Human Rights
description
Transcript of Human Rights
Human RightsBill of Rights
The South African Bill of rights
Rights Description
Equality Everyone is equal before the law and has the right to equal protection by law
Human dignity Everyone has dignity and the right to have their dignity respected and protected
Life Everyone has the to life
Freedom and safety Everyone has the right to freedom and safety
Privacy Everyone has the right to privacy
Freedom of religion, belief and opinion
Everyone has the right to freedom of religion, thought, belief and opinion.
Freedom of expression Everyone has the right to freedom of expression
Language and culture Everyone has the right use the language and to be a part of the culture of their choice
Education Everyone has the right to a basic education
Political rights Every citizen is free to make political choices
Children Every child has the right to be protected from neglect, abuse or hurt
Environment Everyone has the right to an environment that is not harmful to their health or well-being; and to have the environment protected, for the benefit of present and future generations
Mense RegteHandves van Regte
Suid-Afrika se Handves van regte
Regte Beskrywing
Gelykheid Almal is gelyk voor die wet en het die reg op gelyke beskerming deur die wet
Menswaardigheid Almal het waardigheid en die reg dat hul waardigheid gerespekteer en beskerm moet word
Lewe Almal het die reg om te lewe
Vryheid en veiligheid Almal het die reg op Vryheid en veiligheid
Privaatheid Almal het die reg op privaatheid
Vryheid van godsdiens, geloof en mening
Almal het die reg op Vryheid van godsdiens, gedagtes, geloof en mening
Vryheid van uitdrukking Almal het die reg om hul standpunt vrylik uit te spreek
Taal en kultuur Almal het die reg om die taal van hulle keuse te gebruik en deel te wees van die kultuur van hul keuse
Opvoeding Almal het die reg op basiese opvoeding
Politieke regte Elke burger het die Vryheid om politieke keuses te maak
Kinders Elke kind het die reg om teen verwaarlosing, mishandeling of besering beskerm te word
Omgewing Almal het die reg op ‘n omgewing wat nie skadelik is vir hul gesondheid of welstand nie, en die reg op ‘n omgewing wat beskerm word ter wille van huidige en toekomstige geslagte