OVK February 2013 Promotion

12
Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 21 Feb – 2 Mar 2013 1 V6001112 BLU52 75 000 l big pool R147,00 www.ovk.co.za 21 Februarie – 2 Maart 2013 V6001005 hth granular pool chlorine 4 kg R165,00 IGCHAR4 Houtskool 4 kg R28,00 IGBRIQ4 Brikette 4 kg R28,00 V6001110 BLU52 4 week value pack R99,95 POWER10BOPP Power super- mieliemeel 10 kg Beskikbaar by handelstakke IGFIRE Firelighters Ignite value pack R14,40 AO625/8500 Hoëdruk- wasser/ spuit Ryobi 1 400 w R746,00 V60029122 Hydrochloric pool acid 5 l R26,00 MO1000 Ratkasolie 5 l R290,00 Vir gebruik in FALCON-ratkas AfriSam- sement 50 kg Spesiale prys op aanvraag

description

Promosie-items by alle OVK handelstakke beskikbaar 21 feb - 2 Mar 2013

Transcript of OVK February 2013 Promotion

Page 1: OVK February 2013 Promotion

Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 21 Feb – 2 Mar 2013 1

V6001112

BLU5275 000 l big pool

R147,00

www.ovk.co.za

21 Februarie – 2 Maart 2013

V6001005

hth granular

pool chlorine

4 kg

R165,00

IGCHAR4

Houtskool4 kg

R28,00

IGBRIQ4

Brikette4 kg

R28,00

V6001110

BLU524 weekvalue pack

R99,95

POWER10BOPP

Power super-mieliemeel10 kgBeskikbaar by handelstakke

IGFIRE

FirelightersIgnite value pack

R14,40

AO625/8500

Hoëdruk-wasser/spuitRyobi1 400 w

R746,00

V60029122

Hydrochloric pool acid5 l

R26,00

MO1000

Ratkasolie5 l

R290,00Vir gebruik inFALCON-ratkas

AfriSam-sement

50 kgSpesiale prys op

aanvraag

Page 2: OVK February 2013 Promotion

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

2

TU

INB

EN

OD

IGD

HE

DE

33061

Wonder 4:1:1 (21)met Karbaril3 kg

R49,50

10514

SnailbanM

1 kg

R30,50

33280

Outdoorflytrap

Redtop disposable

R28,50

34702

Wonder LAN

(17)+C(8)10 kg

R115,00

20528

AnTrapR43,00

20875

Karbadust200 g

R39,20

31680

Roundup100 ml

R38,00

32251

Rosecare100 ml

R47,50

668001

SprinkelaarRain1520 mm geelkoper

R85,00Spuitstuk nie ingesluit nie

33313

ReënmeterR25,00

Page 3: OVK February 2013 Promotion

V1107172-V1107178

Waterskoen vir vroueswart, lankgrootte: 4 - 9

R64,99

3

KL

ER

AS

IE / C

LO

TH

ING

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

876008

Ponchodonkerblou

‘One size fits all’

R40,00

JGBT

Waterskoen vir mans swart, lank grootte: 5 - 12

R109,00

JABT

Waterskoenvir mans

swart, kort (‘ankle’)grootte: 4 - 12

R149,00

V1111306-V1111314

Waterskoen vir kinders

pienk/pers grootte: 1, 2 & 6 -12

Beskikbaar opbestelling

JN506-

Chelsea-stewel vir mansbruin, buffel-leergrootte: 5 - 12

R439,00Ook in swart en staal punt beskikbaar op bestelling

JN005-

MansskoenBEIJING SKOEN

nubuck geel/swart/bruin

grootte: 5 - 13

R399,00Alleenlik beskik baar

op bestelling by u naaste han dels tak

CJSS-

Kortmou-oorpak-baadjiekoningsblou,grootte: S – 5XL

R105,00

JGBT0

Waterskoen vir mans Wit, lank

grootte: 5 - 12

R155,00Ook beskikbaar in groen

(Slegs op bestelling)

