2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert...

20
Afrikaanse Christen Kerk van Nieu Seeland Howick Gemeente 2019

Transcript of 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert...

Page 1: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

Afrikaanse Christen Kerk

van Nieu Seeland

Howick Gemeente

2019

Page 2: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

Howick Eredienste: Sondae 09:30

Our Lady Star of the Sea School 19 Stellamaris Way

North Park (Howick)

Pukekohe Eredienste: Sondae 19:00 Wesley Methodist Church

h.v. Wesley & Queen Street Pukekohe

Posadres PO Box 64275

Botany Manukau

2163

Leraar Ds. Freek Terblanche

09 550 6450 / 021 756 077 [email protected]

Gemeente Bestuurder Gerrie Brits

09 279 0215 / 021 280 4557 [email protected]

Jeugwerker Leandrie Duvenhage

09 279 0215 / 021 208 2990 [email protected]

Eredienste/ Lofprysing Ivan Rademeyer

09 266 5803 / 021 404 623 [email protected]

Bedieningsleier - Wyksgroep A Johan Snyman

09 277 9925 / 021 223 8292 [email protected]

Bedieningsleier - Wyksgroep B Bert Labuschagne

09 266 7141 / 021 333 685 [email protected]

Bedieningsleier - Wyksgroep C Andries Lategan

09 536 5068 / 021 151 6388 [email protected]

Bedieningsleier - Wyksgroep D Helgard Groenewald

09 278 5425 / 021 232 9617 [email protected]

Bedieningsleier - Wyksgroep E Braam Swart

09 296 7062 / 027 286 6808 [email protected]

Bedieningsleier - Wyksgroep F Henk van Zyl

07 826 4401 / 021 867 686 [email protected]

Ons Visie

Ons is ‘n gemeente wat leef as liefdevolle ligdraers vir ons stad en sy mense

Ons Embleem

• Silhoeët van die stad in blou is om die genade van God oor al die mense van die stad aan te toon.

• Die helder geel lig is die Verlossende Lig van Jesus wat skyn oor almal.

• Die embleem van die ACK van NZ wys op die feit dat ons Gemeente deel is van die stad waaarin ons woon, werk, leef en

getuig

• Die twee figure met die hart wys op die vreugde daarvan om deel te wees van die HART van die evangelie, LIEFDE en om

ons verantwoordelikheid te aanvaar om draers daarvan te wees.

Ons aktiwiteite, kuierplek en foto’s

ACK Howick se bladsy op Faithlife.com

(https://faithlife.com/afrikaans-christen-kerk-nz-howick/activity)

Page 3: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

Geloofsverwoording van die ACK van Nieu-Seeland God - Ons glo • in die heilige, unieke God wat Homself openbaar het as Vader, Seun en Heilige Gees – God Drie-enig • dat God as Vader alles gemaak het en daarvoor sorg • dat God as Seun die sonde en ellende van ons bestaan oorwin het en dit uiteindelik heeltemal sal wegneem • dat God as Heilige Gees vir ons intree en ons leer wat die waarheid is en hoe om volgens die waarheid te leef • dat God die Vader steeds die wêreld waarin ons leef, regeer as die goeie en liefdevolle Vader wat sy kinders lei, versorg en beskerm • dat God die Seun as die ware mens Jesus gely en gesterf het vir wat op aarde verkeerd is; dat Hy as bewys van sy oorwinning oor die kwaad

opgewek is en nou by sy Vader is; en dat Hy weer sal kom vir die finale heelmaak van alle dinge en vir die nuwe lewe saam met God • dat God die Heilige Gees die hele skepping nader laat beweeg aan die nuwe lewe saam met God; dat die Gees aan elke gelowige die geloof skenk,

ons lei om die Bybel te verstaan en ons leer hoe om as Christene te lewe Die Bybel - Ons glo • dat ons deur die Bybel leer wie God is • dat God vandag nog deur die Bybel met ons praat • dat die Bybel onder leiding van die Heilige Gees deur mense geskryf is en dat die Heilige Gees die gelowiges as gemeenskap kan lei om die Bybel

in hulle tyd te verstaan • dat die Bybel die blye boodskap is van God se liefde vir mense • dat die Bybel ook vertel van God se veroordeling van die kwaad • dat die onderskeie dele van die Bybel verskillend aangebied word – as vertellings oor die voorgeskiedenis, profesieë, gedigte, reisbeskrywings,

