Nn 6 5 issuu

8
Deur Martie le Grange ([email protected]) MOKOPANE - Workers at the Mogalakwena Municipality blame Mayor Parks Sebatjane for "forcing" them to down tools again last Friday after he apparently failed to uphold the agreement relating to benchmarking of salaries. This, despite apparently getting the green light from Cooperative Gover- nance Minister David van Rooyen. The municipal workforce embarked on strike action again last week Friday and gathered at the Leka Lekalakala Council Chambers to wait for Sebatjane to address them on the benchmarking issue they assumed was resolved. “It’s just a case of broken promises,” said Jabu Mashamaite, chairperson of the Municipal strike - again! South African Municipal Workers Union (SAMWU) on Tuesday morning. Mashamai- te referred to promises allegedly made by the Mayor in an attempt to reinstate service delivery weeks ago. Mashamaite claims that Sebatjane failed to address the municipal workers about the change of plans. He claims that Sebatjane's words to officials in- sisting that he clarify the situation were: “I am not going to talk to you, just go away.” Deur Amanda Basson ([email protected]) LEPHALALE – Dit is vier weke vandat Monique Barnard (19) in die vroeë oggendure van 14 April uit haar woning in Kameeldoringstraat, Onver- wacht, gestap en verdwyn het. Al is daar geen teken van waar sy haarself bevind nie, glo haar ma, Louise Laubser, dat haar kind opgespoor gaan word. “Ek moet glo dat my kind êrens is en net nie kontak met my maak nie, want die alternatief “Ons sal Monique nog vind” is net te verskriklik om aan te dink,” het Louise Dinsdagoggend gesê. Twee privaat speurders het Louise glo al gekontak om te help om Monique op te spoor. "Ek het nie die R10 000 tot R15 000 om hulle te betaal vir hul dienste nie al wil ek hoé graag hul hulp hê.” Monique, wat na haarself as Monica verwys, se verdwyning is reeds in die nasionale media berig en artikels en plakkate is ook op Facebook ... volg op bl. 3 ... to page 3

description

Limpopo based community newspaper for Lephalale and Mokopane

Transcript of Nn 6 5 issuu

Deur Martie le Grange ([email protected])

MOKOPANE - Workers at the Mogalakwena Municipality blame Mayor Parks Sebatjane for "forcing" them to down tools again last Friday after he apparently failed to uphold the agreement relating to benchmarking of salaries. This, despite apparently getting the green light from Cooperative Gover-nance Minister David van Rooyen.

The municipal workforce embarked on strike action again last week Friday and gathered at the Leka Lekalakala Council Chambers to wait for Sebatjane to address them on the benchmarking issue they assumed was resolved.

“It’s just a case of broken promises,” said Jabu Mashamaite, chairperson of the

Municipal strike - again!

South African Municipal Workers Union (SAMWU) on Tuesday morning. Mashamai-te referred to promises allegedly made by the Mayor in an attempt to reinstate service delivery weeks ago. Mashamaite claims that Sebatjane failed to address the municipal

workers about the change of plans. He claims that Sebatjane's words to officials in-sisting that he clarify the situation were: “I am not going to talk to you, just go away.”

Deur Amanda Basson ([email protected])

LEPHALALE – Dit is vier weke vandat Monique Barnard (19) in die vroeë oggendure van 14 April uit haar woning in Kameeldoringstraat, Onver-wacht, gestap en verdwyn het. Al is daar geen teken van waar sy haarself bevind nie, glo haar ma, Louise Laubser, dat haar kind opgespoor gaan word.

“Ek moet glo dat my kind êrens is en net nie kontak met my maak nie, want die alternatief

“Ons sal Monique nog vind”is net te verskriklik om aan te dink,” het Louise Dinsdagoggend gesê. Twee privaat speurders het Louise glo al gekontak om te help om Monique op te spoor. "Ek het nie die R10 000 tot R15 000 om hulle te betaal vir hul dienste nie al wil ek hoé graag hul hulp hê.”

Monique, wat na haarself as Monica verwys, se verdwyning is reeds in die nasionale media berig en artikels en plakkate is ook op Facebook

... volg op bl. 3

... to page 3

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 6 MEI 20162

Deur Amanda Basson ([email protected])

Van stoutigheid kan mens kinders niks leer nie. Jy is tog net eenkeer jonk en elke kinder-avontuur word ‘n herinner-

ing wat jy vir ewig koester, maar vir sommi-ge kinders wat met aandaggebreksindroom (AGS) en aandag-tekort-hiperaktiwiteit-ver-steuring (ATHV) gediagnoseer is, is dit nie net bloot stoutigheid nie, maar ’n ernstige afwyking wat moontlik met medikasie be-handel moet word.

