Northern Suburbs (May) Primary Schools

8
GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News MAY 2014 NORTHERN SUBURBS PRIMARY SCHOOL LAERSKOOL Advertise in this newspaper - Contact: Liza Schreuder - (076) 614 2317 - [email protected] Michelle van Zyl - (072) 460 8243 - [email protected] WHAT TO FIND INSIDE Health AWSUM Scoop Lifestyle AWSUM! AWSUM! AWSUM! AWSUM! WIN with your selfie 1ste Verj rsdag In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike P2 Use crates for book shelves P3 Die Boelie P3 Suising in jou kop? • Kenridge • De Tyger • Eversdal • Welgemoed • Gene Louw • Durbanville Voorbereiding • Edgemead SCHOOLS INSIDE

description

SCHOOLS INSIDE: • Kenridge • De Tyger • Eversdal • Welgemoed • Gene Louw • Durbanville Voorbereiding • Edgemead

Transcript of Northern Suburbs (May) Primary Schools

Page 1: Northern Suburbs (May) Primary Schools

GRAT

ISFR

EE

NUUS

NEW

S

Tel: 021 872 3880 [email protected] www.awsum.co.za AWSUM News

MAY 2014 NORTHERN SUBURBSPRIMARY SCHOOL LAERSKOOL

E-pos: [email protected] | Tel: 021 872 3880

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- Laerskool Welgemoed- DF Malan- Hoë- Hoërskool Tygerberg

Advertise in this newspaper - Contact:Liza Schreuder - (076) 614 2317 - [email protected]

Michelle van Zyl - (072) 460 8243 - [email protected]

WHAT TO FIND INSIDE

Health

AWSUMScoop

Lifestyle

AWSUM!

AWSUM!

AWSUM!AWSUM!

WIN with

your selfie

1ste Verj rsdagIn Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry.

Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe.

Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses.

Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM:

• Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial!

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie!skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole.

• I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great!

• Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant.

• Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!

Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is.

• Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!!

• Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.

• As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike

P2Use crates for book shelves

P3Die Boelie

P3Suising in jou

kop?

• Kenridge• De Tyger• Eversdal• Welgemoed

• Gene Louw• Durbanville Voorbereiding• Edgemead

SCHOOLSINSIDE

Page 2: Northern Suburbs (May) Primary Schools

MAY 20142

NEWS / NUUS

Lifestyle

Rate is applicable for accommodation in a 2 bedroom apartment and includes 500Mb Wi-Fi, complimentary parking and shuttle services within a 5km radius of the hotel during set scheduled times!

Minimum 2 nights staMinimum 2 nights stay. Valid for stays on Friday and Saturdau including 20, 21, 28 April and 01 May 2014. Valid: 2014/03/17 - 2014/06/30.

FOR BOOKINGS

+27 (0) 21 913 [email protected]/durbanville

per person per night

R 593

Brave enough to

Bring this advert into our store & get R50 off your purchase of R200 or more.

Offer valid until 31 May 2014. T’s & C’s apply. Only one voucher per purchase. R50 OFF

SPIRO’S MICA - 31 Main Road, Durbanville Tel.: 021 976 3110 - www.mica.co.za

Email: [email protected]

Open 7 days a week!

For casual work send cv to [email protected]

Paint to the desired colour.

To mount the crate book shelves onto the wall, use nylon wall plugs and screws. Use in kids room / study for books etc or in the kitchen for receipe books.

How to create practical book shelves by using ordinary pine crates.Use crates for book shelves

Using a few pieces of 10 x 44mm PAR pine that you can buy, you can make up your own crates for this project - and make them so that they don’t need to be cut in half or you can buy ready made crates at Spiro’s Mica.

Paint the crates with two coats of water-based enamel. Note: Although this is mentioned at the beginning of the project, I would leave the painting until the end if you are going to cut ready-made crates in half.

Just below any handle holes - if there are any - attach two keyhole brackets. Note: Use a pencil to mark the hole for the bracket, use an 8mm wood bit to drill out and then screw the bracket in place.