verhale, briewe – en dat elke Skrifdeel aan die hand van sy besondere aard en in die lig van die geheel verstaan en verklaar moet word God se Koninkryk - Ons glo • dat God sy Koninkryk vestig en volledig sal laat kom • dat God oor alles en almal regeer • dat die koninkryk van God dáár deurbreek waar God se wil geskied en waar wat stukkend is, weer heelgemaak word • dat die koninkryk van God nou reeds teenwoordig is, maar eers volheid sal bereik wanneer Christus weer kom • dat gelowiges en die kerk geroep word om op elke terrein van die lewe na God se wil te soek en sigbare tekens van God se koninkryk op te rig Die Kerk - Ons glo • dat die kerk mense is wat God uit liefde geroep en gered het • dat die Here sy kerk liefhet soos ‘n bruidegom sy bruid liefhet • dat die kerk gesien word in gemeentes waar mense God aanbid en mekaar in die geloof versterk, in Vergderings en samekomste waar dit duidelik

word dat gelowiges één in Christus is en in die gewone lewe waar gelowiges elke dag as kerk leef • dat Jesus Christus die enigste Here en Hoof van die kerk is • dat die kerk menslik is en daarom vol foute en mislukkings is. Ons weet ons stel God én mense dikwels teleur, maar ons glo dat God ons as kerk

nogtans liefhet en gebruik. Ons moet mekaar op die weg van die geloof help • dat ons die kerk liefhet en aktief daarin werk, maar dat ons nooit tevrede mag wees met die kerk se tekortkominge nie en dit moet probeer

regmaak • dat vir die kerk se lewe na binne die volgende sake baie belangrik is: • om God in ons samekomste te aanbid en te loof • om die Bybel te lees en na die verkondiging daarvan te luister, daaroor te praat en uit dankbaarheid daarvolgens te lewe • om gereeld die sakramente te vier • om mekaar te aanvaar en liefde aan mekaar te betoon

Page 4: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

• om mekaar te dien en te versorg • om mekaar terug te roep as ons van Christus sou wegdwaal • dat vir die kerk se lewe na buite die volgende sake baie belangrik is: • om só te lewe dat álle mense kan sien dat ons die Here en ons naaste liefhet • om die nuus dat God almal liefhet en dat Jesus Christus ons Redder is, aan een en almal te vertel • om die liefde van God oral deur dade sigbaar te maak waar daar nood en lyding is • om te werk vir reg, vrede en gesonde waardes en daardeur onreg, diskriminasie, misdaad, geweld en morele verval teen te werk • om ons daarvoor te beywer dat al hoe meer van die eenheid van die kerk van Jesus Christus gesien kan word. Hierdie eenheid is 'n werklikheid

wat ons van die Here ontvang en nou reeds op allerlei maniere mag ervaar en geniet. Die kerk word opgeroep om aan hierdie eenheid gestalte te gee

• dat die Here baie gawes aan die gemeente gegee het: die Bybel, die doop en die nagmaal, lidmate met allerlei talente. Ons moet seker maak dat ons hierdie en ander gawes gebruik soos die Here wil hê dat ons dit moet doen

Sakramente - Ons glo • dat die doop en nagmaal twee tekens is wat ons van God se liefde vir ons verseker en ons geloof sterker maak • dat die doop met water ‘n teken is van God se genade en dat Jesus Christus ons sonde deur sy bloed van ons afwas, net soos wat ons onsself met

water skoon was • dat die doop vir ons sê dat die beloftes wat God deur die eeue aan gelowiges gemaak het, ook vir ons geld. God het belowe om vir ons Gód te

wees en dat ons God se kinders kan wees. Die Here het belowe om enduit deur die Heilige Gees met ons te wees en in ons te woon en ons op die regte pad te lei

• dat die nagmaalsbrood en die wyn sigbare tekens is wat ons herinner hoe Jesus se liggaam vir al ons sondes stukkend gebreek is, en hoe sy bloed in ons plek gevloei het om ons te red

• dat die lewende Here ons eregas by die nagmaal is. Ons kyk ook gelowig vorentoe na die dag wanneer ons almal saam in God se nuwe wêreld gaan feesvier

• dat, hoewel Christene soms onder mekaar oor aspekte van die doop en nagmaal verskil, dit ons nie van mekaar moet vervreem nie. Ons geloof in Jesus Christus bind ons aan mekaar en dit is baie sterker as die verskille tussen ons