Mense wat sukkel met konsentrasie, im-pulsiwiteit en/of hiperaktiwiteit kan moontlik aan AGS of ATHV ly. In die verlede is na AGS verwys as die persoon nie hiperaktief is nie en net sukkel om te konsentreer.

“Die nuutste tendens is om sommer net van ATHV as ‘n sambreelterm te praat," sê Lizette Rossouw, ‘n bekende opvoedkundige sielkundige in Mokopane.

Christelle Maritz van Lephalale se seuntjie, Albert (7), was nog altyd ‘n lewen-dige knapie. “My kind het nooit geloop nie en het altyd gehardloop as hy êrens heen wou gaan; sy gedrag het ook wesentlik van sy jonger boetie verskil wat ‘n rustige kindjie is.”

Christelle het haar hande vol gehad met Albert en het selfs gesukkel om vir hom ‘n kleuterskool te kry wat sy gedrag kon hanteer. “Ek wou my kind skuif na ‘n kleuterskool wat

Klein woelwater of dalk hiperaktief?nader aan my huis was, maar die juffrou kon doodeenvoudig nie met hom klashou nie en ek was genoodsaak om hom in ‘n skool sit waar sy onderwyser die geduld gehad het om vir hom individuele aandag te gee selfs al was dit verder van my huis af.”

Toe Albert in die laerskool gesit is het sy juffrou besluit dat hy nie genoegsame vordering gemaak het nie en moes hy Gaad R herhaal. “Albert kon nie stilsit en konsentreer nie, as ‘n mens met hom raas oor sy gedrag was dit asof jy met ‘n muur praat - hy het aanhoudend die klas ontwrig.”

‘n Baie oplettende Graad 1 juffrou het Albert na ‘n arbeidsterapeut verwys wat be-vind het dat hy moontlik aan ATHV lei. “Ons het hom op Ritalin gesit en nou is my kind ‘n nuwe mens. Hy kan konsentreer en sy gedrag het hand-om-keer verander.”

Yolande Coetzee van Mokopane se seuntjie is hierdie jaar 10 en is met AGS gediagnoseer. “My kind was baie vroeg ge-bore en op vier-jarige ouderdom het ek ag-tergekom dat hy spraakprobleme het. Ek het eers gedink dat daar dalk iets met sy gehoor skort wat kon veroorsaak dat hy sukkel om te praat, maar nadat ek hom na ‘n arbeids-terapeut toe geneem het is ons na ‘n psigiater in Polokwane verwys wat bevind het dat hy AGS het.”

Yolande en haar seuntjie sien ‘n psigiater

elke drie maande en haar kind neem daagliks Ritalin. Die verskil wat die medikasie aan die seuntjie se gemoedstoestand gemaak het is baie opvallend, sê Yolande. “As hy dit nie neem nie raak hy verskriklik depressief en ons het al geleer om sagter met hom te werk om sy gemoedstoestand te akkomodeer.”

Vir enige ma is dit moeilik om hierdie tipe gedrag by jou laerskool kind te beheer, maar Lizette voeg by dat ouers soms die dam onder die eend uitruk wanneer hulle hoor dat hul kind aan ATHV of ATV lei. “Hierdie kinders is gewoonlik hoogs intelligent en ek hou daarvan om te sê dat hulle Ferrari breine het met fiets remme.”

“Omdat hul noradrenalienvlakke en/of dopamienvlakke te laag is sukkel hierdie kinders om gefokus te bly en kan dit veroor-saak dat hulle ‘n swak selfbeeld ontwikkel en onderpresteer.”

Lizette sê die beste behandeling is ‘n kombinasie van medikasie (om die kind se noradrenalienvlakke en/of dopamienvlakke voldoende te lig) en gedragsmodifikasie (om te help met byvoorbeeld organisasie, struktuur, dissipline, aanvaarding en om daaglikse aktiwiteite beter te hanteer).

‘n Pediater of psigiater sal die medikasie voorskryf wat by die unieke geval pas. Daar is verskeie opsies daarvoor beskikbaar. “Ouers is dikwels skrikkerig vir medikasie, maar dit sou nie vir meer as 50 jaar al op die mark gewees het as dit nie veilig en doeltreffend was nie," sê Lizette.