On the 12th of April the Rawson Durbanville Elite team went to visit the Old Oak Bowling Club again for a fun filled day with the elderly. Upon our arrival we were divided into our teams. We collected our bowling balls and headed off to the bowling greens, where the more experienced players showed us how it’s done. We experienced a very hot day in Cape Town while having a good laugh at the few skew throws and red faces. After the first half of excitement, we gathered back in the clubhouse to enjoy a few well deserved refreshments, sponsored by Rawson Durbanville Elite, before getting back to the second half of the game. Bowling might look easy and like a very laid back sport, but there is a lot of technique involved in getting the angles of your throw right. We had a few sore

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, DurbanvilleCell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: [email protected]

1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite

muscles the following day, but still enjoyed it and looking forward to go playing with them again.

Old Oak Bowling Club is always looking for new members. We can most certainly

recommend this club, not only do they play the game well, but the members are very friendly and social. So should anyone be interested in joining the club, please contact Johan van Wyk on 082 875 8363 for further information.

CENTURY CITY R 12 000 P/M

CENTURY CITY R 12 000 P/M

Bedrooms 2 | Bathrooms 1 | Garages - Web Ref: 499675This lovely resort is situated walking distance from Canal Walk with easy access to the N1. The rent includes the use of an indoor heated pool, gym, restaurant, library and clubhouse. This apartment is not only suitable for the elderly, but also not for the “very” young couples. Middle aged applicants more than welcome.Jeanné Botha 082 897 9597

CENTURY CITY R 12 000 P/M

FOR RENT

Page 3: Northern Suburbs (May) Primary Schools

NEWS / NUUS

Health3MAY 2014

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKELAangebied deur Karla van Biljon

(Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 AprilProtea Hotel, Durbanville

Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel?

Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method:• Om konflik in die familie te hanteer• Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer• Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer

Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - [email protected]

17 MayProtea Hotel, Durbanville

Be AWSUM. Read AWSUM.

As ons verwag dat alles in die wêreld net gelukkig, gemaklik, vredevol, veilig en in oorstemming met ons waardes moet wees, leef ons in ‘n fantasie wêreld. Boelies help ons somtyds om hierdie fantasie te breek!

Kinders wat afhanklik van ondersteuning, veiligheid, beskerming en goedkeuring bly, trek noodwendig ‘n boelie aan om daardie fantasie van ‘n vredevolle lewe te breek.

Dr. Demartini sê die volgende oor boelies: “If you’ve got a bully in your life and he’s pushing you around, it’s partly because you’re not guiding or governing your own life. You’re not empowered in that area. Once you empower that area, the bully disappears. If you don’t empower yourself, the bully just keeps coming in to toughen you up, to make you stronger so you empower that area. That bully is your hero because he is actually helping you empower yourself.”

Om te verhoed dat kinders in die moontlikheid van ‘n boelie dinamieka vasgevang kan word, is dit wys om vir hulle te leer hoe om hulle eie lewens te bemagtig:

Die BoelieDeur Karla van BiljonNiemand van ons kan die realiteit van boelies ontsnap nie. Almal van ons

het al gevoel hoe dit voel om geboelie te word, hetsy deur jou broer of suster, vriende, ‘n werkgewer of ‘n verkoopsman – ons weet hoe

dit voel as iemand jou knoppies druk!• ‘n Gesonde maaltydplan en gereelde oefening kan kinders fisies bemagtig.

• As ouer kan jy jou kind help om psigies hulle persepsies in balans te bring. Jy kan hulle lei om nie ‘n “slagoffer” ingesteldheid aan te neem nie, maar eerder hulle lei om te sien hoe enige iets wat met hule gebeur, hulle help om karakter te bou en ‘n sterker mens te word.

• Sosiaal kan jy jou kind help om ‘n netwerk van vriende te bou waar hy/sy binne die vertrouens verhouding leer hoe om met ander te kommunikeer in terme van di twat hulle in gemeen het.

• Familiaal kan jy as ouer bewus raak om nie nét jou kind te ondersteun nie, maar ook geleenthede van uitdagings vir hulle te bied sodat hulle nie afhanklik raak van goedkeuring nie.

In die dans van die lewe kan ons leer om saam met die boelies te groei en onsself te ontwikkel tot ‘n selfstandige, bemagtigde volwassene!

Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon OF kom woon gerus die Familiedinamika Werkswinkel by.

’n Mens behoort bietjie bekommerd te wees oor tinnitus wat harder is in die een oor. Ongelukkig is daar ’n persentasie van mense met tinnitus wat jonk en gesond is, geen medisyne neem nie en normale ore en gehoor het! As dit dan nie erg is nie en net kom en gaan, hoef mens nie bekommerd te wees nie.