Die Mens - Ons glo • dat God ons volgens 'n unieke plan geskep het • dat die mens in gehoorsaamheid aan God, onder die leiding van die Heilige Gees en in ‘n gesindheid van liefde moet optree • dat alle mense gelykwaardig is • dat God ons wonderlik en besonders as man en vrou gemaak het • dat die mens van nature in opstand teen God kom en sodoende verwyderd van God raak • dat die Seun van God self mens geword het om die pad na God toe weer vir ons oop te maak • dat die mens in Christus ‘n nuut is en herstel word om as nuwe mens te lewe • dat ons onsself eers ken as ons God ken • dat God mense gemaak het om mekaar te ondersteun en te waardeer • dat mens-wees binne ‘n netwerk van verhoudings tot volle ontplooiing kom • dat Jesus Christus aan mense se lewe sin gee • dat ons God bo alles moet liefhê en ander mense soos ons onsself moet liefhê • dat ons aktief alle vorme van onreg teen en benadeling van ander mense moet bestry • dat ons, in navolging van Jesus, moet omgee vir, uitreik na en hulp verleen aan die randfigure van ons samelewing, • dat ons die voorreg en verantwoordelikheid het om die skepping te bestuur en te bewaar

Page 5: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

diensbeurt Rooster Dit is die klein dingetjies in die lewe wat saak maak, en waar 'n mens

se Christelike leefstyl sigbaar word vir die wêreld. Deur sulke dinge weerspieël jy God se liefde, en word jy 'n ambassadeur vir die Koninkryk. Indien jy nie jou beurt kan nakom nie ruil asseblief betyds met iemand anders op die lys uit

Datum Kerkraadslid Teebeurt Kerkdiens Voorskool Jeug 6&7 Jeug 8&9 Jeug 10-12 Jeug 13-15 Klank

27/01/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Betsie Viviers

021 127 3953

Elsa Groenewald

021 187 7019

Rynhard van Oordt

021 186 9987 Langnaweek Langnaweek Langnaweek Langnaweek Langnaweek

Danie Basson

027 285 2968

03/02/19 Andries Lategan

021 151 6388

Elize van Oordt

021 186 9961

Elizbe van Heerden

022 439 4808

Sarel van Oordt

021 186 9987 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Danie Basson

027 285 2968

10/02/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Chanelle Shaun

02102348507

Leane van Niekerk 021811794

Pieter van Niekerk & Shawn Shaun

Brieta Groenewald

021 131 1318

Vickie Pistorius

0221345285

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Marius Scheepers

027 655 1585

Mieke Terblanche

021 08593786

17/02/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Eugenia Auckamp

021 0501153

Louise Beer

02108795836

Leon Auckamp

027 233 6569

Rianie Pienaar

021 138 0718

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Mieke Terblanche

021 08593786

24/02/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Liza Labuschagne 09 266 7141

Beatrix Keene

027 5673098

Eddie Keene

021 402 959

Leanne van Niekerk 021 811 794

Mieke Terblanche

021 08593786

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625 Nagmaal

Bert Labuschagne 021 333 685

03/03/19 Andries Lategan

021 151 6388

Nicolene Hattingh

021 875 411

Jeanne Stolze

02041667373

Erwin Stolze &

Martin Hattingh

Rianie Pienaar

021 138 0718

Vickie Pistorius

0221345285

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Marius Scheepers

027 655 1585

Bert Labuschagne 021 333 685

10/03/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Helanie Willemse

02102832723

Brieta Groenewald

021 131 1318

Michiel Willemse

02102832723

Brieta Groenewald

021 131 1318

Mieke Terblanche

021 08593786

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Danie Basson

027 285 2968

17/03/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Irene Smith

027 375 1052

Vickie Pistorius

0221345285

Jan Pistorius

0223856830

Leanne van Niekerk 021 811 794

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Marius Scheepers

027 655 1585

Danie Basson

027 285 2968

24/03/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Marijke Scheepers

021 877 219

Lindie van der Walt

022 389 0188

Adian van der Walt

022 389 0103

Brieta Groenewald

021 131 1318

Vickie Pistorius

0221345285

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Mieke Terblanche

021 08593786

07/04/19 Andries Lategan

021 151 6388

Anna-Marie Theunissen

021 181 4815

Alta van der Merwe

022 658 9647

Johan Theunissen 021 678 078

Rianie Pienaar

021 138 0718

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Marius Scheepers

027 655 1585

Mieke Terblanche

021 08593786

14/04/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Anita van Wyk

021 040 7710

Danel Weiland

021 232 6230

Pieter van Wyk

021 363 716 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Bert Labuschagne 021 333 685

