Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat...

10
Acta Non Verba Lees Binne: Desember2019 Q 4 Uitgawe 17 True reconciliaon is never cheap, for it is based on forgiveness which is costly. Forgiveness in turn depends on repentance, which has to be based on an acknowledgment of what was done wrong, and therefore on disclosure of the truth. You cannot forgive what you do not know. ~ Desmond Tutu Kontakbesonderhede: [email protected] (t) 027 712 8000 (f) 027 712 8040 Facebook: Namakwa District Municipality Website: www.namakwa- dm.gov.za NC MHS Summit Slle optog UB in Buffelsrivier Nuwe Speaker

Transcript of Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat...

Page 1: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

Acta Non Verba

Lees Binne:

Desember2019 Q 4 Uitgawe 17

True reconciliation is never cheap, for it is based on forgiveness which is costly. Forgiveness in turn depends on repentance, which

has to be based on an acknowledgment of what was done wrong, and therefore on disclosure of the truth. You cannot forgive what

you do not know. ~ Desmond Tutu

Kontakbesonderhede:

[email protected]

(t) 027 712 8000

(f) 027 712 8040

Facebook: Namakwa District

Municipality

Website: www.namakwa-

dm.gov.za

NC MHS Summit Stille optog UB in Buffelsrivier Nuwe Speaker

Page 2: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

2

From the Municipal Manager’s Desk

We are on the verge of the end of another decade and about to start a new one

with renewed hope. The year is normally ended when Christians all over the

world celebrates Christmas. Is it all about the presents and the 3 days that coun-

cil generously donates to us or what is the true meaning of Christmas to us?

Each one of us will have to find take time and do some soul searching in order

to find out what it means to us.

This quarter was ended with mix emotions. We have won the Rugby World Cup

and will be the champions for the next four years but we have also heard many a foreigner in our beloved country.

Eskom has also dealt us another blow with load shedding but hopefully we shall look at alternative energy re-

sources in order to protect our assets against power failure. Our women and children that depends on us as men

have also suffered during this time and it is time that we reclaim our position as protectors but that we also re-

spect those that want to take care of themselves.

The audit of this year was a very tough one and we need to pull up our socks to prevent a similar experience. We

need to take ownership and owned up. This year’s audit opinion was again an unqualified opinion that we can be

proud of but let us work very hard to achieve a clean audit opinion. The issues at hand that we need to deal with

is not that serious and we should be able to address those issues successfully. We should constantly look for so-

lutions that can be replicated in order to assist our sister municipalities to achieve the same level audit opinion.

Our district is in the midst of a drought and we will have to use water wisely. Many of our towns are currently ex-

periencing water restrictions and our focus will have to shift towards that in order to find lasting solutions to bring

about a change in the life’s of our people, so please think of those in need of water when you open up your tap.

Our farmers have been suffering in silence and the role that they play in our communities are massive. We should

continue to fight on their behalves in order to assist them with. The recent drought relief support can be attributed

to the role that NDM played in advocating the plight of the farmers.

On behalf of council as well as management we want to wish you all a fulfilling festive period and may you return

renewed and ready to tackle the second half of the financial year. Please remember the words of Gordon Hinck-

ley, “’Go forward in life with a twinkle in your eye and a smile on your face but with great and strong purpose in

your heart”.

.

Chris Fortuin

Page 3: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

Wanneer is genoeg, genoeg?

Op die vooraand van 16

dae van aktivisme van

geen geweld teen vroue

en kinders is n jong

beeldskone meisie

sinneloos vermoor.

Hierdie grusame toneel

het in die plek waar sy

die veiligste voel gebeur met haar baba wat slaap

in die ander vertrek.

Dit breek my opnuut om te weet dat so iets op ons

voorstoep gebeur en dat ons mense nie genoeg

doen om dié klas van moorde te keer nie. In sulke

tye moet gemeenskappe bymekaar kom om

bewusmaking te bring onder ons dorpe , om n

mate van gerus te skep onder ons vroumense en

kinders. Ekt voorheen reeds hieroor geskryf en ek

gaan nog hieroor skryf tot ons mense hul oë oop-

maak en tot ons weer veilig voel.

Ek vrees vir my lewe, maar ek kan ook nie dag vir

dag vasgevang sit in my huis want daar sal ek ook

nie veilig wees nie.

Waar is ons leiers wat moet help dat geregtigheid

moet skied? Op wie moet ons staatmaak? Wie

praat namens die wat nie meer n stem het nie.

Ons stelsel het ons gefaal, en ons as vroumense

staan alleen om veilig te wees en onsself te

beskerm teen die gewetenloses daarbuite.

Vir julle wat stilgemaak is, wat nie meer n stem

het nie, vir julle wat voor jul tyd gegaan het. Ons

sal jul te wees en vir julle nalatenskap te veg en te

help dat die wat julle seergemaak het boet vir hul

dade en nooit weer iemand leed sal aandoen nie.

Lees ook oor die stille optog wat NDM gereël het.

