Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op...

23

Transcript of Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op...

Page 1: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof
Page 2: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

Presented By:

Mrs van DeijzenPitlochry Primary School Educator

Page 3: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof
Page 4: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

ANTONIEME (TEENOORGESTELDES) – OPPOSITES

Leer die volgende antonieme

• Baie – min Many – few

• Dag – Nag Day – night

• Gevaarlik – veilig Dangerous – Safe

• Swaar – lig Heavy – light

• Siek – gesond Sick – Healthy

• Hard – sag Hard - soft

• Naby – ver Near – far

• Netjies – slordig Neat – untidy

• Stokoud – splinternuut Very old – brand new

• Onbeskof – hoflik Rude – polite

• Sterk – swak Strong – weak

• Sleg – goed Bad – good

• Spotgoedkoop – peperduur Very cheap – very expensive

• Veerlig – loodswaar As light as a feather – as heavy as lead

Page 5: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

INDIREKTE REDE (INDIRECT SPEECH)

We are now going to learn how to write DIRECT SPEECH sentences as

INDIRECT SPEECH.

Indirect speech is a report on what someone else said.

Look at the example below and take note of the changes from DIRECT

SPEECH to INDIRECT SPEECH.

Page 6: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

RULES to change a sentence from direct

speech to indirect speech

1. Write the first part of the direct speech sentence as is ; stop at sê.

2. Add DAT after sê.

3. Remove the inverted commas.

4. Identify the voornaamwoord (pronoun) and change it:

• When the sentence refers to a girl, the pronoun will change to = sy

• When the sentence refers to a boy, the pronoun will change to =hy

• change EK to either sy or hy depending on if it is a boy or girl

5. The VERB jumps to the end of the sentence.

6. Remember that helping verbs (wil, kan, moet) don’t go all the way to the

end of the sentence. They go just before the verb at the end of the

sentence.

Page 7: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

Lets do an example:

DIREKTE REDE

Sally sê: “Ek eet ‘n lekker roomys.”

INDIREKTE REDE

Sally sê dat sy ‘n lekker roomy eet.

Notice the changes:

• The sentence begins the same but

DAT is written after sê.

• The inverted commas are

removed at the beginning and at

the end of the sentence.

• The pronoun EK (I) changed to SY

(she) because the sentence refers

to a GIRL. Always check for that

so you know how to change the

pronoun.

• The verb EET moved to the end of

the sentence.

Page 8: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

VERLEDE TYD (PAST TENSE)

RULE: When you have a sentence with a preposition (voorsetsel) at the end,

HET still replaces your verb and your verb will still go to the end of the

sentences with a ‘ge’ but it will join with the preposition at the end.

Page 9: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof
Page 10: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

LEESTYD: ‘n Brief

Lees die brief en kyk na die

vorm. Beantwoord dan die vrae.

1. Waar woon Steven?

Wanneer het hy die brief

geskryf? Hoe weet jy dit?

2. Waarom, dink jy, kon Ouma

nie lekker slaap nie?

3. Hoekom mag Steven nie sy

speletjie saamvat konsert toe

nie?

4. Hoekom het die baba se ma

hom buitentoe geneem?

Page 11: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

PRET MET TAAL

A.Kies die korrekte vraagwoorde uit die blokkie om die vrae te vrae

(vraende voornaamwoorde)

Voorbeeld: _______staan die koor? Die koor staan op die verhoog.

Antwoord: Waar

1. __________ speel op die blokfluit? Steven speel op die blokfluit.

2. __________ speel Julia? Julia speel op die klavier.

3. __________ is die konsert? Die konsert is Saterdagaand.

4. __________ kinders is in die orkes? Daar is nege kinders in die orkes.

Wie? Wanneer? Waar? Waarop? Hoeveel?

Page 12: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd.

