€¦  · Web viewSorg dat vierkante,derdemag,vierkantswortel en derdemagswortel omgeskakel is na...

6
Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 EKSPONENTE: Bewerkings van getalle in eksponensiële vorm (Les 7) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: EKSPONENTE: Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm ( Les 7) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD : Aan die einde van die les moet Leerders IN STAAT WEES OM: toepaslike wette vir bewerkings te doen d.m.v.getalle waar eksponente , viekants- en derdemagswortel betrokke is, te ken. aktiwiteite met die vier basiese bewerkings met getalle wat vierkante,derdemagte ,vierkantswortel en derdemagswortel wat WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8 KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Transcript of €¦  · Web viewSorg dat vierkante,derdemag,vierkantswortel en derdemagswortel omgeskakel is na...

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Bewerkings van getalle in eksponensiële vorm (Les 7)

Voorbeeld

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: EKSPONENTE: Berekeninge van getalle in eksponensiële vorm ( Les 7)

2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD :

Aan die einde van die les moet Leerders IN STAAT WEES OM: toepaslike wette vir bewerkings te doen d.m.v.getalle waar eksponente , viekants-

en derdemagswortel betrokke is, te ken. aktiwiteite met die vier basiese bewerkings met getalle wat

vierkante,derdemagte ,vierkantswortel en derdemagswortel wat heelgetalle (integers) insluit, te doen.

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8

KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Bewerkings van getalle in eksponensiële vorm (Les 7)

Voorbeeld

3. HULPMIDDELS : DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo Boek 1, Handboeke

4. VORIGE KENNIS volgorde van bewerkings vierkante en vierkantswortels van heelgetalle (integers) derdemag en derdemagswortel van heelgetalle (integers)

5. NASIEN EN VERBETERINGE VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute) Tuiswerk bied onderwysers n geleentheid om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte te kan nagaan en om probleemareas wat onmiddelike aandag benodig, te identifiseer.Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDING (voorgestelde tyd : 10 Minute ) Gee leerders geleentheid om antwoorde van onderstaande aktiwiteite uit te werk. Fasiliteer antwoorde deur bespreking.

Aktiwiteit

1. Vereenvoudig die volgende :a) 8+12×5b) 2−6×7+3c) −6×7−21÷3d) −5×6+24÷4−8e) 36÷12×(2+3)−(11)

2. Bereken :a) (−7 )2

b) 102

c) 43

d) (−5 )3

e) −83

3. Bepaal die antwoorde van onderstaande:a) √49b) √196c) 3√−64d) 3√216e) 3√−343

Bladsy 2 van 5

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Bewerkings van getalle in eksponensiële vorm (Les 7)

Voorbeeld

7. LESAANBIEDING/ ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute)

OnderrigaktiwiteiteLeeraktiwiteite (Van

leerders word verwag om:)

Lei leerders om begrippe te ontwikkel d.m.v. eenvoudige voorbeelde te doen soos in onderstaande aktiwiteite.

Aktiwiteit 11.1 Vereenvoudig:

a) 42+32

b) 53−72

c) 43×33

d) √64÷ (−2 )3

e) √225− 3√¿¿f) √1000÷ 3√125

1.2 Watter bewerkings moet eerste in bogenoemde gedoen word?1.3 Watter afleidings kan uit u waarnemings gedoen word?

Neem kennis : Ons moet eerstens vierkante, derdemag, vierkantswortel en derdemagswortel doen voor enige ander basiese bewerking.

Aktiwiteit 22.1 Vereenvoudig :

a) √64+36b) √64+√36c) √64×36d) √64×√36e) √169−25f) √169−√25g) √64÷16h) √64÷√16

2.2 Gebruik u antwoorde van 2.1 om onderstaande vrae te beantwoord: a) Is √64+36=√64+√36 ?b) Is √64×36=√64×√36 ?c) Is √169−25=√169−√25 ?d) Is √64÷16=√64÷√16 ?

2.3Watter afleidings kan uit bogenoemde waarnemings gemaak word?

Neem kennis: Die volgende afleidings kan vanuit aktiwiteit 2 gemaak word:

√a+b≠√a+√b √a×b=√a×√b √a−b≠√a−√b √a÷b=√a÷√b

Leerders mag ingelig word dat bogenoemde ook korrek is vir die

elke aktiwiteit individueel of as `n klein groepie te doen.

Deel te neem aan besprekings.

Afleidings te maak.

opsommings van die afleidings tydens die aktiwiteite te maak.

Bladsy 3 van 5

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Bewerkings van getalle in eksponensiële vorm (Les 7)

Voorbeeld

derdemagswortel, maar hulle ondersoek moet met `n sakrekenaar gedoen word..Aktiwiteit 3Bereken :

a) √100−36÷4

b) 23+(−3 )3×53

c) 3×103+23×4LW: Sorg dat vierkante,derdemag,vierkantswortel en derdemagswortel omgeskakel is na getalle, dan kan volgorde van bewerkings gedoen word. 8. KLASWERK (Voorgestelde tyd : 15 minute)

Vereenvoudig die volgende :

a) 92+√100−36b) √81×4−8×32

c) 5×(2+3)2+¿(798)0

d) 18÷6−¿52

e) ¿)2×2−22×√36f) 5× (2+3 )2+(−1)0

g) 43+33

h) 43×33

i) 3√1000+125j) 3√125×(−64)k) 3√125× 3√−64l) 23+(−3 )3×53

m) (50−3√1000)×(2+53)

Bladsy 4 van 5

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Bewerkings van getalle in eksponensiële vorm (Les 7)

Voorbeeld

9. VASLEGGING/ SAMEVATTING & TUISWERK (Voorgestelde tyd: 5 minute)

a) Beklemtoon:

die verskil en die verwantskap tussen vierkante, vierkantswortels, derdemag en derdemagswortels.

manipulasie van vierkante,vierkantswortels,derdemags en derdemagswortels in die konteks van volgorde van bewerkings.

wanbegrippe soos wat hulle opkom.

TuiswerkDie primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering van wiskundevaardigheid wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel ,met ander woorde gee leerders `n paar hoë orde aktiwiteite wat `n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie.Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol – Inzalo boeke,DBO werkboeke en of handboeke vir leerders se tuiswerk.Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

Vereenvoudig :a) 43−53

b) 53×23

c) 33−6+20

d) 43× 3√−216e) 17−(−4 )3−23 f) 23−6÷√36g) ∛ (100−36)+3×50

h) 43÷23+12 i) ∛ 125+(3×23)× (5 – 6 )0

j) 5×23+ 3√216÷3k) 3√1000÷ 3√8+(7−5 )2

l) 33+ 3√−27×2

Sasol-Inzalo Boek 1: bl.70-71, nr..1- 6 DBO Werkboek 1: bl. 52- 53

Bladsy 5 van 5