21/04/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Carmea Huysamen

021 08989 744

Amy du Plessis

021 1517 562

Peet Huysamen &

Rudi du Plessis Langnaweek Langnaweek Langnaweek Langnaweek Langnaweek

Bert Labuschagne 021 333 685

28/04/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Ralie van Niekerk

021 268 8641

Mariette Nieuwenhuizen 02102288130

Charl Weber

021 878 101 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Danie Basson

027 285 2968

05/05/19 Andries Lategan

021 151 6388

Sarie Foord

021 115 5175

Anel Foord

0211323096

Cornè Foord

09 537 6479

Leanne van Niekerk

021 811 794

Mieke Terblanche

021 08593786

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Danie Basson

027 285 2968

12/05/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Nadine Ferreira

0273075708

Mariana Jackson

0226195155

Nardus Ferreira

021706096

Brieta Groenewald

021 131 1318

Vickie Pistorius

0221345285

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Marius Scheepers

027 655 1585

Mieke Terblanche

021 08593786

Page 6: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

19/05/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Monica van Schalkwyk

09 239 0787

Henriette Strydom

0210790625

Jacques Strydom

02108642425

Rianie Pienaar

021 138 0718

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625 Nagmaal

Mieke Terblanche

021 08593786

26/05/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Rene van Niekerk

022 3600560

Surina Combrink

0273838752

Francois Combrink

027 381 6276

Leanne van Niekerk 021 811 794

Vickie Pistorius

0221345285

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Bert Labuschagne 021 333 685

02/06/19 Andries Lategan

021 151 6388

Marie Henning

022 0392744

Elsabè van Aurich

09 534 2287

Chris Venter

021 184 7714 Langnaweek Langnaweek Langnaweek Langnaweek Langnaweek

Bert Labuschagne 021 333 685

09/06/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Betsie Viviers

021 127 3953

Elsa Groenewald

021 187 7019

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Brieta Groenewald

021 131 1318

Mieke Terblanche

021 08593786

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Marius Scheepers

027 655 1585

Danie Basson

027 285 2968

16/06/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Johanna Snyman

021 036 6914

Christine Beukes

027 775 9165

Kobus Beukes

027 775 9164

Rianie Pienaar

021 138 0718

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Danie Basson

027 285 2968

23/06/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Eugenia Auckamp

021 0501153

Louise Beer

02108795836

Leon Auckamp

027 233 6569

Leanne van Niekerk

021 811 794

Vickie Pistorius

0221345285

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Marius Scheepers

027 655 1585

Mieke Terblanche

021 08593786

30/06/19 Andries Lategan

021 151 6388

Chanelle Shaun

02102348507

Leane van Niekerk 021811794

Pieter van Niekerk & Shawn Shaun

Brieta Groenewald

021 131 1318

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Mieke Terblanche

021 08593786

07/07/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Elize van Oordt

021 186 9961

Elizbe van Heerden

022 439 4808

Sarel van Oordt

021 186 9987 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Bert Labuschagne 021 333 685

14/07/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Liza Labuschagne 09 266 7141

Beatrix Keene

027 5673098

Eddie Keene

021 402 959 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Bert Labuschagne 021 333 685

21/07/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Nicolene Hattingh

021 875 411

Jeanne Stolze

02041667373

Erwin Stolze

02041667373 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Danie Basson

027 285 2968

28/07/19 Andries Lategan

021 151 6388

Helanie Willemse

02102832723

Brieta Groenewald

021 131 1318

Michiel Willemse

02102832723

Rianie Pienaar

021 138 0718

Mieke Terblanche

021 08593786

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Marius Scheepers

027 655 1585

Danie Basson

027 285 2968

04/08/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Irene Smith

027 375 1052

Vickie Pistorius

0221345285

Jan Pistorius

0223856830

Leanne van Niekerk

021 811 794

Vickie Pistorius

0221345285

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Mieke Terblanche

021 08593786

11/08/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Marijke Scheepers

021 877 219

Lindie van der Walt

022 389 0188

Adian van der Walt

022 389 0103

Brieta Groenewald

021 131 1318

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625 Nagmaal

Mieke Terblanche

021 08593786

18/08/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Anna-Marie Theunissen

021 181 4815

Alta van der Merwe

022 658 9647

Johan Theunissen

021 678 078

Rianie Pienaar

021 138 0718

Vickie Pistorius

0221345285

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Marius Scheepers

027 655 1585

Bert Labuschagne 021 333 685

25/08/19 Andries Lategan

021 151 6388

Anita van Wyk

021 040 7710

Danel Weiland

021 232 6230

Pieter van Wyk

021 363 716

Leanne van Niekerk

021 811 794

Mieke Terblanche

021 08593786

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Bert Labuschagne 021 333 685