V111005-V111015

Waterskoenvir kinders

rooi/geelgrootte: 1, 2 & 5 -13

Prys wissel na gelang van grootte

MJ804-

Mans denim-werkbroekindigo, grootte: 32 - 54

R159,00

RW100

2-stuk PVC-reënpakblou/geel/groengrootte: M - 3XL

R109,00

AFRICA-

Arbeider-veldskoenbruin, PVC sool

grootte: 4 - 12

R175,00

Wees bewus van fabriekuitskot

Beware of rejects in your area

Page 4: OVK February 2013 Promotion

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all Branches

4

TR

OE

TE

LD

IER

E

102365

Tick & flea sham -poo & con ditionerBayopet250 ml

R65,66

102373

WormolBayopet50 mlkatte en honde

R32,35

102374

All-WormerBayopet4 tablets

R96,67

102372

Blue Liquid-voedselaanvulling Bayopet 50 ml

R73,07

Verskeidenheid voëltjie- en papegaai-saadverpakking 1 kg, 2 kg,5 kg, 10 kg en 50 kgBeskikbaar by handelstakke

OVK-hondekosBeskikbaar by handelstakkeGoedkoper reeks honde kos nou beskikbaar OVKROOI8 8 kg OVKROOI20 20 kg

CAT011 kg

R36,00CAT033 kg

R102,00CAT055 kg

R164,00

KIT500500 g

R28,00

KIT0011 kg

R36,00KIT0033 kg

R102,00

– MONTEGO – Classic-katkos

ViskosGoue vissies637405 - 100 g637406 - 50 g

Tropiese visse637408 - 100 g637409 - 50 g

Beskikbaar by handelstakke

Page 5: OVK February 2013 Promotion

5

LA

ND

BO

U-V

ER

WA

NTE

PR

OD

UK

TE

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

GRAANSAKKE• Nuwe & gebruikte poli-propileen

• Nuwe & gebruikte jute / hessien

• Nuwe & gebruikte 1 en ½-ton

Beskikbaar by handelstakke

GROENTESAKKE

CHALPLAS

Challenge-stampmieliesVerpakking 1 kg, 2,5 kg, 5 kg

CHALPLAMR

Challenge-mielierysVerpakking 1 kg, 2,5 kg, 5 kg

7751X10

Heel geelmielies

10 kg

OVK Super-mieliemeelSUPA11 kgSUPA2.5 2,5 kg SUPA55 kg

Kool 25 kg groen

02K en G25 - geweef

R1,80 BTW in

26K - geweef

R2,00 BTW in

20K - ‘lockstitch’ geweef

R2,00 BTW in

Tweespruit meule-produkte Beskikbaar by handelstakke / Groothandel-aankope beskikbaar teen spesiale korting

Uie10 kg rooi66G en LO10

geweef

R1,25 BTW in

7753X10

Hoenderkos (gemeng)10 kg

Page 6: OVK February 2013 Promotion

LOGISTIEKE AFDELING help met vervoerAs deel van OVK se strewe om ’n goeie diens met goeie en betroubare vervoer aan kliënte te bied, is ’n vervoermakelaar, Madelle Prinsloo, in OVK se logistieke afdeling aangestel.

Die doelwit van Madelle se diens is om mededingende ver-voerkoste van die kliënt na OVK-silo’s te beding. In same-werking met die aankope-afdeling sal ook gepoog word om produkte so vinnig as moontlik aan takke en dus die man op die straat te lewer. Meer gereelde aflewerings na ’n sentrale punt binne die groter OVK-raamwerk is ook nou moontlik.

Vir meer inligting oor die vervoer van produkte, kontak Madelle by die logistieke afdeling by:

TELEFOONNOMMER: 051 923 4797 / SELFOONNOMMER: 079 5171 323 FAKSNOMMER: 086 624 6016 / E-POSADRES: [email protected]

Ficksburg-Toyota die beste in SAFicksburg-Toyota se werkwinkel en diensafdeling het in November 2012 ’n uitsonderlike prestasie be haal toe hy deur Toyota SA as die beste han de laar in Suid-Afrika vir kliëntediens (CE) aange wys is.

Hierdie meting is ’n maatstaf wat deur Toyota SA gebruik word om al die Toyota-handelaarskappe in Suid-Afrika se kliëntediensvlakke te meet en te mo-nitor. Toyota SA maak gebruik van die onaf hanklike IPSOS-maatskappy en die meting en on der houde is dus heeltemal onafhanklik en objektief.

Elke kliënt wat ’n voertuig by ’n Toyota-han de laar laat diens, ontvang gewoonlik ’n oproep van IPSOS waarin hy ’n aantal vrae oor sy onder vin ding van die handelaarskap moet beant woord. ’n Punt wat die kliënt uit tien toeken, word dan ge bruik om ’n persentasie te bepaal wat die hande laar skap se kliëntediens-vlakke weer spieël.