Groete

Jodine Cloete

3

Twee NDM werkers, Anna Strauss en Charlene Cloete het vir drie weke, na-

weke en vakansiedae ingesluit, hul tyd opgeoffer om een van ons B-munisipaliteite gaan ondersteun met rekordsbestuur. Hulle is uit hul gemak-sone geneem en het baie hard gewerk om te verseker dat as hulle weggaan die munisipaliteit net kan voortgaan met die standaard wat hulle gestel het. Ons is gelukkig om sulke lojale en ervare personeel by ons te hê, en ver-trou dat dit ook sommer ‘n aansporing vir ons ander kollegas sal wees om die ekstra myl te loop.

NDM kollegas help uit

3

NDM se Munisipale Gesondheidsdepartement het onlangs die NC

MHS Summit in Kathu bygewoon.

Dié departement het ook n voorlegging gedoen op hul goeie vordering.

Die LUR van Gesondheid, en die voorsitter van Salga het n declaration

onderteken met die departement waar hulle toewyding gee om hierdie

funksie te verbeter.

NDM Munsipale Gesondheid woon summit by

Page 4: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

NDM hou stille optog

Namakwa Distriksmunisipaliteit het ‘n stille optog deur

Bergsig se strate gehou ter nagedagtenis aan die vroue

wat so wreed op die dorp vermoor is.

Hierdie optog is geloods onder die slagspreuk: “Hou op

ons vroue en kinders vermoor.” NDM wil met hierdie

optog bewusmaking bring onder vroue en mans om n

stand te neem teen vroue en kindermishandeling.

Die optog het by die sokkerveld begin waar ‘n 23-jarige

meisie vroeër vanjaar op 3 Junie vermoor is. Die voorval

het na bewering naby die sokkerveld gebeur. Die betogers

het tot by Shakira Links se huis gestap. Sy is op 23 Novem-

ber 2019 dood in haar huis aangetref.

Betogers wat in swart geklee is het met plakkate en swart

kleefband op hul mond betoog om uit te beeld dat dié

vroue se stemme virewig stil is. Raadslede van die

Distriksmunisipaliteit, werkers en die Burgemeester van

Kamiesberg het blomme aan die familie van Links oorhan-

dig asook n woord van bemoediging.

Die optog was ondersteun deur verskeie amptenare van

departemente en inwoners van die Distrik. Mnr. En Mej

Noord Kaap en mej Aggeneys was ook deel van die optog.

NDM het beslis in hul doel geslaag want die gemeenskap

het in hordes opgedaag en die boodskap was kragtig

oorgedra.

4

Page 5: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

5

5

Page 6: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

Uitvoerende Burgemeester kersboodskap

6

Die Feesseisoen is hier en Kersfees is om die draai! Dis ‘n

spesiale tyd waarna ons die hele jaar uitsien, ‘n spesiale tyd

om saam met familie en vriende deur te bring. Ons kyk terug

en ons is dankbaar vir alle suksesse wat ons as `n munisipal-

iteit/distrik in hierdie jaar bereik het, terwyl daar ook ander

doelwitte was wat ons nie behaal het nie. Baie dankie aan al

die inwoners van die Namakwa streek vir u vertroue wat

julle in ons het en die geleentheid en voorreg wat julle ons

gee om julle te kan dien. Kersfees hou vir ons `n boodskap

van Liefde, Vrede en Versoening in,`n tyd van omgee en

deel met diegene wat minder bevoorreg is. Mag ons almal

voortleef in hierdie wonderbaarlike gees wat die geboorte

van hierdie Jesus Kind vir ons teweeg bring.

My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-

niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal

mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun en

onderskraag met Sy liefdeshand. Diegene wat op die paaie

sal gaan ,bly asseblief binne die wetsregulasies, moenie

drink en bestuur nie en neem ander padgebruikers ook in ag.

`n Geseende Kersfees en `n Voorspoedige Nuwejaar vir

almal !!!

The Municipal Health Services Department received an award for Best Overall Improved Metropolitan and District Municipality by the Department of Health. We want to congratulate each and every one of the practitioners for the work that they are doing and also Mr. Denver Smith for managing so well.

Die Uitvoerende Burgemeester, raadslid Mervin Cloete het on-

langs 'n besoek in Buffelsrivier afgelê waar 'n bejaarde tannie se

huis afgebrand het. Raadslid Cloete het beddegoed aan haar ges-

kenk. Hy het ook stoele aan die Calvynse Kerk in Buffelsrivier oor-

handig.

Page 7: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

7

Veiligheid eerste

Die Uitvoerende Burgemeester, raadslid Mervin Cloete, en

raadslede van die Namakwa Distriksmunisipaliteit het by die

weegbrug in Springbok pamflette uitgedeel om bewusmaking

van veiligheid oor die kersseisoen onder bestuurders se aandag

te bring. Die verkeersdepartement was ook betrokke by hierdie

inisiatief.