01/09/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Carmea Huysamen

021 08989 744

Amy du Plessis

021 1517 562

Peet Huysamen &

Rudi du Plessis

Brieta Groenewald

021 131 1318

Mieke Terblanche

021 08593786

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Marius Scheepers

027 655 1585

Danie Basson

027 285 2968

08/09/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Ralie van Niekerk

021 268 8641

Mariette Nieuwenhuizen 02102288130

Charl Weber

021 878 101

Rianie Pienaar

021 138 0718

Vickie Pistorius

0221345285

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Danie Basson

027 285 2968

15/09/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Sarie Foord

021 115 5175

Anel Foord

021 132 3096

Cornè Foord

09 537 6479

Leanne van Niekerk

021 811 794

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Marius Scheepers

027 655 1585

Mieke Terblanche

021 08593786

Page 7: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

22/09/19 Andries Lategan

021 151 6388

Nadine Ferreira

027 307 5708

Mariana Jackson

022 619 5155

Nardus Ferreira

021706096

Brieta Groenewald

021 131 1318

Vickie Pistorius

0221345285

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Mieke Terblanche

021 08593786

29/09/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Monica van Schalkwyk

09 239 0787

Henriette Strydom

021 079 0625

Jacques Strydom

02108642425 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Bert Labuschagne 021 333 685

06/10/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Rene van Niekerk

022 360 0560

Surina Combrink

027 383 8752

Francois Combrink

027 381 6276 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Bert Labuschagne 021 333 685

13/10/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Marie Henning

022 0392744

Elsabè van Aurich

09 534 2287

Chris Venter

021 184 7714 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Danie Basson

027 285 2968

20/10/19 Andries Lategan

021 151 6388

Betsie Viviers

021 127 3953

Elsa Groenewald

021 187 7019

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Rianie Pienaar

021 138 0718

Mieke Terblanche

021 08593786

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555

Marius Scheepers

027 655 1585

Danie Basson

027 285 2968

27/10/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Johanna Snyman

021 036 6914

Christine Beukes

027 775 9165

Kobus Beukes

027 775 9164 Langnaweek Langnaweek Langnaweek Langnaweek Langnaweek

Mieke Terblanche

021 08593786

03/11/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Elize van Oordt

021 186 9961

Elizbe van Heerden

022 439 4808

Sarel van Oordt

021 186 9987

Brieta Groenewald

021 131 1318

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Leandrie Duvenhage

021 208 2990

Mieke Terblanche

021 08593786

10/11/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Chanelle Shaun

021 023 48507

Leane van Niekerk 021 811 794

Pieter van Niekerk & Shawn Shaun

Rianie Pienaar

021 138 0718

Vickie Pistorius

0221345285

Nadine Ferreira

027 307 5708

Amelia Brits

021 228 7555 Nagmaal

Bert Labuschagne 021 333 685

17/11/19 Andries Lategan

021 151 6388

Eugenia Auckamp

021 050 1153

Louise Beer

021 0879 5836

Leon Auckamp

027 233 6569

Leanne van Niekerk

021 811 794

Rynhard van Oordt

021 186 9987

Jeanne Stolze

0204166 7373

Henriette Strydom

0210790625

Marius Scheepers

027 655 1585

Bert Labuschagne 021 333 685

24/11/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Liza Labuschagne 09 266 7141

Beatrix Keene

027 5673098

Eddie Keene

021 402 959

Kategese Afsluiting

Kategese Afsluiting

Kategese Afsluiting

Kategese Afsluiting

Kategese Afsluiting

Danie Basson

027 285 2968

01/12/19 Johan

Snyman 021 223 8292

Nicolene Hattingh

021 875 411

Jeanne Stolze

02041667373

Erwin Stolze

02041667373 Kerssangdiens

Kerssangdiens Kerssangdiens Kerssangdiens Kerssangdiens

Danie Basson

027 285 2968

08/12/19 Bert

Labuschagne 021 333 685

Helanie Willemse

021 028 32723

Brieta Groenewald

021 131 1318

Michiel Willemse

021 028 32723 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Mieke Terblanche

021 08593786

15/12/19 Andries Lategan

021 151 6388

Irene Smith

027 375 1052

Vickie Pistorius

0221345285

Jan Pistorius

022 385 6830 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Mieke Terblanche

021 08593786

22/12/19 Helgard

Groenewald 021 232 9617

Marijke Scheepers

021 877 219

Lindie van der Walt

022 389 0188

Adian van der Walt

022 389 0103 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Bert Labuschagne 021 333 685

29/12/19 Johan

Snyman 021 223 292

Anna-Marie Theunissen

021 181 4815

Henriette Strydom

021 079 0625

Johan Theunissen

021 678 078 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Bert Labuschagne 021 333 685

