Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke...

12
Nuusbrief #39 10 November 2016 Nuus vaNaf siNodale KaNtoor

Transcript of Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke...

Page 1: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

Nuusbrief #3910 November 2016

Nuus vaNaf siNodale KaNtoor

1

Page 2: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

2

Page 3: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

3

Page 4: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

4

We are busy planning for our Packaged Love function for the community kitchen and the

GROW team in December.

We need 140 Christmas goody bags with the following items in: soap, toothpaste,Vaseline,

towel, face cloth, deodorant and shampoo.

Let us know if you can assist. We would need the goody bags before 9 December.

Aloma [email protected]

011 024 4580 / 082 652 3398

Inspireer iemand spesiaal hierdie Kersfees!

Uitkoms Huis vir Dogters in Observatory verkoop hier-die inspirerende inkleurboeke vir volwassenes teen R50 en alle fondse gaan aan die Huis. Die A5 grootte boekie bevat 30 pragtige illustrasies deur Kotie van Wyk, spe-siaal gedoen vir Uitkoms. Bladsye kan uitgeskeur word sodat jy die inspirasie ook kan deel met vriende, familie of sommer vreemdes ook.

Alhoewel dit ‘n volwasse inkleurboek is, is dit pret vir alle ouderdomme! Om jou boekies te bestel, kontak Lauren op 011 487 0357 of Tanya by [email protected].

Packaged Love

Page 5: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

5

MES Kempton Park is planning two exciting events for November.

Please keep your diaries open for 24 November and 29 November.

MES Kempton Park Christmas Street Serenade - In the heart of the inner city Join us for a special Christmas Carols evening and street outreach, where we will celebrate the joy of Christmas with people from the inner city.Date: 24 November 2016Time: 18:00 – 20:00 We will walk through the streets, singing Christmas Carols, as from 18:15.You are encouraged to also bring something sweet for the street children.Christmas gifts for our Packaged Love campaign, is also welcome and will be distributed to our different programmes, at a later stage.Contact person: Aloma Swanepoel: [email protected] / 011 024 4580

Celebrating the blessings of 2016Date: 29 November 2016Time: 18:30 for 19:00Venue: The church hall of the Dutch Reformed Church Kempton Park[8 Kempton road, Kempton Park]

MES Kempton Park would like to invite you and your family to join us on this special occasion, where we will spend time together to commemo-rate the birth of Christ.We would like to also celebrate all the blessings we experienced in the past year and thank our valuable supporters and volunteers for their contribution. Please RSVP by 23 November 2016. Contact person: Aloma Swanepoel: [email protected] / 011 024 4580

Page 6: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

6

Page 7: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

PuBliKasies

7

Lees in Desember/Januarie-uitgawe van LiG ...

... leer ons die ware Jesus van Kersfees ken. Ons vind ook uit hoe Kerskaartjies verander het van toeka tot nou. En gesels met ouers van gestremde kinders, en die seën wat hulle bring.

Drie Binnelanders-aktrises, Kim Cloete, Je-ani Swiegelaar en Cindy Swanepoel vertel hoe elkeen van hulle vanjaar Kersfees vier.

LiG sê basta met nuwejaarsvoornemens! Kies eerder dié waardes vir jou gesin. Ons gee ook prettige planne vir gesinne wat vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie moet ry, en vind by kundiges uit wat die beste troeteldier vir jou gesin is.

Kom kuier saam met ons by Tannie Wielie Walie. En kom leer ‘n paar lewenslesse by ‘n besonderse kerkplanter.

Elke LiG-leser ontvang ook spesiale inkleur- Kerskaartjies in hier-die uitgawe van LiG.

Leesrooster – Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017

Nuwe ontwerp en aanslag• Die fokus val nou meer op bruikbaarheid.• Die bydraes is daarom baie meer kernagtig.• Elke week se bydraes strek oor slegs 2 bladsye.

Leesrooster vir lidmate – Advent 2016 tot Koninkrykstyd 2017 – volg die seisoene van die kerkjaar en maak gebruik van die erk-ende teksrooster Revised Common Lectionary, Jaar A. Dit moedig lesers aan om die feeste, gebruike en gewoontes van die kerkjaar te vier en te ervaar.

Leesrooster vir lidmate kan gebruik word saam met die ander publikasie in die reeks, naamlik Woord en fees.

Prys: R80,00 (BTW en posgeld ingesluit). Reeds beskikbaar.

Jongste Bybelkor-publikasie

Page 8: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

8

Wêreld Vigsdag1 Desember 2016

Predikante word herinner aan “World Aids Day” op die 1ste Desember 2016. Dis ‘n bewusmakingsgeleentheid wat gebruik kan word om gemeentelede te herinner aan die impak wat HIV en Vigs in ons gemeenskappe het en die boodskap van hoop daarrondom. Daar is erediens materiaal beskikbaar op CABSA se webblad.

“Lord we are saddened when we remember those who passed on and touched by the grief of those left behind. Strengthen us and fill us with hope that we may be able to continue to live with compassion in our strug-gle with HIV and AIDS.”

Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn van Rooyen by [email protected]

Daar word vandag baie makliker oor MIV/vigs gepraat, maar tog bly die stigma kleef. God verwag van ons om die mens agter die siekte raak te sien en nie uit ons eie perspektief te oordeel nie. In ons kontak met MIV/vigslyers moet die vraag nie wees: “Op watter manier het jy MIV/vigs gekry?” nie, maar “Hoe kan ek jou bystaan en wat het jy nodig?” Wees pro-aktief en bestel voor 1 Desember van Christelike Lektuurfonds se gratis pamflette met die volgende titels en help veral jongmense om gesonde lewensbesluite te neem, maar ook om diegene wat saam met hierdie siekte te moet leef, te bemoedig.