1. Hy slaan op die trom.

2. Sy blaas op die fluit.

3. Die kinders stamp met hul voete op die grond.

4. Ek klop aan die skoolhoof se deur.

5. Sy fluister ‘n boodskap in my oor.

C. Skryf die sinne in die verlede tyd.

1. Julia maak die viooltas oop.

2. Hy druk sy ore toe.

3. Sy pak al die instrumente weg.

4. Juffrou skel ons uit.

5. Hy tel die klavierstoel op.

Page 13: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

D. Kies die regte dieregeluid tussen

hakies.

1. Haan (sis, brul, kraai)

2. Skaap (koer, blêr, blaf)

3. Olifant (bulk, trompetter, kekkel)

4. Duif (runnik, sis, koer)

5. Slang (kraai, brul, sis)

6. Bees (blêr, bulk, blaf)

7. Perd (koer, kekkel, runnik)

8. Hond (blaf, trompetter,koer)

9. Hen (koer, kekkel, kraai)

10.Leeu (brul, bulk, blaf)

E. Vul die regte voorsetsels in. Kies uit die blokkie.

1. Al die mense in die konsertsaal luister _______ die

musiek.

2. Die dirigent staan _______ die verhoog.

3. Die fluitspeler speel _______ sy fluit.

4. Die kinders praat _______ mekaar.

5. Die een maat fluister ‘n geheim ________haar maat

______ oor.

6. Die dirigent staan ______die orkes sodat almal

________ hom kan kyk as hy dirigeer.

7. ‘n Mens hoor ander geluide _________ die huis as

________ die skool.

In vir na op by na voor op by met

Page 14: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

LEESTYD: Orkesstorie

Lees die storie en antwoord die vrae wat

volg.

“En nou, dames en here, ‘n kort konsert

van ons sirkusorkes.” Die dirigent lig sy

stokkie. Die orkes begin speel. Die

tromme rommel. Dan kom die

driehoekie en trompette by. Die fluit

begin ‘n lieflike melodie. Almal luister

asemloos. Truut! Truut! Watse geluid is

dit? Is dit deel van orkes? Dis die nar,

Frats, wat grappies maak. Die dirigent,

Fritz, sê: “Sjoesj! Ons is besig met ‘n

konsert. Dis mooi musiek wat ons maak.

Watse geraas maak jy?”

“Ek speel maar net saam,” sê Frats vrolik.

“Op my eie instrument, die rolfluitjie!”

Vrae

1. Wie is die leier van die orkes? Wat is sy

beroep?

2. Noem vier instrumente wat die musiek

speel.

3. Wie probeer op sy eie instrument

saamspeel?

4. Verduidelik hoekom die instrument net ‘n

geraas maak.

5. Sê of jy van die storie gehou het en of dit vir

jou snaaks is.

6. Watter instrument sou jy graag in ‘n orkes

wou speel?

Page 15: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

PRET MET TAAL

A. Voltooi die sinne met die regte antonieme. Kies uit die blokkie.

1. Musiekinstrumente is nie spotgoedkoop nie, dit is ___________.

2. Die orkes speel nie altyd die musiek hard nie, maar baie keer ook ___________.

3. Die moderne viool is nie stokoud nie, maar ____________.

4. Die klavier is nie veerlig nie, maar _____________.

B. Vul die skryftekens op die regte plekke in (direkte rede)

1. Die dirigent vra Watse geluid hoor ek

2. Hy sê Sjoesj Ons is besig met n konsert

3. Frats se Ek speel op my eie instrument

C. Skryf die sinne in die indirekte rede.

1. Die dirigent sê: “Die musiek is mooi.”

2. Frats sê: “Die rolfluit is ‘n oulike instrument.”

Sag splinternuut loodswaar peperduur

Page 16: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

INLIGTINGSTEKS

Lees die teks en antwoord die vrae wat volg

Wie is Jeanne Goosen?

Jeanne Goosen is die skrywer of outeur van die kortverhaal “Knoffel kry ‘n huis”. Jeanne Goosenskryf graag – vir grootmense en vir kinders.