05/01/20 Bert

Labuschagne 021 333 685

Anita van Wyk

021 040 7710

Danel Weiland

021 232 6230

Pieter van Wyk

021 363 716 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Danie Basson

027 285 2968

12/01/20 Andries Lategan

021 1516388

Carmea Huysamen

021 089 89744

Amy du Plessis

021 1517 562

Peet Huysamen &

Rudi du Plessis Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Danie Basson

027 285 2968

19/01/20 Helgard

Groenewald 021 2329617

Ralie van Niekerk

021 268 8641

Mariette Nieuwenhuizen 021 0228 8130

Charl Weber

021 878 101 Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie Skoolvakansie

Mieke Terblanche

021 08593786

Page 8: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

JANUARIE 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 Nuwejaarsdag 2 2de Nuwejaar 3 4 5

Psalm 72: 18 – 19 18 Geloof sy God die Here, die God van Israel. Dit is net Hy wat magtige dade

doen! 19 Mag sy verhewe Naam vir altyd geloof word, mag die hele wêreld vol

wees van sy majesteit. Amen, ja, amen

6 Epifanie 7 8 9 10 11 12

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

13 14 15 16 17 18 19

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

Kerkraads beplanning

20 21 22 23 24 25 26

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

27 28 Aucklanddag 29 30 31 Notas

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60’s Kerk

Page 9: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

FEBRUARIE 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2

Lukas 5: 9 - 10

9 Hy en almal wat saam met hom was, was stom verbaas oor die groot klomp vis wat hulle gevang het. 10 Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus wat saam met Simon gewerk het, was net so

verbaas. Toe sê Jesus vir Simon: “Moenie bang wees nie. Van nou af sal jy mense vang.”

3 4 5 6 Waitangi dag 7 8 9

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

Skole heropen 19:00 Disippelskap

10 11 12 13 14 Valentynsdag 15 16

09:30 Howick Vrouebediening Verg Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Kerkraadsverg

19:00 Selgroep-byeenkoms

Mannebediening – Johan Snyman

17 18 19 20 21 22 23

09:30 Howick Nagmaal Voorbereiding Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Week van gebed - Howick

19:00 Week van gebed - Wattledowns

19:00 Week van gebed - Pukekohe

19:00 Week van gebed - Pukeno

Jeugbedienings aktiwiteit

24 25 26 27 28 Notas

09:30 Howick Nagmaal- Gemeente ete Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe – Nagmaal

19:00 Bybelskool 19:00 Belydenisklas

Page 10: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

MAART 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

3 1ste Lydensweek 4 5 6 As Woensdag 7 1 /8 2/9

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Disippelskap

10:00 Super 60’s Kerk 19:00 Belydenisklas

1 19:00 Wêreldbiddag vir Vroue 8

2 08:00 Wêreldbiddag vir Mans 9

10 2de Lydensweek 11 12 13 14 15 16

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Kerkraadsverg

19:00 Selgroep-byeenkoms

17 3de Lydensweek 18 19 20 21 22 23

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Belydenisklas

24 4de Lydensweek 25 26 27 28 29 30

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool 19:00 Belydenisklas

19:00 Selgroep-byeenkoms

Jeugbedienings aktiwiteit

31 5de Lydensweek Notas

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

Josua 5: 9 9 Die Here het vir Josua gesê: “Vandag het Ek julle bevry

van die smaad wat van Egipte se tyd af op julle rus.” Josua het die plek toe Gilgal genoem. Dit is vandag nog die naam.

Page 11: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

APRIL 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

Notas 1 2 3 4 5 6 19:00 Disippelskap

10:00 Super 60’s Kerk

19:00 Belydenisklas

24:00 Daylight Saving -1 uur terug

7 6de Lydensondag 8 9 10 11 12 13

09:30 Howick Geloofsonderrig Nuwe Intrekkers tee 19:00 Pukekohe

19:00 Kerkraadsverg

19:00 Selgroep-byeenkoms

Skole sluit

14 7de Lydensondag 15 16 17 18 19 Goeie Vrydag 20

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's – Tee

19:00 Verdonkerings- diens

21 Paasfees 22 Paasmaandag 23 24 25 ANZAC Dag 26 27

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

28 29 30

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

Skole heropen 19:00 Bybelskool

Handelinge 11: 29 - 32 29 Toe het die bewaarder 'n lig gevra, die sel ingestorm en bewend voor Paulus en Silas neergeval. 30 Hy het hulle buitekant toe gevat en gevra: “Menere, wat

moet ek doen om gered te word?” 31 Hulle antwoord hom: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.” 32 Hulle het toe die woord van

die Here aan hom en aan al die mense in sy huis verkondig.

Page 12: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

MEI 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3 4

Johannes 20: 17 17 Jesus sê toe vir haar: “Moet My nie vashou nie, want Ek het nog nie na die Vader toe opgevaar nie. Maar gaan na my broers toe en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader toe, wat ook julle

Vader is, na my God, wat ook julle God is.’”

