a very productive strategic meeting

regarding physical amenities, with many upgrades

to our terrain on the horizon. We are looking

forward to a busy, but productive, 2017.

Page 9: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

1. ATHLETICS

Results of the Foundation Phase Inter-House Athletics Meeting held on Friday, 20 January 2017

House winners - Foundation Phase:

1. Eksteen 353 2. Tulbagh 351 3. Verwey 350 Trophy winners:

u/7 Girls (Best u/7 Girls Athlete): Tatiana Thomatos u/7 Boys (Best u/7 Boys Athlete): Ross Tilling u/8 Girls (Best u/8 Girls Athlete): Alexa Hörtnagl u/8 Boys (Best u/8 Boys Athlete): Ben van der Merwe u/9 Girls (Best u/9 Girls Athlete): Cliah Jack u/9 Boys (Best u/9 Boys Athlete): Nehan Wessels

Die volgende Evers het vanjaar WP-kleure vir atletiek ontvang:

Mieke Coetzee vir Dogters o/10 Gewigstoot.

Cohen Williams vir Seuns o/11 80m

Lienka Serfontein vir Dogters o/12 Diskus

Dejean Tolmie vir Seuns o/12 Verspring.

Die volgende Evers het vanjaar Sone-kleure vir atletiek ontvang:

Nina Rose vir Dogters o/11 70m Hekkies.

Christiaan Lehmensich vir Seuns o/11 70m Hekkies.

Daniel Peters vir Seuns o/11 70m Hekkies.

Hein Wilken vir Seuns o/12 150m.

Jemma Louw vir Dogters o/13 Diskus.

Janike Smith vir Dogters o/13 75m Hekkies.

Anchen Truter vir Dogters o/13 Hoogspring

2. CRICKET

This term, we were visited by Kings College from England. They played matches against our U/13 A and B teams. Both

Eversdal teams achieved outstanding victories. We also have a huge U/10 group this year. We currently have 67 players on the register. Although the union only gave us fixtures for three teams, the sports office worked very hard to arrange extra matches for each week. For the first time, we added three extra matches to our programme. This extended the season and gave more players more opportunities to compete.

MINI-KRIEKET

Vroeg in die seisoen het ons o/8 en o/9 seuns aan hulle eerste Mini-Kriekettoernooi gaan deelneem. Ons seuns het ook aan Laerskool Eikestad se Mini-Kriekettoernooi te Stellenbosch gaan deelneem. Nege van ons o/7, o/8 en o/9-spanne het aan die dag gaan deelneem. Laerskool Eversdal het ook hul eie o/7 tot o/9 Mini-Kriekettoernooi aangebied. Ons het sewe besoekende skole ontvang, wat op hul beurt vier spanne per skool ingeskryf het. Meer as 192 seuns het aan die toernooi deelgeneem. On Friday, 3 March, our U/7 to U/9 Mini-Cricket teams participated at Bastion Primary School’s Mini-Cricket Day. The boys once again played commendable cricket and enjoyed a beautiful afternoon at our neighbouring school.

SPORT/ SPORTS

Page 10: TEMA VAN DIE KWARTAAL/ THEME OF THE TERM ......21 Apr. Hokkie vs Van Riebeeckstrand cu R BEHEERLIGGAAM / GOVERNING BODY Binne ‘n skool is daar altyd uitdagings en 2017 is geen uitsondering

3. SWIMMING

Results of the Chas Everitt Inter-House Swimming Gala which took place on Thursday, 2 February 2017:

House results:

1. Eksteen = 367 2. Tulbagh = 341 3. Verwey = 311

Trophies:

Senior Victor: Ludorum: Beurick Kayser

Senior Victrix: Marilee Louw

Junior Victor: Ludorum: Luan Terblanche

Junior Victrix: Ludorum: Zani Venter

Schools that participated in the Chas Everitt Evergala held on Wednesday, 15 February 2017:

Kenridge A and B

Welgemoed

Durbanville

De Hoop

Eversdal

Kenridge Primary School was the winner.

Louw Esterhuysen was chosen for the Western Cape Schools Team, to tour on 9 - 13 April 2017. Well done, Louw! Make us proud!

4. TENNIS

Uitslae van die Eikestad Tennistoernooi (o/11 A en o/14 Dubbels Seuns en Dogters) Ons Evers het vanjaar (24 en 25 Februarie 2017) deelgeneem aan die bogenoemde toernooi te Stellenbosch. Die uitslae was as volg: o/11 – 6de plek o/13 – 7 de plek

Ons spanne het ook deelgeneem aan ‘n o/11 Dubbelstoernooi by Laerskool Durbanville op 10 Maart 2017.

Baie geluk aan die volgende tennisspelers: WP A-span:

Liebe Brand & Henry du Toit. WP B-span: Pieter Fourie, Dantè Rix, Mila van Wyk, Dante Eaton, Stefan Roux en Gideon Anderson.

5. CHESS

This term the Ever chess players participated in individual tournaments, such as the WP Schools Chess Trials and the Welgemoed Chess Challenge, this term. The following chess players participated in the WP Closed Trials at Sarepta High school on 10 & 11 March : Kian Blomerus, Marnus de Wit, Petrie de Wit, Dantè Eaton, Morgan Eaton and Nehan Wessels. Dit was ‘n tawwe naweek waar die top skaakspelers van elke distrik teen mekaar meegeding het. Baie geluk aan Marnus de Wit wat die silwer toekenning vir o/9 verwerf het. Op Saterdag, 25 Maart, het ons vir die eerste keer as span aan die Laerskool Panorama Skaadag deelgeneem. Baie nuwe spelers was die geleentheid gegun om vir die eerste keer deel te wees van die span. Hulle het baie goed gevaar. Baie geluk met julle prestasies: o/9 Brons Medalje o/11 Silwer Medalje o/13 4de plek