As jy dink jy het tinnitus, sien jou dokter sodat hy/sy jou ore mooi kan ondersoek en doen navraag oor die moontlikheid van die doen van ’n gehoortoets by ’n oudioloog. Jou dokter, saam met ’n oor-, neus- en keelspesialis en oudioloog behoort jou mooi te kan help.

Tinnitus is die geluid in jou kop of ore sonder dat daar ’n eksterne bron van klank is.

Dit is steeds onseker presies hoe dit ontwikkel, maar het te doen met die “elektrisiteit” van die gehoorsisteem.

Enige oorprobleem kan tinnitus veroorsaak. Die algemeenste oorsake is gehoorverlies byvoorbeeld ouderdom en geraasskade. Was in die oorkanale, vog in die middelore en oorontsteking (buite-, middel- en selfs binne-oorontsteking) is ook oorsake.

Sistemiese oorsake soos bloedarmoede, hartsiektes en skildklierprobleme is nie sulke algemene oorsake nie. Daar moet altyd na die newe-effekte van medisyne gekyk word, veral die chroniese middels.

Suising in jou kop?Dr. Adriaan Pentz (Oor-, neus- en keelspesialis)

Come & see how we are changing!Free-rangelambR56.99/kg

OstrichMinceR44.99/kg

SpringbokWorsR49.99/kg

Spatch-cocksR34.99/kg

Chedder& GoudaR69.99/kg

Page 4: Northern Suburbs (May) Primary Schools

Laerskool Welgemoed

MAY 20144

NEWS / NUUS

Edgemead Primary School

“ Doen jou eie Plaveisel ““ Do your own Paving “

The Cross Country Team Community service Oral assessment

SOS Camp

Robbie and Kelly Arends Do It Again!

Mathematics

EPEC

District Netball

The Cross Country Team took part in their first race at Florida Park.

As part of our community service, the prefects undertake a yearly Easter eggs collection for distribution by the de Grendel Lions Club. This year the prefects collected a whopping 11 159 eggs for distributions to orphanages, and old age home, underprivileged children, street children and the needy. A very big thank you to all the parents who contributed so generously.

For their oral assessment this term, the Grade 5 learners either had to host a cooking show or be a celebrity chef. Here Chloe Ansell is about to instruct the viewers on how to make her delicious pancakes.

The Grade 5’s went on SOS camp where they had loads of fun! They played in the ‘Animal Antics Park’, conquered their fears with thrilling rock climbing and had to work hard to cook their own dinner. All in all, an unforgettable experience!

Both Robbie and Kelly Arends, who recently represented WP at the SA Intro Tennis Championships, held in Bloemfontein, won gold medals in their sections. They were both selected to play at the SA Junior Nationals. Robbie reached the semi-finals in the singles and doubles events while Kelly reached the semi-finals in the doubles and the finals in her singles event. Robbie was then selected for the SA National Team for the third consecutive year. CONGRATULATIONS to both of these STARS!

The Grade 5’s learnt about capacity in Mathematics this term and used the knowledge acquired to make delicious “Space Cocktails” and Easter orna-ments.

Last term EPEC (Edgemead Primary Environmental Club) went on an enjoyable outing to Seal Island and gotdirty picking up litter in our community.

CONGRATULATIONS to Skye Wyeth (left) and Casey Seelig (right) on proceeding to the next round of the District Netball Trials.

Speel in die reenMarlow Rugby 2014 Welgemoed Mini-Netball Clinic

NetbalOns o/13 en o/12 netbalspanne het vanaf 30 Maart - 2 April na Riebeek Vallei getoer. Hulle het uitstekende afrigting deur Burtha de Kock en Corne le Roux ontvang. Selfs die reenbuie kon nie die dogters se entoesiasme demp nie!

Die Marlow rugbyweek was ‘n wonderlike geleentheid vir ons O/13-rugbyspelers en hul ouers wat saam getoer het. Met die rugby het dit goed gegaan. Van die drie wedstryde wat hulle gespeel het, het hulle twee gewen. Wen Cradock 31 – 4, wen Verkenner 36 – 0 (wedstryd 10 minute vroeër gestop a.g.v die groot telling), verloor teen Handhaaf 7 – 8.