Page 8: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

NDM hou laaste Raadsvergadering vir 2019

8

Die 16 dae van aktivisme van geen geweld teen vroue en

kinders is op Maandag, 25 November tydens die laaste alge-mene vergadering van die Raad geloods by die Namakwa Distriksmunisipaliteit.

Tydens vandag se Raadsvergadering was n kers aangesteek vir 16dae van aktivisme van geen geweld teen vroue en kinders. Die Uitvoerende Burgemeester, raadslid Mervin Cloete, het tydens sy mededelings genoem dat daar geen meer respek vir vroue is nie, en dat daar saam moet hande gevat word om hierdie euwel hok te slaan.

Raadslid Gillian Pieters is by die laaste Spesiale Raadsvergadering aangewys vir n

tydperk van ses maande as die nuwe waarnemende Speaker van die Namakwa

Distriksmunisipaliteit. Baie geluk raadslid Pieters.

NDM wil ook die nuwe Burgemeester van Nama Khoi gelukwens met sy

aanstelling.

NDM kry nuwe Speaker

Page 9: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

9

Baie geluk aan Immanual Smith

met sy 10 jaar langdiens by NDM.

Page 10: Acta Non Verba...My wense is dat u en u familie hierdie kers seisoen sal ge-niet, en vir hulle wat `n geliefde in die jaar verloor het en sal mis met die kersfees, mag die Here u ondersteun

Mooiste Kersboodskap Matt.9:13 “Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar die sondaars.”

Elke jaar gaan kersfees gepaard met baie besluite. Waar gaan ons wees, wat gaan ons eet en wie gaan wat kry? Met Jingle Bells in jou ore breek die frustrasie van nog ‘n jaar se kersfeesinkopies aan. Jy en jou vrou is al klaar kwaad vir mekaar nog voor die eerste geskenk gekoop is.

As jy soos ek sukkel met geskenke, lees hierdie ver-haal en gee dit vir iemand weg voor dit te laat is!

Waarheen is jou skip van drome oppad?

Sy het bekend gestaan as die skip van drome. Sy was agt honderd en negentig voet lank. Veertien duisend mense het aan haar gebou. Die anker het vyftien en half ton geweeg en is deur twintig perde van die fabriek af tot by die skip getrek. Die binnekant van hierdie skip het tien maande geneem om te voltooi, altesaam ‘n paar mijoen ure se werk aan Louis Quinze, Klassieke Versailles en Victoriaanse versierings, Crown Berger skilderye, Franse kaffees en Turkse baddens om maar net ‘n paar op te noem.

Sy is ook genoem: Die onsinkbare skip en in ‘n koerant van 1912 word berig dat selfs God haar nie kan sink nie.

Maar op Sondagaand 12 April 1912 sink die Titanic binne twee ure en neem 1500 lewens saam na haar watergraf.

Tydens hierdie twee ure het interessante verhale afgespeel. Daar was te min reddingsbote. Die rykes en vernames het gesorg dat hulle eerste plek kry. Later het die Kaptein oor sy megafoon afgekondig dat net vrouens met babatjies plek op die reddingsbote mag kry. ‘n Man met ‘n babatjie in sy arms het verby ‘n vrou gehardloop wat nie ‘n kind gehad nie. Vir haar was die afkondiging ‘n doodsvon-nis. Skielik het haar situasie verander toe die man sy

kind in haar arms sit en sê: Dit is joune…hardloop vir jou plek op die reddingsboot!

Wat is jou grootste Kersgeskenk?

Ons is almal daarvan bewus dat ons lewensvaart iewers soos die Titanic gaan sink. Ons is ook bewus daarvan dat nie almal in hierdie lewe die reddingsboot van Jesus gaan haal nie.

Met Kersfees kom sit God opnuut weer sy kind in jou arms en sê: Dit is joune… hardloop na my red-dingsboot. Moenie wag tot dit te laat is nie. Wan-neer ‘n skip sink, word lug uitgeblaas en water ingesu-ig. Wag jy tot dit te laat is, word jy saam ingesuig al spring jy. Die meeste mense wat hulle lewe in die Ti-tanic ramp verloor het, het nie verdrink nie maar verk-luim.Wie wil in koue water ronddobber as Jesus reeds vir jou ‘n plek op sy onsinkbare reddingsboot voorberei het.

Stuur die geskenk aan:

Miskien is daar iemand waaroor jy baie bekommerd is of wonder waar hulle welvaart hulle aan die einde van nog ‘n jaar gebring het? Miskien sukkel jy ook soos ek om geskenke te koop en wonder wat jy vir die of daai een sal koop hierdie jaar. Ek gee jou toestemming om hierdie kersfees-reddingsverhaal aan te stuur. Stuur dit aan as ‘n geskenk.

Sit Jesus in die arms van mense wat oopoë besig is om te sink. Dit is na alles waaroor Kersfees gaan.

“Sonder Jesus is ‘n vyftien en ‘n half ton anker te lig en 70 000 oorvol skip te swaar”.

My wens vir almal is dat almal van julle reeds julle plekke op God se reddingsboot ingeneem het.

E.