Sommige ouers kan vir langer as twee jaar wag voordat hulle met medikasie be-gin omdat die diagnose nie strook met die ideale wat hulle vir hul kind gehad het nie. “Ons sien dan dat die tipiese rou fases volg naamlik ontkenning, woede, onderhandel-ing, depressie en uiteindelik aanvaarding.”

Ouers kan ook hul kinders help deur ‘n paar riglyne toe te pas wanneer hul dalk op ‘n uitstappie gaan of na ‘n publieke plek waar die kind sekere gedrag moet toon, verduidelik Lizette. “’n Rustelose tiener kan

dalk kougom kou om beweging op ‘n meer sosiaal aanvaarbare manier in te werk, maar ek stel nie voor dat klein of baie impulsiewe kinders dit doen nie omdat hul dalk die kou-gom in die tannie langs hulle se hare kan kry!”

As die kind nog klein is straf jy hom, jou-self en ander onnodig om vir te lang tye van hom te verwag om stil te sit. “Wanneer hy iewers ‘n toeskouer is stel ek voor dat julle iewers sit waar julle nie baie in die oog is en ander mense kan pla nie. Sit ook so dat die kind soms sommer gou kan uitglip en badkamer toe gaan om bietjie te beweeg.”

Elke gesin wil ook darem so nou en dan gaan uiteet maar as jou kind ‘n woelwater is, is dit beter om ‘n restaurant te kies met ‘n speelplek waar hy/sy van sy/haar energie kan ontslae raak op ‘n toepaslike wyse. “Vermy ‘n stywe formele restaurant waar hy soos ‘n seer-oog gaan uitstaan en jy later eerder onder die tafel sal wil inkruip.”

Lizette sê dit is ook belangrik om goeie gedrag te beloon en daarop te fokus.

Die belangrikste is egter om die korrekte diagnose en behandeling vir jou kind te kry. “Die korrekte benadering tot ATHV by kinders en volwassenes lei onder andere tot meer begrip, beter lewenskwaliteit, bereiking van potensiaal en beter menseverhoudings,” sluit Lizette af.

Albert Maritz met die rooi hempie en sy boetie, Aubrey.

“Hierdie kinders is gewoonlik

hoogs intelligent en ek hou

daarvan om te sê dat

hulle Ferrari breine het met

fietsremme.”

- Lizette Roussouw

Wetenskaplike mynbaas soek nie ‘stories’ nieMOKOPANE - Albert Jordaan, die projek-bestuurder vir beide Sylvania Platinum se Grass Valley en Volspruit projekte suid van Mokopane sê hy is ‘n wetenskaplike en steur hom nie aan boere se “stories” oor boorgate wat opgedroog het toe Grass Val-ley se skagte in die 1980’s ontwater is nie.

Dewald de Beer jnr het tydens ‘n ge-meenskapsvergadering Dinsdag vertel hoe sy ouers se boorgate 5km van die myn af oornag opgedroog het en die Nyl Aksiegroep se prokureur, Emile Honiball, het ‘n brief van Ken Smit voorgelees wat vertel hoe Moorddrift se boorgate eers in die 1990’s herstel het na Grass Valley se ontwatering in die 1980's.

Jordaan sê Sylvania beplan nie om dadelik die ou ondergrondse skagte, van ongeveer 250m diep, te ontwater nie. Ver-dere studies sal eers gedoen word, sê hy.

Boere in die omgewing voel Sylvania stoomroller die mynaansoek deur sonder om die risiko wat ‘n myn vir landbouaktiwit-eite inhou behoorlik in ag te neem.

Dr. Eugene Gouws wat die geaffekteerde omgewing se landbouproduksie vir die omgewingsimpakstudie nagevors het, sê die area het diep rooigrond met hoë landbou-potensiaal, maar vanweë lae reënval en ‘n kort groeiseisoen is boere in die omgewing afhanklik van grondwater. Hilary Knight, ‘n beesboer van die omgewing beaam dit. “Elke druppel water wat elke bees drink, kom uit ‘n boorgat uit. Sonder grondwater kan ons nie bestaan nie.”

Jordaan sê egter mynwese verdien baie meer geld en maak ‘n groter bydrae tot die ekonomie as landbou. “Wat help dit ons het voedselsekerheid, maar ons het nie geld om mee kos te koop nie.”

6 MAY 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

“The only thing we are concerned about is the plight of the workers,” says Masha-maite. “We don’t find the leadership of this municipality taking responsibility for this [matter].”

“Their refusal to talk to the workers is what is fueling the situation. They promise the workers one thing and the next day they don’t want to speak to them,” said Masha-maite.