• ‘n Lewe vry van vigs• Play it Safe• Kies die lewe• True love waits• Kry weer hoop• Is daar troos in my siekte?• Ntombi• MIV positief – wat nou?

Vir meer inligting of navrae, skakel 021 873 6964, e-pos [email protected] of besoek ons webtuiste by www.clf.co.za

Page 9: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

9

Dalk dink julle almal – ongeag taal, kultuur of denominasie – is welkom in julle gemeente, maar hoe tuis voel mense met gestremdhede werklik in jul midde? Is die kerkgebou toeganklik vir rolstoelgebruikers en is die badkamerfasiliteite ingerig om hulle behoeftes te akkommodeer?

1. Hoe word daar met persone met gestremdhede gekommunikeer? Word die persoon voor sy ges-tremdheid geplaas of andersom?

2. Vorm persone met gestremdheid deel van die leierskap of aktiwiteite van jul erediens?

Hier volg ʼn paar praktiese wenke vanuit die pamflet “Are people with disabilities at home in the church?”, om ʼn gestremd-vriendelike gemeente te wees. Nog ʼn pamflet “Gestremd maar nie nutteloos” is ook beskikbaar om ʼn persoon met gestremdheid hoop te gee.

Slegs 5 % van die 4 tot 5 miljoen Suid-Afrikaners wat met gestremdheid leef, word deur die kerk bereik. Wat gaan julle gemeente doen om die oorblywende 95 % te bereik?

3 November – 3 Desember 2016 val die klem op die regte van persone met gestremdhede – benut hierdie geleentheid om jou gemeente se hart teenoor gestremde persone te verander.

Bestel van die genoemde pamflette en bemagtig gemeentelede om met ander oë na persone met ges-tremdhede te kyk.

Vir aankope, bestellings of navrae skakel 021 873 6864, epos aan [email protected] of besoek www.clf.co.za

Voel mense met gestremdheid welkom in julle gemeente?

Page 10: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

datumlys

aflosPrediKaNte

n Volledige datumlys, met die portefeuljeleiers se beplanning en belangrike sperdatums, is hier beskikbaar.

10

Klik hier vir ʼn lys van aflospredikante.

Pastorale Beraders

Ons kry navrae vir Pastorale Beraders.

Indien u wel ‘n Pastorale Berader is, kan u asseblief vir my u kontakbesonderhede stuur. As u nie is nie, maar weet van iemand, stuur dan vir my die kontakbesonder-hede en ek sal direk met hul kontak maak.

Ons wil graag ‘n databasis skep om sodoende ‘n addisionele diens te verskaf.

Stuur u besonderhede aan Natassja Marais [[email protected]].

Page 11: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

GEBEUREIn ‘n neutedop...

NOVEMBER

18 NG Weltevreden Verse by Kerse

26 MES Kempton ParkKinderfees

19 NG NigelManne wat glo

27 NG WelbekendKerssangdiens met Magaliesberg Kinderkoor

24 MES Kempton ParkChristmas Street Serenade

29 MES Kempton ParkCelebrating the blessings of 2016

DESEMBER

2 NG Sinode HoëveldEmeritiforum vergadering

Klik hier vir die Kerkkalender vir 2017.

11

Page 12: Nuusbrief #39 10 November 2016 vanaf Hovel… · Indien jy verdere informasie benodig of betrokke wil raak by die Werkgroep vir MIV sake van die NG Sinode Hoeveld, kontak vir Lyn

VRYWARING

Die inligting wat voorsien word en standpunte wat gehuldig word in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE behels, het geen verifiëring van bevindinge, gevolgtrekkings en opinies deur die NG Kerk van Suid-Transvaal [NG Sinode Hoëveld] nie. Dus weerspieël die inligting en standpunte wat in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE gehuldig word nie noodwendig die van die NG Sinode Hoëveld of sy personeel en lede nie. Menings, afleidings en ander inligting in hierdie boodskap wat nie verband hou met die amptelike werksaamhede van die NG Sinode Hoëveld nie, verteenwoordig nie die ampte-like standpunt(e) van die NG Sinode Hoëveld nie.

NUUS VANAF HOËVELD SINODE plaas slegs nuus en inligting vanaf die sinodale, rings- of gemeentelike verband.

Die NG Sinode Hoëveld aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige benadeling en/of skade aan persone of eiendom as gevolg van produk-aanspreeklikheid, waninligting verskaf, nalatigheid of die gebruik van enige metodes, produkte, instruksies of idees wat vervat is in die materiaal soos opgeneem in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE nie. Die inligting en advies is beskikbaar gestel in goeder trou en is afgelei van die inligting verskaf deur die betrokke organisasie/persoon en word voorgehou as be-troubaar en akkuraat ten tye van die bekendstelling daarvan. Dit is die verantwoordelikheid van die gebruiker om sy of haar eie besluite te neem oor die akkuraatheid, geldigheid, betroubaarheid en korrektheid van die inligting. Dit beteken dat die instansie en/of die betrokke persoon wat die plasing in die NUUS VANAF HOËVELD SINODE versoek, dan volle verantwoordelikheid vir die gebeure of inligting aanvaar.

Vir enige navrae in verband met hierdie Nuusbrief skakel gerus me N Marais by 011- 975 8220.

12