Kyk deur die loergat voordat jy ‘n deur oop- Fichardtpark...

2
Inligting & Nuus Nr 8/2016 | 4 English version on the website (Fichardtpark Neigh- bourhood Association—Downloads—Information and News No 8/2016) and at the FNA office, 6 Alto- na Crescent, Fichardt Park. FWA kontakbesonderhede: Voorsitter Jan Louw 079 881 1142 Administrasie Melinda Rossouw 073 945 4987 Bevelvoerders: Misdaadvry!!! Jacques Meiring Vicus Geel 076 277 3022 FICH-Net assistent Johanna Venter 083 501 0665 31874, Fichardtpark, 9317 Faks: 086 602 0458 [email protected] Ons wil graag van jou hoor! Gebruik die “Contact Us” of “Join us” sleutel by www.fichardtpark.co.za Installeer sekuriteitstoestelle. Hou deure, venters en motorhuise te alle tye gesluit. Versterk deurkosyne. Kyk deur die loergat voordat jy ‘n deur oop- maak. Installeer ‘n lig in die ingangsportaal vir beter sigbaarheid. Die kettinggrendel bied nie genoeg be- skerming as ’n hindernis tot toegang nie. Moenie die deur oopmaak vir vreemdelinge nie. Waarsku jou bure teen verdagte vreemdelinge. Belê ‘n gesinsvergadering om veiligheidsplanne te bespreek. Saamgestel deur: Jacques Meiring Senior FWA Bevelvoerder Inligting & Nuus Nr 8/2016 | 1 Fichardtpark: WOW buurt! Die FICH-Net radionetwerk in Fichardtpark is die eerste radionetwerk binne stedelike Bloemfontein wat ontwikkel is. Die FWA is in besit van ‘n OKASA lisensie wat bevestig dat dit ‘n wettige veiligheidsnetwerk is. Die netwerk het in Oktober 2013 afgeskop met 35 lede en groei nog steeds elke maand. Radiolede is baie meer bewus van aktiwiteite in die buurt en besef die waarde wat die FWA aan Fichardtpark bied, maar spesifiek die waarde wat ons twee be- velvoerders toevoeg. Elke lid doen aansoek vir ‘n unieke roepsein. ‘n Volledige databasis van alle radio’s is van die begin af geïmplementeer, gereed vir inspeksie deur OKASA. Lede neem deurlopend aan die aandinroepe deel. So verseker die FICH-Net span dat lede hul radio’s gereeld gebruik sodat hulle vertroud kan wees met die gebruik van die radio in noodsituasies. Dit is vir die FICH-Net span belangrik dat almal in die huis die radio reg moet gebruik; dus neem kinders ook deel aan die inroepe. Ons het ook jongmense wat as inroepleiers optree. Hier is Janita Minny, ‘n graad 12-leerder besig om die FICH-Net inroepe vir die aand te hanteer. Janita is ook ‘n radio-amateur. (Lede word saans ingeroep om hul veiligheid te bevestig).

Transcript of Kyk deur die loergat voordat jy ‘n deur oop- Fichardtpark...

Page 1: Kyk deur die loergat voordat jy ‘n deur oop- Fichardtpark ...refurbwarehouse.co.za/doc/Fichardtpark_WA... · met elektrisiteit of batterye werk. Inligting & Nuus Nr 8/2016 | 3 Ons

Inligting & Nuus Nr 8/2016 | 4

English version on the website (Fichardtpark Neigh-bourhood Association—Downloads—Information and News No 8/2016) and at the FNA office, 6 Alto-na Crescent, Fichardt Park.

FWA kontakbesonderhede:

Voorsitter Jan Louw 079 881 1142

Administrasie Melinda Rossouw 073 945 4987

Bevelvoerders: Misdaadvry!!!

Jacques Meiring Vicus Geel

076 277 3022

FICH-Net assistent Johanna Venter 083 501 0665

31874, Fichardtpark, 9317 Faks: 086 602 0458 [email protected]

Ons wil graag van jou hoor! Gebruik die “Contact Us” of “Join us” sleutel by

www.fichardtpark.co.za

Installeer sekuriteitstoestelle. Hou deure, venters en motorhuise te alle tye

gesluit. Versterk deurkosyne. Kyk deur die loergat voordat jy ‘n deur oop-

maak. Installeer ‘n lig in die ingangsportaal vir beter

sigbaarheid. Die kettinggrendel bied nie genoeg be-

skerming as ’n hindernis tot toegang nie. Moenie die deur oopmaak vir vreemdelinge

nie. Waarsku jou bure teen verdagte

vreemdelinge. B e l ê ‘ n g e s i n s v e r g a d e r i n g o m

veiligheidsplanne te bespreek. Saamgestel deur: Jacques Meiring Senior FWA Bevelvoerder

Inligting & Nuus Nr 8/2016 | 1

Fichardtpark: WOW buurt! Die FICH-Net radionetwerk in Fichardtpark is die eerste radionetwerk binne stedelike Bloemfontein wat ontwikkel is. Die FWA is in besit van ‘n OKASA lisensie wat bevestig dat dit ‘n wettige veiligheidsnetwerk is.

Die netwerk het in Oktober 2013 afgeskop met 35 lede en groei nog steeds elke maand. Radiolede is baie meer bewus van aktiwiteite in die buurt en besef die waarde wat die FWA aan Fichardtpark bied, maar spesifiek die waarde wat ons twee be-velvoerders toevoeg.

Elke lid doen aansoek vir ‘n unieke roepsein. ‘n Volledige databasis van alle radio’s is van die begin af geïmplementeer, gereed vir inspeksie deur OKASA.

Lede neem deurlopend aan die aandinroepe deel. So verseker die FICH-Net span dat lede hul radio’s gereeld gebruik sodat hulle vertroud kan wees met die gebruik van die radio in noodsituasies.

Dit is vir die FICH-Net span belangrik dat almal in die huis die radio reg moet gebruik; dus neem kinders ook deel aan die inroepe. Ons het ook jongmense wat as inroepleiers optree.

Hier is Janita Minny, ‘n graad 12-leerder besig om die FICH-Net inroepe vir die aand te hanteer. Janita is ook ‘n radio-amateur.

(Lede word saans ingeroep om hul vei l igheid te bevestig).

Page 2: Kyk deur die loergat voordat jy ‘n deur oop- Fichardtpark ...refurbwarehouse.co.za/doc/Fichardtpark_WA... · met elektrisiteit of batterye werk. Inligting & Nuus Nr 8/2016 | 3 Ons

Inligting & Nuus Nr 8/2016 | 2

E-AFVAL HERWINNINGDATUM: 17 SEPTEMBER 2016TYD: 09:00 - 12:00

PLEK: PARKEERTERREIN (biblioteek)

PICK ‘N PAY HIPERMARK

Bring jou E-Afval E-afval is enige produk wat met elektrisiteit of batterye werk.

Inligting & Nuus Nr 8/2016 | 3

AFVAL HERWINNING : 17 SEPTEMBER 2016

PARKEERTERREIN (biblioteek)

PICK ‘N PAY HIPERMARK

Ons vennote … Refurb Warehouse FS-EWaste Green Waste Bring ook blikkies, papier, glas– en plastiekprodukte.

Worsbroodjies te koop

@ R15

P R O M O S I E Sluit aan by die FWA op 17/9/2016 en ontvang ‘n lidmaatskapbord GRATIS!

Ons deel deurstigtige sakke uit.

Sekuriteitsmaatskappye sal teen-woordig wees.

Kom geniet die oggend saam met ons!

SPRINGKASTEEL VIR DIE KINDERS