10:00 Super 60’s Kerk 19:00 Belydenisklas

09:00 Kerkbasaar

5 6 7 8 9 10 11

09:30 Howick Geloofsonderrig Vrouebedienings Verg 19:00 Pukekohe

19:00 Disippelskap Predikante opleiding Predikante opleiding

Predikante opleiding 19:00 Selgroep-byeenkoms

Mannebediening – Helgard Groenewald

12 Moedersdag 13 14 15 16 17 18

09:30 Howick Geloofsonderrig Nagmaal Voorbereiding 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Kerkraadsverg

19 20 21 22 23 24 25

09:30 Howick Nagmaal-Gemeente ete Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe – Nagmaal

19:00 Belydenisklas

19:00 Dr Francois Carr 19:00 Dr Francois Carr 09:00 Dr Francois Carr

26 27 28 29 30 Hemelvaart 31 Notas

09:30 Howick- Dr Carr Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool 19:00 Belydenisklas

19:00 Hemelvaartsdiens

Jeugbediening aktiwiteit

Page 13: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

JUNIE 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

2 Pinkster week 3 Koningin Verjaar 4 5 6 7 1/8

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60’s Kerk 19:00 Belydenisklas

9 10 11 12 13 14 15

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Disippelskap 19:00 Kerkraadsverg

19:00 Selgroep-byeenkoms

Huweliksverykings

16 17 18 19 20 21 22

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Belydenisklas

23 24 25 26 27 28 29

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool 19:00 Belydenisklas

19:00 Selgroep-byeenkoms

Jeugbediening aktiwiteit

30

09:30 Howick Geloofsonderrig Nuwe intrekkers tee 19:00 Pukekohe

2 Petrus 1: 3 - 4 3 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken

wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. 4 Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het. Daardeur kan julle die verderf ontvlug wat deur begeerlikheid in die wêreld werksaam is, en

deel kry aan die Goddelike natuur.

Page 14: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

JULIE 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

Notas 1 2 3 4 5 6

19:00 Disippelskap 10:00 Super 60’s Kerk 19:00 Belydenisklas

Skole sluit

7 8 9 10 11 12 13

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

19:00 Kerkraadsverg

19:00 Selgroep-byeenkoms

14 15 16 17 18 19 20

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's – Tee

20 22 23 24 25 26 27

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

Skole heropen

19:00 Belydenisklas

19:00 Selgroep-byeenkoms

19:00 Kers,Vers en Melodie

27 29 30 31

09:30 Howick Geloofsonderrig Vrouebediening Verg 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool 19:00 Belydenisklas 1 Kronieke 16: 9 – 11

9 Sing liedere, sing tot sy eer, vertel van al sy magtige dade. 10

Roem sy heilige Naam, laat dié wat die teenwoordigheid van die

Here soek, bly wees. 11 Soek hulp en beskerming by die Here, soek

gedurig sy teenwoordigheid.

Page 15: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

AUGUSTUS 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3

Lukas 11: 17 en 23 17 Maar Hy het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: “Elke koninkryk wat onderling verdeeld is, gaan te gronde, en 'n huisgesin wat onderling verdeeld is, spat uitmekaar.

23 “Wie nie aan my kant is nie, is teen My. En wie nie saam met My die skape bymekaarmaak nie, jaag hulle uitmekaar.”

4 5 6 7 8 9 10

09:30 Howick Nagmaal Voorbereiding Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Disippelskap 10:00 Super 60’s Kerk 19:00 Belydenisklas

Mannebediening aktiwiteit – Andries Lategan

11 12 13 14 15 16 17

09:30 Howick Geloofsonderrig Nagmaal- Gemeente ete 19:00 Pukekohe – Nagmaal

19:00 Kerkraadsverg

19:00 Selgroep-byeenkoms

16 19 20 21 22 23 24

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Belydenisklas

25 26 27 28 29 30 31

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool 19:00 Belydenisklas

19:00 Selgroep-byeenkoms

Jeugbediening aktiwiteit

Page 16: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

SEPTEMBER 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 Vadersdag 2 3 4 5 6 7

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Disippelskap 10:00 Super 60’s Kerk

19:00 Belydenisklas

Dames “High Tea”

8 9 10 11 12 13 14

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Belydenisklas

19:00 Selgroep-byeenkoms

Algemene Vergadering Algemene Vergadering

15 16 17 18 19 20 21

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Kerkraadsverg

Jeugbediening aktiwiteit

22 23 24 25 26 27 28

09:30 Howick Geloofsonderrig Nuwe intrekkers tee 19:00 Pukekohe

19:00 Belydenisklas

19:00 Selgroep-byeenkoms

Skole sluit

24:00 Daylight Saving (1 uur vorentoe)

29 30

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool Lukas 17: 24 en 25

24 Soos die weerlig wat uitslaan, die hele lugruim van die een kant na die ander verlig, so sal die

Seun van die mens kom as die dag van sy koms daar is. 25 Maar eers moet Hy baie ly en deur die

mense van hierdie tyd verwerp word.