Traffic officials claim Sebatjane’s actions possibly contributed to the carnage on the Mogalakwena roads over the past long week-end as they (the traffic officials) were also on strike. “We want to return to work, but need to have this issue resolved first.”

Another municipal employee, who does not want his name to be mentioned due to

gedeel. Noordelike Nuus se oorspronklike berig oor haar verdwyning is reeds meer as 10 500 keer gelees en honderde kere gedeel via Facebook en Twitter.

Monique het die betrokke oggend glo die huis wat sy met haar vriend gedeel het verlaat met net ‘n klein tassie vol klere en haar selfoon. Sy het na bewering geen geld by haar gehad nie. Sy en die vriend, met wie sy in ’n verhouding was, het glo ’n argument gehad en sy het met slegs ’n swart sweet-pakbroek en hempie geloop. Sy het vroeër die aand met Louise kontak gehad en het vir haar ‘n boodskap gestuur. Teen die oggend toe Louise haar probeer skakel het, was haar selfoon af en dit is nog nie weer aangeskakel nie.

Sedertdien het haar ma ‘n verbete stryd gevoer om haar kind op te spoor. Louise het al Monique se vriende gekontak en ook met al hul familielede kontak gemaak. “My kind kan tog nie net so verdwyn nie, dis heeltemal abnormaal vir haar om so lank nie met my

Municipal strike resumed

...from page 1 fear of intimidation, said the community at large is quick to blame municipal workers for the so-called 'tantrums' at the municipality. “We just want what is fair and what is owed and promised to us. Nothing more and noth-ing less. It is that simple,” he said.

Another worker added that she and many others are too scared to fill out their atten-dance registers if they choose to work while other workers are striking as intimidators might see they are at work and harm them.

Percy Nketsi, a representative for the mu-nicipal worker force, said services will not be reinstated until a council meeting, that was scheduled and cancelled last Friday, takes place.

Northern News briefly spoke to acting municipal manager, Markus Mthombeni, who said that he is tired of commenting on the same matter week after week.

“Ons sal Monique nog vind”.. van bladsy 1 kontak te maak nie," sê sy. “Ons het ‘n baie

goeie verhouding en het gereeld met mekaar gepraat selfs al het sy nie naby my gewoon nie.”

Intussen skets berigte in die media ’n sombere prentjie van ’n jong meisie met emo-sionele probleme. Louise erken dat Monique wel deur diep waters gegaan het, maar hou vol dat hulle ’n hegte verhouding gehad het en dat sy en Monique gereeld gepraat het.

Louise sê was daar bewerings van ‘n ouer man wat Monique glo in Polokwane gesien het. “Hy het beweer dat hy ‘n saamry geleen-theid gekry het met ander persoon en dat daar ‘n vrou wat soos Monique gelyk het in die voertuig was, maar toe ek hom vra om sy woonadres aan my te gee sodat ek dit vir die polisie kan gee om te help met hul ondersoek het hy volstrek geweier.”

Volgens adjudant offisier Frans Mokoena van die Lephalale polisie het hul nog nie ver-dere vordering met die saak gemaak nie en was hy ook nie bewus daarvan dat iemand haar moontlik in Polokwane gewaar het nie.

Deur Martie le Grange ([email protected])

MOKOPANE - ‘n Gru-ongeluk op die N1 naby die Nyl Plaza tolhek buite Mokopane het verlede Sondag nege mense se lewens geëis.

Sewe van die slagoffers was studente van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits). Die minibus waarin sowat 16 mense gereis het, het blykbaar omgeslaan en aan die brand geslaan na dit glo teen ‘n waentjie op die snelweg gebots het. Die oorledenes het onherkenbaar verkool, het verkeersowerhede

MOKOPANE – ’n Welbekende inwoner van die dorp is Saterdag in ’n motorongeluk oorlede en sy vrou ernstig beseer op pad terug van ’n heerlike oggend piekniek by Moorddrift net buite die dorp.

Die wit bakkie waarin Tienie en Marietjie Blount - albei in hul sewentigs - gery het, was in ’n botsing met 'n minibus betrokke.

Tienie is op die toneel oorlede, terwyl Marietjie na die Medikliniek Hospitaal in Polokwane vervoer is waar sy in intensiewe sorg is en behandel word vir onder meer

Nege sterf in ongeluk op N1berig. Nog ses studente is in die Mokopane Hospitaal in ’n bestendige toestand. Be-stuurslede van Wits het in ’n mediaverkla-ring gesê van die studente is oorgeplaas na Gauteng vir spesialis behandeling.

Die studente het van ‘n kerkdiens by die Zionist Christian Church af teruggekeer toe die ongeluk plaasgevind het.

