Tema - Kryptonite, Heroes 3

Post on 22-Jan-2018

44 views 8 download

Transcript of Tema - Kryptonite, Heroes 3

“It’s a bird, it’s a plain, no it’s…

• “ I think a hero is an ordinary individual who finds strength to persevere and endure in spite of overwhelming obstacles.

• So many of our dreams at first seem impossible, then they seem improbable, and then, when we summon the will, they soon become inevitable.

•Once you choose hope, anything's possible.”

#1

“A Hero sees what everyone sees, but is not content to do, what everyone does.”

#2

“The hero saves the day”

Wat is jou Kryptonite?

“Fear is the Kryptonite that keeps us from being the Heroes we were called to be.”

Daar is iets in ons wat nie wil “average” wees nie.

Matt 14:24

24) Ondertussen was die skuit reeds ver van die land af. Met ’n sterk wind teen hulle moes hulle teen woeste golwe veg.

“Our fears are rooted in our inability to predict our future.”

Matt 14:25

25) Kort voor dagbreek het Jesus op die see na hulle toe aangeloop gekom.

Matt 14:26

26) Toe die dissipels Hom so op die see sien loop, was hulle verskrik, en hulle het benoud begin skree, want hulle het gedink dis ’n spook.

Matt 14:26

26) Toe die dissipels Hom so op die see sien loop, was hulle verskrik, en hulle het benoud begin skree, want hulle het gedink dis ’n spook.

Ons vrese word aangejaag deur ons onvermoë om ons toekoms te beskerm.

Matt 14:27

27) Maar Jesus het dadelik vir hulle gesê: “Toemaar, moet julle nie ontstel nie. Dit is Ek.”

Matt 14: 28-29

28) Petrus sê toe vir Hom: “Here, as dit regtig U is, laat my dan op die water na U toe kom.”

29) “Kom dan,” het Jesus gesê.

Petrus klim toe oor die kant van die skuit en begin op die water na Jesus toe loop.

“ would I allow the fear of stepping out, lead to missing out?”

Matt 14:30

30) Maar toe hy die hoë golwe rondom hom sien, het hy paniekerig geword en begin sink. Hy skree toe vir Jesus: “Here, red my!”

Matt 14:31

31) Jesus het onmiddellik sy hand uitgesteek en hom gegryp. “Jou geloof is maar bitter klein,” sê Hy vir hom. “Waarom vertrou jy My nie?”

1. Gryp moed aan

2. Vertrou Jesus

3. “Don’t let your fear of stepping

out, lead to missing out.”

Ek het, maar WIE jy VERTROU is groter as dit WAT jy VREES.