Page 17: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

OKTOBER 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

Notas 1 2 3 4 5

10:00 Super 60’s Kerk

6 7 8 9 10 11 12

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

19:00 Disippelskap 19:00 Kerkraadsverg

Howick Familiekamp ACK Jeugkamp

Howick Familiekamp ACK Jeugkamp

13 14 15 16 17 18 19

Howick Familiekamp ACK Jeugkamp 09:30 Howick 19:00 Pukekohe

Skole heropen

10:00 Super 60's - Tee 19:00 Belydenisklas

19:00 Selgroep-byeenkoms

20 21 22 23 24 25 26

09:30 Howick Vrouediens Verg Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool

19:00 Belydenisklas

Jeugbediening aktiwieit

27 Hervormingsfees 28 Werkersdag 29 30 31

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

19:00 Belydenisklas

19:00 Selgroep-byeenkoms

Habakuk 3: 2 2 Here, ek het gehoor wat van U vertel is

en ek is vervul met ontsag vir wat U gedoen het. Doen dit tog ook in ons tyd, laat u dade ook in ons tyd ervaar word,

ontferm U selfs in u toorn.

Page 18: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

NOVEMBER 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2

Hebreêrs 6: 11 en 12

11 Dit is ons vurige wens dat elkeen van julle end-uit dieselfde ywer as vroeër aan die dag sal lê

totdat die dinge waarop julle hoop, vervul is. 12 Julle moet dus nie traag word nie, maar die

voorbeeld navolg van dié wat deur geloof en geduld deel gekry het aan die dinge wat God beloof het.

3 4 5 6 7 8 9

09:30 Howick Nagmaal Voorbereiding Belydenis aflegging Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

19:00 Disippelskap

10:00 Super 60’s Kerk

Mannebediening – Bert Labuschagne

10 11 12 13 14 15 16

09:30 Howick Nagmaal-Gemeente ete Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe – Nagmaal

19:00 Kerkraadsverg

19:00 Selgroep-byeenkoms

17 18 19 20 21 22 23

09:30 Howick Geloofsonderrig 19:00 Pukekohe

10:00 Super 60's Tee

24 25 26 27 28 29 30

09:30 Howick Geloofsonderrig Afsluiting 19:00 Pukekohe

19:00 Bybelskool 10:00 Super 60's afsluiting

19:00 Selgroep-

byeenkoms

Jeugbediening - afsluiting

13:00 Kerssang In-oefen

Page 19: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

DESEMBER 2019

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 2 3 4 5 6 7

09:30 Kerssangdiens - Howick 19:00 Pukekohe

19:00 Disippelskap 18:00 Bybelskool - Afsluiting

8 9 10 11 12 13 14

09:30 Howick 09:30 Kerssangdiens - Pukekohe

19:00 Kerkraadsverg 19:00 Selgroep-byeenkoms

15 16 17 18 19 20 21

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

Skole sluit

22 23 24 25 Kersdag 26 Tweede Kersdag 27 28

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

08:00 Kersdiens

29 30 31

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

Filippense 1: 9 - 11 9 Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, 10 sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal

julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, 11 en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees,

tot sy lof en eer.

Page 20: 2019 - ACK Howick · Jeanne Stolze 0204166 7373 Henriette Strydom 0210790625 Nagmaal Bert Labuschagne 021 333 685 03/03/19 Andries Lategan 021 151 6388 Nicolene Hattingh 021 875 411

JANUARIE 2020

SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG

1 Nuwejaarsdag 2 2de Nuwejaarsdag 3 4

Jesaja 43: 12 en 13 12 Ék het die redding aangekondig, Ék het gered en dit laat verkondig, Ek, nie 'n ander god onder julle nie. Julle is my

getuies, sê die Here, en Ek is God. 13 Ook hierná is Ek nog God. Uit my mag kan niemand gered word nie. Wat Ek doen, kan

niemand ongedaan maak nie.

5 6 7 8 9 10 11

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

12 13 14 15 16 17 18

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

Kerkraads Beplanning

19 20 21 22 23 24 25

09:30 Howick 19:00 Pukekohe

26 27 Auckland Dag 28 29 30 31 Notas

09:30 Howick 19:00 Pukekohe