Daar was altesaam 39 padsterftes in die provinsie oor die afgelope langnaweek, het die departement van vervoer in ‘n media-verklaring bevestig.

Uitstappie eindig in tragediegebreekte ribbes.

Drie insittendes van die taxi is ook beseer, maar is intussen ontslaan nadat hulle vir geringe beserings behandel is.

Volgens die egpaar se seun, Stanley Blount, het sy ouers oor die jare gereeld die wild en natuurskoon gaan geniet by die Moorddrift net buite die dorp en dan som-mer ook ’n fles koffie en ’n piekniekmandjie gepak.

Noordelike Nuus betuig ons innige meegevoel aan Marietjie asook die egpaar se familie en vriende.

Three stabbed to deathMARAPONG – Three men in their twenties died this weekend after they were stabbed outside a tavern near Nelsonskop Primary.

Lephalale police spokesperson warrant officer Frans Mokoena says the three men allegedly shouted comments to two women who walked past them in the street outside the tavern. Two other men standing near the women got angry and approached the men shouting at the women.

A fight ensued and three of the men were stabbed with a sharp object. One of the men died on the scene and the body of another man was found about 100m away. The third man was transported to Polokwane hospital but he passed away on Tuesday.

No one has been arrested and the police are investigating.

Crime snippetsBy Ratlou Mabula

MARAPONG - A man (25) was found dead in a bathroom with an unknown liquid substance near him.

Lephalale SAPS’ warrant officer Frans Mokoena said the man was foaming at the mouth. The owners of the house do not know the man's identity and no foul play is suspected. The substance was sent to the police laboratory for testing.

In another case, a man in his twenties was found dead in Bandusaka. He went to bed on Tuesday and passed away in his sleep. The SAPS reports that the man has been arrested for numerous crimes in Marapong extension three and Bandusaka section (also known as Greneka).

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 6 MEI 20164

Pasop vir gelddieweLEPHALALE – Gedurende ‘n gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) vergadering verlede maand is daar gewaarsku dat inwoners versigtig moet wees wanneer hulle geld trek nadat groot somme geld by mense in die dorp afgeneem is na hulle by onderskeie banke weg is.

“Die informasie is maar skraps, maar ons vermoed dat dit moont-lik boosdoeners kan wees wat buite die banke rondhang en kliënte agtervolg sodra hul die bank verlaat,” het die GPF se Thys Eloff gesê.

Inwoners word gemaan om eerder nie alleen geld te gaan trek nie.

Deur Amanda Basson ([email protected])

LEPHALALE – Die spoggerige vere is behoorlik reggeskud tydens die NG Kerk Ellisras Wes se masker en vere dans ten bate van Abraham Kriel kinder-huis verlede Dinsdag.

Die glansgeleentheid is gehou om fondse in te samel vir Huis Matopie wat elf mei-sies huisves. “Ons kerk het die huis aangeneem en het gevind dat daar regtig ‘n behoefte aan ‘n drukpomp is om water vir die meisies te voorsien,” het Lizette Perrier, een van die organiseerders van die dans, gesê.

Altesaam 182 kaartjies vir die dans is verkoop. “Indien al-mal betaal wat beloftes gemaak het die aand sal ons ‘n wins van R9 000 uit die kaartjie verkope maak en meer as R25 000 op die boete blik en veilings wat deur die loop van die aand gehou is.”

Daar is nou genoeg fondse om die drukpomp te koop en die pype in die huis te vervang. “Twee van die meisies kan op hul Graad 7 toere gaan en die res van die geld sal ingedeel word om oor die volgende twaalf maande te gebruik vir kruideniersware elke maand en ook ‘n fliekdag met ‘n paar bederfies te hê.”

Die elf meisies gaan ook elkeen splinternuwe slaap-klere kry om hul warm te hou gedurende wintermaande. “Ons wil graag al die dames van NG Kerk Ellisras

Maskers en vere vir ‘n goeie doel

Wes bedank wat gehelp het met die funksie veral vir Louisa de Lange van die kerkkantoor, Ds. Jannie en Karien Hamman, Sasko vir al die brode, Perfect 10 vir pryse, Hennie Pepler wat gratis musiek verskaf het, al die dames wat kaartjies help verkoop het, almal wat kaartjies geborg het wat nie self daar kon wees nie en al die mense wat ‘n bydrae op die veiling gemaak het.”

Indien daar nog mense is wat wil bydrae kan hulle die volgende rekening inbetaal: Abraham Kriel Kinder-huis, Absa, Rek: 1470 153 667.