Altesaam neëntig o/7, o/8 en o/9 - dogtertjies het op Vrydag, 11 en Saterdag, 12 April die kliniek in baie hoë temperature bygewoon. Afrigters van die WP Netbal Akademie het die leiding geneem en en van ons eie afrigters het gehelp. Die spelertjies het baie vaardighede, soos gooi, vang, verdediging, doelskiet en ook posisionele spel, geleer. Afrigters en spelers het mekaar so speel-speel leer ken en ons is baie opgewonde oor die seisoen wat voorlê!

Ons o/10 netbalspan het Saterdag, 12 April 2014, aan hulle eerste toernooi deelgeneem. Hulle het ongelukkig teen Durbanville en Gene Louw verloor, maar vir Panorama en Eikestad gewen. Dit was ‘n baie warm dag en ons dogters het dit baie geniet.

Page 5: Northern Suburbs (May) Primary Schools

RugbytoerOns 0/9 seuns het ‘n baie suksesvolle rugbytoer meegemaak na Oudtshoorn en Hartenbos vanaf Donderdag 10 April tot Saterdag 12 April.

NEWS / NUUS

Durbanville Voorbereiding5MAY 2014

Laerskool Gene Louw

Library WeekFrom Monday 24 March until Thursday 27 March we held a Library Week. Op 24 Maart het Ingrid Mennen haar boek “Ben en die walvisse” bekend gestel. Sy skenk ook 2 boeke vir ons biblioteek. Hier is sy saam met Mev. Jeanette Engela (heel links)

Birthday Bash O/13A Seuns Hokkie O/13A Meisies Hokkie Wes-Kaap Atlete

Jack Cloete - WP Golf

Gene Louw Primary School turned 30 on 27 March 2014! The whole school was invited to the party which had a ‘RAINBOW’ theme ; each grade wearing a specific colour linked to the rainbow. Early in the morning a colourful photograph of the whole school (all 1600 children) was taken on the pavilion, before the fabulous magicians from The College of Magic boggled the mind with their fantastical illusions. A huge cake, comprising 1860 cupcakes, and in rainbow colours was displayed in the foyer before being dismantled and eaten with great enjoyment by the whole school.

Our U/13 Boys Hockey team participated in a pre-season hockey tournament at Rhenedal (close to Knysna) during the school holidays. 10 Schools from across the province, including schools from the Eastern Cape took part in this popular tournament in preparation of the season ahead of us. Our boys played 9 games – Won 6, draw 2 and lost 1. Hokkie van ‘n goeie kwaliteit is opgelewer gedurende die drie dae lange toernooi en afrigters het die geleentheid gekry om binne wedstryd verband te skaaf aan hulle spanne gedurende die wedstryde. Gene Louw is goed ondersteun deur die spanlede se ouers en dit was ‘n goeie geleentheid vir die span asook die ouers om ‘n gesonde spangees te ontwikkel. We were very proud on the second day when Mr van der Westhuizen, our school principal, visited the tournament and supported our team.

Die O/13 A Hokkie dogters van Laerskool Gene Louw het tydens 21 – 24 Maart ‘n hokkie toernooi in Knysna bygewoon. Dit was ‘n ongelooflike lekker toernooi waar leerders se vaardighede binne drie dae verbeter het as gevolg van die aantal wedstryde wat gespeel is. Ons het 13 wedstryde van 30 min elk binne 3 dae gespeel. Ons het 9 van die wedstryde gewen, 2 gelykop gespeel en 2 verloor. Ons het 14 doele geskiet en vier doele teen ons gehad.

Die atlete van Laerskool Gene Louw is in die Wes-Kaap Atletiekspan opgeneem en het aan die S.A. Atletiekkampioen-skappe in die Paarl deelgeneem.

Jack Cloete participated in the WP Junior

Agter v.l.n.r. : Bianca van der Vyver (200m hekkies), Mila Kotze (75m hekkies, 150m hekkies). Voor v.l.n.r. : Andrea Beyers (70m hekkies, gewigstoot), Stefani du Plessis (70m hekkies, verspring).

Golf Tourna-ment held from 20 – 25 March at the Fish River Sun Golf Course. In this To u r n a m e n t the WP team won and Jack achieved the 17th individual place out of 40 part ic ipants. Well done, Jack!

NEWS / NUUS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

Page 6: Northern Suburbs (May) Primary Schools

MAY 20146

NEWS / NUUS

Kenridge Primary

Get a free cappuccino with any meal on presentation of this voucher!