Ficksburg-Toyota se werkwinkel-telling oor drie maande, van September tot November 2012, was 98,5%, 92,6% en 97,2%, wat ’n gemiddeld van 96,3% oor 13 weke gee. Dit is die hoogste van alle Toyota-handelaarskappe in Suid-Afri ka. Dit sluit mega-, groot, medium en klein han de laarskappe in. Die nasionale gemiddeld vir alle handelaarskappe is 87,1%. Omdat hy op die platteland is, val Ficksburg-Toyota in die kate gorie vir klein handelaarskappe.

Ian Pelser, handelaarshoof, is baie opgewonde oor die prestasie. Hy sê dit is ’n mite dat uitste kende dienslewering net in die groter stede en sentra er-vaar kan word en dat kliënte op die plat teland met swakker diens tevrede moet wees. Groter is nie altyd beter nie en hierdie prestasie weerspieël dit.

Ficksburg-Toyota se kliënte kom nie net uit die omgewing nie. Mense kom van omliggende dorpe en stede om hul voertuie by Ficksburg-Toyota te laat diens. Omdat Ficksburg ’n grens dorp is, bring baie burgers van Lesotho ook hul voertuie na Ficksburg-Toyota. Ian het ’n ge tuigskrif wat ’n tevrede kliënt aan Toyota SA gestuur het waarin hy noem dat hy spesiaal ry om sy voertuig in Ficksburg te laat diens hoe wel ander Toyota-han delaarskappe soos Johannesburg, Sasolburg en Kroonstad nader aan hom is.

Ficksburg-Toyota en sy personeel sal voortgaan om uitstaande diens te lewer en die prestasie te herhaal. Ian en sy personeel besef dat ’n mens nie jou bors so ver moet uitstoot dat jou broek afval nie. Jou prestasie is net so goed soos jou volgende kliënt.

Ficksburg-Toyota se werkwinkel-personeel be-staan uit, van links:

• Ian Pelser - handelaarshoof;

• Daniël van Jaarsveld - diensadviseur;

• Thelma Botha - diensadviseur;

• Niekie Johnson - tegnikus;

• Martin Maree - onderdelebestuurder.

OVK-graanafdelingOVK se graan-afdeling is een van die hoof-fokusareas van die maatskappy. Die afdeling bestaan uit drie onder-afdelings:

Administrasie • Bemarking • Graanbedrywighede

Die afdeling is grootliks verantwoordelik vir die ontvangs, berging, verspreiding en bemarking van geelmielies, wit-mie lies, koring, sojabone, hawer, sonneblom, droëbone en lusern. OVK het 11 silo’s, by Fouriesburg, Ficksburg, Clo-colan, Modderpoort, Marseilles, Westminister, Twee spruit, Havengabrug, Oranjerivier, Morgenzon, Rietrivier, Prieska en Cradock, wat die hantering van die graan hanteer.

ADMINISTRASIE - Die administrasie-afdeling hanteer silo-opdragte, stelsel-instruksies, silobuis-inspeksies en kontro-lering. Die af de ling is ook verantwoordelik vir die betaling van die vervoerkontrakteurs.

BEMARKING - Die bemarking-afdeling bestaan uit verskeie bemarkers in die Oos-Vrystaat, Oos- en Noord-Kaap wat verantwoordelik is vir die bemarking en raad met die be-marking van kommoditeite. Verskillende transaksies soos voorseisoen-kontrakte, Safex-kontrakte en kontantmark-han -del vir die bemarking van graan word gebruik. Die kliënte is pro dusente, graanhandelaars, meulenaars, ver vaardigers van dierevoer, boere, finansiële en statutêre instellings.

GRAANBEDRYWIGHEDE - Die graanbedrywighede be-staan uit die ontvang, grade ring, berging, droog, weeg en skoon maak van graan. Die afdeling is ook verantwoordelik vir die instandhouding van die silo’s.

KONTAK GERUS RUDOLPH VAN WYK, OVK SE HOOF BE STUUR DER, GRAAN met enige navrae raken de graan be marking by 051 923 4500 of 082 307 5136.

Vlnr: Rudolph van Wyk (Hoofbe-stuur der), Mariaan Harmse (Ad min),

Lindsay Dames (Bedryfs bestuurder), Sylvia Vries (Admin), Kosie Lombard (Graanverkryging), Ané van Staden

(Admin), Jo-Ann Bergman (Graan be-marking), Ben Janse van Rensburg

(Graan verkryging), Gwain van der Walt (Bedryfsbeampte), Pierre Moolman

(Graanverkryging), Hendi van Soelen (Rekenmeester), Magda van Zyl

(Sekretaresse), Voor: Jacques Cronjé (Graanverkryging)

Page 7: OVK February 2013 Promotion

DIE SKAPE SÊ ...