Verwysing: Deponeerder se naam en van.

Regs: Vincent en Lizette Perrier (een van die organiseerders van die dans). Links: Annemarie Maloney en metgesel.

Nuwe provinsiale kantore vir VF PlusLIMPOPO – Die VF Plus het Dinsdagmiddag hulle nuwe provinsiale kantoor in Mokopane bekendgestel. Marcelle Maritz, VF Plus se hoof organiseerder in Limpopo en VF Plus kandidate het besoekers by hulle bekendstelling verwelkom terwyl daar ’n eet- en drinkdingetjie in die hand gestop is. Van die plaaslike sakelui het ook gaan inloer by die nuwe tuiste. Sakke vol klerasie skenkings wat vir armblankes ingesamel is by die kantoor in ’n groot hoeveelheid afgelaai het Maritz gesê en haar dank uitgespreek teenoor die gemeenskap, sowel as die AP Kerk vir dié skenkings. Sy het Die Bakhuis bedank vir die verversings wat beskikbaar gestel is vir die bekendstelling. Maritz nooi alle VF Plus lede, belangstellendes en die gemeenskap om hulle te besoek by 99 Thabo Mbeki Rylaan.

Dié outjies ken die BybelLEPHALALE - Die Daniël-span van Hardekool Akademie het op 25 April aan die finale landswye rondte van die  Bybelkennis deelgeneem in Pretoria. Die leerlinge het aan twee uitdun rondtes deelge-neem en was toe verkies om aan die finale rondte deel te neem. Die Graad 5 leerlinge het uitstekend gevaar en het ‘n eerste plek (goud) behaal. Hulle was ook die fase-wenners vir Graad 4 en 5. Van links: Helgard Muller, Erisa du Toit en Wian Lewies die lede van die Graad 5 wenspan.

6 MAY 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

Answer: The Bible clearly teaches that Christians are not to worry. In Philippians 4:6, we are commanded, “Do not be anx-ious [do not worry] about anything, but in everything, by prayer and petition, with thanksgiving, present your requests to God.”

In this Scripture, we learn that we should bring all of our needs and concerns to God in prayer rather than worry about them. Jesus encourages us to avoid worrying about our physical needs like clothing and food. Jesus assures us that our heavenly Father will take care of all our needs (Matthew 6:25-34). Therefore, we have no need to worry about anything.

Since worrying should not be a part of a believer’s life, how does one overcome wor-ry? In 1 Peter 5:7, we are instructed to “cast all your anxiety on him because he cares for you.”

God does not want us to carry around

Devotional corner

Question: “What does the Bible say about worry?”the weight of problems and burdens. In this verse, God is telling us to give Him all of our worries and concerns. Why does God want to take on our problems? The Bible says it is because He cares for us. God is concerned about everything that happens to us. No worry is too big or too small for His attention. When we give God our problems, He prom-ises to give us the peace which transcends all understanding (Philippians 4:7).

Of course, for those who do not know the Savior, worry and anxiety will be part of life. But to those who have given their lives to Him, Jesus promised, “Come to me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. Take my yoke upon you and learn from me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls. For my yoke is easy and my burden is light” (Matthew 11:28-30).

Source: www.gotquestions.org

Noodnommer vir kragproblemeLEPHALALE – Die munisipaliteit het ‘n nuwe 24/7 noodnommer wat deur Spasa se beheerkamer beman word vir elektriese krag onderbrekings.

Inwoners kan kragonderbrekings rap-porteer by 014 763 5621 en die Spasa personeellid sal dan die munisipale span in kennis stel.

Deur Martie le Grange ([email protected])

MOKOPANE – The production on a crime/drama movie titled ‘Amandla’ is in full swing in and around Mokopane. Wayne and Hilary Knight's farmhouse on Swainson's Safaris outside Mokopane was identified as an ideal Bushveld location for a part of the film. Production on ‘Amandla’ began on 30 March. Northern News was fortunate enough to meet with Hollywood filmmaker and writer, Nerina de Jager, her award-winning production team and ensemble cast while filming on Freedom Day last week. Other locations for scenes in the movie include Moorddrift farm and Hoërskool Piet Potgieter (which will be portrayed as a police college).

De Jager now lives in Hollywood, but was born in South Africa. She says part of the film reflects her own life experience and promises a heartfelt movie that is due for release in September 2017 via the US Lions Gate En-tertainment Corporation.