Sy het al baie pryse gekry vir haar skryfwerk. Sy skryf gedigte,kort stories (kortverhale), lang stories (novelles of romans) en toneelstukke.Daarby skryf sy ook resensies en artikels vir tydskrifte en koerante.

Jeanne speel baie mooi klavier en is lief om tuin te maak. Sy is ook baie slim met Wiskunde! Jeanne woon in Kaapstad waar sy naby die koerante en tydskrifte se kantore is. Sy het twee honde gehad, Wolfie en Bubbles. Bubbles was ‘n foksterriër.

Page 17: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

Vrae

1.Watter kortverhaal het Jeanne Goosen geskryf?2.Vir wie skryf Jeanne Goosen graag?3.Het sy al pryse gewen vir haar skryfwerk? Antwoord Ja of Nee.4.Watter verskillende tipe skryfwerk skryf sy?5.Watter musiekintrumente speel Jeanne graag?6.Watter buiteligaktiwiteit (outdoor activity) is sy lief om te doen?7.Watter vak (subject) is sy baie slim in?8.Waar woon Jeanne?9.Watter twee tiepe troeteldiere het Jeanne?10.Wat is die twee honde se name?

Page 18: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

INDIREKTE REDE

Skryf die sinne in die indirekte rede.

a.Steven sê: “Ek sing in die koor.”

b.Steven sê: “Ek oefen die liedjie op my kitaar.”

c.Gabbie vra: “Kan ek saam met jou kitaar speel?”

d.Andiswa vra: “Kan julle ook klavier speel?”

e.Gabbie sê: “Ek neem klavierlesse.”

Page 19: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

HOOFLETTERS

Skryf die sinne oor met die korrekte hoofletters.

a.jess, gabbi, steven en andiswa is in laerskool

vorentoe.

b.hulle sing saam in die tygerberg kinderkoor.

c.die afrigter van die koor is mnr. clinton louw.

d.die koor gaan duitsland toe.

Page 20: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

SKRYF

Skryf ‘n brief van 80 tot 100

woorde vir jou vriend. Vertel

hom of haar oor ‘n

skrikwekkende(scary) ervaring

wat jy gehad het.

Page 21: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

HERSIENING

A.Skryf die volgende sinne in die verlede tyd.

1. Die orkes wag vir die dirigent.

2. Sy deel die programme uit.

3. Die operas anger sing ‘n nuwe liedjie.

4. Die motor trek met skreeuende bande weg.

5. Dit maak ‘n groot geraas.

B. Gee die meervoude van die word tussen hakies.

1. Die vier (pianis) speel op twee (klavier).

2. Hulle slaan twee (pyp) teen mekaar.

3. Jy moet jou (oor) oopmaak en luister.

4. Hulle slaan met (lepel) teen die (pot).

5. Steven slaan met twee (stokkie) op die (drom)

Page 22: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

C. Kies die korrekte vraende voornaamwoord uit die blokkie (vraagwoord).

Waarmee?Hoeveel? Wie? Waar? Wanneer?

1. _______ speel die klavier? Julia speel die klavier.

2. _______ is die konsert? Die konsert is in die middag.

3. _______ sing die kinders? Die kinders sing in die klas.

4. _______ slaan Steven op die dromme? Hy slaan op die dromme met stokkies.

5. _______ kitare is in die orkes? Daar is twee kitare in die orkes.

D. Kies die regte voorsetsel tussen hakies.

1. Die mense luister (aan/na) die musiek (van/in) die orkes.

2. ‘n Mens fluister iets (in/op) iemand anders se oor.

E. Verbeter die spelling van die vetgedrukte woorde.

As n mens jou oe toemaak en na ales om jou luister, gaan jy in ‘n anner wêreld in.

Page 23: Presented By...B. Skryf die sinne oor in die verlede tyd. 1. Hy slaan op die trom. 2. Sy blaas op die fluit. 3. Die kinders stamp met hul voete op die grond. 4. Ek klop aan die skoolhoof

https://www.pitlochryps.co.za/