Shop G 2Willowbridge Centre

TygervalleyTel: 021 914 2557

Link your brand to a schoolEmail - [email protected] or phone - 021 872 3880

Grade 7 Camp at High Africa

Donating a Library of Books to The Valley Primary

Kenridge Cricket at Newlands

Recycle Swop Shop Drive

Kelly and Candice from the KFM Ground Patrol Team visited Kenridge Primary on 14 April as part of their character launch (Caring). They did a voice crossing to Ian Bredenkamp’s show where they chatted about their launch and Kenridge giving back to the community. The Kenridge learners are collecting books to donate to a neighbouring farm school, The Valley Primary.

The Kenridge U/13 A cricket team had an extremely successful season during 2014, remaining unbeaten in the league throughout the term. The highlight of the year at this stage has been playing at Sahara Park, Newlands, in the ‘U/13 Feedem Pitseng 15 Over Knock-out’ semi final. The boys showed immense resilience and determination whilst playing in extreme heat. Unfortunately, we were outplayed by an extremely talented Western Province Cricket Club, but the boys never gave up and showed true Kenridge character. Heads were held high and the boys thoroughly enjoyed themselves in what was a life changing experience at the home of cricket in Cape Town. Francois Joubert won the Best Batsman Award on the day. Well done, ‘French’!

Op “civvies-dag” op 14 April 2014 het die leerders by Laerskool Kenridge onbederfbare kos skool toe gebring om aan die “Recycle Swop Shop” te skenk. People living in Du Noon collect recycling and take it to the Recycle Swop Shop where they are given coupons for their recycling. They use these coupons to buy food and clothes from the Recycle Swop Shop. Om verdere inligting te verkry, Google Recycle Swop Shop Cape Town Facebook Page.

KATS Flashmob CompetitionKenridge Primary School’s Amateur Theatre Society (KATS) took part in a Flashmob Competition hosted by the Willowbridge Shopping Centre on Friday, 14 March 2014. The Grade Four and Five group did a compilation of poems which told the story of toys coming to life. Their performance was called, “Toys alive!” They looked most enchanting in their costumes of many colours and should be congratulated on their enthusiasm, articulation and acting ability.

The Grade Six and Seven groups performed a compilation of the Cup Song combined with the Acapella Song, originally sung by Karmin. These groups worked independently to choreograph their own performances. They took the customers of the Col’Cacchio Pizzeria by surprise by starting their performances off with a dramatized “quarrel” between the so-called boyfriend and girlfriend, which then filtered into song and dance.

Ross Buckle and Nikita Latimer “fighting” over their imaginary toybox.

Back left to right: Jordan Collier, Paul Rossouw, Francois Joubert, Jacques Snyman, Riis du Plessis, Stuart Mellors. Front left to right: Matthew Pole, Petrie van Rensburg, Chris Albertyn (Capt.), Matthew MacLeod Smith (Capt.), Kyle Coetzee, Dylan Fourie.

F r a n c o i s Joubert and his Best Batsmen Trophy.

Gr 6 & 7 group doing the Acapella Song

Daniella de Sousa en Cecilia van der Meijden wys hoe meisies met ‘n kaskar afreken tydens die Graad 7 kamp.

Grade 4 and 5 learners with Candice Botha, a past pupil, from KFM Ground Patrol.

Drew Bennet making the terrifying ropes look easy.

Page 7: Northern Suburbs (May) Primary Schools

NEWS / NUUS

Laerskool De Tyger7MAY 2014

Laerskool Eversdal

Rugby Bywoning van ouers SOS Camp

Rugbyspanne

First ever Triathlon

Hockey

Die Laerskool Eversdal het op 9 en10 April 2014 ‘n baie suksevolle voorseisoensrugbytoernooi vir o/11B, o/13A en o/13B, wat deur Stellenberg Kwikspar geborg is, aangebied. Dit was vir die seuns heerlik om in die volmaan onder spreiligte te kon speel.

Op 15 April 2015 het die voornemende Gr. 1-ouers van 2015 die geleentheid gehad om die skool te kom besigtig. Die ouers kon, onder andere, ‘n les van Mnr. Gys Burger bywoon wat hy op ‘n interaktiewe witbord aangebied het.

At the end of the first term the Grade 5-learners attended a very successful SOS camp. Their skills were tested to the limit, but there was also time for relaxing and just enjoying nature.