'Amandla', which is set in the 1980’s, portrays the tragedy of two inseparable brothers who are violently orphaned at a ten-der age and their lives take entirely

Hollywood comes to Mokopane different directions. The oldest brother falls into a life of crime to ensure their livelihood while the youngest pursue justice as a policeman.

When a savage crime drives the final wedge between them, brotherly love is put to a test and the lies of their childhood are finally exposed. But through self-sacrifice their sacred bond triumphs over their inner demons and malevolent external forces alike.

'Amandla' is produced by Jarrod de Jong (The Blanket, Last Hours, Eintlik Nogal Baie) and executive produced by Riaan van der Wart (Firegrass Films).

The movie cast includes: Thabo Ra-metsi, Lemogang Tsipa, Israel Makoe, Linda Sebezo, Thabiso Masote, Bale Mashinini, Zondwa Njok-weni, Nquobile Si-pamla, Ncibijana Madlala, Andre Odendaal, Natania van Heerden, Jea-nique Fourie, Mar-nitz van Deventer, Jaco Muller, Char-lie Bouguenon and Lucky Khoza.

Hollywood filmmaker and writer, Nerina de Jager. some of the cast and residents from Mokopane who were used as extras in the movie at Swainson's Safaris for a scene in the 'Amandla' movie. Top right: Amandla movie actors Ncibijana Madlala with Jeanique Fourie, Thabiso Masote and Bahle Mashinini behind the scenes at Swainsons Safaris outside Mokopane.

Vele hande, ligte werk vir speelgoed projekLEPHALALE – Die vrouens van Yeshua’s Pride 777, ‘n nie-wins-gewende organisasie, is besig om popklere en houttrekkers te maak vir minderbevoor-regte kindertjies in afgeleë gebiede.

“Ons doel is om vyf afgeleë skole te besoek en aan die kinders Barbiepoppe of trekkers te gee om sodoende te help om die kinders op te beur," sê Anet van der Merwe die dryfveer agter die projek.

Daar is tans 13 vrywilligers van Gor-donsbaai, Jeffreysbaai, Pretoria, Lephalale en Botswana wat klere en beddegoed vir die poppe te maak. “Ons het ook nege vrywil-ligers wat help om geskenkpakkies reg te kry wat bestaan uit beddegoed, kussings, ’n pop en tien stelle klere.”

Vir die seuntjies is die groep besig om houttrekkers met sleepwaentjies bymekaar te maak. Die eerste uitreiknaweek sal op 5 Augustus in Botswana plaasvind. “Die dorp wat ons gaan besoek is so 30km van Fran-cistown af en ons gaan ‘n dag daar kuier en konsert hou, prente uit deel en kosmaak.”

Volgens Anet benodig hulle sowat 250 poppe met 2 500 stelle klere en 250 trek-kers wat elkeen 'n waentjie moet hê. "Dis nie 'n maklike taak nie en ons het altyd plek vir nog 'n paar gewillige hande as daar ie-mand is wat betrokke wil raak."

Yeshua’s Pride 777 gaan 70 kospakkies saam vat wanneer hulle Botswana besoek. “Ons benodig nie-bederfbare kosse soos kof-fie, suiker, poeiermelk, stampmielies, bone en dies meer.”

Anet en haar span gaan ook nog kampe vir minderbevoorregte kinders hou.

As daar iemand is wat betrokke wil raak by die projek kan hulle vir Anet kontak by die PPK Lighuis gemeente in Onverwacht.

Kom leer kleibeertjies maakMOKOPANE - Die Piet Potgieter Monument Ouetehuis sal 26 Mei 'n spesiale kursus aanbied oor hoe om kleibeertjies te maak. Die kursus sluit 'n beginnerspak (klei, gereedskap, houer, borspeld, magnet en teels) in. Die kursus sal 26 Mei om 9:00 tot 14:00 by die ouetehuis in Hoogestraat 60 aange-bied word en kos R450 wat koffie/tee en middagete insluit (betaalbaar by bespreking). Die kursus word aangebied deur Manda Theart van Pretoria. Vir navrae skakel 015 491 6315.

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 6 MEI 20166

6 MAY 2016 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

By Ratlou Mabula

LEPHALALE - The Lephalale municipality officially started the R10,5 million replace-ment of asbestos water pipes project on Tuesday when they met with two of the con-tractors responsible for the project.

According to Lawrence Tlhako, infrastruc-ture manager at the municipality, the project will ease some of the financial strain on the municipality due to the high cost of main-taining ageing infrastructure. “Existing water supply systems should be refurbished in a manner that serves the growing population of Onverwacht, Lephalale Town, Marapong and rural communities,” Tlhako said.