JANUARIE TOT APRIL - “Speentyd”

Ooilammers:Hou apart en vang 10-25% uit (speenseleksie). Weeg ooilammers om speengewig te bepaal en weeg daarna maandeliks sowat dertig van elke trop vir kontrole-doeleindes. Ent vir bloutong, bloednier, pasteurella (baie belangrik) en ensoötiese aborsie. Jaag twintig ou ooie by trop ná speen. Dit het ’n kal-merende uitwerking op die lammers. Hou nog ’n paar weke ná speen vol met kruipvoeding. Spuit met Multi-min en ontwurm.

Hamellammers: Ent vir bloutong en bloednier. Weeg en ontwurm.

Ramlammers:

Ent vir bloutong, bloednier en Rev 1. Spuit met Multi-min en ontwurm. Jaag sowat 4% ou ooie by jong ram-me in om libido te verhoog. Hulle kry oefening en dit ver hoog hulle dekbehendigheid.

Ooie: Ent vir bloutong, bloednier en ensoötiese aborsie. Spuit met Multimin, ontwurm en gee vit A-aanvulling. Nadat die ou ooie uit is, bepaal hoeveel ramme sal benodig word. Let op vir haarwurm wat ’n siklus van 21 dae het.

Ramme: Ent vir bloednier en vir die laaste bloutong nie later nie as 31 Januarie oftewel nie binne tien weke voor die paardatum nie. Ontwurm en behan del vir bosluise. Behandel koppe en mikke teen brommeraanvalle. Ram me kry veral baie onsuiwerhede omdat hul sterte meestal te kort afgesit is. Spuit met Multimin ses we ke voor paring.

Begin ses weke voor paring met byvoeding. Veral KI-ramme kry koringkiem van ses weke voor paring af. Skeer die ramme liefs tien weke voor paring. Knip die kloue betyds. Ramme moet loop-oefening kry en vir vrugbaarheid getoets word.

Wenke: Ná goeie reën is parasiete volop. Parasiete beska-dig die slymvliese en dus word alle normale lig-gaams funksies onderdruk. Haarwurm neem al die

voedingstowwe in die dermkanaal op, bloed word opgesuig en geen suurstof kan gedra word nie. Die skape vermaer letterlik.

Muggies: Blindheid kan voorkom. Vit A help slym vliese sterk hou. Spuit dipstof oor die skape in die kraal om die siklus te verbreek (elke dag vir 3 dae). Waar baie muggies voorkom, smeer ’n streep Stockholm-teer op die neusbrug en ore.

Vir bloutong-gevalle in die veld: Maak ’n mengsel van 1 liter melk met 150 ml huis-lampolie. Skud goed en doseer 50 cc stadig deur die bek. Los die skaap net daar rustig in die veld.

PAARTYD: Ooie moet in ’n stygende gewigsfase wees wat hoër ovulasie-tempo verseker. Waar die veld mooi is, gee daagliks 250 g sjokolade-mielies van 14 - 21 dae voor paring om ’n 15 - 20% verhoging in skandering-per-sentasie te weeg te bring. Waar ooie nie die rantsoen ken nie, begin eerder 6 weke voor paring.

Onthou, om 120% te speen, moet jy 130% skandeer. Vleis- en wolinkomste kan net verhoog as die speen-persen tasie verhoog. Paar-seisoene moenie langer as 34+1 dag wees nie. Bespreek nou al jou skan-dering-datum sowat 42 - 60 dae nadat ramme uit is. Skandering-resultate sal jou lamstelsel bepaal.

SPEENLAM: Weeg 20 - 40 skape per trop en sorg dat hulle maan-deliks swaarder word. Omstandighede ses maande voordat die lammers gepaar word, bepaal die le wens-reproduksie omdat eisel-ontwikkeling slegs dan plaas-vind. Sorg dus goed vir jou jong ooie en dit sal goed gaan.

WOL: Wol vorm steeds ’n groot persentasie (20-30%) van die inkomste. Daar moet baie lammers en dus baie vleis wees om meer en beter wol te produseer. Die wolmark soek steeds gehalte wol. Dit is nie waar dat alle wol dieselfde pryse haal nie. Kopers wil wol met goeie treksterkte (40kn+) met lengte en sagte, wit olie hê.