Die o/11A en B- en 0 13A en B-rugbyspanne het tydens die pas afgelope skoolvakansie na Bloemfontein toe getoer waar hulle aan ‘n baie suksesvolle rugbytoernooi deelgeneem het. Hier is die amptelike toernooi-foto wat deur die organiseerders geneem is.

Eversdal hosted its first ever Triathlon at the end of the first term. Parents participated with their children. This was a golden opportunity to motivate children and to build relationships. They had to run, swim and ride a bicycle.

At the back f.l.t.r: Rowan De Villiers (coach) and Martus Greyvenstein (team manager). In the middle f.l.t.r. Henju Duvenhage, Kian Potter, William Fuller, Luca Janse van Rensburg, William Pretorius, Tristan Kucharzik and Retief Osche. In front f.l.t.r. Francois Botha, Luke Randall, Jack Mantell, Rudi de Wet and Nicolas Sanders. Gerhard Martin was absent when the photo was taken.

The u14 Hockey boys toured to Knysna during the April school holiday.

WP Atlete

Oud-leerders dien op RVL

TiertjieFees 2014 – 80’s Opskop Ons Skool se Waardes

Personeel 2014

Vier van ons skool se atlete het tydens die atletiek-seisoen WP klere verwerf vir onderskeidelik naellope, hekkies, verspring en spiesgooi. Hulle is Donè Kemp, Jano Scheepers, Jaco Oosthuizen en Natasha Martins. Baie geluk aan julle.

Dis met groot trots dat ons kan sê 10 van ons oud-leerders dien hierdie jaar op die RVL by Hoërskool Tygerberg. Baie geluk aan julle! Hou ons skool se naam hoog met elke tree waar julle gaan.

Op Saterdag, 15 Maart 2014, was dit weer tyd vir ons jaarlikse TiertjieFees. Hierdie jaar se tema was 80’s Opskop en alles tot die musiek was uit die jare 80’s. Elke graad was verantwoordelik vir iets tydens die fees. En so het die ouers lekker tussen mekaar kon kennis maak en kuier. Die kinders het baljaar en gespeel dat hul sopnat en baie uitgeput was aan die einde. Hierdie dag was ‘n groot sukses danksy die vele hande wat vooraf en op die dag gehelp het. Baie dankie vir almal se betrokkenheid en daarom het ons ‘n mooi bedrag ingesamel. Wat gaan 2015 se TiertjieFees oplewer?!

Waardes is een van die fondasies by ons, waarvolgens ons leerders elke dag leef, en elke kleur verteenwoordig ‘n waarde: Geel – LojaliteitWit – EerlikheidGroen – VerantwoordelikheidBlou – Respek Pers – SelfdissiplineRooi – Liefde

‘n Inisiatief van die leerderraad is om elke week drie van die skool se leerders, wat die waardes uitleef, tydens saalbyeenkoms met ‘n sertifikaat te beloon. Baie geluk aan al die leerders wat al sertifikate ontvang het en mag hul aanhou om volgens die waardes te leef.

Dit was foto-dag by die skool en hiermee is ‘n foto van ons personeel vir 2014. Baie dankie aan elke personeellid vir jul bydrae elke dag by Laerskool De Tyger.

Donè Kemp, Jano Scheepers, Jaco Oosthuizen, Natasha Martins.

Page 8: Northern Suburbs (May) Primary Schools

MAY 20148

NEWS / NUUS

AWSUM Scoop

www.thestage.co.za [email protected] 021 914 3151 www.facebook.com/thestageschool 4 Bella Rosa Street, Rosenpark, Bellville

All ages welcome!

Part-Time classes in Dance, Drama and Singing

Full-Time Performing Arts Course (3 Year Course)

SELFIE

Ons stel bekend: Die AWSUM Scoop - Blad

Post and win!The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get

selfing and start liking for your chance to win.

Submit as many selfies as you want!Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes

means more chance at winning! One luckyperson will win a meal voucher for 2 at

Proviant Restaurant in the Paarl.

If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the

closing date via a Facebook private message from us.

Pssst..Ons wil weet...van jou en jou vriende,so stuur vir ons jou foto’s!

Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie...Dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad in die AWSUM Koerant geplaas word.

Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit!

Stuur jou nuus na [email protected] jy nie `n e-pos adres nie? Post jou foto op ons Facebook-blad of stuur dit as `n “private message” na ons. AWSUM News - www.facebook.com/AWSUMNews

Page for your chance to win a R1 000.00. Go to www.facebook.com/AWSUMNews