So far Lephalale Municipality has re-ceived a R7 million cash injection from the department of water and sanitation, while R3.5 million came from municipal coffers. Some of the pipes were installed 30 years ago and the replacement pipes will cover 9km. “Baswa Electro Consultants have al-ready done designs for the project with Zeno-bia Trading tasked to run the project.”

The project is expected to run until Sep-tember 2016. Part of the project’s Social Labour Plan (SLP) will see 30 recruitments comprising of skilled and unskilled people, 20 of these recruits will go through a plumb-ing training programme and they will also get a Certificate of Competence/Recognition for future employment opportunities.

Asbestos replacement project kicks off

Lephalale mayor, Jack Maeko, advised employees to use the opportunity to their ad-vantage for future employment opportunities. “I would like to see Zenobia Trading to at least recruit a physically challenged person to do administrative work to ensure that there is improvement and upliftment in the lives of disabled people in Lephalale.”

Lephalale mayor, Jack Maeko, with DA councilor Sybil Nieu-woudt during the sod turning event.

MOKOPANE – These learners of Waterberg High School successfully completed their level 1-3 first aid course during the recent school holidays. The course was conducted through Riskmed Training Consultants in Mokopane and is accredited by the Health and Welfare Sector Education and Training Authority (HWSETA). Marnus van Deventer from Riskmed facilitated the course.

Waterberg learners know first aid

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

UWIMPY delivers in Ellisras and

Onverwacht. Call Alma on 082 879 1582 to place your order.

MOOKGOPHONG - Die Potgietersrus Distrikslandbou unie (geaffilieer tot TLU SA) in samewerking met Central Edible Oil (CEOCO), CDT Crocs en Weber het vanjaar ’n rekordpoging opgestel vir die gelyktydige braai van 1000 stukkies krokodil kotelette op 50 Weber braaiers.

Die braai is Saterdag in die arena van die gewilde Wind-pompfees by die Euphoria gholflandgoed gehou.

Ockert Scherman, DLU voorsitter en Floris Booysen, DLU onder-voorsitter het opgetree as woordvoerders van die braai. Die braai is jaarliks ’n instelling en vorm deel van TLU SA se “Have you eaten today” – veldtog wat die breë publiek bewusmaak van die rol van landbou in Suid-Afrika.

Die braai is bygewoon deur Bennie van Zyl, TLU SA bestuurder en sy gade.

CEOCO het die netjiese swart voorskote, handdoekies en pette vir die helpers verskaf.

Vaatjie van Toks en Chops het die voortou geneem en die braaiers touwys gemaak. Sowat 100 mans en vrouens van Potgietersrus DLU en vriende het aan die rekordpoging deelgeneem. Daar is 1000 stukkies gelyktydig gaargemaak en daarna nog 500 stukkies. Proestukkies is uitgedeel aan die publiek en die ander vleis is geskenk vir liefdadigheid.

Só braai mens krokodil!

Gymnasts show off their attireMOKOPANE - Mokopane Pri-mary School’s gymnasts with their coaches Diana Masha-maite, Diana Mashamaite, Zulaikha Omar and Atalia Sebatjane proudly show off their attire at a practice last week. They thanked everyone who contributed towards this.

MOKOPANE - Potgietersrus se eerste span is steeds onoorwonne in die Boet Fick-liga met ‘n oorwinning van 52-10 teen Loskop se span van Groblersdal.

Potgietersrus senter Antony Hawken het 22 punte in die oorwin-ning aangeteken wat twee drieë en ses doelskoppe insluit. Potties het Loskop vroeër vanjaar 17-6 in ‘n vriendskaplike wedstryd geklop en hierdie oorwinning, meen klub voor-sitter, Renier Labuschagne, dui op Potties se vooruitgang.

Hawken was die algehele speler van die wedstryd en die flank Deon Klein was die voorspeler van die wed-stryd.

Potties se tweede span is met ‘n puntetelling van 35-0 verloor teen Loskop.

Potties het die naweek ‘n loslootjie terwyl die tweedes Vrydag om 21:00 teen Phalaborwa te staan kom

Potties rugby staan sterkLinks: Janke Hattingh van Talisman tree ook op as borg vir Potgiet-ersrus Rugbyklub.

Onder: Renier van Vuuren en Frikkie van Vuuren van TAN Slaghuis en Nylpark Mini Mark as borgs-kap vir Potgietersrus Rugbyklub se rugbytruie.

To advertise your business in

Northern News or www.noordnuus.co.za

call Engela at 014 763 5132 or

Lezandré at 015 491 3082