Opg

este

l deu

r GJ

Cal

ldo

en J

H M

elvi

lle –

CM

W

SYBOKHAAR-VEILINGSDATUMS MOHAIR SALE DATES

VEILING/SALE KAT/CAT SKAAL/SCALE

09 Jan 2013 CJ17 12 Dec 201216 Jan 2013 CJ18 19 Dec 201223 Jan 2013 CJ19 02 Jan 201330 Jan 2013 CJ20 09 Jan 201306 Feb 2013 CJ21 16 Jan 201320 Feb 2013 CJ22 30 Jan 201327 Feb 2013 CJ23 06 Feb 201306 Mar 2013 CJ24 13 Feb 201313 Mar 2013 CJ25 20 Feb 201327 Mar 2013 CJ26 06 Mar 201310 Apr 2013 CJ27 20 Mar 201317 Apr 2013 CJ28 27 Mar 201324 Apr 2013 CJ29 03 Apr 201308 May 2013 CJ30 17 Apr 201322 May 2013 CJ31 30 Apr 201305 June 2013 CJ32 15 May 2013

WOLVEILINGSDATUMSWOOL SALE DATES

VEILING/SALE KAT/CAT SKAAL/SCALE 2013 / 02 / 19 S01 - 2013 2013 / 01 / 252013 / 03 / 12 S02 - 2013 2013 / 02 / 152013 / 03 / 26 S03 - 2013 2013 / 02 / 282013 / 04 / 16 S04 - 2013 2013 / 03 / 192013 / 05 / 14 S05 - 2013 2013 / 04 / 182013 / 05 / 28 S06 - 2013 2013 / 05 / 032013 / 06 / 11 S07 - 2013 2013 / 05 / 17

JANUARIE – JUNIE 2013 JANUARY – JUNEJANUARIE – JUNIE 2013 JANUARY – JUNE

NAMPO 14 – 17 MayPlease visit the OVK/CMW Stall where the

following articles will be on sale:

• Shrugs • Poncho’s • Ponjac • Coats • Scarves • Beanies • Gloves • Spencer’s

• Long Johns • Berets • Pull overs • Jerseys for men • Mohair blankets – all sizes

Page 8: OVK February 2013 Promotion

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

8

AL

GE

ME

NE

WA

RE

/ G

EN

ER

AL

HW1922785

Ystersaag-lem24T hoë spoedEclipse

R13,50

HW1960410

Ghriespomphandtipe Kaufmann

R220,00

HW2621795

Naelklinkerhandtipe Kaufmann

R78,00

HW1870734

Piksteel1 ste graad

R37,00

HW0530247

Tangsleutel250 mm Gedore

R173,00

HW1080355

Gas-blaaslamp

Kaufmann

R101,00

HW2180790

Kleefmiddel vir staalEpoksie Pratley

R31,95

HW2160560

‘Gasket maker’Bostik 90 ml blister

R62,00

HW2180103

Dit-sit 2115Bostik 60 mm x 2 m

R81,80

HW2190494

Houtlym500 ml Alcolin

R41,70

HW2650088

Stof- en veiligheidsbrilR11,00

SnywielHW2088501

Slimline staal115 mm

R8,90HW2088504

Slimline staal230 mm

R16,00

HW1870890

Piksteelpoly handvatsel alleen

R64,00

HW3011039

Skuifsleutel300 mm Kaufmann

R90,50

HW3011542

Pypsleutel450 mm Kaufmann

R135,00

DVMAG5/16

Boor-‘nutsetter’Magneties5/16

R28,00Silikoon

280 ml Kaufmann

HW2160712Wit

R21,00HW2160710

Swart

R21,00HW2160718

Kleurloos

R21,00

Page 9: OVK February 2013 Promotion

9

LA

ND

BO

U

www.ovk.co.za

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

JGP8005D

Marina drukpomp-eenheid 800 w 230 v Vlekvrye staal

22 l -tenk

R1 150,00

313-WB20XT

HONDA- waterpomp50 mm 3,7 kW

R2 750,00 (Slegs terwyl voorraad hou)

310-FER40

HONDA-kunsmis-pomp1,15 kW

R4 250,00(Slegs terwyl

voorraad hou)

309EO/75P

Marina-swembadpomp

R1 150,00

041-905

Hymec-elektriesepompeenheid1,15 kW

R3 500,00

KIM12G

Kimtrafos 12 Grande50 kg onderhouds- enwinter-produksielekke

7,5 % spesiale korting

– PANNAR-saad –

Page 10: OVK February 2013 Promotion

www.ovk.co.za

10

ME

GA

NIS

AS

IE

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.

F27AR

BladeUnder serrated

R13,00

F90092671

Tine plateVicon / Tonutti

R370,00

5.04

PTO tubeinner

1 m triangular profile

R135,00

6.03

PTO tubeouter

1 m triangularprofile

R156,00

H1409

Shaft input F80

Falcon

R1 060,00

H1452

Blade beam10 x 130 x 1 050Falcon

R580,00

H1460

Blade 32,58 x 90 x 465Falcon

R165,00

Falcon blade‘Banana’ 32,5H180110 x 90 x 450

R180,00H18068 x 90 x 450

R152,00

Page 11: OVK February 2013 Promotion

11

ME

GA

NIS

AS

IE

NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Feb – 2 Mar 2013. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all Branches

www.ovk.co.za

Slegs terwyl voorraad hou

K05000485

Standard mulchingshare11 cm

R119,00

K03000295

Bearing kitR154,00

K05000483

Reversible share6,5 cm

R74,00

K05000128

StemR254,00

K05000504

Reversible share

6,5 cm

R95,00

K05070030

HubR138,00

FP5612160438

PTO clutch hub FF2Falcon

R240,00

F90091649

Roller bearingVicon

R150,00

F40

HarktandSitrex

R18,00

F90092611

Harktand7 mmVicon / Tonutti

R11,00

K01000552

Sweep10 cm

R76,00

K01000553

Sweep17,8 cm

R125,00

Page 12: OVK February 2013 Promotion

NOORD – Arlington 058-4530020 • Clocolan 051-9439100 • Excelsior 051-9730094 • Ficksburg 051-9337600 • Fou riesburg 058-2230268 • Hobhouse 051-9830086 • Ladybrand 051-9234705 • Paul Roux 058-4710306 • Rosendal 058-2110740 • Steynsrus 056-4710575 • Tweespruit 051-9630023 • Ventersburg 057-6514021 • Verkeerdevlei 051-8411130 • Winburg 051-8810040. SENTRAAL – Aliwal-Noord 051-6332417 • Bethulie 051-7630681 • Boesmanskop 051-4126487 • Burgersdorp 051-6531902 • Dewets dorp 051-5410015 • Dordrecht 045-9431062 • Jamestown 051-6410621 • Lady Grey 051-6030442 • Mol teno 045-9670101 • Rouxville 051-6630177 • Smithfield 051-6831101 • Wepener 051-5831210 • Zastron 051-6731074. SUID – Colesberg 051-7530748 • Cradock 048-8813038 • Graaff-Reinet (CMW) 049-8925252 • Hofmeyr 048-8850026 • Middelburg 049-8421114 • Mortimer 048-8860772 • Port Elizabeth CMW 041-4067535 • Steynsburg 048-8840035 • Wil lowmore (CMW) 044-9231261. WES – Britstown 053-6720022 • Edenburg 051-7431182 • Fauresmith 051-7230490 • Hopetown 053-2039217 • Koffie fon tein 053-2051035 • Oranjerivier 053-2039279 • Petrusville 053-6630085 • Prieska 053-3533718 • Reddersburg 051-5530848 • Rietrivier 053-5917020 • Strydenburg 053-6830101 • Trompsburg 051-7130165. MEGANISASIE – Clocolan 051-9439126 • Cradock 048-8812894 • Ficksburg 051-9337647 • Hopetown 053-2039219 • Ladybrand 051-9234713.

We do not carry stock of all items at all the branches. OVK Operations Ltd can order from other branches and have it delivered at a branch of the customers’ choice. Please note that the image size does not reflect the product scale.

Prices do not include insurance and delivery. All major credit cards accepted. NCR Reg. No. NCRCP61912

OVK / CMW- dienste• Eiendomme

• Kliëntefinansiering

• Graanbemarking en -opberging

• Handelsdienste

• Kuddebestuur-opleiding

• Lewendehawe-bemarking

• Meganisasie

• Motor-agentskappe

• Skeerdienste

• Tegniese velddienste

• Vagtoetsing

• Versekering

• Vervoerdienste

• Veselbemarking

SA

AM

BE

RE

IK O

NS

ME

ER

OVK & CMW albei 20 JAAR OUD!

OVK & CMW albei 20 JAAR OUD!